Review Summary
Nicole P - May 2022
Overall score
'n Wonderlike plek, netjies, skoon, pragtige uitsigte en alles wat jy benodig, jy kan net opdaag.
Read moreRae W - Mar 2022
Overall score
Great.
Willem V - Feb 2022
Overall score
Wonderlike ligging en diens.
Tharina B - Dec 2021
Overall score
Uit die boonste rakke.
Henk W - Dec 2021
Overall score
Fantasties!
Laurette H - Oct 2021
Overall score
Pragtige omgewing. Die perfekte plek om te ontspan!
Read moreJohnlene S - Sep 2021
Overall score
Wow! Die mooiste omgewing!
Anton V - Sep 2021
Overall score
Heerlik!
Erika D - Sep 2021
Overall score
Absolute stunning plek, toegerus met alles wat benodig word. Stunning views.
Hennie B - Aug 2021
Overall score
Uitstekend.
Vanessa C - Jul 2021
Overall score
Fantasties, rustig en pragtige uitsig.
Lizette H - Jul 2021
Overall score
Beautiful and cozy house.
Alet D - May 2021
Overall score
Heerlik rustige ligging.
Lenie B - May 2021
Overall score
Baie lekker en ontspannend.
Marlene V - Apr 2021
Overall score
Magnificent!
Samantha B - Mar 2021
Overall score
Peaceful, relaxed and beautiful views.
Alet B - Mar 2021
Overall score
Ons kom definitief terug!
Alet B - Jan 2021
Overall score
As ek meer as 5 sterre kon gee, sou ek!
John E - Dec 2020
Overall score
Beautiful location, quality accommodation, privacy.
Robert T - Mar 2020
Overall score
Beautiful, comfortable and roomy.
Mishka P - Nov 2019
Overall score
Best weekend in a while.
Erica V - Oct 2019
Overall score
Romantic and beautiful views.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Romanties en pragtige uitsig.
Die uitsig en privaatheid van elke huisie op die plaas is absoluut uitstekend beplan. Ons gaan vir seker vinnig weer Orange Grove besoek, maar die slag met ons kinders. Die plaas-staproetes, diere en swembad is perfek vir 'n gesinsvakansie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Orange Grove Farm 's response
Beste Erica,
Baie dankie vir jou terugvoer, ons is baie bly dat jy 'n romantiese en aangename verblyfervaring by Orange Grove Farm geniet het. Dit was lekker om julle hier as ons gaste te kan hê en ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Vriendelike Groete,
Carlos & die OGF-Span
Theresa D - Oct 2019
Overall score
All expectations exceeded.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alle verwagtinge oortref.
Ons was regtig aangenaam verras deur alles. Pragtige uitsig, lekker swembad, ons het die huis geniet en lekker gebraai! Daar is niks om oor te kla nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Orange Grove Farm 's response
Beste Theresa,
Baie dankie dat jy jou ervaring met ons gedeel het - ons is bly dat jy 'n aangename verblyfervaring gehad het en ons sien uit na jul volgende besoek.
Vriendelike groete,
Carlos & Die OGF-Span
Jean A - Oct 2019
Overall score
Nice place.
Orange Grove Farm 's response
Dear Jean-Andre,
Thank you for your review - we are glad that you enjoyed your stay and we are grateful for sharing your experience with us. We look forward to your next visit to Orange Grove Farm.
All the best,
Carlos & The OGF-team
Tania M - Aug 2019
Overall score
Absolutely incredible, owner and staff were so welcoming.
Orange Grove Farm 's response
Dear Tania,
Thank you for taking the time to review Orange Grove Farm. We appreciate your feedback and rating very much. We are glad that you enjoyed the accommodation, scenery and personalised service we offer at Orange Grove Farm. It was wonderful to have you here as our guest and we look forward to your return to the Valley of Wine and Roses.
All the best,
Carlos and the OGF team
Sonja S - Aug 2019
Overall score
Warm ontvangs deur eienaar.
Orange Grove Farm 's response
Beste Sonja,
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer jou gradering van ons dienste en akkommodasie. Ons is baie bly dat jy jou ruskans by Orange Grove Farm geniet het en die persoonlike diens, netheid van ons eenhede, ekstra vuurmaakhout, staproetes, veiligheid en privaatheid waardeer het.
Somermaande is 'n gulde geleentheid om die privaat swembaddens te geniet en oestyd in die Wynland te ervaar. Ons hoop dat jy jou positiewe ervaring ook met al jou vriende en familie sal deel.
Dit was baie aangenaam om jul as ons gaste op Orange Grove Farm te ontvang en ons sien uit na jul volgende besoek aan die Vallei van Wyn & Rose.
Vriendelike Groete,
Carlos & die OGF Span
Ruan V - Jul 2019
Overall score
Lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflik!
