The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oudebosch Mountain Escape | TravelGround
+66

Oudebosch Mountain Escape

30 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 30 reviews for Oudebosch Mountain Escape
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.5/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Louise W - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise W
Family with young children

Lovely family holiday.

Had a great time! Beautiful views. Friendly and helpful staff. Will definitely return.

Oudebosch Mountain Escape's response

Dit was heerlik om jou en jou familie hier by ons te hê.

Oudebosch Mountain Escape
Sarette E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarette E

Fantasties!

Pragtige plek, skoon, netjies, gerieflik, vriendelike diens.

Paul S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul S
With spouse/partner

Baie netjiese, ruim verblyf. Lieflike omgewing.

Sien sterre.

Louise E - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise E
Family with teenagers

Breathtaking.

Beautiful view, tranquil and absolute value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Mooiste uitsig, rustigheid en absolute waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oudebosch Mountain Escape's response

Baie dankie Louise.

Oudebosch Mountain Escape
Ilana E - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilana E

It was unforgettable and full of adventure!

The owners were wonderful! Truly a fabulous host and hostess! Our children had so much fun, riding horses, cycling, fishing and tired themselves out playing. We took long walks and explored the breathtaking farm and nature. The farm was really relaxing! We will definitely go back and can highly recommend the destination!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was onvergeetlik en vol avontuur!

Die eienaars was wonderlik! Werklik 'n gasheer en gasvrou 1000! Ons kinders het soveel pret gehad, perdgery, fietsgery, visgevang en hulself gedaan gespeel! Ons het ver gestap en die asemrowende plaas en natuurskoon verken. Die plaas het werklik 'n rustige, sielsverykende, atmosfeer! Ons sal vir seker weer gaan en kan, die bestemming, met oorgawe aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oudebosch Mountain Escape's response

Baie dankie vir jou resensie Ilana. Julle was net sulke wonderlike gaste!

Oudebosch Mountain Escape
Johan C - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan C
Family with young children

Wat 'n ongelooflike ervaring.

Van ons aankoms af was dit die lekkerste ervaring. Die gasvryheid saam met die fasiliteite was 'n ongelooflike ervaring. Vir ontspanning en vermaak vir die kinders is hierdie definitief 'n goeie keuse!

Oudebosch Mountain Escape's response

Baie dankie Johan. Ons waardeer die terugvoering. Was ons voorreg om julle hier te hê.

Oudebosch Mountain Escape
Marius B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius B
Family with young children

'n Fantastiese naweek.

Ons het al ons volgende kuier begin beplan voordat ons weg is. Eenhede baie netjies en het alles wat jy nodig het.

Johan C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan C
Family with teenagers

Absoluut fantasties en Piet en Linda is familie mense.

Dit was wonderlik om by 'n plek te kom waar daar mense is wat familie belange verstaan. Piet en Linda julle en jul stukkie paradys is fantasties.

Oudebosch Mountain Escape's response

Dit was ons voorreg om julle hier te hê. Mooi jaar vir julle verder.

Vriendelike groete

Linda

Oudebosch Mountain Escape
Danie D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie D
Family with young children

Oudebosch het in al ons behoeftes voorsien.

Dit het ons stoutste verwagtinge oortref!

Oudebosch Mountain Escape's response

Baie dankie, dit was lekker om jul hier te kon ontvang. Mooi jaar verder!

Oudebosch Mountain Escape
Hugo M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hugo M
Family with young children

Beautiful omgewing, puik gasvryheid en rustige atmosfeer.

Sarie, Peter en Nicolas het uit hul pad gegaan om ons tydjie die beste te maak. Ons het lekker gerus en die kinders was gedaan na elke dag in die swembad. Baie dankie. Hoop om weer te kom kuier.

Oudebosch Mountain Escape's response

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Oudebosch Mountain Escape
Mariska L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska L
Family with young children

Geen woorde vir hoe ongelooflik dit is! Regtig mooi.

