The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oudekraal | TravelGround
+87

Oudekraal

4 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 4 reviews for Oudekraal
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
3.8/5
Safety
4.0/5
Value for money
4.0/5
Pieter M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter M

Pragtige ou plaashuis tussen koring- en kanola-lande in die Overberg.

Ons was aangenaam verras om die ruim ou plaashuis tussen die groen koringlande te vind. Als was netjies skoon. Dankie ook vir die hout wat voorsien was by die buitebraai. Sal definitief terugkom.

Oudekraal's response

Haai daar Pieter,

Ons is so bly dat jy ons ou familie huis so geniet het. Julle moet weer die Overberg besoek want hier is nog baie om te sien en doen.
Kom kuier gerus weer!

Oudekraal
René T - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
René T
With friends

Lovely stay. Herman and Tim is very friendly.

Ideal stopover for wedding at Oudekraal. Busy road near home but didn't bother us.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gebly. Herman en Tim baie vriendelik.

Ideale oorslaapplek vir troue by Oudekraal. Besige pad naby huis, maar het ons nie gepla nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V

Nice.

Nice clean place. Very nice stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

Mooi skoon plek. Baie lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elmana B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Elmana B

Aanvaarbaar met aanbevelings.

Slegs 'n paar aanbevelings: Hierdie huis kan volgens die advertensie 8 persone huisves maar in die sitkamer is slegs sitplek vir 2 persone. Dit is baie ongerieflik. Die beddens se matrasse is baie ongemaklik. Die stoele buite op die stoep is baie ongemaklik en dit is ook nie genoeg vir 8 persone nie. Verder is daar geen probleem met die badgeriewe / warm water. Baie lekker huis met baie spasie! Sou ook net dalk 'n opgradering aan die messelaai aanbeveel. Die selfoonsein is ook baie swak daar so WiFi sou ideaal wees indien mens moet kommunikeer in geval van 'n noodgeval. Baie dankie vir die gasvryheid en vriendelike ontvangs! Ons het baie welkom gevoel!

Oudekraal's response

Beste Elmana

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons het die huis aan die begin van die jaar begin uitverhuur na 'n lang tydperk
van herbouing. Deurmiddel van terugvoering soos gaste soos jy kan ons gedurig verbeter om gehalte verblyf vir ons kleinte te bied.

Baie dankie vir die volpunte vir diens en netheid. Ons probeer regtig hard.

Ek kan ook julle verseker dat veiligheid my eerste prioriteit was na die herbouing, so ons het gehaltwe diefwering en veiligheidshekke reg rondom die huis installeer, en is in konstante verbinding met die opsigter en ons nabye bure. Hierdie area het geen misdaad nie aangesien die goeie buurtwag hier in werking.
Ek beoog Wi-Fi en TV met Netflix binnekort en gaan die sitplekke vermeerder in die leefvertrek. Die etlike kere wat ek en die familie daar gekuier het, was dit so lekker op die stoep, die sitkamer was heeltemal vergete.

Weereens baie dankie vir jou raad. Miskien kan julle eendag weer kom kuier dan kan ek jou wys hoe ons verbeter het.

Groete
Herman

Oudekraal
From R1 500
per night (for 8 people)
From R1 500
per night (for 8 people)
From R1 500
per night (for 8 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: R316, Oudekraal Farm, Caledon, 72302, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmzTclqJlpu5jJ4FMHJbf0PZtSqaBZmzzl75H86PEJxMVjOlxhg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 500  per night (for 8 people) 4 5 1 5 R316 Oudekraal Farm 72302 Western Cape 0860 022 102 15:00-19:00 11:00 -34.336960244664 19.634773130164
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!