The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Opstal Stay | TravelGround
+98

Opstal Stay

7 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 7 reviews for Opstal Stay
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Victoria C - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Victoria C
With spouse/partner

Wat 'n fantastiese wegbreek. Die moderne huis gelee in die hoogte teen die berg met 'n asemrowende uitsig. Die beste is die slaapkamer wat afkyk op die uitsig. Absoluut wonderlik. Sal defnitief dit aanbeveel en gaan selfs weer daar natoe gaan vir 'n wegbreek. Dankie vir die gasvryheid Karmin Louw. Jyt dit so lekker vir ons gemaak.

Die beste plek vir 'n paartjie en selfs 'n klein familie. Probeer dit, dis regtig die moeitewerd

Juanel C - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Juanel C
Family with young children

Luukse naweekwegbreek!

Super luukse eenheid. Kaggel, stoep, braai en Jacuzzi maak die akkommodasie onverbeterlik. Karmin is ‘n fantastiese gasvrou. Ek sukkel net om plek te kry om wéér te gaan!

Louzeth J - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louzeth J
With spouse/partner

Ongelooflik!

Stunning view en verblyf! Wie wil nie hottub met Slanghoek se berge rondom jou nie. Karmin is so 'n goeie host en doen baie moeite! Gaan vir seker weer terug!

Herko L - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herko L
With spouse/partner

Baie lekker! Alles wat mens nodig het vir sielsrus.

Ons het die stilte en die wegbreek baie geniet. Die uitsig was iets anders en mens sien uit alle kamers en venster net mooi sneeu op die berge, die landerye en beeldskoon natuur. Boonop dit is dit baie rustig en die hout en kaggel maak dit 'n baie gesellig om daar te bly.

Darren C - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Darren C
With spouse/partner

Wonderful. Relaxing stay in beautifully appointed cottages.

We had a truly wonderful time staying at Opstal. The cottages are clean and modern with all the little extras that make the stay special. The loaf of warm farm bread and jam on arrival really made our stay feel personal. The hot tub and indoor fireplace beat away the winter chill and the views are spectacular. A must visit!

Amelia K - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelia K
With spouse/partner

Fenomenaal.

Absoluut fantasies. Niks is hier ontsien nie. Sonbrandroom, grimeerwaslappie. Gehaltelinne en beddegoed. Die plek is stylvol en duursaam gemeubileer. Uitsig by elke venster skilder 'n ander prentjie. Die bad is fantasties. Omtrent heelnag daar spandeer. Was bederf met 'n bottel wyn, konfyt, beskuit, melk. Een van die eerste plekke waar ons aangedoen het wat toegerus is met verskeidenheid glase. Karmin is 'n uitstekende gasvrou, verskriklik behulpsaam en gaan uit haar pad om seker te maak hul gaste is gerieflik en gemaklik. Eienaars en gesin en werkers is hartsmense. Ons het dit baie geniet en sal weer terugkom.

Geoff B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Geoff B
Family with teenagers

Delightful chalet in the most beautiful valley in South Africa.

We were in the area for a family wedding. Spent 3 nights at Opstal and absolutely loved it. What a gorgeous part of the world! The chalets are modern, fully equipped, have the most sensational views from the bedrooms, and the location is perfect. I would stay there again any time.

From R1 550
per night (sleeps 2)
From R1 550
per night (sleeps 2)
From R1 550
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off the R101, Opstal Estate, 10 km from Rawsonville, 6845, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZrV3w76R5yNVUSnsEPUZ50XOvLdrslNxzWBGby5BCFK24NC3vJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 550  per night (sleeps 2) 7 5 1 5 Off the R101 Opstal Estate 6845 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -33.639102135559 19.228290758266
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!