The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Ou Malanstasie Kothuise | TravelGround
+21

Ou Malanstasie Kothuise

5 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 5 reviews for Ou Malanstasie Kothuise
Cleanliness
4.4/5
Service
4.8/5
Location
4.4/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Alyssa E - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alyssa E
With spouse/partner

Lekker plaaswegbreek.

Dit was heerlik om die plaasgevoel te kan geniet, nie te ver van die stad af nie. Lekker stilte en meer as wat jy nodig het.

Ou Malanstasie Kothuise's response

Baie dankie Alyssa. Dit is altyd lekker om te hoor my gaste geniet hulle verblyf en die stilte en rustigheid.

Ou Malanstasie Kothuise
Rikus V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rikus V
With spouse/partner

Baie lekker.

Eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Sal beslis weer terug gaan.

Werner D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner D
With friends

Lekker snoesig en ruim.

Ons het 'n vriendelike verwelkoming gehad. Die kothuise is agter sekuriteitshekke so dis lekker veilig. Die huis is lekker groot en lekker koel op 'n warm dag. 'n Kaggel was ook beskikbaar vir die lekker koue dae. Die plaashonde is so tussen mens deur wat mens baie tuis laat voel. Lekker braai-area buite met 'n lekker groot stoep. Sal definitief aanbeveel.

Alma M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alma M
Family with young children

Lekker groot kuierhuis.

Die gasvrou is baie gaaf. Het ook oulike, sout happies vir kinders gelos op hul beddens met aankoms. Hulle is naby baie oulike wynplase waar kinders kan speel en waar mens iets kan eet. Ons gunsteling 2 plekke met kleinkinders was Wellington wines en Dunston. Hul plekkie is ook veilig omhein en die kaggel binne was baie lekker op ons koue aand. Die kinders was baie bly om die trein te sien verby kom. Dit was ook oulik dat daar niks breekbaar uitgestal was binne in huis. Dan kan mens rustig kuier en speel sonder dat kinders iets breek. Was lekker naweek daar.

Lionel H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lionel H
With spouse/partner

Dit was aangenaam met 'n baie vriendelike gasvrou.

Vir die prys is dit beslis die moeite werd. Lenise is baie vriendelik en maak mens baie tuis voel. Ons beslis weer besoek.

Ou Malanstasie Kothuise's response

Dit was heerlik om julle te ontvang by ons op die Stasie.

Ou Malanstasie Kothuise
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off the R44, Malanstasie, Wellington, 7654, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvgOniQNtCOaVolh211QtEWE75hIe1wwN5hFm2icBt1ksnk6T9Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R800  per night (for 2 people) 5 5 1 5 Off the R44 Malanstasie 7654 Western Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -33.57628983787 18.980569657479
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!