Oranje Guest Farm
Self Catering • Oranje Farm, Fouriesburg, 9725, Free State
Overall Review:
Average rating of 109 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marietjie D - Dec 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marietjie D
With spouse/partner
It was very peaceful.
Very nice stay, it was very quiet and had a great time relaxing on the large patio. The unit was very neat and clean and the lady we received was very friendly.
Dit was heerlik rustig.
Baie lekker gebly, dit was baie rustig en het heerlik ontspan op die groot stoep. Die eenheid was baie netjies en skoon en die dame wat ons ontvang het was baie vriendelik.
This review has been translated, to view the original version
Jaco G - Nov 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jaco G
With friends
Baie netjiese, rustige plek om te bly.
Dit is regtig baie mooi netjies, die personeel baie vriendelik, en die omgewing is pragtig! Ons sou net graag storte in die badkamers wou hê!
Mabhat K - Oct 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Mabhat K
With spouse/partner
Was amazing staying there.
See stars.
Andre S - Sep 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Andre S
With spouse/partner
Baie mooi omgewing.
Wonderlike ligging. Baie lekker oorgebly. Daar was bietjie van 'n kommunikasiegaping oor die etes vir die aand. Nie geweet ons moet vooraf bepreek nie. Het aanvaar volgens die e-pos wat ons terug ontvang het dat daar wel etes beskikbaar is. Moes toe terugry Fouriesburg toe om iets vir aandete te gaan kry. Nietemin, dit was steeds lekker om op die stoep te sit en te ontspan.
Rachel H - Jul 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Rachel H
With friends
Breathtakingly beautiful, clean, neat, I go back every year.
We visit Oranje Guest Farm at least once a year and never want to stay anywhere else. You are great!
Asemrowend mooi, skoon, netjies, gaan elke jaar terug vir die wonderlike ervaring.
Ons besoek Oranje Gasteplaas ten minste 1 keer per jaar en wil nêrens anders bly nie. Julle is puik.
This review has been translated, to view the original version
Carinda S - Jul 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Carinda S
With spouse/partner
Beautiful guest farm and lovely rooms, will definitely go there again.
Definitely just like on website. Beautiful location and friendly reception. Rooms are beautiful and a wonderfully relaxed environment.
Pragtige gasteplaas en lieflike kamers, sal beslis weer soontoe gaan.
Beslis net soos op webtuiste. Pragtige ligging en vriendelike ontvangs. Kamers is pragtig en 'n heerlik ontspanne omgewing.
This review has been translated, to view the original version
Wilme F - Jun 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Wilme F
Family with young children
Netjies, rustig en baie mooi.
Lekker geslaap en geëet by Oranje.
Ruanette K - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ruanette K
Landelik en luuks.
Ons het net een nag oorgebly en alles was mooi, netjies en skoon. Die vroutjie by ontvangs het ons vriendelik ontvang. Ons het saam met ons ouers gereis wat pensionarisse is. Ons was teleurgesteld om te sien dat daar net 'n bad in ons en hulle kamer was. Aangesien hulle al oud is kan hulle sukkel hulle met die bad. Ons het hulle gevra of hulle dalk vir ons 'n kamer met 'n stort het vir ons ouers en hulle het ons tegemoetgekom en hulle verskuif na 'n kamer met 'n lekker ruim stort.
Johann M - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Johann M
Individual traveler
Pragtige gasteplaas met puik geriewe.
Die plaas se pragtige omgewing en die kleinvee wat op die plaas voorkom, skep 'n besondere rustigheid. Baie moeite word gedoen om te verseker dat die verblyf uiters gerieflik is. Die personeel is hulpvaardig en baie vriendelik. Ek sal graag weer daar wil tyd spandeer.
Maria C - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Maria C
With spouse/partner
Standaard besigheidsbedryf en dis al.
'n Gasteplaas wat 'n besigheid is. Dis 'n trou-venue en dis al. Verkeerd gegradeer. Enkellaag toiletpapier hoort nie by 'n vier-ster-gasteplaas nie. Kil ontvangs, geen persoonlike kontak van die eienaar of bestuurder nie. Personeel onvriendelik, sal nie weer soontoe gaan nie of dit aanbeveel nie.
Aantje K - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Aantje K
With spouse/partner
Aangenaam.
Dankie. Ons verblyf was aangenaam en het aan al ons vereistes voldoen. Lugreëling sou kon help met die hittegolf, maar dit was buitengewone omstandighede, nie die normale nie. Die plaasatmosfeer was kalmerend en het ons gehelp om te ontspan en rustig te raak. Ons kinders kon wonderlike foto's neem van die sterreprag in die aand.
Amanda O - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Amanda O
With spouse/partner
Baie lekker en gerieflik.
Het die plaas en verblyf geniet.
Pieter W - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Pieter W
With spouse/partner
Nice.
When we arrived we had to wait to be helped. The outstanding amount was asked, but later I was told that everything was sorted. Accommodation neat and relaxing.
Dit was lekker gewees.
Met aankoms het ons gewag tot iemand ons help. Uitstaande bedrag is van my gevra, maar later is ek meegedeel dat als okay was. Verblyf was netjies en ontspannend.