Baie knus en net. Uitstekende uitsig van die stoep af!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Orange Grove Farm 's response
Beste Ruan,
Baie dankie vir jou waardevolle terugvoer en puntetelling. Ons is baie bly dat jy jou verblyf by Orange Grove Farm geniet het en dat jy so baie van die uitsig vanaf jou privaat villa gehou het. Al ons villas is spesiaal ontwerp ten einde te verseker dat jou verblyf 5-ster gemak verseker, baie privaat is en die mooiste uitsig van die plaas, berge en valleie het. Dit was heerlik om jul hier te hê as ons gaste en ons sien baie uit na jul volgende besoek aan Orange Grove Farm.
Vriendelike Wynland-groete
Carlos en die OGF Span
Mariaan L - Jul 2019
Overall score
Neat, peaceful, well-equipped and safe. Awesome!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, rustig, goed toegerus, veilig - awesome!
Excellent verblyf en personeel aan diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Orange Grove Farm 's response
Beste Mariaan,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer & puntetelling wat jy Orange Grove Farm en ons personeel gegee het. Ons is baie bly dat jy jou rustydjie hier kon deurbring en dit geniet het. Dit was heerlike om julle hier as ons gaste te kan he en ons sien uit na jul volgende besoek aan Orange Grove Farm.
Vriendelike groete,
Van Carlos & die OGF Span.
Eneth F - Jun 2019
Overall score
Rustigheid vir jou siel!
Orange Grove Farm 's response
Beste Eneth,
Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoering oor julle verblyf-ervaring by Orange Grove Farm. Ons voel baie groos oor die uitmuntende puntetelling wat jy ons toegeken het en ons is selfs nog blyer daaroor dat julle by Orange Grove Farm rustigheid vir julle siel kon ervaar. Dit is immers die verblyfervaring wat ons poog om aan elke reisiger te bied! Dit was heerlik om julle hier te he as ons gaste en ons hoop om jul eendag weer terug te verwelkom by die Vallei van Wyn & Rose.
Vriendelike Groete van Carlos & die OGF Span.
Pieter S - Jun 2019
Overall score
Excellent service and accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende diens en verblyf.
Baie goeie en lekker ondervinding. Die gastehuis is baie stylvol en skoon. Die eienaar was baie betrokke by die gaste en het verseker dat daar geen tekorte of probleme was nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Orange Grove Farm 's response
Beste Pieter S,
Baie dankie vir jou terugvoer oor jul verblyf by Orange Grove Farm. Ons is baie bly dat jul 'n goeie & lekker ervaring gehad het en dat jul die akkommodasie geniet het. Dit was wonderlik om jul hier as ons gaste te ontvang en ons sien uit daarna dat jul weer die Vallei van Wyn en Roses sal besoek.
Vriendelike Groete,
Carlos & die OGF Span
Jackie S - May 2019
Overall score
Tranquil, relaxing, comfortable.
Orange Grove Farm 's response
Dear Jackie S,
Thank you for taking the time to review us on TravelGround - your feedback and rating will inspire us to uphold a standard of excellence in everything we do. We are glad you enjoyed a relaxing, tranquil and comfortable stay with Orange Grove Farm. We hope that you will also recommend us to all your friends and we look forward to welcome you back to the Valley of Wine and Roses.
All the Best from Carlos and the OGF Team
Fanie S - Apr 2019
Overall score
Luuks, privaat en toeganklike verblyf perfek vir 'n wegbreek.
Read moreOrange Grove Farm 's response
Beste Fanie,
Baie dankie vir jou terugvoer of TravelGround, jou terugvoer sal ons inspireer om te alle tye 'n uitsonderelike standaard van diens en kwaliteit akkommodassie te handhaaf. Dit is vir ons lekker om te lees van hoe jy Orange Grove Farm ervaar het en dat jy 'n luukse en ontspanne vakansie by ons kon geniet. Deur voortgesette harde werk en 'n strewe na perfeksie in alles wat ons doen, probeer ons nie net om elke gas se verwagtinge te vervul nie, maar te oortref. Jou terugvoer is dus van kardinale belang vir ons span ten einde al ons doelwitte te bereik. Volg ons gerus op sosiale media om op hoogte te bly van die nuutste verbeterings, aanbiedings, aktiwiteite en promosies wat Orange Grove Farm aan gaste bied. Dit was wonderlik om jou hier te hê as besoeker en ons sien baie uit daarna om jou terug te verwelkom na die Vallei van ryn en rose!
Vriendelike Groete,
Carlos en die OGF Span
Willem V - Mar 2019
Overall score
Awesome venue. Value is questionable.
Read moreOrange Grove Farm 's response
Dear Willem,
Thank you for taking the time to write a review. We appreciate and value your feedback as it allows us to constantly improve.
We are a self-catering establishment and the package you purchased included our basic service which offers a daily emptying of bins, cleaning and restocking of wood for the braai area and cleaning of the pool.
The full service for which we charge R300.00 per service includes the above as well as a thorough clean of your cottage. The reason for the 2 options is that most of our guests prefer having their space and privacy to themselves and generally do not want to be disturbed. All guests are offered both options at the time of checking-in. None of our cottages are equipped with ironing boards, but we do offer a full laundry service if required.
We do apologise for your poor sleeping experience but wish that at the time you had advised us as we could then have taken steps to rectify to the best of our ability.
We are in the process of reviewing the installation of air-conditioning in all our cottages – although it is not a 5-star requisite – we do understand that it is important to many of our guests' needs and preferences.
Your experience is of utmost importance to us and we sincerely apologise for any discomfort experienced during your stay.
We do hope that you will visit us again in the not too distant future.
Kind Regards,
Christina
Benita P - Mar 2019
Overall score
Beautiful and great place in a wonderful environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi en lekker blyplekkie in 'n pragtige omgewing.
Vriendelik en hulpvaardige mense.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Orange Grove Farm 's response
Beste Benita,
Baie dankie vir jou terugvoer of TravelGround, jou terugvoer sal ons inspireer om te alle tye 'n uitsonderelike standaard van diens en kwaliteit akkommodassie te handhaaf. Dit is vir ons lekker om te lees van hoe jy Orange Grove Farm ervaar het en die vriendelike diens wat jy ontvang het. Deur voortgesette harde werk en 'n strewe na perfeksie in alles wat ons doen, probeer ons nie net om elke gas se verwagtinge te vervul nie, maar te oortref. Jou terugvoer is dus van kardinale belang vir ons span ten einde al ons doelwitte te bereik. Dit was wonderlik om jou hier te hê as besoeker en ons sien baie uit daarna om jou terug te verwelkom na die Vallei van Wyn en Rose!
Vriendelike Groete,
Carlos en die OGF Span
Kobus B - May 2018
Overall score
We were pleasantly surprised and the service was excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons was aangenaam verras en diens was uitstekend.
Ons was daar vir 'n troue op 'n nabygeleë plaas. Die akkommodasie, diens en ligging was puik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Orange Grove Farm 's response
Goeie dag Kobus,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering oor Orange Grove Farm.
Ek is so bly julle het julle tyd hier by ons so geniet.
Ons hoop om julle sommer gou weer hier by ons te sien.
Groete,
Die Orange Grove Span.
Werner D - Apr 2017
Overall score
A real wine farm experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Regte wynplaas-ervaring.
Net ver genoeg uit die dorp uit om lekker rural te voel. 12 minute vanaf 4 Cousins Restauant. Briljant kombinasie. Sien gou weer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hanita S - Apr 2017
Overall score
Doen jouself dié guns om OGF te besoek.
Samuel P - Feb 2017
Overall score
Your own little piece of paradise.
Read moreWillem R - Oct 2016
Overall score
Lovely nature, nice braai facilities with good view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die natuur is pragtig en braaigeriewe baie mooi met uitsig.
Baie dankie vir die ekstra's met die rose en die sjampanje. Dit was ons 15 jaar-huweliksherdenking en dit was spesiaal in jul mooi plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thania W - Sep 2016
Overall score
Ons naweek was onbeskryflik. Dit was die eerste keer ooit dat ek nie wou huis toe gaan nie!
Read moreMarlene J - Apr 2016
Overall score
Awesome! Rustig! Mooi!
Orange Grove Farm 's response
Beste Marlene,
Baie dankie vir jou pragtige resensie oor Orange Grove Farm. Dit is vir ons 'n wonderlike voorreg om ons gaste te kan bederf met 'n unieke en ontvergeetlike ervaring. Ons is baie bly dat julle die tydjie saam met ons geniet het.
Groete,
Orange Grove Span
Nicolene V - Oct 2015
Overall score
Heerlike in die stille omgewing met berge wat jou omring.
Dirk S - Apr 2015
Overall score
A bit off the main road, but very much worth the travel ─ will definitely go back!
Salome V - Apr 2015
Overall score
Fantastiese verblyf!
Riette P - Dec 2014
Overall score
Pragtige plaas met luukse akkommodasie.
Ig F - Oct 2014
Overall score
Hierdie was bedoel vir 'n kort wegbreek. Ek wens dit was bedoel vir 'n Langer wegbreek. Ons was regtig spyt om te gaan!
Anita B - Jul 2014
Overall score
Awesome!
Monica D - Jul 2014
Overall score
Die huis het alles gebied om lekker te kuier in die koue!
Bernard V - Jun 2014
Overall score
Wonderlik.
Johan F - May 2014
Overall score
Sou 'n beskuitjie soggens waardeer.
Jacques D - Jan 2014
Overall score
The best 4 star self catering accommodation I've ever stayed at
- Capacity: 22 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: Orange Grove Farm, Noree, Robertson, 6705, Western Cape
- All ages welcome