The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oudemuragie Guest Farm | TravelGround
+39

Oudemuragie Guest Farm

22 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 22 reviews for Oudemuragie Guest Farm
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Giel B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Giel B
With spouse/partner

It was very nice, peaceful on a farm after 600 km on the road.

The view on the mountains was stunning. The farm sounds made it more peaceful. Higly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker, rustig op die plaas na 600 km se reis is dit die beste, tannie Maggie is baie gasvry.

Die uitsig oor die berge is pragtig. Die plaasgeluide maak mens net rustig. Gaan kuier by Oudemuragie, jy sal nie spyt wees nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harry D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harry D

Ruim, rustig, gastvrij, pracht omgeving.

Ruim, rustig, vriendelijk mooie omgeving.

Adat V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adat V
Family with teenagers

'n Juweel om te ontdek, rustig en salig met die mooiste natuurskoon.

Dit was die beste oornagplek om ons gesinsvakansie mee te begin. Ons kon afskakel van alles in die stilte tussen die berge met die mooiste natuurskoon om ons. Die eienares kruip diep in 'n mens se hart. Beveel dit definitief aan en sal self ook graag weer daar wil oornag. Die buite-stort was 'n bonus!

Oudemuragie Guest Farm's response

Dankie aan wonderlike gaste! Altyd welkom?

Oudemuragie Guest Farm
Sonia N - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonia N
With spouse/partner

'n Lushof vir al die sintuie!

Wat 'n aangename verrassing en dankie aan Maggie wat nog laat op die vooraand van ons datum gereageer het! Dit was 'n ongelooflike ervaring om vir Maggie te ontmoet, in die berge te stap, tussen die skape rond te beweeg en dan nog 'n warm broodjie tussendeur Maggie se besige lewe as alleen-boer te kon geniet! Ons kon darem 'n ekstra nag bly, maar was nog steeds te kort.

Oudemuragie Guest Farm's response

Dit was so lekker om hulle hiet te hė. Altyd welkom!

Oudemuragie Guest Farm
Alte T - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alte T
Family with teenagers

Rus en vrede op die plaas.

Tannie Maggie is 'n uitstekende gasvrou. Sy het ons bederf met 'n trekkerrit en 'n staptog tot by die waterval in die berg. Haar kennis oor die omgewing, die boerdery en die feit dat sy alleen boer, is verstommend. Ons stadsjapies kon saam met haar skape aanjaag en niks was vir haar te veel moeite nie. Die vars brood was natuurlik ons redding omdat ons na donker en doodhonger daar aangekom het op die eerste dag. Tannie Maggie, hou so aan. God se rykste seën bid ons vir die oorblywende jare op die plaas.

Oudemuragie Guest Farm's response

Dit was die pragtigste gaste, wat ek graag sal wil terug verwelkom. Alle seën vir julle.

Oudemuragie Guest Farm
Lydia N - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lydia N
Family with young children

Perfek vir plaasvakansie.

Ons kon insien dat dit 'n perfekte blyplek is vir 'n plaasvakansie - wonderlike natuurskoon tussen die berge en baie plaasdiere naby die werf. Maggie is 'n energieke, behulpsame gasvrou. Die plaas is 9 km vanaf die teerpad, en baie naby De Rust, 'n oulik dorp.

Oudemuragie Guest Farm's response

Ek het hulle so geniet. Altyd welkom.

Oudemuragie Guest Farm
Pauline V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pauline V
With spouse/partner

Heerlike kuier met 'n fantastiese gasvrou.

Die uitsig op die plaas is fantasties. Maggie Fourie is 'n fantastiese gasvrou wat haar bes doen om haar gaste te laat tuis voel.

Oudemuragie Guest Farm's response

Dit was herlilik om ou bande weer te verstewig! Net die beste vir julle vorentoe!

Oudemuragie Guest Farm
Elsabe P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe P
With friends

Oudemuragie guest farm is extraordinary in every way.

There is not one word to describe Maggie, the owner and host of this incredibly beautiful farm. She is everything good wrapped into one bundle of energy. Her love and passion for life is evident in everything she touches. Such a remarkable woman. This farm stay should be on everyone's bucket list. A million thanks, Maggie!

Oudemuragie Guest Farm's response

Pragtige woorde van pragtige gaste! Altyd welkom?? Baie dankie vir die mediese hulp vir die seer duim, Dr.