This review has been translated, to view the original version
Jan V - Nov 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jan V
Individual traveler
Ek was baie gasvry ontvang en sal weer daar gaan bly.
Ek kan net so paar klein voorstelle maak, omdat ek nie in 'n selfsorg-eenheid gebly het nie, het ek twee keer ontbyt in die kamer ontvang. Die soutpot was leeg wat ek saam met die ontbyt ontvang het, daar kort ook klein afronding saam met die ontbyt soos 'n servet en 'n tandestokkie en miskien 'n vrugtesap. Die ontbyt was verder uitstekend! Daar was ook geen seep of shampoo in die badkamer nie, gelukkig het ek self daarvoor gesorg.
Trudie P - Nov 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Trudie P
Fantasties.
Heerlike wegbreek met al die nodige geriewe. Pragtige omgewing en nie te vêr om te reis nie. Het die gasvryheid terdeë geniet.
Maryke V - Nov 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Maryke V
With spouse/partner
Peaceful and food for the soul.
We only slept over for one night and had the whole place to ourselves. Paula was very friendly and showed us the wedding hall and the church and it is beautiful. The room was comfortable and clean and had all the amenities. Very nice experience.
Rustigheid en kos vir die siel.
Ons het net een nag oorgeslaap en die hele plek vir ons self gehad. Paula was baie vriendelik en het ons die trousaal en kerkie gewys en dit is beeldskoon mooi. Die kamer was gerieflik en skoon en het al die geriewe gehad. Baie lekker ervaring.
This review has been translated, to view the original version
Phillip H - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Phillip H
With spouse/partner
Special.
It really was very special. They went out of their way to accommodate us. They took care of our personal needs. Very friendly.
Spesiaal.
Dit was regtig spesiaal. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons te akkomodeer. Daar is na ons persoonlike behoeftes omgesien. Ongelooflik vriendelik.
This review has been translated, to view the original version
Nols C - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Nols C
With spouse/partner
Waarde vir geld en sentraal geleë.
Oranje Guest Farm word hoog aanbeveel. Lekker gerus.
Elma B - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elma B
With spouse/partner
Baie dankie vir jul vriendelike ontvangs en uitstekende verblyf en die ekstra myl wat geloop is om ons verblyf gemaklik en gerieflik te maak.
Vriendelike mense wat regtig geen moeite ontsien om ons tot hulp te wees nie. Die ekstra myl wat geloop met 'n glimlag op die gesig. Baie dankie vir 'n naweek van bederf! Lekker, skoon, netjiese en gerieflike akkommodasie.
Chiquita G - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Chiquita G
With spouse/partner
Lovely setting.
We had a comfortable stay. However, the only negative was a very limited DStv selection and a peculiar internet access set-up which didn't work on my phone.
Hein G - Jun 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Hein G
With spouse/partner
Netjies, vriendelike mense, altyd bereid om te help.
Ek en my vroulief het die kort tydjie terdeë geniet. Pragtige ligging, still en rustig.
Megan B - May 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Megan B
With spouse/partner
Beautiful location
Lovely views, beautifully fitted rooms with everything we needed. Nice and warm in winter.
Elsa's Response
Thank you for the nice review, we really try to keep everybody happy.
Oranje Guest Farm
Martie O - May 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Martie O
Family with teenagers
Rustig en skoon.
Ons het lekker gebly, behalwe dat die kinders geen WiFi kon kry nie. Ons ontvangs kon beter gewees het.
Tinka V - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Tinka V
With spouse/partner
Very comfortable and superb accommodation.
Accommodation was clean and comfortable. The only negative was no lapa or under roof for braai facilities. The staff were very friendly.
Chris D - Feb 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Chris D
With spouse/partner
Perfek.
Perfek. Niks kan verbeter word nie.
Johan D - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Johan D
Individual traveler
Baie rustig.
Ek het my verblyf by Oranje Gasteplaas baie geniet en goeie diens en behandeling ontvang. Sal hulle aanbeveel.
Tunille P - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Tunille P
Family with teenagers
Pragtig en netjies.
Baie mooi. Sal beslis weer daar bly.
Rouxna H - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Rouxna H
Family with young children
Die omgewing is bitter mooi en die kamers is ruim en goed ingerig.
Vars melk in die kamer sou gaaf wees. Daar is geen tweepuntkragprop by die bedliggie nie. Die stort het bietjie muf teen die mure gehad. Oor die algemeen was dit 'n goeie ervaring.
Maria B - Nov 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Maria B
With spouse/partner
Fantasties!
Baie aangenaam. Kan dit aanbeveel.
Marion F - Nov 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marion F
Family with teenagers
Teleurstellend! Ontvangs was toe en ons moes die nommer op die deur twee keer bel. Na 29 min wag het iemand ons kom help.
Yskaste was af. Niks melk, ys of water nie. Niks seep of sjampoe. Die dame wat ons gehelp het was baie jammer, sy het niks van ons bespreking geweet nie. Ek was 5 uur op om te gaan stap en ons het 08h00 gery, sonder om enige staff te sien. Ons het nie baie welkom gevoel nie en het gevoel as of ons ‘n inconvenience was. Ons kon eintlik verniet gebly het en gery sonder om te betaal. Niemand sou eers agterkom.
