The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oude Pastorie Kothuise | TravelGround
+43

Oude Pastorie Kothuise

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 29 reviews for Oude Pastorie Kothuise
Cleanliness
4.7/5
Service
4.3/5
Location
4.5/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.4/5
Gail D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gail D
With spouse/partner

Excellent.

Lying in my bed looking at curtains to 6 meter ceiling after a hot, dusty drive was a tonic in and of itself.

Kobus V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus V
With spouse/partner

Uitstekend.

Ons was mal oor al die antieke meubels.

Daniel B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel B
With spouse/partner

Excellent value for money.

Ons is baie vriendelik deur die eienaars ontvang en ingelig aangaande die selfsorgeenheid. Sal beslis weer van die verblyf gebruikmaak.

Attie V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Attie V
With spouse/partner

Vriendelik en ontspanne.

Alle nodige toerusting beskikbaar. Eienaar investeer in haar gaste-eenhede, alles getuig van baie goeie smaak.

Jenny M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny M
With spouse/partner

Waarde vir geld In historiese pastorie.

Warm ontvangs in netjiese goed-toegeruste privaat eenheid. Die kultuurhistoriese huis se binneversiering baie gepas en keurig. Ek sal dit aanbeveel.

Wayne M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wayne M
With spouse/partner

Peaceful.

The accommodation was very peaceful and nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig.

Die verblyf was baie rusig en lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oude Pastorie Kothuise's response

Goeiedag Wayne,

Dit is vir ons so lekker om te hoor dat gaste heerlik by ons tuisgaan. Ons streef daarna om al ons gaste tuis te laat voel by ons.

Ons hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms.

Vriendelike groete,
Oude Pastorie Kothuise

Oude Pastorie Kothuise
Carika F - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carika F
Family with young children

Baie lekker gebly.

Oude Pastorie voel soos huis weg van huis. Voldoen volkome aan al jou behoeftes. Skoon en netjies.

Oude Pastorie Kothuise's response

Beste Carika,

Ons waardeer u terugvoer. Dit is vir ons as 'n span baie aangenaam wanneer ons gaste tuis voel en lekker bly by ons. Ons probeer altyd die ekstra myl loop vir ons gaste. Elkeen maak 'n verskil in ons lewe.

Ons hoop om u gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Nicolene en Carien

Oude Pastorie Kothuise
Peter B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter B
With spouse/partner

Good value for single traveller.

Double bed a bit small for two and the window was difficult to open for fresh air. Fortunately a fan was available on a particularly hot night. Otherwise a comfortable stay in a quaint old style house. Well priced for what was offered.

Wilene W - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilene W
With spouse/partner

Baie lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly, lekker naby aan die skougronde!

Amanda S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Amanda S
Family with teenagers

Baie rustige omgewing weg van die stad se lawaai.

Ons het dit baie geniet en omgewing is veilig en rustig.

Marius J - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marius J
Family with teenagers

Lekker gebly, skoon, netjies met alles wat jy nodig het. Ons het in die Pophuis gebly, wat baie geskik is vir 'n gesin.

Nicolene, wat ons ontvang het, was baie behulpsaam en vriendelik. Hulle het moeite gedoen om in ons behoeftes te voorsien.

Berdine V - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Berdine V
Family with young children

The room was very cold.

We stayed overnight in June.

Oude Pastorie Kothuise's response

Dear Berdine

Thank you for your review and Thank you for staying over at our Guest House. We apologise for the room being very cold but it is Winter in SA and this time of the year it is very cold everywhere. Hope you have switched on the heater in the room.

Warm Regards,
Oude Pastorie

Oude Pastorie Kothuise
Sonika C - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonika C
Family with young children

Many thanks for a unique experience.

Everything was tidy and very comfortable. Next time we are definitely staying longer. PS: The only shortcoming is a heater in the bathroom.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie dankie vir 'n unieke ervaring.

Alles was mooi netjies en baie gerieflik ingerig. Volgende keer kuier ons beslis langer. PS: Al wat kortkom is 'n 'heater' in die badkamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan S
With spouse/partner

Pleasant and felt at home.

Very clean and neat, friendly reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam en het baie tuis gevoel.

Baie skoon en netjies, baie vriendelike ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elsabe B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elsabe B
With spouse/partner

Very suitable for one night's sleep on your journey to or from your holiday destination.

Very safe and quiet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uiters geskik vir 'n nag se oorslaap gedurende jou reis na of van jou vakansie-bestemming.

Baie veilig en stil.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oude Pastorie Kothuise's response

Elsabe, dankie vir jou positiewe terugvoering - ons probeer ons bes om almal gelukkig te hou en 'n goeie nagrus te he. Geniet die feestyd en baie voorspoed vir 2017!

Oude Pastorie Kothuise
Amanda S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda S
Family with teenagers

Value for money in a peaceful area.

We spent a lovely night there. Rusks was top notch! Car was safe and the room was definitely value for money and the owner was very hospitable. Will definitely stay there again in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld in 'n rustige omgewing.

Ons het 'n heerlike rustige nag daar deurgebring. Beskuit was uit die boonste rakke! Kar was veilig en die kamer was beslis waarde vir geld en die eienaar was baie gasvry. Sal beslis weer daar oornag in die toekoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marius J - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius J
Family with teenagers

Heerlik, perfek vir gesin.

Ons het in Karoowerf gebly. Die ou huis is pragtig, netjies en skoon. Perfek vir ons gesin met 3 kinders. Jy is 'n bietjie naby aan jou bure, maar die braaiplek en werf maak op daarvoor.

