Review Summary
Gerhard S - Dec 2020
Overall score
Stil, rustig en ontspannend met genoeg geriewe om lekker te kuier indien jy wil.
Aasiyah H - Dec 2020
Overall score
Awesome. Felt like home away from home.
Elmarie G - Dec 2020
Overall score
Netjies Skoon. Heerlike ontbyt. Bekostigbaar.
Alida C - Sep 2020
Overall score
Dit was ''n groot verassing!. Alles so skoon en netjies, met 'n gasvrye gasvrou!
Nicoline B - Aug 2020
Overall score
Dit was so lekker, net te kort!
Brumilda J - Aug 2020
Overall score
Relaxing.
Sibylle G - Mar 2020
Overall score
A place like home.
Theresa S - Mar 2020
Overall score
Baie lekker skoon, rustig en puik gasvrou.
Orange Inn Melkbosstrand's response
Thank you for taking the time to review Orange Inn Melkbosstrand.
We appreciate your feedback.
The Orange Inn team.
Elize O - Jan 2020
Overall score
Gerieflike verblyf en baie vriendelike gasvrou, Heilet.
Jodean A - Jan 2020
Overall score
Tranquil, beautiful location, and private.
Renita K - Jan 2020
Overall score
Hartlike ontvangs, het dadelik tuis gevoel!
Ronel V - Jan 2020
Overall score
Dit was fantasties! Sal dit beslis aanbeveel vir enige reisiger/vakansieganger.
Doreen B - Jan 2020
Overall score
Fantasties. Hier het ons sommer gou tuis gevoel, die plek is super netjies, en elke sent die moeite werd. Sal sterk aanbeveel.
David O - Dec 2019
Overall score
Very homely atmosphere with friendly staff.
Melandie L - Nov 2019
Overall score
A pleasant evening spent.
Theresa R - Nov 2019
Overall score
Very friendly service, especially from the manager, clean and tidy room. Very safe and definitely good value for money. Very nice breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike diens veral van die bestuurderes, skoon en netjiese kamer.baie veilig en beslis goeie waarde vir geld. Baie lekker ontbyt.
Baie vriendelike diens veral van die bestuurderes. Sy het ons baie welkom laat voel en ek kon haar enige tyd van die dag bel as ek iets kort ens. Skoon en netjiese kamer. Baie veilig en beslis goeie waarde vir geld. Baie lekker ontbyt!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Melissa H - Nov 2019
Overall score
Best customer service ever!
Elizanne C - Nov 2019
Overall score
As close to perfect as can come!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
So na aan perfek as wat kan kom!
Wonderlike gasvrou, Charlotte het ons dadelik laat tuis voel, die huis, kamers buitegeriewe, alles was ongelooflik! Die ontbyt, die diens, die atmosfeer alles was amazing. Ek en my lewensmaat is albei in die gasvryheidsektor en dis so moeilik om iewers te gaan en onsself te geniet sonder om fout te vind met enigiets. Ons sal vir seker weer terug wees en beveel hierdie bietjie hemel aan enigiemand!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annie K - Nov 2019
Overall score
Very convenient and the price was very good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik en die prys was baie goeie waarde vir geld.
Heerlike ontbyt en gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan U - Nov 2019
Overall score
Nice, quiet and comfortable.
Orange Inn Melkbosstrand's response
Dear Johan,
Thank you so much for the positive feedback on your stay at Orange Inn Melkbosstrand, we appreciate that you took the time to let us know.
Warm regards,
Orange Inn Team
Cheryl D - Oct 2019
Overall score
'n Uitstekende nagrus.
Chené B - Aug 2019
Overall score
The place is very well managed and the service was very good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die plek is baie goed bestuur en die diens was baie goed.
Ons het van die begin af goeie diens ontvang, alle inligting was dadelik met aankoms effektief aan ons gekommunikeer. Ons kamers was baie netjies en ons het tuis en veilig gevoel. Die parkering is ook agter sekeruteitshekke wat mens nog meer gerus stel. Die diens met ontbyt was baie goed en ontbyt was beslis genoeg en lekker. Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Orange Inn Melkbosstrand's response
Baie dankie vir die posetiewe terugvoering dit is so lekker as ons gaste lekker by Orange Inn gebly het.
Werner B - Jan 2019
Overall score
Baie rustig, goed geleë. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.
Riaan D - Dec 2018
Overall score
Lekker.
Anton H - Oct 2018
Overall score
Baie lekker en rustig.
Wouter B - May 2018
Overall score
Verblyf en diens was baie aangenaam en uitstekend.
Wouter B - May 2018
Overall score
Accommodation and service was pleasant and excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf en diens was baie aangenaam en uitstekend.
Verblyf was baie aangenaam soos voorheen. Het al talle male van Orange Inn gebruik gemaak en sal dit weer doen in die toekoms. Is regtig baie gerieflik en personeel is baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Susan B - Jan 2018
Overall score
Ons het 'n fantastiese verblyf gehad.
Adrian H - Jan 2018
Overall score
Fantasties.
Hendrik C - Dec 2017
Overall score
Dit was die LekkeSlaap-naam werd.
Orange Inn Melkbosstrand's response
Sjoe, dit motiveer ons om altyd ons beste te gee. Dankie vir julle.
