Review Summary
Andri D - Feb 2021
Overall score
Ongelooflik!
Zurita M - Feb 2021
Overall score
Ek sal beslis weer besoek. Dit is pragtig, en die mense is so gasvry.
Neil K - Jan 2021
Overall score
Wat 'n fonds.
Otterskloof Private Game Reserve's response
Hi Neil,
Dankie vir die goeie terugvoer - ons sal die span in kennis stel.
Groete,
Abel
Carien F - Dec 2020
Overall score
Heerlike oornagverblyf.
Adri T - Dec 2020
Overall score
Beste diens
James V - Oct 2020
Overall score
Net wat ons nodig gehad het.
Sandri D - Jan 2020
Overall score
A bit disappointing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bietjie teleurstellend.
Vir 'n 4 ster was die diens en fasiliteite teleurstellend. Dalk goed genoeg vir net oor slaap, maar definitief nie vir tyd daar spandeer nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lize-mari P - Jan 2020
Overall score
So so mooi! Voorwaar 5-ster-akkommodasie!
Read moreMichelle H - Jan 2019
Overall score
Very considerate and helpful staff, but the photos are better than the place itself.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie bedagsame en hulpvaardige personeel, maar die foto's is beter as die plek self.
Dit was ook adverteer met 'n braaiplek en klein kombuis wat ons eenheid toe nie gehad het nie. Die personeel het ons mooi gehelp met 'n kamer toe ons op die laaste minuut ons datums moes verander. Vreeslik vriendelik en hulpvaardig. Ons het braaivleis gekoop, omdat die advertensie gesê het ons het 'n braaiplek en kombuis, maar dit was toe nie die geval nie. Mooi uitsig en lekker swembad, maar ek het so bietjie meer verwag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Otterskloof Private Game Reserve's response
Beste Michelle, dankie vir die terugvoer, ons neem alle terugvoer ter harte. Ons sal kyk na die webtuiste se verwysing en dit duideliker stel vir toekomstige besoekers dat die fasiliteite beskikbaar is met vooraf reeling.
Groete
Die Otterskloof span.
Carelia S - Jan 2019
Overall score
Very nice overnight destination.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker oornag-bestemming.
Ons het hier oornag op pad terug vanaf Stellenbosch na Secunda. Grondpad was goed. Die aandete was wonderlik. Die beddegoed was van baie goeie gehalte. Sal beslis weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Otterskloof Private Game Reserve's response
Baie dankie vir die mooi terugvoer - groete Otterskloof Personeel.
Sternberg D - Dec 2018
Overall score
The best place to relax.
Willem V - Dec 2018
Overall score
Very nice and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en gerieflik.
Net een probleem, die eenheid waarin ons gebly het het net een badkamer gehad vir 4 mense om te deel in die een slappkamer, sonder 'n toiletdeur.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janine C - Dec 2018
Overall score
It was a very nice place to stay. The game drive was definitely worth it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was a baie lekker rustige plek om te bly. Die wildrit was definitief die moeite werd.
Sal definitief weer daar oorbly. Die personeel is almal baie vriendelik en behulpsaam. Kosie het die wildrit baie lekker gemaak. Kos was smaaklik en net een dag daar kon ons die stadsstres voel ons lywe verlaat.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pierre T - Jan 2018
Overall score
Buitengewone luukse verblyf op 'n wildsplaas.
Read moreSharne C - Jan 2018
Overall score
Uitstekende plek!
Otterskloof Private Game Reserve's response
Beste Sharne,
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n voorreg om julle op die plaas te ontvang.
Groete,
Otterskloof personeel
Esme Van Der M - Jan 2018
Overall score
Fantasieste ervaring.
Otterskloof Private Game Reserve's response
Baie dankie vir die kompliment, ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Otterskloof Personeel
Roselin Diedericks D - Jan 2018
Overall score
Wat 'n fantastiese plek om te bly!
Otterskloof Private Game Reserve's response
Hi Roselin,
Dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit.
Groete,
Otterskloof Personeel
Lezandri V - Dec 2017
Overall score
Karoo Paradys waar jy slaap in styl.
Otterskloof Private Game Reserve's response
Hi Lezandri,
Dit was vir ons 'n voorreg om julle op die plaas te ontvang.
Hoop om julle gou weer te sien
Groete,
Otterskloof Personeel
Tammy V - Dec 2017
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Stukkie rustigheid.