Zaney J - Nov 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Zaney J
Family with young children
Rus vir my siel.
Oranje Gasteplaas is 'n pragtige stukkie juweel - elkeen kan doen met bietjie wegbreek waar mens ware vrede kan ervaar. Die mooiste omgewing, gasvryheid soos net die platteland kan bied! Alles was pragtig voorberei vir ons koms - die stylvolle kamer was baie skoon en vars. Alhoewel die ontbyt wat ingesluit was voldoende was, het dit so bietjie ontbreek aan die prentjie van "ontbytmandjie" soos geadverteer ingesluit is by die honeymoon suite. Maar dit gesê - die kos was steeds warm en vars bedien, en genoeg - eiers, spek, tamatie, worsies en vars ...
Read more
Elsa's Response
Baie dankie vir die vriendelike woorde, ons probeer regtig hard om 'n rustige skoon atmosfeer vir ons gaste te skep.
Bly julle kon 'n bietjie ontspan in hierdie pragtige deel van die wereld
Groete
Oranje Guest Farm
Henning L - Nov 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Henning L
With spouse/partner
Ons het 'n wonderlike naweek gehad op hierdie indrukwekkend plaas.
Oranje Gasteplaas is geleë tussen die beeldskone berge op 'n plaas tussen Fouriesburg en Clarens. Die kamers is modern en skoon. Personeel is vriendelik en hulpvaardig. Sekuriteit is op die perseel in die aande. Ons beveel hierdie gasteplaas ten sterkste aan.
Elsa's Response
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons poog regtig om gaste 'n veilige wegbreek te bied na 'n rustige, skoon en versorgde omgewing.
Sien uit om julle weer te akkommodeer.
Groete,
Elsa
Oranje Guest Farm
Peet B - Nov 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Peet B
With spouse/partner
Rustige verblyf.
Orange Gasteplaas goed geleë om omgewing, Clarens en Golden Gate te besoek.
Mantwa M - Nov 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Mantwa M
With friends
I'm out of words... The place is wow.
If you want peace of mind I recommend Oranje Guest Farm.
Elsa's Response
Thank you for the kind words, you are always welcome to come "recharge" on Oranje
Regards.
Oranje Guest Farm
Reon E - Nov 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Reon E
With spouse/partner
Baie mooi, skoon en gerieflik.
Sien sterre.
Marieta K - Oct 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marieta K
With spouse/partner
Blown away by the location, service and accommodation.
Had an unforgettable weekend away. Can't wait to come back again.
Elsa's Response
Baie dankie vir die mooi woorde, julle is altyd welkom om bietjie te kom rus op Oranje
Groete.
Oranje Guest Farm
Tiaan W - Sep 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Tiaan W
With spouse/partner
Die gasteplaas skep 'n regte plaasomgewing.
Kamer was baie mooi en gemaklik. Die diens was baie goed en vriendelik. Baie mooi uitsig van die stoepies af en dit laat mens voel of mens op die plaas is.
Piet - Sep 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Piet
With spouse/partner
Pragtige omgewing en netjiese verblyf.
Daar is nie veel te sê nie. Fouriesburg se omgewing is waarskylik die mooiste in die wêreld, gekoppel met goeie verblyf en kos. Wat meer kan 'n mens vra?
Elsa's Response
Baie dankie, ons waardeer die positiewe terugvoering.
Ons hoop om u weer te sien.
Groete
Oranje
Oranje Guest Farm
Bianca J - Aug 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Bianca J
With spouse/partner
Oranje Guest Farm is very peaceful and beautiful! Definitely good value for your money. You will see me again soon.
Fantastic! Definitely worth it.
Oranje Gaste Plaas is rustig en vreeslik mooi! Beslis waarde vir jou geld. Hulle sien my gou weer.
Fantasmagories! Beslis die moeite werd.
This review has been translated, to view the original version
Renier J - Aug 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Renier J
With friends
Na 'n lang dag op die pad sou mens meer verwag het.
Ons was ontvang deur een van die dames wat daar werk. Eienaars het nooit te voorskyn gekom nie. Op navraag of aandete moontllk was, was die terugvoering dat dit toe 16:00 was en te laat om te reël. Op navraag of daar ontbyt sou wees was die antword - Ja. Wel ons moes toe 20 km Clarens toe vir aandete. Die volgende oggend was daar geen teken van ontbyt of enige werker nie - net die sleutel in die deur gelos en gery. Gelukkig was Clarens op pad vir ontbyt. Ons moes bel om bevestiging te kry dat daar geen ontbyt sal wees nie. Hierdie is 'n selfsorgplek ...
