The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Osler Place | TravelGround
+22

Osler Place

46 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 46 reviews for Osler Place
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.2/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Gerhard B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gerhard B
Family with teenagers

Baie lekker.

Een nag was te kort, sal langer bly volgende keer.

Morne V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne V
With spouse/partner

Baie skoon, gerieflik en loopafstand van klein winkel en restaurant.

Lekker gekuier. Die eenhede het als wat jy nodig mag hê en naby aan 'n kafee, pub en restaurant. Moet ry as jy by winkel of strand wil wees.

Gert R - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert R
Family with young children

Baie mooi plek en netjies.

Sal definitief Osler Place aan enige iemand aanbeveel. Ontvangs was baie goed en die eenhede baie mooi en netjies. Sal enige tyd weer daar gaan oorbly.

Michaela A - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michaela A
Family with young children

Neat and clean.

What a nice place and people. Thanks again. Everything was in its place.

Riette V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riette V
Family with teenagers

Waarde vir geld.

Baie vriendelike ontvangs, eenheid netjies en volledig toegerus. Eienaar/bestuurder baie behulpsaam, vriendelik en het geen probleme met die tieners gehad wat bietjie geraas het nie. Sal Osler Place definitief aanbeveel.

Reinet N - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Reinet N
Family with teenagers

Fantasties.

Dit was die beste waarde vir geld ooit. Ons was nog nooit in 'n eenheid wat so goed toegerus is nie.

Izanne P - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izanne P
Family with young children

Perfekte vakansieverblyf.

Ons kon nie vir 'n beter vakansieblyplek vra nie. So skoon en netjies, absoluut alles wat mens nodig het en te lekker warm in die koue winter met verwarmer klaar aan toe ons daar aankom en lekker elektriese komberse en snoesige warm duvets. Vreeslik dankie vir die gasvryheid en moeite, julle sien ons definitief weer!

Timothey A - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Timothey A
Family with young children

Pleasant, peaceful, friendly, helpful service. Had a great stay.

Located in a safe area with a peaceful atmosphere. A typical vacation town with a lot of possibilities. Facilities are convenient and accessible to both kids and adults. Pleasant, clean and met my needs. I would stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename, rustige, vriendelike, behulpsame diens. Baie heerlik gekuier.

Geleë in 'n veilige omgewing met 'n rustige atmosfeer. 'n Tipiese vakansiedorp met baie moontlikhede. Geriewe is gemaklik en toeganklik vir beide volwassenes en kinders. Geriewe is aangenaam en skoon en voldoen aan my behoeftes. Ek sal beslis weer daar vakansie gaan hou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stephne N - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephne N
With friends

This spot was ideal for a weekend visit with friends.

It was a pleasant stay for the weekend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die plekkie was ideaal vir 'n naweekkuier met vriende.

Dit was 'n aangename blyplek vir die naweek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chantal B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal B
Family with young children

Waarde vir geld.

Osler Place is 'n absoluut netjiese woonstel, toegerus met als wat nodig is vir 'n selfsorgeenheid. Die bestuurder het ons goed ontvang en dadelik tuis laat voel. Die balkon en braai is heerlik. Ons sal beslis weer Osler Place besoek.

Derrick N - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Derrick N
With friends

Was 'n wegbreek om te onthou.

Osler Place het waarlik aan al ons verwagtinge voldoen. Mens kan eintlik geen negatiewe kommentaar lewer oor hierdie plek nie. Ek sal dit enige tyd aan enige persoon aanbeveel. Dis beslis waarde vir geld.

Sannie K - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sannie K
With friends

Dit het soos huis gevoel.

Ons akkommodasie was lekker ruim en netjies. Ons sou twee enkelbeddens in twee van die slaapkamers verkies, want ons was een getroude paar en drie enkellopendes. Ek besef dis al wat beskikbaar was. Die lieflike beddegoed en mooi badkamers het ons dadelik tuis laat voel. Die vriendelike ontvangs, hulpvaardigheid en warm sonnige leefvertrek was verwelkomend.

Andre D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre D
With friends

Baie rustig en gemaklik.

Lieflike dorp met baie dinge om te doen. Rustig en veilig. Vriendelike mense en 'n stunning strand.

Hansie K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hansie K
Family with teenagers

Gerieflik en skoon.

Ons het lekker gebly. Alles was mooi skoon en die bestuurder was baie goed.