Oude Pastorie Kothuise's response

Middag Marius en gesin
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is altyd opgewonde om terugvoering van ons gaste te kry want dit maak 'n mens se werk die moeite werd en elke gas wat ons by ons ontvang, moet gelukkig en tevrede wees. Ons is baie bly om te hoor dat jul heerlik gebly het. Ons hoop om jul weer te sien in die nabye toekoms.
Vriendelike groete
Nicolene
Oude Pastorie

Oude Pastorie Kothuise
David G - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
David G
With spouse/partner

A comfortable stay and good value for money. Well situated for sightseeing.

A very impressive old building. Decor is good. Comfortable and quiet. Slept well. Kitchenette could be better. Nice garden to relax in. Well situated for sightseeing. Close to shops. Would go back again if in the area.

Oude Pastorie Kothuise's response

Dear Dave and Hanlie,
Thank you for your feedback regarding your stay at Oude Pastorie. We honour all our guests as special and everybody's feedback is so useful for us so that we can try to get better all the time. Hope we see you soon in future.
Regards,
Oude Pastorie

Oude Pastorie Kothuise
Michelle W - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Michelle W
Family with young children

Was beautiful and definitely worth the money.

We arrived very late and it wasn't an issue at all. Coffee and milk was available in the fridge. Perfect overnight stay. Was comfortable even though we were travelling with toddler and baby.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was pragtig en beslis die geld werd.

Ons het baie laat daar aangekom en hul was geensins snaaks nie. Daar was koffie, melk en beskuit met 'n yskas. Perfek vir oornag. Kon gemaklik met kleuter en baba daar oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oude Pastorie Kothuise's response

Middag Michelle.
Baie dankie vir jou terugvoering aangaande jul verblyf. Eerstens was ons Dankbaar dat jul veilig arriveer het. Hier probeer ons die beste diens gee aan ons gaste en hul moet waarde vir hul geld kry. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet by ons. Hoop om gou weer van jul te hoor.
Vriendelike groete,
Nicolene

Oude Pastorie Kothuise
Braam V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Braam V
With spouse/partner

Very good, friendly reception.

Clean and very tidy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed en vriendelike ontvangs.

Dit is skoon en baie netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oude Pastorie Kothuise's response

Baie dankie Braam. Dit doen ons harte goed wanneer ons gaste hul verblyf geniet het hier by ons en dit is sulke terugvoer wat 'n mens se werk die moeite werd maak.

Hoop ons sien jul gou weer

Groete
Oude Pastorie

Oude Pastorie Kothuise
Liana P - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liana P
Family with teenagers

Ons is baie welkom ontvang en het heerlik gebly.

Cradock was 'n oornagbestemming en ons is weer vroegoggend verder. Ons het heerlik geslaap na 'n lang dag vanaf Kaapstad. Sal Oude Pastorie Kothuise aanbeveel.

Dawie V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawie V
With spouse/partner

Very enjoyable!

We had a wonderful stay! They go out of their way to be helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam!

Ons verblyf by Oude Pastorie was heerlik. Hulle gaan letterlik uit hul pad om behulpsaam te wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oude Pastorie Kothuise's response

Baie dankie! Dit is sulke terugvoer wat 'n mens se werk die moeite werd maak. Elke gas is vir ons uiters belangrik, almal moet tuis voel by ons en die verblyf moet vir elkeen die moeite werd wees. Hier gee ons 100% spesiale diens aan elkeen.
Hoop ons sien u gou weer.
Vriendelike groete,
Oude Pastorie Kothuise

Oude Pastorie Kothuise
Angelene S - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Angelene S
Family with young children

Netjies en sentraal geleë.

Die kinders het die verblyf baie geniet - veral die pluimvee en troeteldiere. Die eenheid was ook pragtig gemeubileerd, netjies en skoon. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf!

Oude Pastorie Kothuise's response

Middag Angelene
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet hier by ons. Ons hoop van harte dat ons jul weer in die toekoms sal sien.
Vriendelike groete
Nicolene

Oude Pastorie Kothuise
Taryn G - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Taryn G
Family with young children

Really good value for money!

Clean and child friendly. Friendly service even when we arrived late at night. Lovely spacious old world feel rooms.

Lana D - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lana D
With spouse/partner

Step into luxurious old world charm and gentle people.

My mom and I stayed over in winter. After icy cold stay in Gauteng we were overwhelmed by the warm soft beds ... a lovely hot shower and a pot of tea in the dainty cutlery. A sure bargain for the fee that we paid. Mom's doggie could enjoy a little roll on immaculate lawns and we got take aways especially to enjoy under the lovely veranda. Thanks for a wonderful night. We will return for a weekend stay to enjoy the lovely town and architectural beauties from days past.

Elisma O - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elisma O
On business

Lekke gebly!

Ons het baie lekke gebly, ek is mal oor die Kaapse styl ... die gasvryheid was eersteklas! Sal Oude Pastorie beslis aanbeveel.

Sylvia B - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Sylvia B
With spouse/partner

Mooi ou huis met baie potentiaal.

The bedroom was beautiful with old antiques and we slept comfortably. Problems I had was that the paint is peeling off the bedroom and the place could do with some TLC.

Anja M - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anja M
On business

Puik!

Sien die sterre hieronder.

Tania B - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Tania B
Family with young children

Heerlike gebly in outydse sjarme.

Aangename selfsorg-verblyf in geskiedkundige gebou.

From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 17 people
  • Check-in: 10:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 84 Bree Street, Cradock, 5880, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmNjYyZjk3LWU3Y2YtNDM5ZS1iZGE5LWExY2M1ZmU5NjZiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (for 2 people) 29 5 1 5 84 Bree Street Cradock 5880 Eastern Cape 0860 022 102 10:00-22:00 10:00 -32.170524649896 25.615442097187
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!