Hermanus Accommodation at Oude Schuur Boutique Accommodation | TravelGround
+29

Oude Schuur Boutique Accommodation

46 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 46 reviews for Oude Schuur Boutique Accommodation
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Henk T - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Henk T
With spouse/partner

Baie oulike plek!

Sharon is baie vriendelik en behulpsaam en James vir seker 'n groot aandeel tot die besigheid. Baie netjiese plek en tuine so mooi versorg. Ons enigste probleem was dat ons al die vorige aand moes sê wat ons vir warm ontbyt gesoek het en dat ons net 2 tye gegee is om te eet dis of 08:30 of 09:00. Ek is swanger, so natuurlik onmoontlik om te sê waarvoor ek lus gaan wees die volgende dag en of ek nie siek gaan wees nie. Ons is ook nie laatslapers nie en het wel goed gehad om te doen so wou graag vroeër eet wat op die ou einde nie 'n probleem was nie, maar mens voel skuldig om te vra om vroeër te eet. Sharon het dit ook laat klink asof dit nou moeite gaan wees. Ontbyt was regtig lekker, maar ons het die eerste dag byvoorbeeld nie van die volle ontbyt gekry nie, want ons het vroeër geëet. Volgende dag het ek gevra vir vrugteslaai en is daar vir my vertel dat James vir my sal gee van die vorige dag sinne. Dalk sal dit beter wees om net 'n set tyd te he vir ontbyt sodat mens nie skuldig hoef te voel om vroeër te eet of om te hoor dat dit normaal (volgens Sharon) is om eers na 08:30 te eet nie.

Petro D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro D
With spouse/partner

Heerlike ervaring. Lieflike akkommodasie. Vriendelike en hulpvaardige personeel.

Wat 'n uitstekende gastehuis wat ons kan aanbeveel. Alles baie mooi, netjies en skoon. Alle nodige toerusting is in die kamer naamlik die yskas, TV, lugverkoeler, ketel, koffie, tee, daaglikse vars handdoeke. Heerlike privaat balkon, swembad en ontbyt. Baie vriendelike en hulpvaardige diens van die personeel. Beslis 'n aanwins en sal graag weer hulle besoek.

Deon D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon D
With spouse/partner

Uitstekende diens en vriendelikheid.

Baie lekker hier saam my vrou op 'n wegbreek. Almal is baie vriendelik, kamers lekker ruim en skoon!

Monique B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique B

Fantasties lekker.

Heerlike weer en super lekker swembad.

Marzane M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marzane M
With spouse/partner

Alles wat jy nodig het!

Beter as van Europa se 5 ster hotelle!

Tanja H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanja H
Family with teenagers

Beautiful rooms, nice staff.

A great location, everything fine, the only thing not perfect was some noise from the street and barking dogs in the neighbourhood, so not that quiet we would have loved.

Nadia D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia D
With spouse/partner

Perfekte plek om te rus.

Baie rustige en netjiese plekkie om te rus met die vriendelikste personeel.

Elsa K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa K
With spouse/partner

Fantastic accommodation!

Hostess is very friendly and helpful. Rooms are large and very neat and comfortably furnished. Nothing is missing. Breakfast was tasty and nicely served. Thank you so much Sharon we will definitely come again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese akkommodasie!

Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Kamers is groot en baie netjies en gerieflik ingerig. Niks ontbreek nie. Ontbyt is smaaklik en keurig voorgesit. Baie dankie, Sharon ons sal beslis weer kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Helene P - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Helene P
With friends

Great stay with very good breakfast.

Pleasant stay. Beautiful environment.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly met baie goeie ontbyt.

Aangename verblyf. Pragtige omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Fantasties en ongelooflik.

Dit was seker dié gasvryste ontvangs en verblyf ooit. 'n Vyfster vir Sharon en haar span!

Lizelle B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle B
With spouse/partner

Lieflike gastehuis!

Die geriewe is mooi, modern, gerieflik en netjies. Die diens was uitstekend - al die personeel was besonders hulpvaardig en vriendelik. Die lekker ontbyt het gemaak dat ek gevoel het dit is goeie waarde vir geld.

