The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Orchard Cottage | TravelGround
+31

Orchard Cottage

52 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 52 reviews for Orchard Cottage
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.8/5
Belinda S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda S
With friends

A wonderful, peaceful place to stay.

We thoroughly enjoyed our stay at Orchard cottage and highly recommend a visit to McGregor and the Robertson area.

Fhd V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fhd V
With spouse/partner

Baie bevredigend!

'n Heerlike oorblyplekkie, binne loopafstand van al McGregor se aantreklikhede. Die kothuis is voorsien van alles wat jy nodig het: selfs koffie en tee op die kombuiskas. Daar is 'n pragtige tuin met gerieflike braaiplek. Sekuriteit is perfek. Word beslis aanbeveel met slaapplek vir 4.

Mary-ann W - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mary-ann W
With spouse/partner

Comfortable, well-equipped, lovely surroundings and will definitely re-book.

We enjoyed our stay in Orchard Cottage and found the location to be just perfect. Within easy walking distance of all there is to see in the town.

Jacobus (johan) D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacobus (johan) D
Family with young children

Fantasties!

Het die rustigheid, netheid en omgewing baie geniet en waardeer. Ons sal beslis weer daar kom oorbly.

Gerda F - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda F
Family with teenagers

Netjies en skoon.

Waarde vir geld, kan dit aanbeveel.

Michelle K - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle K
Family with young children

Peaceful, relaxing, beautiful.

Had an amazing weekend stay at Orchard cottage. Clean, cosy and with everything you might need at hand. Very comfortable beds with electric blankets for those cold winter evenings. Petro is a superb host, went the extra mile to accommodate our needs.

Orchard Cottage's response

Good day Michelle,
Thanks for the very positive feedback. I hope that you will return to Orchard Cottage again in die future.
Regards
Petro

Orchard Cottage
Ina T - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina T
With spouse/partner

Uitstekend.

Die huisie is pragtig, baie baie skoon en netjies, goed toegerus en alles is van goeie kwaliteit. Daar is aandag gegee aan die fynste detail, alles wat mens mag nodig kry, is daar. Die diens was uitstekend en die omgewing baie rustig en mooi met al die vrugtebome en goed versorgde tuine.

Orchard Cottage's response

Goeie dag Ina, Baie dankie dat julle by ons oorgebly het. Dis besonders vir ons om te weet dat julle jul kuier geniet het.

Orchard Cottage
Wilna L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna L
With spouse/partner

Had a good time.

Attended a wedding in the area and had a good stay. The bedding was especially comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gekuier.

Het 'n troue in die omgewing bygewoon en baie lekker gebly. Veral die beddegoed was besonders gemaklik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Orchard Cottage's response

Wilna, baie dankie vir die positiewe opmerking. Ons hoop dat julle weer in die toekoms sal kom kuier by Orchard cottage.

Orchard Cottage
Lizl F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizl F
Family with teenagers

Second visit and still a winner.

This was just a short weekend stay but we could not ask for a better place to relax.

Orchard Cottage's response

Thank you Lizl, for your comment and for staying with us. Orchard cottage is a very special place for all visitors and they always get time to relax a bit in the beautiful gardens. Hope to see you back as a guest in the future.

Orchard Cottage
Lourens D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens D
With friends

It was excellent and very well located and also safe.

It was very clean and tidy, the directions were easy and well pointed out. There was no need to ask any questions, everything was just there and right. Will only make one suggest that they put a light on the outdoor braai that shines sharper on the braai itself.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was uitstekend en baie goed geleë en ook veilig.

Dit was baie skoon en netjies, die aanwysings was maklik en goed uitgewys. Dit was nie nodig om enige vrae te vra, alles was net daar en reg. Sal net een voorstel maak dat hul 'n lig by die buitebraai sit wat skerper skyn op die braai self.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Orchard Cottage's response

Lourens Baie dankie vir jou opmerking. Ons sal 'n bietjie ondersoek instel en die lig wat daar is dalk skuif of vervang. Sommige mense wil 'n bietjie in die donker by die vuur sit en ontspan. Die lig is gestel om aan en af te gaan soos dit mense opvang.

