The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Orange River Rafting Lodge | TravelGround
+32

Orange River Rafting Lodge

31 reviews
Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 31 reviews for Orange River Rafting Lodge
Cleanliness
4.0/5
Service
4.3/5
Location
4.3/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.0/5
Zansheree C - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Zansheree C
Family with teenagers

Fantasties.

Mense is baie vriendelik en die plekkie is baie rustig.

Ta-mari M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Ta-mari M
On business

Dit wat die foto’s wys akkommodasie is beslis nie wat jy kry nie.

Dit wat jy sien is beslis nie wat jy kry akkommodasie-gewys nie. Vriendelikheid en die uitsig wel. As dit nie so duur was om te slaap nie sou ek beslis ander akkommodasie gaan soek het.

Fanie V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Fanie V
With friends

Wipplank; wissel van afwagting na teleurstelling. Swembad egter manna! Aanvanklik vriendelik ontvang, maar...

Ligging teen Oranjerivier pragtig, veral na besoek aan droogtegeteisterde Namibia en Richtersveld. Akkommodasie voldoen nie aan vereiste nie veral wanneer temperatuur middel 40's is nie en lugreëlaars nie behoorlik funksioneer nie. Badkamers net sinkdak wat sauna-effek het. Ander eenhede (meer luuks gelyk) was nie bewoon nie - nie seker ons het gekry waarvoor ons bespreek het nie? Rokers (besoekers - familie/vriende van bestuur?) kry voorkeur vir dek en inwonende gaste verban na stoep onder sinkdak waar hitte ondraaglik is; bestuur beslis dat hulle nie alternatiewe reëling wil aanvaar nie. Op versoek of hulle kan help met teesakkie vir ons gaste van Skotland - antwoord bondige no. Watertenk loop leeg deur nag en geen toilet/ander water nie. Klop 'n persoon op en uiteindelik word toevoer herstel. Op koop tel motor nog 'n spyker in agterwiel op!

Danielle T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danielle T

Most beautiful campsite along the Orange River!

We really enjoyed this lovely campsite along the Orange River. The whole site is neat and the pool helped a lot in the heat! The bar and restaurant is a nice area and we enjoyed the incredible scenery. The campsite's bathrooms can improve.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekkerste kampplek langs die Oranjerivier!

Ons het dié lieflike kampplek langs die Oranjerivier baie geniet. Die hele perseel is netjies en die swembad het baie gehelp in die hitte! Die kroeg en restaurant is 'n lekker kuier-area en ons het die ongelooflike natuurskoon geniet. Die kampplek se badkamers kan wel verbeter.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Orange River Rafting Lodge's response

HI Danielle

Baie dankie vir die review, hoop om julle gou weer te sien.
Groete ORRL Team

Orange River Rafting Lodge
Pierre V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Pierre V
With friends

Uiters slegte pad, geboue bouvallig, geen gesuiwerde water, aircons lek, sal nie weer plek besoek!

Rating van 1 uit 5 sterre beslis niks meer, sal nie weer plek besoek.

Orange River Rafting Lodge's response

Hi Pierre

Baie dankie vir jou review.

Orange River Rafting Lodge
Jacques V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Jacques V
Family with young children

My reis in Namibia was baie lekker gewees.

Sal glad nie die plek aanbeveel nie. Kliëntediens is bitter swak, en die kombuis maak sommer toe wanneer hulle lus het soos half 5 op 'n Vrydagmiddag, ek dink dis swak, ek sal hulle nie we ondersteun nie.

Orange River Rafting Lodge's response

Hi Jacques

Baie dankie vir jou resensie.

Ons is jammer jy voel so oor die diens en ons sal aandag gee daaraan, en hoop om volgende keer as jy sou besluit om weer hier oor te bly 'n kragopwekker aan teskaf om sodoende die kombuis net vir jou oop tehou.




Orange River Rafting Lodge
Stefan & Monica P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan & Monica P

Dit was awesome en die diens was vriendelik en uitstekend.

Met aankoms by die Orange River Rafting Lodge het ons dadelik welkom gevoel. Die diens was uitstekend en vriendelik. Ons het die smaaklikste pizza bestel en ons het nie eers lank gewag nie. Die bestuurder en haar man was regtig baie vriendelik en ons so welkom laat voel dat ons die plek vir enige mens kan aanbeveel om te oornag. Baie dankie vir die rusplek.

Orange River Rafting Lodge's response

Hi Monica,

Baie dankie vir jou resensie en ons hoop om julle gou weer te sien en te bederf.

