OR Tambo Self Catering Apartments Unit 38
Review Summary
Mariette D - Jan 2021
Overall score
Kort besoek aan familie in Gauteng.
Jaco U - Feb 2020
Overall score
Very neat and equipped apartments.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en toegeruste woonstelle.
Die braaiplek is net te klein. Ons moes wag dat ander mense eers klaar gebraai het en toe kon ons braai. Die mense ná ons het ons kole gebruik om te braai.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elize S - Jan 2020
Overall score
Thank you for a tranquil and clean stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie dankie vir rustige en skoon blyplek.
Aanbeveling van eetplek was ongelooflik lekker!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 38's response
Hi Elize. Baie dankie dat u by ons gebly het. Ek is bly u het die restaurant geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Lynne E - Dec 2019
Overall score
Was vriendelik ontvang en verblyf was baie lekker. Planne was gemaak om van ons gaste op die nippertjie te akkommodeer. Baie dankie.
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 38's response
Hi Lynne. Baai dankie dat u by ons gebly het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 97 Viewpoint Road, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
- All ages welcome