Dit was 'n ongelooflike plek. Ons het dit vreeslik baie geniet. Kos was heerlik en die personeel was baie vriendelik. Sal beslis weer eendag ons gesigte kom wys.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Otterskloof Private Game Reserve's response
Hi Tammy,
Dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit baie. Kan nie wag vir julle volgende kuier nie.
Groete,
Otterskloof Personeel
Adele O - Dec 2017
Overall score
Fantastiese diamant in die Bo-Karoo het ons regtig verras.
Otterskloof Private Game Reserve's response
Hi Kobus,
Ons is opgewonde om julle weer op die plaas te ontvang.
Groete,
Otterskloof Personeel
Dirk S - Nov 2017
Overall score
Asemrowende, vreugdevolle, geseënde tyd!
Read moreOtterskloof Private Game Reserve's response
Ons is baie bly julle kon ontspan en so bietjie uitrus.
Almal sien uit na julle volgende kuier
Groete,
Otterskloof Personeel
Christelle B - Jan 2017
Overall score
Really relaxed and enjoyed the stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het heerlik gekuier en gerus.
Het heerlik gekuier en oornag gerus tydens ons reis van Kaapstad na Pretoria. Was effens ver van die N1 af vir 'n oornag bestemming, maar het die diens en geriewe uitstekend gevind.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Otterskloof Private Game Reserve's response
Hi Christelle
Baie dankie vir die terugvoer, dit is 'n riem onder die hart om te hoor dat julle dit geniet het. Ek hoop om julle weer Desember te sien. Interessant genoeg is die ompad net 55.8 km langer (Colesberg-Otterskloof-Trompsburg teenoor Colesberg-Trompsburg. Dit het altyd vir my verder gevoel. Voorspoed vir 2017 en kontak ons gerus weer, dit was 'n voorreg om julle op die plaas te ontvang
Vriendelike groete
Marida
Otterskloof Private Game Reserve
Johan V - Jan 2017
Overall score
Baie lekker al was dit baie droog is die omgewing steeds pragtig.
Otterskloof Private Game Reserve's response
Hi Johan,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bevoorreg om in so 'n mooi deel van ons land te mag werk. Dit is met 'n dankbare hart wat ons kan sê dit het gereën. Tot en met die sewende het ons so 20 mm gehad en ons kan nie wag dat die velde moet groen skyn van die gras wat groei nie. Ons hoop nog vir opvolg reën en dat die plaas op sy mooiste sal wees wanneer ons julle weer sien.
Vriendelike groete,
Marida
Otterskloof Private Game Reserve
Arnold V - Dec 2016
Overall score
Delicious food, wonderful hospitality, beautiful nature.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike kos, voortreflike gasvryheid, pragtige natuurskoon.
Ons het drie nagte gebly by Otterskloof op pad na die kus. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die natuurskoon verruklik, ten spyte van die droogte en die akkommodasie baie keurig. Ons sal beslis weer besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Otterskloof Private Game Reserve's response
Hi Arnold,
Dit het gereën en ons is almal baie opgewonde om die plaas weer op sy mooiste te sien en te ervaar. Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om die terugvoer te gee, dit is vir ons 'n voorreg om die natuurskoon met julle te deel en niks maak dit meer die moeite werd as 'n heerlike bord kos nie.
Ons sien daarna uit om julle weer te sien.
Groete,
Marida
Otterskloof Private Game Reserve
Ilona V - Mar 2016
Overall score
Rustig.
Marina N - Jan 2016
Overall score
Dit het gevoel of ons by 'n oase aankom.
Annelien V - Jan 2016
Overall score
Verrassende belewenis.
Koos A - Jan 2016
Overall score
Rustige verblyf op 'n privaat wildreservaat.
Ronel C - Oct 2015
Overall score
Ons was vir `n naweek daar en het net gerus.
Joanie S - Jan 2015
Overall score
Vreedsaam en baie mooi!
Hannes D - Jan 2015
Overall score
Gerieflik met lekker kos en pragtige landskap!
Pieter S - Dec 2014
Overall score
Baie rustig op die plaas, weg van die woelige pad.
Deidre A - Apr 2014
Overall score
Beautiful setting - our welcome was warm and hosts were hospitable and friendly
- Capacity: 28 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Knapzak River Road, Philippolis district, Philippolis, 9970, Free State
- All ages welcome