Orchard Cottage
Maired N - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maired N
Family with teenagers

This cottage is a hidden gem, the beds are amazing, the fire place was brilliant, 5 stars all the way, thank you.

Thank you for an amazing fist time visit to McGregor, the cottage was so spacious and had everything one could need. We will be back very soon with friends and family.

Johannes M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes M
With spouse/partner

Dit was 'n heerlike rustige wegbreekplek, met lekker stap moontlikhede.

Die huisie was skoon, met alle selfsorg-geriewe. Ons vier persone het aangenaam ontspan. Die toegang-reëlings was goed. Dit was lekker om weer 'n slag met 'n haangekraai wakker te word.

Gerrit L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit L
With spouse/partner

Lekker privaat en gerieflik.

Die cottage is smaaklik gemeubileer en die lekker braaiplek in die privaat tuin was fantasties.

Johann S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann S
With spouse/partner

Comfortable, peaceful, beautiful setting and will be back for sure.

Enjoyed our weekend away. The beautiful neat spacious cottage had everything that we required. The cottage was surrounded by a beautiful garden with well kept lawn on one side and fruit trees, plants and of course my favourite, rose bushes on the other. Sitting amongst the beauty of the garden helped us to relax and enjoy the peace and quiet. Thank you for the lovely gift that you left us on our pillow. We will most definitely be back.

Helen B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helen B
Family with young children

Wegbreek genot.

Ons wou as gesin net wegbreek en tyd saam spandeer en by Orchard Cottage kon ons dit doen. Ons kon nie vir meer gevra het nie die huisie het alles en nog meer gehad wat ons kon nodig kry dit was baie skoon en netjies en ons het ons eie klein tuin gehad waar ons kon rustig braai. Sal enige tyd weer gaan het dit baie geniet.

Susan W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan W
Family with teenagers

Loved it and will come back again - every need provided for.

Seldom stayed anywhere where one's every needs are catered for, books, toys, games and more, someone put a lot of thought into providing all sorts of extras. Nice welcoming email, excellent value. Attractive and well-kept gardens. We definitely plan a longer visit soon.

Lizl F - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizl F
Family with young children

Peaceful getaway.

Spotlessly clean and equipped with everything our family needed for a week's holiday. The full DSTV package was an added bonus.

Riaan R - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan R
With spouse/partner

A real countryside experience, it was clean and neat.

We had a nice stay and slept well in a clean and warm area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Ware plattelandse ervaring, dit was skoon en netjies.

Ons het lekker gebly en lekker geslaap in 'n skoon, warm omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Joubert F - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joubert F
Family with teenagers

Pragtig en uitstekend toegerus.

Ons het dit so geniet, ons wil gaan aftree in McGregor. Die huisie is pragtig en baie goed toegerus. Ons gaan definitief weer in Orchard Cottage bly.

Orchard Cottage's response

Joubert, dankie dat julle by ons gebly het. McGregor is 'n besonderse plek met besonderse landelike mense.

Orchard Cottage
Liezel K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel K
With spouse/partner

Baie gerieflik, goed geleë. Klomp lekker goed in die omgewing om te doen!

Pragtig, goed versorgde kothuis met mooi tuin. Baie oulik toegerus met als wat mens kan nodig kry. Mens kan maklik 'n week daar bly! Dis baie naby Robertson waar daar meer is om te doen as waarvoor daar tyd is! Ideale wegbreek plek!

Orchard Cottage's response

Liezel, julle het die tuine in die mooi tyd beleef voor die son en hitte ons oorval. Hoop julle kom maak weer 'n draai hier by ons in McGregor.

Orchard Cottage
Abigail P - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abigail P
With spouse/partner

Alles was uitstekend!