Oudemuragie Guest Farm
Fanie A - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie A
With spouse/partner

Fantasties! Soos my oorlede skoonma sou sê, "Gorgeous!"

Ons gasvrou, Maggie, het ons vanaf ons aankoms tot vertrek tuis laat voel en bederf met vars tuisgebakte brood, konfyt en 'n sak doringhout. Vogelnest waarin ons gebly het, was uiters gerieflik en met alles toegerus om ons verblyf aangenaam te maak. Die natuurskoon en omliggende berge is asemrowend en die vriendelike plaasdiere was die kersie op die koek. Die omgewing is 'n vetplant-liefhebbers paradys.

Oudemuragie Guest Farm's response

Sulke gaste is altyd welkom op Oudemuragie.

Oudemuragie Guest Farm
Lucinda M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucinda M
With friends

Snow on the Swartberg Mountains, but the unit is geared for the cold.

The hostess helped by selling a frozen dinner to us. Lovely country environment.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sneeu op Swartberge, maar wooneenheid gerat vir koue.

Gasvrou het gehelp deur 'n gevriesde aandete aan ons te verkoop. Heerlike plaasomgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacques O - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques O
Family with young children

Rustige plaaslewe en wonderlike natuurskoon.

Maggie het ons baie tuis laat voel en ons het haar diere en liefde vir die plaas terdeë geniet en veral die kinders! Ons was aangenaam verras met 'n warm broodjie met aankoms wat die toon van die ekstra myl en aaneenlopende gasvryheid vir die res van die naweek geset het. Die plaas is 'n klein juweel vir enige natuurliefhebber wat deur die plaaslewe en berge ingesluk wil word. Ons gaan vir seker weer kuier, dalk net as die son se strale langer bedags skyn want dit was baie koud!

Oudemuragie Guest Farm's response

Dit was die pragtigste gesin. Vanaf vandag word elektriese komberse en winter-lakens oral opgesit. Die onverwagse koue het ons onverhoeds oorval.

Oudemuragie Guest Farm
Charmaine B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine B
With spouse/partner

Ongelooflik.

Dis soos die paradys op aarde. Nader aan jou Skepper kan jy beswaarlik kom. Die ontvangs was uitstekend. Jy voel sommer onmiddelik tuis. Omgewing 'n belewenis. Jy moet jouself behoorlik losskeur om weer huiswaarts te keer. Tannie Maggie besonderse mens. Ek kan die plek met volle vertroue aanbeveel. Jy sal net weer en weer wil gaan.

Oudemuragie Guest Farm's response

Sulke waarderende, pragtige gaste sal altyd op Oudemuragie welkom wees.
Dankie.

Oudemuragie Guest Farm
Jeanette B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette B
With friends

Die beste uitsig, met alls wat mens benodig.

Hierdie uitsig op die Swartberge is fantasties. Verder is die huis gerieflik met 'n lekker wandelpad om te stap.

Oudemuragie Guest Farm's response

Dit was n voorreg om julle hier te hê! Die mooiste 2018 vir julle!

Oudemuragie Guest Farm
Francois V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois V
With spouse/partner

Baie mooi ligging en ongelooflike gul en amazing gasvrou.

Baie goeie veblyf en geriewe. Een nag hier is eintlik te kort.

Oudemuragie Guest Farm's response

Ai, Dankie. Dit was so lekker om hulle hier te hê. Mooi wense.

Oudemuragie Guest Farm
Cornell V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornell V
Family with teenagers

Die perfekte stop tydens a lang reis

Die plaas is 'n weggesteekte juweel en die geriewe was perfek. Ons is hartlik ontvang. Sal definitief teruggaan. Die versoeking om die vakansieplanne te verander en langer te bly was groot.

Oudemuragie Guest Farm's response

Baie dankie. Ons ontvang hul graag terug.

Oudemuragie Guest Farm
Charnell E - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charnell E
With spouse/partner

Great hospitality!

We recommend Oudemuragie to anyone. Maggie is very friendly and is there to help at all times. We had a great time, the fresh bread was amazing!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gasvry!

Ons sal Oudemuragie vir enige iemand aanbeveel. Maggie is baie gasvry en staan jou by te alle tye. Ons het ons verblyf baie geniet die vars broodjie was baie lekker!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oudemuragie Guest Farm's response

Baie dankie aan dierbare gaste.

Oudemuragie Guest Farm
Johan B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

Pleasant, surprising, with breathtaking scenery.