Groete
ORRL TEAM

Orange River Rafting Lodge
Frikkie S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frikkie S
With friends

Quiet and relaxed.

Value for money. Staff very friendly. Not luxurious, but everything was clean and tidy. Air conditioner worked well.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en ontspanne.

Waarde vir geld. Personeel baie vriendelik. Nie luuks nie, maar alles was skoon en netjies. Lugversorger het goed gewerk.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Orange River Rafting Lodge's response

Hi Frikkie,

Baie dankie vir die resensie en ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
ORRL TEAM

Orange River Rafting Lodge
Belma H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belma H
Family with young children

Pleasant.

We had a very pleasant stay with very good service.

Orange River Rafting Lodge's response

Thank you for the 5-star rating,

Orange River Rafting Lodge
Rene R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rene R
With friends

Beautiful setting, excellent service.

See stars.

Orange River Rafting Lodge's response

Hi Rene,

Thank you for the review.

Orange River Rafting Lodge
Chris W - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris W
With spouse/partner

It was reasonable.

The only issue was the toilet being outside. It was a bit difficult for someone with a disability.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was redelik.

Al wat gepla het is die toilet wat buite sit. Dit is so bietjie van 'n gesukkel as jy gestrem is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Orange River Rafting Lodge's response

Hi Chris,

Jammer dat jy ongemaklik gevoel het. Ons sal aandag gee en sien wat ons kan doen om dit meer gemaklikker te maak vir gestremdes.

Orange River Rafting Lodge
Anton L - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anton L
Family with teenagers

Neat, clean campsites and very helpful, friendly staff.

Staff go out of their way to make accommodation as pleasant as possible. Campsites are clean and private next to the river.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese, skoon kampplekke en baie behulpsame, vriendelike personeel.

Personeel gaan uit hulle pad om verblyf so aangenaam moontlik te maak. Kampplekke is skoon en privaat teenaan die rivier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Orange River Rafting Lodge's response

Baie dankie vir die resensie en ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
ORRL TEAM

Orange River Rafting Lodge
Caren V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caren V
Family with teenagers

Netjies en goeie waarde vir geld.

Ons het heerlik gekamp en badkamers was baie netjies en skoon. Ons is vriendelik ontvang en dit is wonderlik om so naby die rivier te kamp. Net jammer dat die aand wat ons daar oornag het die geraas vanaf die bar soms 'n bietjie steurend was.

Orange River Rafting Lodge's response

Baie dankie vir die 5 ster gradering.

Orange River Rafting Lodge
Stephanus S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stephanus S
With spouse/partner

Siele rus en vreugde.

Beslis 'n stop / oornag werd. Jy voel sommer dadelik met vakansie wanneer jy inry en nog meer so met baie vriendelike diens deur personeel. Alhoewel hul besig is om die oord op te knap, nog steeds geld werd om hier te bly as oornag op pad Namibië toe of net vir paar dae uit te span. Sal beslis weer daar gaan bly.

Orange River Rafting Lodge's response

Dankie dat u die tyd geneem het om u verblyf te hersien. Ons waardeer die terugvoer en sien uit na u volgende besoek met ons.
Hartlike groete,
van Dirk en die span.

Orange River Rafting Lodge
Hannalie M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannalie M
With spouse/partner

Lekker rustig, vriendelike diens.

Sal definitief weer gaan en het dit reeds aanbeveel vir familie en vriende.

Orange River Rafting Lodge's response

Liewe Hannalie,
Dankie vir die wonderlike terugvoer, dit word die meeste waardeer.
Hartlike groete van Dirk en die Oranjerivier Rafting Lodge span.

Orange River Rafting Lodge
Anita B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita B
With spouse/partner

Fantastic!

We've been camping there and Leigh Ann and her husband always make it a great experience. They make you feel at home, supply everything and are friendly and helpful. The bathrooms and campsite is super neat. We'll be back!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastic!

Ons kamp al van 2016 daar by Leigh Ann en haar man en elke keer is dit 'n ongelooflike ondervinding. Die twee laat jou tuis voel, sorg vir alles, is vriendelik en super behulpsaam. Hulle laat jou so tuis voel en die kampterrein en badkamers is super netjies. Voorwaar 'n heerlike ondervinding. Ons sal weer kom!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Orange River Rafting Lodge's response

Liewe Anita,
Dankie vir die wonderlike terugvoer, dit word die meeste waardeer.
Hartlike groete van Dirk en die Oranjerivier Rafting Lodge span.

Orange River Rafting Lodge
Manfred L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Manfred L
With friends

Chilled river stop.