Die kommunikasie, verwelkoming, omgewing, die stilte was uitstekend. Die cottage is pragtig, skoon en spesiaal, alles wat jy nodig het, was daar. Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Baie dankie!

Orchard Cottage's response

Abigail, dit was vir ons lekker om julle by ons te he as gaste. Hoop dat julle weer sal terugkom na McGregor in die toekoms

Orchard Cottage
Tinus S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinus S

Heerlik rustig, met alles wat jy nodig het in die huisie om 'n gemaklike verblyf te verseker.

Hierdie was my eerste bespreking op LekkeSlaap, en alles het so vlot verloop dat ek dit weer sal doen. Die besprekingsproses was maklik, en die inligting wat ons direk van die eienaar, Petro, ontvang het, was nuttig. Die huisie het al ons verwagtinge oortref. Skoon en netjies, met alles wat mens nodig het vir selfsorg. Op 'n stadium het my ma 'n skêr nodig gehad en opgemerk dat dit die enigste ding is wat kort. 2 minute later kry sy een wat hang onder 'n vatlappie! Ons het so tuis gevoel dat ons traag was om te moes teruggaan huis toe.

Orchard Cottage's response

Goeie dag Tinus
Baie dankie dat julle by ons gekuier het. Ek hoop dat julle altyd sal terugdink aan hierdie paar dae in McGregor.
Petro

Orchard Cottage
Jerome D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jerome D
Family with young children

It was quite relaxing and will go back any day.

I will recommend the place to anyone who need piece an quiet.

Orchard Cottage's response

Good day Jerome
Thanks for staying with us and we hope that we will see a lot more of your friends and family visiting McGregor
Regards
Petro

Orchard Cottage
Elizabeth W - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elizabeth W
With spouse/partner

Like being at your house - everything you need is there. Lovely.

Really incredible attention given to the smallest detail - firelighters, rusks, electric blankets, wall plugs of all kinds. It's really a very special place. 10 out of 10 to the owners. On a cold evening, a carpet in front of the fireplace would be nice, but I also understand that it could easily be damaged by the fire. The two bathrooms for 2 rooms are also a definite plus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Soos om by jou huis te wees - alles wat jy nodig het, is daar. Heerlik.

Werklik ongelooflike aandag geskenk aan die kleinste detail - blitz, beskuit, elektriese komberse, muurproppe van alle soorte. Dis werklik 'n baie spesiale plekkie. 10 uit 10 aan die eienaars. Op 'n koue aand, sou 'n mat voor die kaggel lekker wees, maar ek begryp ook dat dit maklik deur 'n kooltjie uit die vuur beskadig kon word. Die twee badkamers vir 2 kamers is ook 'n definitiewe pluspunt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Samantha F - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Samantha F
With spouse/partner

It was okay.

We stayed in the cottage for 3 nights, which was long enough. The owner's communication was very good. We have, however, followed all the instructions as discussed via email, but never heard from the lady that was suppose to welcome us. Luckily the cottage's keys was in the post box. The bedding and towels were clean and neat. The kitchen, however, wasn't. All the plates and bowls we took out was dirty and full of fat. The house could do with more fans especially in summer. We luckily found one fan in one of the rooms.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was okay gewees.

Ons het vir 3 aande in die kothuis gebly, wat lank genoeg was. Die eienaar se kommunikasie was baie goed gewees. Ons het egter al die instruksies gevolg soos per e-pos, maar nooit iets gehoor van die dame wat ons moes ontvang het nie. Gelukkig was die kothuis se sleutel in die posbus. Die beddegoed en handdoeke was skoon en netjies. Die kombuis egter glad nie. Al die borde en bakkies wat ons uitgehaal het was vetterig en vuil. Die huisie kan ook regtig doen met bietjie meer waaiers veral in die somer. Ons het gelukkig 'n klein waaier in die een kamer gevind.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Orchard Cottage's response

