The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oryx Lodge | TravelGround
+25

Oryx Lodge

16 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 16 reviews for Oryx Lodge
Cleanliness
4.6/5
Service
4.8/5
Location
5.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Marilise V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilise V
Family with young children

Dit was 'n heerlike Bosveld-wegbreek!

Die huis is baie goed ingerig. Die kuiers rondom die swembad en boma maak dit ekstra lekker. Ons het elke dag uitgesien om die wild wat naby die huis wei te besigtig.

Malcolm K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malcolm K
With friends

Lekker rustig.

Lekker rustig, hulle het alle nodige geriewe.

Willem V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willem V
Family with teenagers

Heerlik rustig, 'n lafenis vir die siel.

'n Aanbeveling sal wees dat daar asb. in die tweede badkamer voorsiening vir 'n seepbakkie in die stort gemaak word. Ons gasheer was besonders vriendelik met aankoms en het ons dadelik op ons gemak laat voel. Die natuur, alhoewel baie droog, saam met die wild, was wonderlik.

Tiana K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tiana K
Family with young children

Rustige bosveld stilte.

Ons het die 4 aande by Oryx baie geniet. Ons sal vir seker weer kom!

Wilma M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma M

Ongelooflik lekker!

Ons familie van 6 mense het die wegbreek vir drie nagte baie geniet. Veilige omgewing. Goeie selfoonsein (indien nodig). Vriendelike ontvangs. Baie behulpsame ouers wat ook daar woon sou jou enigiets benodig. Baie netjies en skoon. Die eenheid is gerieflik en baie ruim. Gemaklike beddens en kussings. Dit is stil, rustig, verfrissend en na aan die natuur. Mens kan kwaliteittyd saam spandeer. Mooi pragtige uitsig in die oggend as sebras kom groet. Ouwêreldse bekoring. Die TV was 'n plus punt vir kinders in die aand, as ons om die boma kuier. Ons het die plek verken deur te gaan stap elke dag met die die vryheid om die wild op ons eie tyd te verken. Die voëllewe was soos musiek in ore! Ons was ook gelukkig om vir Megan (die eienaar) te ontmoet wat kom kuier het vir haar ouers. Sal beslis weer terugkom. Goeie waarde vir geld. Beste groete en mag julle kuiernessie van krag tot krag gaan en nog baie jare vir ons die geleentheid gee om te kom kuier.

Liezel D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel D
Family with young children

Very nice place in the woods, away from the rush!

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker plek in die bos, weg van die gejaag!

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ilana O - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilana O
With friends

Very nice stay in the bush!

Very neat with everything that you need for a nice stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gekuier in die bos!

Baie netjies met alles wat mens benodig om net heerlik te kuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liana K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liana K
With friends

Nice!

We had a great stay, the place is very neat!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker!

Ons het heerlik gebly, die plek is baie netjies!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lesinda E - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lesinda E
With spouse/partner

Satisfying.

Satisfying, relaxing and sufficient.

Rossouw C - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rossouw C
Family with young children

Fantasties!

Ons naweek by Oryx Lodge het al ons verwagtinge oortref! 'n Baie smaakvolle huis wat goed ingerig is (selfs 'n skottelgoedwasser!) - mens kan letterlik net jou kos en klere saamneem! Die erf is groot en het kinders meer as genoeg speelplek (fietse is 'n moet om saam te neem). Die swembad sorg vir ekstra vermaak, vir oud en jonk, en die elektrifiseerde omheining sorg vir veiligheidsgemoedrus. Daar is werklik niks anders om te doen as om te ontspan nie, want Oryx Lodge se eienaars het aan alles gedink! Ons volgende naweek is reeds geboek by die juweel, so bly ons het dit ontdek!

Esvory D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esvory D
With friends

Pragtige plek, waarde vir jou geld.

Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Als is daar wat mens nodig het. Lekker plek om te ontspan. Baie lekker om die diere om jou te kon sien. Dankie vir die gasvryheid. Sal beslis weer gaan.

Isobel P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isobel P
Family with teenagers

One of the best places we have been to.

Very private and safe, spacious, neat and tidy. Will definitely go there again. For anyone wanting to go away with children or just with friends, love the feel of home away from home.

Adriette G - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriette G

It was lovely and so peaceful, wonderful getaway! Would go again any day and plan to do that too!

Wonderful experience, will always visit Oryx Lodge again. Already planning our next visit. The next improvement points are listed only as small points for improvement: No steak knives were available, trash bin in the kitchen was not empty. For us, the dog was not an issue, but it might be a problem for other guests, especially with smaller children. Some of the knives in the drawer were dirty. Bunk beds' mattresses not intended for adults and should be made clear on the advertisement.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik en so rustig, wonderlike wegbreek! Sal enige tyd weer gaan en beplan ook om so te maak!

Wonderlike ondervinding, sal enige tyd weer Oryx Lodge besoek. Beplan alreeds ons volgende besoek. Volgende punte vir verbetering word slegs gelys as klein punte vir verbetering: Geen steak messe vir braaivleis was beskikbaar nie, asblik in kombuis nie leeg aangetref nie. Vir ons was die besoek van die hond nie 'n kwessie nie, maar kan dink dat dit vir ander gaste 'n probleem sal wees, veral met kleiner kinders. Van die messegoed was vuil in die laai aangetref. Stapelbeddens se matrasse nie vir volwassenes bedoel nie, moet dalk so op die advertensie duidelik gemaak word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Warren M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Warren M
With spouse/partner

It was incredibly nice to break away to this beautiful place in this beautiful city.

Incredible service and the location is very beautiful. Everything one wants for a getaway weekend. The value for money is probably one of the best places we have visited. We would recommend it to anyone who wants a very quiet weekend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was ongelooflik lekker om in hierdie pragtige plekkie te kom wegbreek van die stad.

Ongelooflike diens en die plek is baie mooi. Alles wat 'n mens wil he vir 'n wegbreeknaweek. Die waarde vir geld is seker een van die beste plekkies wat ons al besoek het. Ons sal die aanbeveel vir enige iemand wat 'n baie lekker rustige naweek wil hê.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Janine E - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine E
Family with young children

Lovely place not too far from Johannesburg.

Beautiful place, great host (very helpful), perfect location, everything you need. Wish our stay was longer. Would definitely go back.

Jessica V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jessica V
Family with young children

Our family enjoyed it very much.

Neat, beautiful place. Nice and private. Has everything one needs.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons gesin het dit baie geniet.

Netjiese, mooi plek. Lekker privaat. Als is daar wat 'n mens benodig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R1 300
per night (sleeps 4)
From R1 300
per night (sleeps 4)
From R1 300
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Mamogalieskraal, Brits, 0250, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfFtSKdrV1Y1P1cjwRlZwYS8A5U1j4w8RhWb4e9hxAqRSGUNGxo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 300  per night (sleeps 4) 16 5 1 5 Mamogalieskraal Brits 0250 North West 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -25.527077214904 27.822683300141
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!