Adele V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele V
With spouse/partner

Gasvry en gerieflik.

Baie netjiese en gemaklike kamers. Ontbyt was heerlik.

Petri C - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petri C
With spouse/partner

Hoogs aanbeveel!

Die personeel is almal baie vriendelik en gaaf. Die kamer was skoon, netjies en lyk soos op die foto's. Ek beveel Oude Schuur sterk aan.

Marietjie O - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie O
On business

Fantastic accommodation.

What a fantastic experience. One word: lovely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese verblyf.

Wat 'n fantastiese ondervinding. Een woord: heerlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frederika V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frederika V
Individual traveler

Diens goed en baie vriendelik.

Aangename verblyf, personeel laat jou werklik tuis voel.

Henriette B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henriette B
With spouse/partner

Aaangenaam verras.

Sharon en haar span het ons van aankoms tot ons vertrek het, met soveel vriendelikheid behandel en alles in hul vermoeë gedoen om die verblyf spesiaal te maak. Ek sal die gastehuis beslis aan beveel vir my vriende en familie, en hul sien ons beslis weer!

Estelle B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle B
With spouse/partner

Fabulous.

'n Gastehuis na aan enige gas se hart. 5 ster-diens wat jou verblyf die moeite werd maak!

Lydia P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lydia P
Individual traveler

Baie sentraal geleë en netjiese verblyf.

Al die personeel regtig vriendelik en heerlike ontbyt met aandag aan klein detail in die kamer.

Amieda H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amieda H
With spouse/partner

Uitstekend.

Fantasties gasvry en behulpsaam, uitstekende atmosfeer met ontbyt.

Leandi S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leandi S
With spouse/partner

Wonderlike verblyf!

Baie aangename verblyf en hulpvaardige en vriendelike bestuurder!

Hilmer K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hilmer K
With spouse/partner

Netjiese, aangename verblyf.

'n Netjiese, vriendelike tuiste, goed geleë, kamer skoon en netjies. Alles mooi op hul plek.

Roger T - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roger T
Family with young children

Amazing.

My wife and I enjoyed the friendliness, hospitality and the room. We wanted to break away from the normal day to day and it was perfect. The included breakfast was awesome and we enjoyed our stay thoroughly.

Chris K - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris K
With spouse/partner

Neat and clean with good breakfast and service.

A nice place to stay, very centrally located. A quiet environment, close to everything. The room is clean and tidy with a nice balcony looking over the garden and swimming pool. A very nice breakfast is served.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en skoon met 'n goeie ontbyt en diens.

'n Lekker blyplek baie sentraal geleë. 'n Rustige omgewing naby alles. Die kamer is skoon en netjies met 'n lekker balkon wat oor die tuin en swembad kyk. 'n Baie lekker ontbyt word bedien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marcel V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcel V
With spouse/partner

Uitstekende diens en gasvryheid!

Vanaf ons ontvangs tot ons verrek het die vriendelikheid en menswees uitgestaan om ons welkom en tuis te laat voel. Sal net daarvoor weer daar gaan bly!

Louis D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis D
With friends

Net wat ons gesoek het.

James is an absolute asset to Oude Schuur, he was helpful with the biggest smile ever. Only downfalls, the aircon didn't work (water was streaming from it) and we finished the Wines2Whales cycle race so needed an aircon and the shower turned into a bath with no drainage. Breakfast was served quickly with a big smile again.

Marietjie O - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie O
With spouse/partner

Fantastiese verblyf.

Wat 'n fantastiese ondervinding het ons gehad by hierdie gastehuis. Goed geleë en maklik op roetes. Uit die boeke uit. Skoon en netjies. Kamer fantasties.Gasvrou is uitgeknip vir die gastebedryf. Weet hoe om mens op jou gemak te laat voel en seker te maak dat ons alles gehad het wat ons gemaklik gelaat het. Het ons met aankoms die gastehuis gewys en seker gemaak ons weet waar alles is. Kos uit die boeke uit. Skoon swembad. Net 'n groot wow! Sal verseker weer daar gaan vakansie hou en selfs gaan vir besigheid.

Spurgeon R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Spurgeon R
With spouse/partner

Quiet and clean with nice breakfast.

Kindly received. Safe parking behind gate. Very close to the start of Hemel-en-Aarde Wine Route. Safe to walk in area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en skoon met lekker ontbyt.

Vriendelike ontvangs. Veilige agter hek parkering. Baie naby aan begin van Hemel-en-Aarde-wynroete. Veilig om in area te stap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan W - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan W
With spouse/partner

Comfortable and convenient.

It was good value for money, beautiful room, spacious and comfortable with everything that you need. The service was excellent and we felt at home. Delicious breakfast which added to the value for money. Will make use of Oude Schuur again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik en gerieflik.

Dit is vir seker waarde vir geld, baie mooi kamer, ruim en gemaklik met alles wat n mens benodig. Die diens was uitstekend en het dadelik tuis gevoel. Baie lekker ontbyt wat bygedra het tot absolute waarde vir geld. Sal Oude Schuur weer gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sakkie P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sakkie P
On business

Gemaklike mense en akkommodasie.

Vandat ons by die hek gestop het, was ons op die hande gedra. Geen moeite is ontsien nie.

Karin R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karin R

Lekker gebly.

Die toilet was nie aan die kamer geheg nie, maar ons het dit gemis op die beskrywing. Ontbyt is baie lekker. Hulle spuit net 'n baie skerp parfuum in die kamers wat ons allergie gegee het.

Rita J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rita J
With friends

Dit was baie rustig.

Dit was baie lekker sal dit aan beveel.

Lexcy P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lexcy P
With spouse/partner

Was wondeful and I will stay there again any day.

Was peaceful, safe, and close to various attractions around Oude Schuur Boutique Accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was wonderlik en sal enige tyd weer daar plek bespreek.

Was rustig, veilig en naby heelwat besienswaardighede rondom Oude Schuur Boutique Accommodation.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elize W - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize W
With spouse/partner

Pragtig en netjies, sal definitief weer daar gaan bly en aanbeveel!

Baie dankie vir 'n heerlike dag wat ons by julle kon deurbring. Alles was so netjies en ons was baie vriendelik ontvang. Voor ons vertrek die volgende oggend het ons die heerlikste ontbyt geniet. Baie dankie aan die bestuur en personeel veral James wat baie behulpsaam was.

Shiree W - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shiree W
With spouse/partner

Dit was absoluut fantasties.

Ek was baie beïndruk met die gastehuis. Die dekor binne asook die tuis is so pragtig. Die kamers is net so gemaklik en netjies, asook die fasiliteite. Ons het gemaklik geslaap die aand, en het so uitgesien na die volgende oggend se ontbyt. Die ontbyt was alles en meer wat ons verwag het. Alles was mooi uiteengesit vir elke tafel. Elke oomblik wat ons daar gespandeer het was vreeslik lekker. Dit was net vir een aand, maar ek was so bly met my besluit om by Oude Schuur te bly. Baie dankie vir die wonderlike ervaring en kuier by julle gastehuis. Baie dankie ook, vir die spesiale geskenk vir die okasie wat ons gevier het.

Mr. Jan R - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mr. Jan R
With spouse/partner

Great hospitality. Neat and clean, highly recommended, will book again.

Very good hospitality and neat, highly recommended for a stay in Hermanus to explore the sights. Delicious breakfast and they are very helpful with info and luggage.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvry. Netjies en skoon, beveel die verblyf sterk aan, sal beslis weer daar oornag.

Baie gasvry en netjies, word sterk aanbeveel vir verblyf om Hermanus en omliggende besienswaardighede te besoek. Heerlike ontbyt en baie behulpsaam met inligting en bagasie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Martmari V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martmari V
Individual traveler

Niks skort, vriendelike verblyf.

Gerieflike, moderne verblyf, kamers is uitstekend toegerus, heerlike ontbyt met persoonlike diens en omgee - puik!

Sakkie V - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sakkie V
Family with teenagers

We enjoyed our accommodation only issue was the room didn't have an en suite-bathroom.

I think the fact that there is no en suite-bathroom should be stated explicitly. Very uncomofortable to walk down the corridor to use the bathroom.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het ons verblyf geniet behalwe dat die kamer nie 'n en suite-badkamer gehad het nie.

Ek voel dat dit beklemtoon moet word as daar nie 'n en suite-badkamer by die kamer is nie. Dit is baie ongerieflik om in die gang te gaan om die badkamer te gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leon B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon B
With spouse/partner

Fantastiese verblyf en vriendelike gasvrou.

Oude Schuur is 'n puik gastehuis wat baie mooi en elegant is. Die berguitsig is baie mooi maar ongelukkig is daar nie 'n see uitsig. Die bestuurder, Christina was baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was baie lekker en die diens was puik. Sal definitief aanbeveel vir enige reisigers.

Johan V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

First class and the best service.

Spacious and luxurious accommodation and the breakfast before our departure was a real treat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Eerste klas en beste diens.

Verblyf was ruim en luuks en ons was bederf met heerlike ontbyt voor ons vertrek die volgende oggend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Danie D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie D
Individual traveler

Very neat and friendly.

Very neat. Everyone is friendly. Very professional.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en vriendelik.

Baie netjies. Almal is vriendelik. Baie professioneel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annelien S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelien S
With spouse/partner

Highly recommendable.

We had a very nice stay - stylish décor and hospitality that exceeded all our expectations.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hoog aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly - stylvolle dekor en gasvryheid wat alle verwagtinge oortref.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elizabeth N - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elizabeth N
With spouse/partner

Elegant and comfortable!

Beautiful guesthouse. Stylish and comfortable. WiFi and DStv always available. Staff friendly and helpful. Would recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was elegant en gemaklik!

Baie mooi gastehuis. Baie stylvol en gemaklik. WiFi en DStv is heeltyd beskikbaar. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

John T - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
John T
With spouse/partner

Excellent breakfast, excellent atmosphere.

Excellent breakfasts, excellent service, made to feel welcome, classy venue.

Aneli V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aneli V
With spouse/partner

Excellent, friendly stay.

Will definitely visit again. Friendly staff and guesthouse. The service is excellent. Breakfast was divine and tasteful. Well situated. Safe parking. Only recommendation: laundry services or self-help laundromats. The facility in town is always busy due to the Onrus campers. Thus, I would say this is a great need for those that book for a long holiday.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende, vriendelike verblyf.

Sal definitief weer van hierdie gastehuis gebruik maak. Baie vriendelike personeel. Baie netjiese kamers en gastehuis. Diens is onverbeterlik. Ontbyt baie lekker en smaakvol voorberei. Baie goed geleë. Veilige parkering. Enigste aanbeveling om te maak is dat daar 'n wasgoeddiens of selfhelp-wasfasiliteit beskikbaar moet wees. Die fasiliteit vir wasgoed in die dorp word deur die kampeerders op Onrus heeltyd beset. Dus is hierdie 'n groot behoefte vir gaste wat 'n lang tyd boek en met vakansie is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annamarie L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annamarie L
With spouse/partner

Gesellig, vriendelik, behulpsaam.

Kommunikasie voor verblyf was uitstekend. Beide van LekkeSlaap en Oude Schuur. Staf baie vreindelik en behulpsaam. Gesellige ontbyt en netjies en smaaklik voorgesit. Kamers baie netjies en skoon.

Mari T - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mari T
With spouse/partner

Gasvry en professioneel.

James, die butler, maak Oude Schuur! Sal weer oornag/2 aande bly.

From R799
per night (sleeps 2)
From R799
per night (sleeps 2)
From R799
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Cnr Pelican and Vermont Avenue, Onrus , Hermanus, 7201, Western Cape
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyMjJmNzYyLWY3ZjMtNGIxMS05YjlkLTMyN2RlZDUwN2E4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R799  per night (sleeps 2) 46 5 1 5 Cnr Pelican and Vermont Avenue Onrus 7201 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.410016572341 19.16349157691
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com