Samantha, baie dankie vir die opmerkings. Ons maak die laaste 5 jaar reeds gebruik van dieselfde skoonmaker en dieselfde persoon wat mense ontvang. Die persoon wat ons gaste ontvang en kyk na die kwaliteit van alles was opgeneem in die hospitaal van middel Desember. Ons is eers die 17de Desember in kennis gestel daarvan. In daardie tyd het sy wel iemand gekry om te help skoonmaak, maar soos dit duidelik lyk uit hierdie terugvoering is dit nie deeglik gedoen nie. Hierdie aangeleentheid is met groot erns reeds opgeneem.

Orchard Cottage
Kallie H - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kallie H
Family with young children

What a lovely getaway and tranquillity.

Our family enjoyed it very much and the cottage was very clean with everything you need. Lucky for us there were still ripe apricots on the trees.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n lekker wegbreekkans en rustigheid.

Ons as familie het dit baie geniet en die cottage was silwerskoon met alles wat jy nodig het. Gelukkig vir ons was daar nog ryp appelkose aan die bome.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Reana B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Reana B
With friends

Fairly pleasant.

Owner and caretaker very friendly, with complete information beforehand. House was clean and neat, roses in garden beautiful! Something that bothered us quite a bit was the neighbours' dogs barking a lot, also early in the morning right outside our window. Furthermore, there was a stray cat that kept coming into the house and onto the beds. Something that future clients should take into account is that there is not a lot of space to unpack, because of the owner's personal belongings being kept in the house. The surroundings are beautiful but there is a lot of noise coming from the neighbours, especially in the afternoon. It puts quite a damper on being outside.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Redelik aangenaam.

Eienaar en opsigter baie vriendelik, met volledige inligting vooraf. Huisie was skoon en netjies, rose in tuin pragtig! Iets wat nogal gepla het tydens ons 3 nagte verblyf, was die bure se honde wat baie geblaf het, ook vroeg in die oggend reg voor ons kamervensters. Verder was daar 'n rondloperkat wat heeltyd in die huis gekom het, en op die beddens gelê het. 'n Aspek wat toekomstige kliënte in ag moet neem, is dat daar beperkte pakplek beskikbaar is, weens eienaar se persoonlike besittings wat in die huisie gehou word. Die omgewing is mooi, maar daar is baie geraas vanaf aangrensende buurt, veral saans vroeg. Dit plaas demper op buite kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Orchard Cottage's response

Reana, baie dankie vir jou opmerkings. Soos jy dalk gesien het is Orchard cottage nie pet-friendly nie. Ons verjaag die kat gereeld as ons daar is, maar van die gaste nooi hom in en dan raak hy 'n oorlas. Ek sal wel aan gaste wat inboek versoek om die kat nie in te nooi nie. Hy het 'n eienaar in die omgewing. Die bure sal genader word om hul honde op hul plek te hou. Die bure het onlangs ingetrek en hulle beplan heinings om hul plek wat die honde sal inhou in hul erf. Ongelukkig is Orchard cottage net 'n kothuis en ons deel dit graag met gaste, maar wil ook gemaklik bly in ons eie huis. Daar is nie baie opsies om die kas ruimte te vermeerder nie.

Orchard Cottage
Lizet H - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizet H
With friends

Perfek toegerus, alles wat ons nodig gehad het was daar.

Lieflike Karootuin met 'n braai in die middel vir laatnag kuiers onder die sterre. Wonderlik, stil en rustig. My nuwe gunsteling plek om te bly in McGregor.

Ronel M - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel M
With spouse/partner

Perfect!

Everything was perfect and beautifully clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek!

Alles was perfek en mooi skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jean P - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jean P
With friends

Heerlike wegbreeknaweek.

Die huisie is baie goed toegerus en alles was skoon en netjies. Dit het 'n baie gesellige atmosfeer en klein ekstras bewys dat die eienaars regtig gasvry is. Uit-en-uit die moeite werd! Ongelukkig het 'n buurhuis se mense tot laataand lawaai, maar ons het dit seker maar ongelukkig getref. Ek beveel die huisie met groot vrymoedigheid aan.