Read more
Elsa's Response
Ek is regtig jammer dat u ervaring nie so positief was soos meeste van ons ander gaste nie. Soos u self genoem het is dit 'n selfsorg gastehuis, wat meen dat jy jou etes self kan voorberei, en dit nie ingesluit is by die prys nie. Ontbyt en ander etes is egter beskikbaar op vooraf bespreking soos ons adverteer. Aangesien dit 'n geskiedkundige Gasteplaas is wat die familie sentimente probeer behou is van die oorspronklike wasbakke en baddens in ons badkamers gebruik, vandaar die "etched" voorkoms, maar soos u genoem het skoon en netjies. n Gastehuis ...
Read more
Oranje Guest Farm
Izak D - Aug 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Izak D
With spouse/partner
Stylvol, luuks en gemaklik. Vriendelike personeel.
Ons sal definitief weer daar oorslaap. Baie aangename ervaring.
Elsa's Response
Beste Izak,
Dankie vir die positiewe terugvoer, hoop ons kan u weer in die toekoms akkommodeer.
Groete,
Oranje Gasteplaas
Oranje Guest Farm
Cjh B - Jul 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Cjh B
With spouse/partner
Great unit with beautiful scenery.
Pleasant stay with everything one needs for a weekend getaway.
Evert B - Jul 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Evert B
Goeie waarde vir geld, baie skoon en netjies, alles smaakvol versorg, afdak vir voertuig.
Ons het só lekker gekuier in die natuur en ons tyd terdeë geniet. Ek kan dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Sal beslis weer daar gaan oorbly wanneer ons in daardie omgewing is. Alles is skoon, netjies en keurig versorg. Baie dankie vir 'n heerlike aandjie.
Ineke J - Jul 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ineke J
With friends
We had a great stay. Stunning farm with tranquil atmosphere. Affordable.
Lamb stew on menu is delicious.
Ons het heerlik gebly. Pragtige plaas met rustige atmosfeer. Billik geprys.
Lamsbredie op spyskaart is heerlik!
This review has been translated, to view the original version
Pieter D - Jul 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Pieter D
With spouse/partner
Panoramic view of the beautiful farm.
We enjoyed the stay and slept warm in a sunny room.
Panoramiese uitsig op spoggerige gasteplaas.
Ons het heerlik gebly en warm geslaap in 'n sonnige kamer.
This review has been translated, to view the original version
Riana K - Jul 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Riana K
Family with teenagers
Ongelooflik rustig.
Sal Oranje Guest plaas enige tyd aanbeveel. Netjiese chalets. Vriendelike mense.
Elsa's Response
Baie dankie vir die mooi woorde, julle is altyd welkom op Oranje Guest Farm.
Groete,
Elsa
Oranje Guest Farm
Bertha F - Jul 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Bertha F
Family with young children
Great! Excellent service.
Will stay here again! Excellent service.
Baie Goed! Diens was uitstekend.
Sal weer hier bly! Diens uitstekend.
This review has been translated, to view the original version
Elsa's Response
Dankie Bertha, ons is baie bly julle het lekker gekuier in die koue.
Groete,
Elsa
Oranje Guest Farm
Theo O - Jul 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Theo O
With spouse/partner
Baie mooi omgewing pragtige plek skoon en netjies, kamer goed uiteengesit, gemaklike area om kamers en onderdak parkering.
Oranje is baie mooi plaas met gerieflike kamers gemaklik prakties uiteengesit, die omgewing rond-om kamers is netjies. Die enigste probleem is dat daar nie genoeg hangplek is vir nat handdoeke om oornag droog te word. Die dubbelpyp-hangplek in die badkamer is te naby aanmekaar en die handdoeke word nie droog nie. Dit is 'n algemene probleem by baie (SA) gastekamers. Kan die kamers toegerus word met 'n droogkas/waaier of tuimeldroër.
Elsa's Response
Dankie Theo vir die goeie raad, ons sal verseker aandag skenk daaraan.
Groete,
Elsa
Oranje Guest Farm
Pietersen J - Jul 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Pietersen J
With spouse/partner
Pleasant accommodation.
We can recommend Oranje Gasteplaas, good accommodation and the food was delicious. They will see us soon.
Aangename verblyf.
Ons kan Oranje Gasteplaas aanbeveel, goeie verblyf en die kos was uitstekend. Hulle sien ons gou weer.
This review has been translated, to view the original version
Elsa's Response
Dankie Johan, ons is baie bly dat julle lekker kon ontspan in die koue.
Groete,
Elsa
Oranje Guest Farm
Pieter B - Jun 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Pieter B
On business
Lovely, warm feeling.
Excellent, idyllic. Farm feeling. The braai was great, the kitchenette had just enough for our comfort. There was an electric blanket which had been switched on before we arrived - great. Will bring my family here.
Baie lekker warm gevoel.
Puik, idillies. Plaasgevoel. Die braai was lekker, die kombuisie het net genoeg om dinge gemaklik te maak. Daar was 'n warm kombers wat aangesit is voor ons daar aangekom het, baie lekker. Gaan my familie terugbring.
This review has been translated, to view the original version
Elsa's Response
Baie dankie vir die mooi woorde, ons geniet dit vreeslik om mense so bietjie te bederf met stilte en saligheid in hierdie mooi wereld.
Oranje Guest Farm
Liza G - Jun 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Liza G
Family with young children
Close to Clarens, farm is beautiful.