Welcomed with sincere hospitality. The scenery is breathtaking. Truly a place to get some rest for the soul.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam, verrassend en asemrowende natuurskoon.

Ontvang met opregte gasvryheid, die natuurskoon is asemrowend, waarlik 'n rusplek vir die siel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oudemuragie Guest Farm's response

Dit was sulke waarderende en aangename gaste!! Altyd welkom!

Oudemuragie Guest Farm
Alta H - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta H
With spouse/partner

Breathtaking view with the best hospitality.

Enjoyed our stay immensely - absolutely what we were looking for. Peaceful farm atmosphere with a beautiful view. Maggie is so friendly and makes her guests immediately feel at home and like family. We regret not staying longer. Would definitely stay there again. Excellent excellent accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowende uitsig met die beste gasvryheid.

Ons het ons verblyf terdeë geniet - absoluut wat ons na gesoek het. Rustige plaas atmosfeer met 'n pragtige uitsig. Maggie is so vriendelik en laat haar gaste dadelik tuis en soos familie voel. Ons is spyt ons het nie langer daar vertoef nie. Sal beslis weer terug gaan. Puik puik verblyf!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oudemuragie Guest Farm's response

Dit was so lekker om die Hayward's hier te ontvang. Julle sal altyd welkom wees hier.

Oudemuragie Guest Farm
Wendy V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wendy V
Family with young children

Absoluut fantasties!

Die grootste verrassing wag daar tussen die berge, die plaas is fantasties geleë, en tannie Maggie is sowaar uitmuntend! Die kinders kon skape aanjaag, trekker ry, ver stap en met die mak skape speel. Die uitsig is prentjiemooi en die rus vir jou siel is prysloos. Boonop net 'n klipgooi van Oudtshoorn en al die besienswaardighede af. Voorwaar die moeite werd, ons sal weer terugkeer.

Oudemuragie Guest Farm's response

Wendy, vir dierbare mense, soos julle, was dit suiwer PLESIER!!!

Oudemuragie Guest Farm
Henk T - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk T
With spouse/partner

This was a place to soak the soul.

There is a pandora's cupboard at Oudemuragie filled with farm- and nature-related knit-knacks, a farm journal on animals and things that would make you hanker back to days gone by. The "landlady" doesn't only look after you, but is actually over brimming with passion for her lovely farm, animals and plants - something which gave me the impetus for renewed inspiration and humanity. I'll stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hierdie was vir my 'n sielebad.

Hier op Oudemuragie is 'n pandorakas vol plaas en natuur interressanthede, 'n werfjoernaal van diere en dinge wat jou sal laat terugverlang na die bergvesting. Dan is die "Landlady" iemand wat nie net na jou omsien nie, maar ook oorloop van passie vir haar pragtige plaas, diere en plante - iets wat my nogal persoonlik impetus verleen het vir hernude menswees met geesdrif. Ek gaan weer soontoe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oudemuragie Guest Farm's response

Hulle was sulke waarderende gaste en ek het soos n ge-eērde familielid gevoel! Hier sal altyd n gaatjie vir hulle wees! Dankie vir hulle meelewing!!

Oudemuragie Guest Farm
Elydia B - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elydia B
With spouse/partner

Asemrowend mooi en 'n hartlike ontvangs.

Baie dankie vir 'n heerlike nagrus in die oulikste kothuisie. Dankie vir die vuur wat reeds gepak was! Ongelukkig was daar nie melk of melkpoeier gewees nie, en was ons nie bedag daarop gewees om dit saam te gebring het nie. Verder was alles regtig lekker gewees.

Marianne V - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marianne V
Family with teenagers

Fantastic Karoo hospitality, clean, neat and unforgettable!

I can recoommend Oudemuragie any time!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese Karoo-gasvryheid, skoon, netjies en onvergeetlik!

Sal Oudemuragie enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oudemuragie Guest Farm's response

Baie dankie aan Mariaan enfamilie. Dit was n voorreg om hulle hier te ontvang ----pragtige, positiewe gaste,wat soos ou vriende gevoel het!! DANKIE Maggie

Oudemuragie Guest Farm
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 34 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Oudemuragie Road, De Rust, 6650, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1OWQzNTJkLWViOTctNGQ5Ni1iMDcwLWVjOWFlMzE4OGU0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (sleeps 2) 22 5 1 5 Oudemuragie Road De Rust 6650 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.45447361406 22.437577683013
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!