Orchard Cottage's response

Goeie dag Jean
Baie dankie vir die baie positiewe terugvoering. Die buurhuis was ook gaste gewees, by daardie gastehuis. Hulle het die reëls verontagsaam wat daar gestel is en gaan nie weer toegelaat word om daar te bespreek nie. Ek hoop dat ons julle weer in die toekoms sal sien.

Orchard Cottage
Ronel B - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel B

Wat 'n plesier!

Hierdie verblyf is aanbeveel deur familie en ons was baie beïndruk met die plek. Orchard Cottage is ongelooflike goeie waarde vir geld en ons sal enige dag weer hier kom bly. Die huis kan maklik 4 mense akkomodeer en het 2 lieflike badkamers. Die buite braai is baie gesellig en die tuin pragtig. Die omgewing het hope goed om jou mee besig te hou en die dorpie het lekker koffie winkels en restaurante. Ek sal Orchard Cottage hoog aanbeveel.

Monique D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Monique D
Individual traveler

Goed toegeruste eenheid in stil omgewing.

Ek het regtig baie lekker hier gebly - dis asof daar 'n vrede en rustigheid in en om die plekkie is. 'n Dag of 3 hier gee mens lekker kans om die prentjiemooi omgewing te verken en met goeie herinneringe weg te ry - tot 'n volgende keer!

Charmian S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmian S
Individual traveler

A delightful home from home with happy vibes.

Beautifully equipped and comfortable.

Gerida M - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gerida M
Family with young children

Baie lekker en rustige paar dae.

Aangenaam verras met die geriewe en netheid van die huisie. Ons het baie lekker gebly!

Marisa C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marisa C
With spouse/partner

Pragtige en gerieflik!

Heerlike huisie met alles wat jy nodig het. Netjies afgerond binne en buite met 'n swembadjie vir die warm dae. Baie goeie waarde vir jou geld! Alles wat jy benodig om selfversorgend te wees!

Zaza B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zaza B
With spouse/partner

Pragtig toegeruste kothuis en smaakvol gemeubileer.

Oulike klein lapa vir braai-doeleindes. Lieflike tuin. Die swembadjie het ook handig te pas gekom in die McGregor-hitte! Baie dankie, ons sal graag weer wil bespreek in die toekoms!

Lizette W - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette W
With friends

Baie beslis waarde vir geld! Baie baie dankie!

Elke jaar met Vrouenaweek breek my jarelange vriendin en ek weg vir 'n "girls"-naweek! Hierdie jaar was McGregor ons keuse. Dit was 100% die moeite werd! Orchard Cottage is knus, netjies, goed ingerig en pragtig geleë. Ons het Petro Coreejes Brink persoonlik ontmoet en sommer lekker gesels. Sy is duidelik baie trots en lief vir haar plekkie tussen die vrugteboorde! Ons sal Orchard Cottage met 'n oop gemoed aanbeveel.

Christeleen L - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christeleen L
With spouse/partner

Ek beveel dit vir enigeen aan.

Een nag in Mcgregor is nie genoeg nie. Orchard Cottage was meer as wat ons verwag het. So rustig, gesellig en selfs met kragonderbreking 'n heerlike ervaring.

Marina D - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina D
With friends

Baie skoon en toegerus met als wat 'n mens nodig het.

Die kothuis was baie goed toegerus, die beste wat ek nog gesien het, speletjies, DVD's en koffiemasjien! Baie netjies en rustige plek.

Johan J - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan J
With spouse/partner

Lieflik!

Hierdie kothuis en McGregor as 'n bestemming word sterk aanbeveel.

Etienne L - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne L
With spouse/partner

Fantasties. Ons is weer terug.