See rating.
Naby Clarens, plaas is pragtig.
Sien sterre.
This review has been translated, to view the original version
Isabel V - May 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Isabel V
With spouse/partner
Peaceful, neat, clean, perfect!
What a wonderful experience to stay at Oranje on a Saturday night. The rooms exceeded all our expectations. The atmosphere on the farm was so peaceful and the quiet was fantastic. Just what a tired soul needs. I would highly recommend it to anyone.
Rustig, netjies, skoon, perfek!
Wat 'n wonderlike belewenis om by Oranje te kon oorslaap Saterdagaand. Die kamers het al ons verwagtinge oorskry. Die atmosfeer op die plaas was so rustig en die stilte was fantasties Presies wat 'n moeë siel nodig gehad het. Ek sal die verblyf vir enige iemand hoogs aanbeveel.
This review has been translated, to view the original version
Elsa's Response
Baie dankie vir mooi woorde, ons probeer regtig dit bereik wat julle ervaar het.
Groete
Elsa
Oranje Guest Farm
Johan R - May 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Johan R
With spouse/partner
Kyk die sterre.
Baie lekker gekuier terwyl ons daar was.
Mariska H - Apr 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Mariska H
Family with young children
Greatest getaway with friends and family.
The rooms are beautiful with a fully equipped kitchenette with all the necessities. The gardens are beautiful and the farm atmosphere just what one needs to getaway from the city. We organised breakfast and a cake and champagne for a birthday and everything was delicious. Looking forward to our return.
Lekkerste wegbreek saam met familie en kinders.
Die kamers is baie mooi met 'n volledige toegeruste kombuisie met alles wat jy nodig het. Die tuine is pragtig en die plaas-atmosfeer net wat mens nodig het as jy wil wegkom uit die stad. Ons het ontbyt gereël en koek en champagne vir 'n verjaardag en alles was heerlik. Sien uit om gou weer terug te gaan.
This review has been translated, to view the original version
Martha S - Feb 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Martha S
Convenient, beautiful surroundings and friendly staff.
See star rating.
Gemaklik, pragtige omgewing en vriendelike personeel.
Sien sterre.
This review has been translated, to view the original version
Estie V - Jan 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Estie V
With spouse/partner
Thanks so much for your hospitality!
We got married on the farm 10 years ago and were spoiled to bits once again when we went to celebrate our anniversary there. Freshly baked bread and red wine on arrival and eveen breakfast brought to our room! Thanks so much Oranje!
Baie baie dankie vir gasvryheid!
Ons het 10 jaar terug op die plaas getrou en is weereens op die hande gedra toe ons kom oorslaap het om ons huweliksherdenking te vier. Vars gebakte broodjie en rooiwyn by aankoms en selfs ontbyt na ons kamer gebring! Baie dankie Oranje!
This review has been translated, to view the original version
Alwina G - Jan 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Alwina G
With spouse/partner
Quiet, peaceful environment and enjoyed the nature.
Pleasant accommodation. Staff was friendly and helpful. Enjoyed the farm-atmosphere. Would strongly recommend it.
Stil, rustige omgewing en natuurskoon baie waardeer.
Aangename verblyf gehad. Personeel vriendelik en behulpsaam. Die plaas-atmosfeer baie geniet. Sal dit beslis aanbeveel.
This review has been translated, to view the original version
Cecily E - Jan 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Cecily E
With friends
Absolute paradise on earth!
Our stay was out of this world - wonderful accommodation, surrounded by the most beautiful scenery. Will definitely recommend Orange Farm Guest Farm!
William V - Jan 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
William V
Individual traveler
I had a very pleasant stay.
The room is very neat and clean. I was very lucky to experience a thunderstorm. The location of the farm is beautiful.
Ek het 'n baie aangename verblyf gehad.
Die kamer is baie netjies en skoon. Ek was gelukkig om 'n lekker donderstorm te beleef. Die ligging van die plaas is pragtig.
This review has been translated, to view the original version
Juandré V - Jan 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Juandré V
With spouse/partner
Perfect place!
Was really nice, beautiful, quiet and close to Clarens.
Perfekte plek!
Was baie lekker, baie mooi, baie stil, en lekker naby Clarens.
This review has been translated, to view the original version
Mariska B - Dec 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Mariska B
Baie goeie diens, uitstekende ligging, pragtige uitsig. Onverbeterlik.
Die rustigheid en die natuurskoon saam met die vriendelikheid en gasvryheid van die personeel het gesorg vir 'n onverbeterlike ervaring.
Marian S - Dec 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marian S
With friends
Rest for your soul with the most beautiful from the patio.
Friendly reception, the rooms are beautiful and the whole area is just exceptional.
Rus vir die siel met die mooiste uitsig vanaf die stoep.
Ons is vriendelik ontvang, die kamers is pragtig en die hele omgewing is sommer baie besonders.
This review has been translated, to view the original version
Chazelle E - Nov 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Chazelle E
With spouse/partner
Very nice.
We enjoyed 2 relaxing nights on the farm. Perfect distance between Clarens and Fouriesburg.
Baie lekker.
