The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oriebruggie | TravelGround
+48

Oriebruggie

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 16 reviews for Oriebruggie
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.2/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.7/5
Cornelia J - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cornelia J
With spouse/partner

Gasvry, skoon, rustig, genoeg parkeerplek.

Ondersteun gerus hierdie plekkie sodat hulle kan groei. Sou graag 'n bedlampie aan beide kante van die bed wou hê.

Stanley D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stanley D
Individual traveler

Die ondervinding was goed, en sal beslis weer in die gastehuis bly.

Dit is 'n baie rustige omgewing en ek het het baie mooi ondervinding gehad.

Oriebruggie's response

Baie dank vir 'n positiewe terugvoering. Wees enige tyd weer welkom by Oriebruggie.
Tyrone en Alfrida

Oriebruggie
Zandre W - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Zandre W
With friends

Oorslaap gedurende 'n lang reis.

Vriendelike diens, skoon en netjies.

Oriebruggie's response

Baie dankie vir u positiewe terugvoering.

Oriebruggie
Ken L - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ken L
With spouse/partner

It was problematic finding the place as the street numbering is confusing.

The cottage is delightful and very neat and clean. All the facilities were there for a night over stay. The beds were comfortable and our hosts went out of their way to ensure we were comfortable and satisfied.

Oriebruggie's response

Thank you for your positive feedback.

Oriebruggie
Coenie K - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coenie K
With spouse/partner

Pynlik netjies en skoon! Die gasheer is duidelik vertroud met kliëntediens uit die hoogste rakke.

Rustige en veilige atmosfeer. Alles was daar soos adverteer. 'n MOET blyplek as mens deur Calvinia reis!

Oriebruggie's response

Baie dankie. Dankie vir die pragtige kompliment en positiewe aanbeveling.
Altyd plesier om gaste tuis te laat voel.

Oriebruggie
Martie S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie S

Netjies, goed ingerig, vriendelike verwelkoming, puik kliëntediens persoonlik aangepas.

Puik kliëntediens. Met die besef dat ons 'n pa en volwasse dogter is wat saam reis en gesinskamer bespreek het is 'n addisionele wooneenheid aangebied vir verdere privaatheid. Netjies en goed ingerig. Vriendelike diens.

Oriebruggie's response

Baie dankie vir u positiewe terugvoering.Ons probeer altyd om die ekstra myl te stap vir ons kliente om dit vit hulle so gemaklik as moontlik te maak.

Oriebruggie
Kevin L - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kevin L
With spouse/partner

Very comfortable.

Very nice accommodation, clean, bright and weel furnished. Would definitely stay again.

Oriebruggie's response

Thank you very much. It was a pleasure having you as guests and we will keep on doing this the correct way.

Oriebruggie
Hester G - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester G
With friends

Skoon en netjies

Groot, gerieflik en netjies. Alles wat mens nodig het.

Oriebruggie's response

Baie baie dankie. Dit was n plesier om u te huisves en ons dien dt met n passie om elke gas tuis te laat voel.

Oriebruggie
Anneme S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anneme S
With spouse/partner

Ruim, netjiese oornagverblyf.

Die eienaars was so gaaf om ons by die vulstasie aan die begin van Calvinia te ontvang en ons die weg te wys na Oriebruggie. Ons het nie nodig gehad om self te soek na die ligging nie. 'n Ruim, netjiese eenheid met alles wat nodig is vir oornagverblyf.

Risa B - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Risa B
With friends

Baie vriendelike diens, plekkie baie netjies en lekker warm - dit was ysige weer!

Ons het lekker gebraai - versoek braairooster voor die tyd.

Gerrida K - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerrida K
With spouse/partner

Vriendelik, skoon, gerieflik en veilig.

Gemaklike bed. Alles wat nodig is. Skoon verblyf en waarde vir geld. Sal aanbeveel.

Oriebruggie's response

Baie, baie dankie.
As n begin besigheid in ons babaskoenee probeer ons net die beste vir ons gaste.
Waardeer die terugvoering, sien uit na u volgende verblyf.

Oriebruggie
Carine P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carine P
With spouse/partner

Baie vriendelike ontvangs en 'n netjiese plekkie! Lekker groot ook!

Die ontvangs is baie vriendelik, die plekkie is lekker groot en dit is baie netjies! Ek sal beslis weer daar oornag en sal dit ook aanbeveel!

Oriebruggie's response

Baie baie dankie.
Ons is nuut in bedryf en probeer ons uiters bes om gaste gerieflik en tuis weg van hul eie geriewe te voel.
Welkom om weer te oornag

Oriebruggie
Jan V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V
With spouse/partner

Aangename verblyf.

Goeie selfsorg. Als beskikbaar wat jy nodig het. Baie netjies. Rustig en goeie nagrus gehad.

Oriebruggie's response

Goeiedag.
Baie dankie vir u goeie terugvoering vir Oriebruggie en ons waardeer dit.
Ons sien uit na u volgende besoek.
Tyrone

Oriebruggie
Willem C - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willem C
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs. Gerieflik naby alles in die dorp.

Hierdie tyd van die jaar is Calvinia 'n deurgangsroete en ek sal nie meer as twee nagte aanbeveel nie.

Erika D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Erika D
With spouse/partner

Aangenaam, rustig en gerieflik.

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is baie netjies en skoon en kan aanbeveel word.

Oriebruggie's response

Baie dankie.
Die netheid en beste diens aan ons gaste, is ons prioriteit.
Oriebruggie dank

Oriebruggie
Joe K - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joe K
With spouse/partner

Heerlik gekuier!

Ons is baie vriendelik ontvang en verseker van veiligheid! Die plek is baie netjies en alles was perfek! Baie dankie aan Tyron en Alfrida!

From
R650
per night, for 2 ppl
From
From R650
per night, for 2 ppl
From
R650
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 76 Water Street, Calvinia, 8190, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65588cd205a39990d4b5e278daa56ef6d8388b266c81f3c5653f25960ad746ea5bc640e4504f90adfa49db5e730f15ac3f8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R650  per night, for 2 ppl 16 5 1 5 76 Water Street Calvinia 8190 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -31.475674209896 19.77784292399
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!