Baie dankie Petro vir 'n plek soos Orchard Cottage. Dit was so lekker, ontspanne, rustig en karaktervol. Dankie ook vir die ekstra geskenkies op die bed. Die linne was kraakvars en alles wat binne die huisie is, is met n oog wat detail ken, geplaas. Ons is weer terug.

Donald T - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Donald T
With spouse/partner

Fantasties!

Die huisie Orchard Cottage was baie netjies en skoon en goed ingerig.

Ricus N - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ricus N

Heerlik, skoon, stresvry, beslis die moeite werd.

Aangenaam verras deur alles wat die plek en die area jou bied.

Jaco V - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco V
Family with young children

Vriendelike mense het ons ontvang en ons het lekker daar gebly!

Dit is 'n lekker ou huisie vir oorslaap. Ons het die braaigeriewe baie geniet en die kinders het lekker fietsgery terwyl ons rustig verkeer het.

Michelle V - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle V
With spouse/partner

'n Juweel van 'n wegbreekplekkie!

Orchard Kothuis het ons wildste verwagtinge oortref. Dit is die perfekte plekkie om weg te breek van die stadslewe se gejaag. Ons kon nie glo hoe goed toegerus die kothuis was vir 'n selfsorgeenheid nie. Alles waarvoor jy kan vra en nog meer, is daar. Ons het baie spesiaal gevoel met al die klein ekstras. Orchard kothuis sal ons weer sien ... en weer ... en weer!

Gert D - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gert D
With spouse/partner

Die kothuis is baie gerieflik en snoesig, en die omgewing is baie interessant.

Die huise was baie skoon en goed ingerig. Hulle het voorsien in al ons behoeftes. Ons was baie beïndruk met McGregor en die omgewing.

Rion N - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rion N
With spouse/partner

Prentjiemooi! Alles was baie netjies en ons het heerlik gekuier!

Dit is 'n wonderlike plekkie, baie afgesonderd en rustig. Dit was net wat ons nodig gehad het en een van die min plekke waar jy jou troeteldier kan saamneem. Fantastiese diens en ons sal definitief weer soontoe wil gaan.

Matilda T - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Matilda T
With spouse/partner

Dit was 'n heerlike ervaring.

Orchard kothuis is baie skoon, netjies en smaakvol ingerig.

Desiree N - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desiree N
With spouse/partner

Heerlik gebly. Lekker snoesige huisie.

Mcgregor is 'n asemrowende dorp, met genoeg restaurante en interessante winkels. Die Orchard Kothuis is geleë in 'n boord vrugtebome, met pragtige tuine en niks wat 'n mens pla nie. Die linne is skoon en duursaam. Daar is als wat mens nodig het vir 'n selfsorg-eenheid. Wanneer dit reën is die kothuis bietjie klein vir 'n gesin met kinders, maar vir tot vier volwassenes is dit aanvaarbaar.

Ritha G - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ritha G

Ons verblyf, die ideale wegkomkans met alles wat jy nodig het!

Ons verblyf by Orchard Vottage was so lekker. Dis huis is skoon en netjies en alles wat jy moontlik kan benodig is beskikbaar. Die omgewing is heerlik rustig en veilig. Ons sal dit vir enigiemand aanbeveel wat wil wegkom uit die gewemel van die stad.

Lennox D - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lennox D
With friends

Absolutely fabulous.

Beautiful cottage with all the necessary requirements and more. Could not have asked for more ... we had a wonderful stay.

Anton G - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anton G

Uitmuntend

Uitmuntend

was R850
From R765
per night (sleeps 4)
was R850
From R765
per night (sleeps 4)
was R850
From R765
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 7 Voortrekker street, McGregor, 6708, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1NTU2YjYwLTY4ZjktNDIzNi1iNWFmLWUzOTlkZGI4Mjg2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850, now From R765  per night (sleeps 4) 52 5 1 5 7 Voortrekker street McGregor 6708 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.943466752928 19.831416606903
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!