Ons het 'n heerlike rustige 2 aande op die plaas geniet. Perfekte afstand tussen Clarens en Fouriesburg.
This review has been translated, to view the original version
Amanda L - Nov 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Amanda L
Family with young children
Everything was absolutely fantastic! We'll stay here again soon.
Our stay at Oranje Guest farm made our Cherry Festival weekend visit to Clarens worthwhile. Everything was absolutely fantastic. Definitely recommended. Beautiful environment.
Alles was absoluut fantasties! Ons kom sommer gou weer.
Ons verblyf by Oranje Guest Farm het ons Kersiefees naweek en besoek aan Clarens die moeite werd gemaak. Alles was absoluut fantasties. Beveel sterk aan! Pragtige omgewing.
This review has been translated, to view the original version
Sue V - Oct 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Sue V
With spouse/partner
Beautiful view, clean room and prompt service. Good location, close to all the important places. The food we ordered was delicious and brought to the room.
Rooms were beautifully cleaned when we got back that afternoon! Bedding is all white and soft and we had such a good night's sleep! Oranje is well located, just a few km from Fiksburg, Clarens, Fouriesburg and Golden Gate. The food we ordered was delicious and brought to the room.
Baie mooi uitsig, skoon kamer en flinke diens. Goed geleë, naby al die plekke van belang. Kos was smaaklik wat ons bestel het: was na kamer gebring.
Kamers was mooi skoongemaak as ons teruggekom het in die middag! Beddegoed is alles wit en sag en ons het lekker geslaap! Oranje is goed geleë, net 'n paar kilometers vanaf Fiksburg, Clarens, Fouriersburg en Golden Gate. Kos was heerlik wat ons bestel het en dis na ons kamer gebring.
This review has been translated, to view the original version
Elsie B - Oct 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elsie B
With spouse/partner
Unbelievable place!
What a pleasant surprise to see that the picture on the website is exactly what you get and more. What an unbelievably nice place to relax, close to so many attractions. We enjoyed the stay and are planning to stay here again in future.
Ongelooflike plek!
Wat 'n aangename verassing om te sien dat die prentjie wat jy op die website sien, is alles presies soos wat dit is en meer. Wat 'n ongelooflike lekker ontspan plek, naby baie besienswaardighede. Baie lekker gebly en is van plan om gou in die toekoms weer te gaan kuier.
This review has been translated, to view the original version
Johan M - Oct 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Johan M
With spouse/partner
Manjifiek.
Dit is die tweede keer dat ons by Oranje Guest Farm bly en ek sal weer terug gaan. Die diens is puik en 'n baie lekker verassing was die gebakte broodjie wat vir ons in die kamer gewag het. Hou so aan!
Ina R - Oct 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ina R
With friends
Fantastic place, friendly service and great food.
Awesome view of the mountains and nature. Will definitely recommend it to everyone. It's a must!
Fantastiese plekkie, vriendelike diens, en great kos.
Awesome view van die berge, en natuur. Sal beslis aanbeveel vir almal. Dis 'n moet sien!
This review has been translated, to view the original version
Cheryl S - Sep 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Cheryl S
With spouse/partner
Absolutely awesome.
We had an absolutely lovely "break-away". No complaints, everything was 100% to our satisfaction. Thank you very much.
Zelda B - Aug 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Zelda B
With friends
Fantastic!
Unbelievable area and hospitality. Beautiful rooms.
Fantasties!
Ongelooflike omgewing en gasvryheid. Kamers pragtig.
This review has been translated, to view the original version
Cheryl K - Aug 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Cheryl K
Family with teenagers
All the comforts of home, combined with friendly service and great value-for-money.
Works perfectly as an overnight stay before and after our annual family skiing day in Lesotho. Great service and value-for-money. Thank you!
Ronel F - Aug 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ronel F
With friends
Stunning accommodation, tidy, clean and luxurious.
Accommodation was surprisingly pleasant, luxurious and the warm sandwich was a nice treat, thank you very much.
Pragtige akkommodasie, netjies, skoon en luuks.
Verblyf was verrassend aangenaam, luuks en die warm broodjie was 'n groot bederf, baie dankie.
This review has been translated, to view the original version
Naledi M - Aug 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Naledi M
With spouse/partner
They exceeded my expectations!
The staff members were very friendly and helpful, everything was perfect I won't hesitate to go back me and my husband had a wonderful weekend.
Deon V - Jul 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Deon V
With spouse/partner
Baie rustig.
Die verblyf was uitstekend. Omgewing is rustig. Dit sou waardeer word as die etes wat in die kamers adverteer word, vooraf bekend gemaak was sodat ons bewus was van die opsie.
Carl V - Jul 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Carl V
With friends
This place is tranquility itself.
The farm atmosphere is so tranquil that you feel you would want to live there. Accommodation is definitely worth 4 stars. The location is excellent. Only 17 km from Clarens. Couldn't find any faults.
Hierdie plek is die rustigheid vanself.
Die plaas-atmosfeer is so rustig dat 'n mens voel dat jy vir altyd daar wil bly. Verblyf is beslis die 4 sterre werd. Die ligging is uitstekend. Net 17 km van Clarens af. Kon niks fout vind nie.