Brigitte R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brigitte R

Well situated spacious holiday flat.

The self-catering flat was airy and spacious. Decor was light and attractive. The sinks and counters are in need of refurbishment, but we were told that this is about to happen. The kitchen was equipped with most items except for a family sized coffee plunger. The washing machine and dishwasher would be really useful for a long holiday.

Piet S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet S
With friends

Value for money.

Neat, clean, accommodation has everything from dishwasher to microwave.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Netjies, skoon, verblyf het alles van skottelgoedwasser tot mikrogolf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zadian N - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zadian N
Family with teenagers

Geen vervoer probleme, als is daar wat mens soek.

Die plek is sy naam werd.

Karen C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen C
Family with teenagers

Ruim, skoon met alles wat jy nodig het en meer.

Heerlike ruim woonstel. Baie goed toegerus met wasmasjien en skottelgoedwasser. Naby sentrum en eetplekkies en heerlik om te stap, kort afstand van die see. Veilige parkering. Kan die plekkie enige tyd aanbeveel.

Anja L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anja L
With friends

Wonderlike kuier in Stilbaai.

Ons en 'n paar vriende het Osler Place gekies as ons bestemming vir 'n wegbreeknaweek. Osler Place se kliëntediens was baie goed en die ligging perfek. Dit is in Stilbaai-Oos geleë met stapafstand na 'n lekker restaurant en die rivier. Die woonstelle was vreeslik netjies en mooi met 'n heerlike groot stoep en braai vir lekker saam kuier. Die kamers was ook baie mooi en netjies en warm ingerig vir die koel Stilbaai aande. Die kombuis was ook lekker ingerig met 'n skottelgoedwasser wat ons vrouens se hoogtepunt was. Dankie Osler Place! Julle sal ons weer sien!

Morne L - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Morne L
Family with young children

Osler Place was stylvol, netjies en goed toegerus.

Osler Place is 'n baie lekker vakansieblyblek in 'n pragtige omgewing. Ons is vriendelik verwelkom, en het onmiddellik tuis gevoel. Die blyplek was ruim, die meubels en dekor stylvol en toepaslik vir 'n vakansie. Die kombuis en leefruimte is baie goed toegerus, nie net met die verwagte essensiële dinge nie, maar ook klein luukshede bo alle verwagtings. Ons het regtig glad nie terug verlang na ons eie huis nie. Ongelukkig kon ons net een aand daar bly, maar ons kon sien dat dit 'n heerlike blyplek sou wees vir 'n seevakansie of langnaweek in Stilbaai.

Ronel V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel V
Family with teenagers

Well equipped and stunning place. Really enjoyed it!

Stunning place that is well equipped. Attention to detail makes it sought after!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed toegerus en pragtige plek. Vreeslik geniet!

Pragtige plekkie wat goed toegerus is. Aandag aan detail maak dit gesog!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alta H - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta H
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Ek kuier altyd ongelooflik lekker by Osler Place. Wonderlike mense om mee te deel. Woonstelle mooi gemeubileer en lekker ruim.

Elsa K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Elsa K

Baie rustig en stil, ideaal vir ontspan en rus.

Ons het heerlik gekuier en die gasheer/eienaar was baie behulpsaam. Dalk een opmerking, daar is trappe na die eenhede en hulp met die opdra/afdra van gaste se bagasie, veral vir ouer persone, kan 'n groot hulp wees.

Gavin F - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gavin F
Family with young children

Heerlik.

Was lekker.

Rochelle V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rochelle V
Family with young children

Puik, kan Osler Place beslis aanbeveel!

Voldoen aan alle vereistes vir vakansie, asook net oorslaap!

Leonie M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leonie M
Family with teenagers

Tuiste weg van die huis.

Lieflike ruim wooneenhede met 'n heerlike balkon met braai. Die wasmasjien en skottelgoedwasser is enige vrou se droom op 'n vakansie. Gemaklike beddens en ruim badkamers. Groot TV met geselekteerde DStv-kanale. Die diens was uitstekend met Juan wat uit sy pad gegaan het om vergete items aan ons terug te besorg.

Dawid S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dawid S
Family with teenagers

Relaxed weekend in Still Bay.

Osler Place is a very neat flat with everything comfortably laid out. Everything is clean and neat. The location is close to everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Relax naweek in Stilbaai.