As jy wil rus en regtig vakasie wil waardeer, is dit die plek om te wees. Alles was perfek. Netjies, perfekte diens, mooiste uitsig ooit! So ver een van die beste plekke wat ons al by gewees het. Baie dankie Linda en Piet, ons het sommer tuis gevoel! Ons sal beslis weer kom kuier.

Hennie S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie S
Family with teenagers

Wonderlik.

Dit was baie lekker. Diens puik. Jy kuier met mens-mense. Sal weer van hulle gebruik maak.

Mornique M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mornique M
Family with young children

Beautiful and restful.

The farm is breathtaking. Loved being able to see the animals. The owners are lovely and loved the fact that there are activities. No idea what "ligging" is, hence the poor rating.

La B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
La B
With spouse/partner

Gasvryheid en waarde vir geld.

Piet en Linda het die cherry op die koek gesit met gasvryheid en opregte omgee. Die wild maak die plaas meer spesiaal. Laat mens verlang na Natal se groen velde en berge.

Carla V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carla V
Family with teenagers

Rustig

Baie oulike en netjiese plekkie. Linda en Pieter doen ekstra moeite om jou tuis te laat voel. Rustige omgewing.

Wanita N - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wanita N
Family with teenagers

Dis was awesome gewees.

Die mense daar is so gasvry ons het baie lekker daar gebly.

Nadia C - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia C
Family with teenagers

Good for the soul.

This was our second time at Oudebosch Guest Farm. Despite the unbelievable tranquillity, the units are very neat and has everything that you need. I recommend Oudebosch to anyone who is looking for quiet. I would like to stay there for an entire week.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed vir die siel

Hierdie was ons tweede keer by Oudebosch Guest Farm. Behalwe vir die ongelooflike rustigheid is die eenhede baie netjies en het alles wat jy nodig het. Ek beveel Oudebosch regtig aan vir enigiemand wat die stilte soek. Ek sal graag vir 'n hele week daar wil gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizelle R - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle R
Family with young children

A lovely farm experience.

A lovely relaxing farm experience for the whole family. Definitely worth the trouble for longer stays - there is just too many great things to do for just a 1 or 2 night stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Heerlike plaas-ervaring.

'n Heerlike ontspanne plaas-ervaring vir die hele gesin. Beslis die moeite werd vir langer verblyf - daar is net te veel lekker dinge om te doen om in 'n aand of 2 se oorslaap in te pas!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johlene M - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johlene M
Family with teenagers

Absolutely fantastic!

We felt very welcome and at home. Will definitely go back if travelling in that direction again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties!

Ons het baie welkom en tuis gevoel. Sal definitief weer daar wil oorbly indien ons weer in daardie rigting reis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mirjam M - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mirjam M
Family with young children

Fantastiese verblyf met uitstekende kliëntediens ─ Peter en Linda is baie gasvry en behulpsaam!

Baie lekker langnaweek gewees op Oudebosch. Heerlike gerus en die omgewing verken. Kinders het dit ook baie geniet. Verblyf is uitstekende waarde vir geld en die omgewing is pragtig. En die eienaars Peter en Linda was baie gasvry en behulpsaam. Sal beslis weer kom.

Herman H - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman H
Family with teenagers

Uitstekend.

Sien gerus die sterre.

Oudebosch Mountain Escape's response

Hallo Herman, Janette en Zane, Dit was so lekker om julle hier te he! Ons mis ons "bure". Baie dankie vir die mooi "review". Mag julle 'n baie voorspoedige en gelukkige res van die jaar he - hoop om gou weer van julle te hoor! Groete Linda

Oudebosch Mountain Escape
Lizelle V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle V
Family with young children

Ongelooflike mooi omgewing en die rustigheid is 'n bonus.