This review has been translated, to view the original version
Gerhard N - Jun 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Gerhard N
With spouse/partner
Peaceful getaway.
We were warmly received and everything was clean and neat by the time we returned from a long day in Clarens or Golden Gate.
Rustige wegbreek van alles af.
Ons is vriendelik ontvang en alles was netjies en skoon wanneer ons teruggekom het by Oranje na 'n lang dag in Clarens of Golden Gate.
This review has been translated, to view the original version
Daniel S - May 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Daniel S
Individual traveler
Die verblyf was goed.
Die omgewing is baie mooi. Die perseel is uiters netjies en is in 'n puik toestand. Die enigste twee aspekte wat aangespreek moet word is die warmkraan van die bad wat regs is en nie links soos gewoonlik nie. Toe ek in die bad was het ek nie my bril aangehad nie en kon dit toe nie sien nie. Die skottelgoed se opwasplek kan twee opwasbakke hê in plaas van een.
Pieter V - Mar 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Pieter V
With spouse/partner
Wonderlike rustigheid.
Baie lekker verblyf, wonderlike gasvryheid.
Sophia G - Mar 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Sophia G
With spouse/partner
Verblyf was baie ontspannend en waarlik die reis van Gauteng die moeite werd.
Briljant en waarde vir geld.
Natalie F - Mar 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Natalie F
With spouse/partner
Peaceful stay in beautiful location.
Oranje is situated in a beautiful spot between Clarens and Fouriesburg. The farm animals and surrounding mountains add to a lovely ambience at this guesthouse. The complimentary freshly baked farm bread was a real treat, and so were the rusks! The bed was very comfortable and the linen perfectly clean and pressed. On the downside, the floor in our room had a layer of dust, so had to wear shoes to keep our feet clean. The white facecloths provided were slightly stained from previous use and the towels could have been 'bath sheet' size instead of ...
Read more
Jj B - Feb 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jj B
With spouse/partner
Rustig!
Die ontvangs was baie professioneel en het ons die stilte en natuurskoon waardeer!
Nolene A - Jan 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Nolene A
With spouse/partner
Baie gemaklik en mooi skoon!
Ons het baie welkom gevoel en gemaklik gebly! Heerlike warm, tuisgebakte broodjie gekry op ons eerste aand. Die gasvrou is beslis baie behulpsaam en vriendelik, ons sal hulle beslis weer besoek.
Amanda B - Jan 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Amanda B
With spouse/partner
Voldoende.
Goeie waarde vir geld. Rustig op die plaas.
Elize J - Jan 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elize J
With spouse/partner
Heerlike verblyf in die pragtige en rustige natuur.
Ons is vriendelik ontvang deur Annastasia. Die kamers is baie netjies en goed ingerig. Ons kon gaan stap in die rustige plaas-omgewing. Na ons van 'n uitstappie na Fouriesburg teruggekeer het, is ons verras met 'n heerlike, warm varsgebakte plaasbroodjie in die kamer. Dit was heerlik! Die volgende oggend is ons ontbyt na ons kamer gebring en ons kon heerlik en rustig eet. Definitief waarde vir geld. Ek sal Oranje Gasteplaas met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.
Andre J - Jul 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Andre J
Family with young children
Oranje Guest Farm is pragtig!
Ons was hartlik ontvang en het baie lekker gebly. Kan nie wag om eendag weer terug te gaan nie. Dis naby aan so baie plekke en ons dogter was uit haar vel opgewonde oor die plaasdiere en pragtige omliggende berge.
Johannes S - Jul 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Johannes S
Family with young children
Baie lekker gekuier sal enige tyd weer gebruik maak van Oranje Guest Farm.
Ek sal enige tyd Oranje Guest Farm aanbeveel vir familie en vriende. Daar is net een ding... maak dit bietjie meer kindervriendelik.
Heidi S - May 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Heidi S
With friends
Beautiful surrounds and lovely clean and comfortable stay!
We had a very comfortable stay on a beautiful farm. It was a real pleasure and will certainly recommend it to anyone! Close proximity to the Caledonspoort border post with Lesotho and 20 kms from Clarens which is always worth a visit!
Francois D - Apr 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Francois D
With spouse/partner
Wat 'n heerlike bederf om by Oranje Gasteplaas te oornag!
Slim uitleg en gebruik van spasie. Alles was puik gehalte en luuks. Die ontbytmandjie is beslis aan te beveel. Ons sal beslis weer van Oranje Gasteplaas gebruik maak, volgende keer vir 'n langer verblyf in die pragtige omgewing.
Marie-louise B - Apr 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marie-louise B
With spouse/partner
Ons verblyf was ongelooflik lekker gewees en ons het die baie geniet.
Die Oranje Guest Farm is 'n ongelooflike mooi plek. Die ligging van die plaas is prentjie mooi! Die hele plaas is baie netjies en die kamers is van hoogstaande gehalte. Wat ons opgeval het, is die duursame linne op die beddens asook die kombuis toebehore. Die personeel is almal baie hulpvaardig en vriendelik. Ons sal beslis weer gaan kuier en dan sommer die kinders ook saam neem. Nogmaals baie dankie vir 'n wonderlike naweek.