Osler Place is 'n baie netjies woonstel wat baie gemaklik uitgelê is. Alles is skoon en netjies. Die ligging is baie naby aan alles.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Suzi G - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzi G
With friends

Perfek geleë, goeie diens, skoon en netjiese verblyf.

Baie goeie diens, lekker sentraal geleë. Netjies en skoon. Net een voorstel: bedlampies langs die beddens is die enigste tekortkoming.

Ada V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ada V
With friends

Ons het baie lekker gebly.

Ons het baie lekker daar gebly. Alles was skoon en netjies. Juan was baie hulpvaardig en vriendelik. 'n Droe afdroogvadoek sou handig gewees het, en moontlike bedlampies in die ander slaapkamer.

Lisa B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lisa B
Family with teenagers

Convenient, clean accommodation. Very spacious and comfortable.

We had a great stay, the room was nice, clean and tidy. The braai patio was lovely! The staff was friendly and helpful. We will certainly recommend any family to stay there and will definitely stay at Osler Place again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklike, skoon verblyf met baie spasie en baie gerieflik.

Ons het baie lekker gebly, daar is lekker spasie en dis skoon en netjies. Die braaistoep was heerlik! Die diens was vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker enige gesin aanbeveel om daar te bly en sal beslis weer by Osler Place gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Judy D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judy D
With spouse/partner

This place has everything that you need.

Wonderful flat with everything you need. The host is friendly and helpful. Close to restaurants, garage parking, dishwasher and washing machine, neat and clean. Very comfortable stay.

Elsabe M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elsabe M

Heerlike naweek in baie lekker eenheid, baie goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het, sal weer gaan.

Baie vriendelike ontvangs en baie behulpsaam.

Marilize B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilize B
Family with young children

Ons het 3 kinders, 3, 7 en 10 jaar oud. Die verblyf was pragtig. Als wat mens nodig het en meer.

Die woonstel is toegerus met alle geriewe. Skottelgoedmasjien was die beste! Pragtig gemeubeleerd en die eienaar was altyd beskikbaar en vriendelik. Ons sal weer terug gaan!

Marius B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Marius B
Family with teenagers

Very neat accommodation with excellent layout of rooms, living area and stoep. Nice and central (close to bridge). Owner is very friendly and helpful.

We really enjoyed it. I would say the biking and walking along the river was the favourite part. The beach is beautiful, but necessarily so nice for teenagers in April (not a lot of people). For us the fewer people the better. Stilbaai is different from other small coastal town - it's a lot bigger and you get the feeling it's not really a holiday town, rather a "stay" town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese akkommodasie met uitstekende uitleg van kamers, leefarea en stoep. Lekker sentraal (naby die brug). Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het dit baie geniet. Ek sou sê fietsry en stap langs die rivier was hoogtepunte. Die strand is mooi, maar nie noodwendig so lekker vir tieners in April nie (te min mense). Vir ons was die min mense weer lekker. Stilbaai is anders as ander klein kusdorpe - dis heelwat groter en mens kry die gevoel dis nie regtig 'n vakansiedorp nie maar meer 'n "bly" dorp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wanda P - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Wanda P
Family with teenagers

Gemiddeld en bietjie misleidend want ons het verstaan jy kyk oor die lagoon uit.

Wasbak in kombuis het lek iewers by vloer gehad. Toilet in hoofslaapkamer het gelek. Mense langs ons se drein was verstop wat 'n aaklige reuk selfs in ons area veroorsaak het. Daar is geen tuimeldroër nie. Nie so goed geleë nie. Ek dink die verblyf is hopeloos te duur vir wat hul jou bied.

Jaco R - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jaco R
With friends

Very nice.

We had a good stay. Had all the necessary facilities. Wonderful patio.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Al die nodige geriewe gehad. Wonderlike stoep.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Osler Place's response

Goed om te weet jul het jul kuier by Osler Place geniet.
Groete
Anmar

Osler Place
Koos K - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Koos K

Very nice.

Friendly reception, more than enough space with everything you need for a wondeful stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Vriendelike ontvangs, oorgenoeg spasie met alles wat jy nodig het vir 'n heerlike verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mh V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mh V
With friends

Stunning and convenient, what more can you ask for?

We were so surprised and will definitely go stay there again next time were in Still Bay!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi en lekker, wat meer kan mens vra!

Ons was so verras en sal beslis weer daar gaan bly as ons weer Stilbaai toe moet gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Francois L - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francois L
With spouse/partner

Neat, clean, practical and safe. You can just bring food and drink and start relaxing.