Wat 'n lekker ervaring. Baie dankie Linda en Pieter vir julle gasvryheid en lieflike verblyf met die pragtige diere. Ons was skoon hartseer om huis toe te gaan. Oudebosch is beslis aanbeveelbaar en ons sien julle sommer gou weer. Groete.

Oudebosch Mountain Escape's response

Hallo Herman, Janette en Zane,

Dit was so lekker om julle hier te he! Ons mis ons "bure".

Baie dankie vir die mooi "review".

Mag julle 'n baie voorspoedige en gelukkige res van die jaar he - hoop om gou weer van julle te hoor!

Groete

Linda

Oudebosch Mountain Escape
Cornel S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornel S
Family with young children

Dit was 'n lekker niksdoen, rusplekkie vir die siel met 'n ongelooflike uitsig om dit te kroon.

Die omgewing is baie mooi en die verblyf is netjies, skoon en goed ingerig. Die swembad was 'n verlossing in die geweldige hitte wat ons beleef het. Die wildkyk en perdry was iets om elke dag na uit te sien. Ons dogtertjie het die springmat en glyplank terdeë geniet. Die enigste aanbeveling wat ek sal maak is dat hul dit oorweeg om lugversorging in te bring. Wanneer ons weer besoek, sal ons nie weer in die Barn Cottage bly nie, ongelukkig het ons die badkamer te klein gevind (my man is amper 2 meter lank en die spasie by die toilet was dus onvoldoende). Weens die ooglopende lekkasie wat daar geskied het, was daar 'n onaardige reuk in die aansluitende kamer, ons het dit egter met die aankoop van Glade se outomatiese spuiters en "gel pads" oorwin. Maar ten spyte hiervan, het ons steeds 'n lieflike tyd op die plaas gehad.

Debbie C - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie C
With spouse/partner

Ons een nag het soos 'n vakansie gevoel! Heerlik jammer dit was kort.

Linda se plek is pragtig. Die beddens slaap heerlik. Dit was net aangenaam om daar te bly. Uitsig awesome! Ek kan dit aanbeveel.

Oudebosch Mountain Escape's response

Dankie Debbie - soe bly julle het dit geniet by ons.

Oudebosch Mountain Escape
Johan V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With friends

Ongelooflik lekker en netjies.

Fantastiese ligging. Eienaars Linda en Piet baie gasvry. Die verblyf is baie netjies en skoon. Ek sal beslis weer teruggaan.

Pierre D - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pierre D
Family with teenagers

Mooi uitsig, netjies en ontspannend.

Baie beïndruk gewees. Dame was baie vriendelik en die plek was netjies. Sal graag weer soontoe gaan. Lekke braaiplek by die konferensiesaal.

Gerhard B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerhard B
With friends

Lekker afgeleë en rustig.

Baie gasvry en met lieflike uitsig en wild.

Lizelle B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle B
Family with young children

Vriendelike diens en so mooi!

Sien die sterre hieronder.

Adele B - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele B
Individual traveler

'n Beeldskone plaas, vriendelike mense en baie netjies ingerigte eenhede ... sal beslis weer kom!

Sien die sterre hieronder.

Karin M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karin M
Family with young children

This is the place to go if you have to get away from it all!

I haven't seen so many stars in the sky in ages! The venue is super - everything you could possibly need and more, very neat and clean with a view to die for, as well as friendly service. We picked strawberries for breakfast, watched the horses and listened to the night sounds. We had a wonderful stay! If you cannot relax on this farm, you will never relax. The only improvement I could suggest is that the venue invests in a built in swimming pool, however, our daughter enjoyed the pool that was there.

From R1 500
per night (for 2 people)
From R1 500
per night (for 2 people)
From R1 500
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Korintepoort Dam Road, Riversdale, 6670, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOBAcID2MyxcQAC2GdY4SAFs8lJcyOCPkzFEbQkPmJgqrYQitPc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 500  per night (for 2 people) 30 5 1 5 Korintepoort Dam Road Riversdale 6670 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.985733739005 21.122632026672
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!