The place is exotic and simple, right on the Orange River. The pool and outside bar are definitely a plus. Service was good too.

Orange River Rafting Lodge's response

Dear Manfred,
Thank you for reviewing your recent stay of Orange River Rafting Lodge, we appreciate the feedback.
Warm regards from Dirk and the team.

Orange River Rafting Lodge
Henk L - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Henk L
With friends

Ideale oornagverblyf.

Ons kon lekker in die swembad afkoel na 'n lang dagreis in die hitte. Ons het alles wat nodig was daar gevind. Die geiser het egter nie gewerk nie (chalet no. 7). Gelukkig was dit baie warm buite en 'n koue stort was die aangewese ding. Die hessian plafonne lyk 'n bietjie verwaarloos en benodig aandag. Andersins het ons lekker gebly en sal die instansie aanbeveel.

Orange River Rafting Lodge's response

Liewe Henk,
Dankie vir die wonderlike terugvoer, dit word die meeste waardeer.
Hartlike groete van Dirk en die Oranjerivier Rafting Lodge span.

Orange River Rafting Lodge
Esmé T - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Esmé T
With spouse/partner

Wat 'n verrassing!

Kampterrein was netjies en privaat. Ablusieblok was skoon en netjies.

Orange River Rafting Lodge's response

Liewe Esme,
Dankie vir die wonderlike terugvoer, dit word die meeste waardeer.
Hartlike groete van Dirk en die Oranjerivier Rafting Lodge span.

Orange River Rafting Lodge
Allison V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Allison V
Family with young children

Die buitelug was goed, maar verblyf teleurstellend.

Die plek was vuil. Die stort kon ons nie gebruik nie, want die water kom op en dit stink. Die beddegoed was ook regtig vuil, glad nie op standaard nie.

Orange River Rafting Lodge's response

Geagte Alison
Dankie vir die terugvoer en ons vra om verskoning vir die water kwessies wat ons onlangs gehad het. Ons werk aan 'n volle opknapping van die kamp en hoop dat u weer ons sal besoek.
Hartlike groete van Dirk en die Oranjerivier Rafting Lodge span.

Orange River Rafting Lodge
Johan D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
With spouse/partner

'n Heerlike kampterrein langs die Oranjerivier.

Ons het met skok agtergekom die plekkie is aan RSA se kant by Kotzeshoop en nie in Namibië nie. Die pad is baie sleg na die plek toe, maar moenie dat dit julle afsit nie. Die plekkie is pragtig. Mense is vriendelik en behulpsaam en daar is 'n ongelooflike swembad. Beveel dit sterk aan vir daardie prys.

Orange River Rafting Lodge's response

Liewe Johan,
Daar is blykbaar 'n probleem met Google kaarte, maar ons is aan die Suid-Afrikaanse kant op die rivier. Ons vermelding op TravelGround, ons webwerf, alle dokumentasie dui Suid-Afrika aan, maar ons vra om verskoning vir die ongerief wat dit mag veroorsaak. Ons is so bly dat u, u verblyf by ons geniet het en hoop dat u binnekort weer na ons sal kom.
Hartlike groete van Dirk en die ORRL-span

Orange River Rafting Lodge
Santa B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Santa B
With spouse/partner

Very friendly staff.

Friendly staff. Ate a delicious pizza.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike personnel.

Vriendelike personeel. Baie lekker pizza geëet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Orange River Rafting Lodge's response

Dear Santa,
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit.
Hartlike groete van Dirk en die span

Orange River Rafting Lodge
Corina M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corina M
With spouse/partner

A top getaway.

Dirk and Lee-Anne couldn't possibly do more for their guests. We were warmly welcomed and they went out of their way to make sure that we are comfortable and happy. The place is very clean and neat and comfortable with a beautiful view of the river and mountains. If I could give 10 stars, I would. Was a hear-beating-chocolates stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Wegbreek duisend.

Dirk en Lee-Anne kan menslik moontlik nie meer vir hulle gaste doen nie. Ons is warm verwelkom en hulle het uit hulle pad gegaan om heeltyd seker te maak dat ons gemaklik en gelukkig is. Plek is ook baie skoon en netjies en gemaklik met 'n asemrowende uitsig oor die rivier en berge. As ek 10 sterre kon gee sou ek. Somer 'n hart-klop-tjoklits verblyf gewees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Orange River Rafting Lodge's response

Liewe Corina,
Dankie vir die wonderlike resensie, dit beteken regtig baie vir ons wanneer 'n gas so tuis voel. Ons hoop dat u binnekort weer sal besoek.
Hartlike groete van Dirk en die span.

Orange River Rafting Lodge
Yolandi S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi S
Family with young children

Dit was skitterig.

Ek en my gesin het dit baie geniet, natuurskoon. Die gasvryheid van die mense was ongelooflik. Baie dankie.

Orange River Rafting Lodge's response

Liewe Yolande
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou verblyf te hersien, ons waardeer dit.
Hartlike groete van Dirk en die ORRL-span.

Orange River Rafting Lodge
Andries P - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andries P
With spouse/partner

Fantasties.

Aanwysings na plek baie goed, padtoestand bevredigend. Ontvangs baie vriendelik, voel sommer tuis. Kampterrein ruim, netjies en skoon. Ablusieblokke skoon, lekker warmwaterstorte, mooi uitsig oor rivier, natuur asemrowend.

Orange River Rafting Lodge's response

Liewe Andries,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou verblyf te hersien. Ons waardeer u wonderlike terugvoer.
Hartlike groete van Dirk en die ORRL-span.

Orange River Rafting Lodge
Anita B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita B
With spouse/partner

Asemrowend!

Dit was die lekkerste vakansie wat ek seker nog ooit gehad het. Die bestuur het alles gedoen om dit vir ons heerlik te maak. Regte egte mense. Die kampterrein en toilette super skoon.

Orange River Rafting Lodge's response

Geagte Anita,

Dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer u terugvoer waardeer en ons hoop dat u binnekort weer sal besoek.

Hartlike groete van Dirk en die span.

Orange River Rafting Lodge
Pieter D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter D
With spouse/partner

Lekker gebly.

Ons het lekker gebly, die diens was vriendelik. Die woon-eenhede kort dringend aandag.

Orange River Rafting Lodge's response

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou verblyf te hersien, jou terugvoer word waardeer. Ons is in die proses van groot opknappings, kom gou weer by ons om die wonderlike veranderinge te sien.

Orange River Rafting Lodge
Adele V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Adele V

Very nice, quite nature place.

We received a very friendly welcome. The bar, pool area of the lodge where very nice. We enjoyed the river, we had a view of it from our chalet. The chalet's decor was bit out dated and on the primitive side, but never less we enjoyed getting back to nature. The unit was clean and neat. We welcomed the air-conditioning the the summer December heat. We will stay there again.

Orange River Rafting Lodge's response

Dear Adele,
Thanks for taking the time to review your recent stay, we are so pleased that you had an enjoyable time and we look forward to your return.

Orange River Rafting Lodge
Carike M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carike M
With spouse/partner

Warm maar heerlik!

Baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar inloer. Vriendelike diens en 'n dierbare kamp hond, ou Bruno.

Orange River Rafting Lodge's response

Liewe Carike,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou onlangse verblyf te hersien. Jou terugvoer word baie waardeer. Besoek gou weer vir Bruno.

Orange River Rafting Lodge
Lynelle V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lynelle V
Family with young children

Aanbeveel maar pad baie sleg.

Verblyf baie goed en netjies waarde vir geld maar ons sal persoonlik nooit weer soontoe gaan nie, want die grondpad soontoe is baie baie sleg. Ons het die eerste nag op pad soontoe 'n tyre gesny en dit was groot drama om hulp te kry so ver van alles af en daardie tyd van die aand ook. Die eienaar het darem probeer help en 'n oproep gemaak of twee. Drie weke later toe ons weer soontoe ry was die pad nog erger, daar moet plan gemaak word om die pad te skraap, andersins was die verblyf goed.

Orange River Rafting Lodge's response

Dear Lynelle,
Dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer die terugvoer.

Orange River Rafting Lodge
Sharon M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon M
With spouse/partner

Great stay.

Basic amenities, but comfortable. Airconditioning was a huge plus. Friendly owners.

Orange River Rafting Lodge's response

Hi Sharon,

Thank you for your valued opinion and patronage, we are glad you enjoyed your stay at the Orange River Rafting Lodge.

Orange River Rafting Lodge
From R450
per night (for 2 people)
From R450
per night (for 2 people)
From R450
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 78 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Plot 25, Rooiwal Suid, Vioolsdrift, 8246, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2VtY3BjDukjGNp6aZgYUYydWSA09DxuyXCsS7KwzdGJYyxvhXt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R450  per night (for 2 people) 31 5 1 5 Plot 25 Rooiwal Suid 8246 Northern Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -28.690455891717 17.58762538433
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!