Lou P - Feb 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Lou P
With spouse/partner
Aangenaam en rustig.
Oranje Gasteplaas is 15 km buite Clarens, 'n vinnige ry op 'n pragtige pad. Kamer was skoon en netjies met basiese kookgeriewe om ontbyt en ligte maaltye te maak. Ideaal as jy rustigheid buite Clarens se gewoel verkies, dalk bietjie uit die pad as jy daagliks in die dorp wil wees.
Androula K - Nov 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Androula K
Family with teenagers
I thoroughly enjoyed the weekend.
It was very peaceful on the farm.
Maggie B - Nov 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Maggie B
With friends
Rustige atmosfeer. Net wat ons nodig gehad het!
Pragtige opset. Vriendelike diens en sal jul beslis by vriende aanbeveel!
Eben B - Nov 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Eben B
With spouse/partner
Lekke naweek-verblyf!
Ons kan dit regtig aanbeveel, dit is skoon en netjies.
Elsabe F - Nov 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elsabe F
With friends
Die kamer is pragtig met genoeg koffie, tee en beskuit ook!
Die omgewing is asemrowend en stil. Ons het baie lekker gebly en geslaap. Ons sal beslis weer daar bly en sal dit sterk aanbeveel. Baie goeie waarde vir geld.
Paul L - Jul 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Paul L
With spouse/partner
Will use Oranje Guest Farm again
Good service, lovely location. I will use Oranje Guest Farm again next year.
Christa B - Jul 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Christa B
Family with young children
Dit was heerlik, net te kort!
Ons het baie gehou van die ruimte en skoonheid van die deel van die Vrystaat. Die geriewe was ook wonderlik en alles was netjies en haarfyn beplan! Ons het elke oomblik geniet, veral my 5-jarige dogtertjie met haar fiets! Sal dit sterk by mense aanbeveel!
Debbie B - Jul 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Debbie B
Family with teenagers
Lekke!
Sien die sterre hieronder.
Annalize V - Jul 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Annalize V
Family with young children
Puik!
Puik diens! Die kinders het die plaasatmosfeer en diere baie geniet!
Pieter V - May 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Pieter V
With spouse/partner
Awesome! Heerlik! Rustig! Julle sien ons beslis weer!
Dit was 'n heerlike wegbreeknaweek. Die plaas is mooi, veral met sonsondergang. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer gaan!
Ria V - May 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ria V
Ongelooflik lekker en rustig.
Kan Orange Gasteplaas met vrymoedigheid aanbeveel vir iemand wat rus en kalmte nodig het.
Amanda Z - Apr 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Amanda Z
With friends
Dit was ongelooflik lekker gewees.
Sal verseker hulle weer graag wil besoek!
Carmen M - Jun 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Carmen M
With spouse/partner
Pragtige rusplekkie in die mees asemrowendste area
Onvergeetlik... sal verseker weer daar gaan kuier!!
Monja N - Jun 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Monja N
With friends
Heerlike ligging maar bied nie al die aktiwiteite wat adverteer word nie
Beskikbaarheid en vriendelikheid van personneel kon beter gewees het. Braaifasiliteite word adverteer maar dit is nie vir gebruik van besoekers nie. Ook geen eie drank toegelaat nie en dit word nie so aan kliente gekommunikeer voor die besoek nie. Andersins is dit n heerlike wegbreek in n pragtige omgewing. Baie goeie kombuis met lieflike ontbyt en aandetes!
Petri B - May 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Petri B
With spouse/partner
Stunning place!
Lovely guest farm. A very nice and different experience for a holiday can be had by staying on a working farm.
Elfrie S - Apr 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elfrie S
With friends
Rustige, pragtige omgewing met warm vriendelike ontvangs en diens.
Uitstekende waarde vir geld, sal defnitief moeite doen om weer hier aan te doen en hopelik volgende keer vir n langer tyd!
Deidre B - Apr 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Deidre B
With spouse/partner
Relaxing, scrumptious food and top class hospitality
We enjoyed our stay very much. Brain cooking is brilliant and you over eat. The surrounding place towns are close and a pleasure to drive to for meals (Re-live your childhood favourites in Fouriesburg - Plaaskombuis restaurant). Enjoy the surroundings and drink in the quietness and breath taking views. Will recommend it 100%!
Karl P - Nov 2012
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Karl P
Lovely
Wonderful in all aspects.
Caitlin V - Jul 2012
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Caitlin V
Individual traveler
Thoroughly enjoyable stay
I had a lovely stay at the guesthouse. I enjoyed exploring the area and seeing the scenery. The cuisine and hospitality was amazing. Thank you for a lovely stay
Retha V - Apr 2012
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Retha V
With spouse/partner
At Oranje Gasteplass a special occasion was turned into an extraordinary stay
From the moment of arrival to the departure it felt like being home. Brian went out of his way to make our stay extra special. Our dinner was special and prepared with care. Thank you.
Guests that viewed Oranje Guest Farm also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |