Orangerie Guest House
Review Summary
Elna V - Nov 2020
Overall score
Heerlike nagrus gehad.
Orangerie Guest House's response
Ons waardeer die baie positiewe terugvoer, dankie.
Frikkie V - Oct 2019
Overall score
Heerlike verblyf vir gesin met kinders oor 'n naweek!
Orangerie Guest House's response
Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om ons te laat weet hoe julle die gastehuis ervaar het. Dit help ons om ons standaard op die regte vlak te hou.
Andries A - Oct 2019
Overall score
Baie lekker gebly, dankie!
Orangerie Guest House's response
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om ons te laat weet hoe julle ervaring was.
Le Roux B - Jun 2019
Overall score
Uitstekend met wonderlike diens en perfekte ligging.
Orangerie Guest House's response
Le Roux,
Baie dankie vir die positiewe bydrae wat jy lewer om ons standaard hoog te hou en met ander gaste jou ervaring te deel. Ons waardeer jou insette en die moeite wat jy gedoen het om 'n resensie te skryf.
Elna
Melinda C - Apr 2019
Overall score
Wonderlik, rustig met fantasties uitsig oor Santon, Rosebank.
Orangerie Guest House's response
Melinda,
Ons waardeer jou moeite en tyd om te laat weet hoe jy Orangerie beleef het. Baie dankie vir die positiewe resensie.
Groete,
Elna
Ilze M - Apr 2019
Overall score
Baie goed.
Orangerie Guest House's response
Ilze,
Baie dankie vir die baie positiewe resensie. Ons waardeer dit dat jy die tyd geneem het om vir ander gaste te laat weet hoe julle dit hier ervaar het. Dit help ons om 'n standaard te handhaaf.
Elna
Linda H - Oct 2018
Overall score
Excellent 5-star guesthouse.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende vyf ster-gehalte gastehuis.
Elna is ‘n uitstekende gasvrou wat my vriendelik ontvang het en my dadelik tuis laat voel het. Die eenheid is baie netjies en skoon en het beslis aan al my verwagtinge voldoen. Ek moes 2 keer my verblyf verleng en Elna het my telkemale tegemoet gekom. Ek sal Orangerie met vrymoedigheid aanbeveel, want dit is beslis vyf ster-gehalte en waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janeta D - Jul 2018
Overall score
Clean, comfortable and safe.
Orangerie Guest House's response
Dear Janeta,
We appreciate your effort to help us keep up a standard. Thank you for the kind review, letting other guests know about your experience at Orangerie.
Regards,
Elna
Nicoline D - Mar 2017
Overall score
Very neat guesthouse and hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese gastehuis en gasvryheid.
Baie dankie vir netjiese verblyf met 'n pragtige uitsig. Gasvryheid was uitstekend, baie dankie Elna.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Orangerie Guest House's response
Beste Nicolene
Ons waardeer die positiewe kommentaar en die moeite wat jy gedoen het om 'n resensie te skryf. Dit help ons om 'n standaard te handhaaf. Baie dankie. Ons verwelkom julle graag weer.
Groete
Elna
Rina V - Oct 2016
Overall score
What you see is what you get.
This review has been translated,click hereto view the original version.
"What you see is what you get"...
Elna is die perfekte gasvrou en haar plek is pragtig, netjies en skoon en dit wat jy sien op die brosjures, is dit wat jy kry...ek sal enige tyd weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Orangerie Guest House's response
Rina,
Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Dit spoor ons aan om te poog om die standaard hoog te hou.
Groete
Elna
Sereta R - Feb 2016
Overall score
Modern, netjies en skoon.
Orangerie Guest House's response
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit
Francis L - Aug 2015
Overall score
Superb selection of tastefully decorated rooms.
Orangerie Guest House's response
Dear Francis,
Thank you for the kind words, we appreciate it.
Leroux V - May 2015
Overall score
Besigheidsoornagverblyf.
Orangerie Guest House's response
Beste Leroux,
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer jou moeite en kommentaar.
Leandri E - Feb 2015
Overall score
Alles was perfek!
Orangerie Guest House's response
Beste Leandri,
Baie dankie vir die positiwe terugvoer, ons waardeer dit.
- Capacity: 29 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 4 Hillel Avenue, Northcliff, Johannesburg, 2118, Gauteng
- All ages welcome