Wouter B - Nov 2017
Overall score
Baie rustige omgewing met uitstekende goeie akkommodasie.
Orange Inn Melkbosstrand's response
Dankie Wouter, ons sal dit so aan die personeel oordra.
Ruan G - Sep 2017
Overall score
Pragtig, gemaklik en ontspanning.
Orange Inn Melkbosstrand's response
Beste Ruan,
Dankie vir jou terugvoering, dit word waardeer.
Groete,
Die Orange Inn span
Bevan W - Sep 2017
Overall score
Baie rustig en vriendelik.
Orange Inn Melkbosstrand's response
Beste Clive,
Dankie vir jou terugvoering en dat jy by ons oornag het. Dit word waardeer.
Groete,
Die Orange Inn span
Rohan L - Jul 2017
Overall score
Rustig, net wat ons nodig gehad het!
Orange Inn Melkbosstrand's response
Beste Rohan,
Baie dankie, ons sal Heilet laat weet, sy hou van komplimente! Maak gerus weer eendag 'n draai!
Groete,
Die Orange Inn span
Imke S - Mar 2017
Overall score
It was really pleasant and one of the best weekends. Although my husband and I only went for one night, it felt like 3 nights in the Protea Hotel, but even better! Will definitely go back!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was nou regtig een van die lekkerste naweke. Al het ek net saam my manlief 1 aand oornag, het dit gevoel soos 3 aande in Protea Hotel, maar nog net beter! Sal definitief weer terugkom!
Regtig waarde vir jou geld. Gasvryheid 10/10, het regtig tuis gevoel. Bly soos 'n koning en ontspan die hele tyd. Heilet regtig een van die beste mense wat ek teëgekom het! Sien gou Heilet!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Orange Inn Melkbosstrand's response
Beste Imke,
Dankie vir jou positieve kommentaar. Dit motiveer ons nog meer!
Groete,
Die Orange Inn span
Jansie S - Jan 2017
Overall score
Nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker.
Baie mooi en skoon kamer. Ontbyt was goed. Lekker swemplek vir ontspan. Sal weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rudy G - Jan 2017
Overall score
Friendly and pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik en aangenaam.
Ons verblyf was aangenaam en dit was skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ciska E - Dec 2016
Overall score
Pleasant accommodation, friendly and helpful reception.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was aangenaam, vriendelike en behulpsame ontvangs.
Enigste negatief was die parkering, nie veilig nie. Was toegeparkeer want kerk is net langs Orange Inn en moes toe Sondag meer as halfuur wag om te vertrek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marita V - Oct 2016
Overall score
See the stars.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sien die sterre hierbo.
Baie dankie vir heerlike verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lize D - Jan 2016
Overall score
Die kamer was goed en ons het lekker geslaap
Orange Inn Melkbosstrand's response
Goeie dag Lize
Jammer om tehoor dat jy nie veel van die ontbyt gedink het nie. Ongelukkig kan n mens nie almal gelukkig hou nie.
Groete
Anne-Marie
Karin V - Jan 2016
Overall score
Heerlike, reuse dubbelbed.
Orange Inn Melkbosstrand's response
Dankie George!!
Cobus V - Jan 2016
Overall score
Koshuis-agtige verblyf.
Orange Inn Melkbosstrand's response
Goeie dag Cobus,
Sekuriteitsreëls is opgeskerp juis vir ons kliënte se veiligheid oor die Kers-seisoen. Sou u ons in kennis gestel het dat u voel die ontbyt is smaakloos, sou ons sekerlik aanpassings kon maak. Die gastehuis was vol bespreek oor daardie tyd en dit was vir ons bykans onmoontlik om persoonlike aandag aan ieder en elk tegee. As u enigsins uitgewys het dat u ongelukkig is by ons, sou ek sekerlik aandag daaraan kon gee.
Renè H - Jan 2016
Overall score
'n Ware tuiste weg van die huis.
Orange Inn Melkbosstrand's response
Baie dankie vir die terugvoer Rene!
Samantha D - Dec 2015
Overall score
Very relaxing getaway from every day life.
Orange Inn Melkbosstrand's response
Thank you Samantha.
Marius C - Dec 2015
Overall score
Baie netjies - heerlik geslaap!
Orange Inn Melkbosstrand's response
Dankie Marius,
Ek het julle groep vreeslik geniet.
Anne-Marie
Willem B - Jan 2015
Overall score
Lekker gebly en goeie ontbyt.
Adri W - Dec 2014
Overall score
Ons het meer verwag.
Riaan B - Nov 2014
Overall score
Skoon en netjies, baie gerieflik.
Orange Inn Melkbosstrand's response
Dankie Riaan.
Carel K - Mar 2014
Overall score
Dit was baie lekker gewees. Jy het lekker privaatheid.
Orange Inn Melkbosstrand's response
Dankie Carel.
Emil V - Feb 2014
Overall score
Great!
Orange Inn Melkbosstrand's response
Dankie Emil.
Jan C - Jan 2014
Overall score
Alles na my smaak, baie gasvry.
- Capacity: 16 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: Henry Crescent 11 Duynefontein, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Western Cape
- No children under 12