Everything is functional and useable. Relaxing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, skoon, prakties en veilig. Jy kan letterlik net jou eet en drinkgoed bring en begin ontspan.

Alles funksioneel en bruikbaar. Rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Osler Place's response

Baie dankie vir jou resensie, Francois.
Dit is goed om te weet julle het jul tydjie by Osler Place geniet.

Osler Place
Jaonie V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jaonie V
With spouse/partner

Pleasant surprise.

We were pleasantly surprised with a friendly reception and fast, good service. The units are nice and spacious, very neat and clean and definitely recommend this. Nice view on the mouth and comfortably close to shops and restaurants. Definitely word it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename verassing!

Ons was aangenaam verras met 'n vriendelike verwelkoming met ook vinnige en goeie diens. Die eenhede is ook lekker ruim, baie netjies en skoon en sal dit verseker vir vriende en familie voorstel. Dit het 'n lekker uitsig op die mond en is gerieflik naby winkeltjies en eetplekke. Verseker die moeite werd!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maryna O - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna O
With spouse/partner

Fantasties!

Osler Place is pragtig gemeubileerd, modern, met absoluut alles wat jy nodig het. Skoon, netjies, water in yskas, ysblokkies, flits as krag dalk afgaan, silwerskoon lieflike wit linne en handdoeke. Die gasheer en gasvrou het regtig aan absoluut alles gedink om ons verblyf fantasties te maak. Baie ruim, baie bekostigbaar, perfek geleë. Sal beslís weer gaan en beslís aanbeveel.

Osler Place's response

Hi Maryna
Baie dankie vir jou resensie.
Goed om te hoor dat jul die naweek by Osler Place en Stilbaai geniet het.
Sien uit om jul weer hier te ontvang.
Groete
Anmar

Osler Place
Danie L - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie L
Family with young children

Rustige naweek by die see.

Die eenheid het in al ons behoeftes voorsien. Dit was netjies en skoon en alle toebehore was daar wat ons benodig het. Ek sal Osler Place verseker aanbeveel en ons hoop om weer 'n draai daar te maak. Ons het absoluut niks om oor te kla nie en dis verseker waarde vir geld.

Eljo V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eljo V
Family with teenagers

Best value for money!

Very clean and friendly and reception is always willing to walk the extra mile for the guest.

Osler Place's response

Thank you for your review Eljo. Was a great pleasure hosting you and your family. Looking forward receiving you again at Osler Place.

Osler Place
Adrian S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adrian S

Heerlik ruim.

Die lekker groot stoep met die braai-area is al te lekker en ons het die naweek daar baie geniet.

Osler Place's response

Baie dankie vir die terugvoering. Hoop dat jul weer Osler Place sal kies in die toekoms.

Osler Place
Ronel M - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronel M
Family with teenagers

Als wat jy nodig het.

Dit was my eerste besoek aan Stilbaai en Osler Place het aan al my verwagtinge voldoen. Anmar was heeltyd so behulpsaam en vriendelik. Ek sal definitief weer teruggaan. Die plek is baie netjies en skoon en het al die geriewe wat 'n mens benodig met 'n vakansie. Mens kan stap na die rivier en see en daar is 'n lekker eetplek net af in die straat. Baie dankie vir 'n lekker vakansie.

Osler Place's response

Beste Ronel,

Baie dankie vir jou terugvoer en dat julle Osler Place gekies het. Dit was 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer. Julle is vriendelike gaste wat die eenheid ook baie netjies agtergelaat het.

Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.

Osler Place
Christyl K - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christyl K
Family with young children

Wonderlik!

Ons het dit baie geniet! Baie netjies en volledig toegerus.

Osler Place's response

Was 'n groot plesier om Christyl en familie te akkommodeer. Hul is vriendelike gaste en het eenheid baie netjies agtergelaat met vertrek.

Osler Place
From R1 200
per night (sleeps 6)
From R1 200
per night (sleeps 6)
From R1 200
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 36 people
  • Check-in: 15:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 50 Osler Street, Stilbaai, 6674, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzNDM1N2YwLTcwMGMtNDQ0NS05OTZmLWU0MjA1ZjFlNzM5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (sleeps 6) 46 5 1 5 50 Osler Street Stilbaai 6674 Western Cape 0860 022 102 15:00-17:00 10:00 -34.365119 21.417402
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!