The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Ouma se Huis | TravelGround
+7

Ouma se Huis

8 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 8 reviews for Ouma se Huis
Cleanliness
4.9/5
Service
4.6/5
Location
4.3/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.6/5
Piet V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet V
On business

It was very comfortable and good. Hospitable.

The hostess and her husband received us well and were very helpful. Place is neat and well appointed, very safe and quiet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie gemaklik en goed. Gasvry.

Die gasvrou en haar man het ons goed ontvang en baie hulpvaardig. Plek is netjies en goed ingerig baie veilig en stil.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ouma se Huis's response

Baie dankie, kom gerus weer.

Ouma se Huis
Claudia J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Claudia J
With spouse/partner

Very cosy house with lots of interesting antique furniture.

Ouma se huis is a very lovely old farmhouse with lots of interesting stuff around every corner. The facilities were great and we really enjoyed our stay.

Ouma se Huis's response

Thank you, we would love to accommodate you again.

Ouma se Huis
Ursula C - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ursula C
With spouse/partner

Lovely overnight stop.

Lovely for a one night stay over. Linda was very friendly and helpful.

Ouma se Huis's response

Thank you Ursula. I hope to improve on your next visit.

Ouma se Huis
Trudi S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trudi S
With spouse/partner

Gasvry, rustig en sielsvernuwend.

Ons het drie nagte by Ouma se Huis gebly en dit kon maklik 'n week gewees het, dan was ons nog tevrede. 'n Pragtige en goedversorgde ou plaashuis net ver genoeg van die grootpad af om privaat te wees maar nie te ver om maklik daar uit te kom nie. Kobus en Linda was wonderlike gashere en ons voel ons het sommer nuwe vriende gemaak. Dankie vir al die klein besonderhede soos die lekker beskuit asook die tee, koffie en plaasmelk. Die huis is besonder goed toegerus en ons het lekker in die knus kombuis gekuier al was dit kouer as wat ons verwag het vir die Noord-Kaap. Moenie hierdie plaashuis net 'n oornagbestemming maak nie. Drink die vrede en stilte in en stap af na die Oranjerivier. Wat 'n voorreg om so na die Grootrivier te staan en kyk en ons bonus was 'n kolgans met 6 kleintjies op die rivier. Vir dorpsmense is Ouma se Huis baie spesiaal en ons sal nog lank dink en praat oor ons verblyf daar.

Ouma se Huis's response

Kobus en Trudi, baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit was 'n baie lekker kuier saam met julle. Ons hoop ons sien julle weer.

Ouma se Huis
Henk L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Henk L
With spouse/partner

Sien sterre.

Slaapkamervensters sonder muskietgaas. Moes dus grootste gedeelte van nag met lawaaierige lugversorging slaap omdat vensters nie oopgemaak kon word nie.

Ouma se Huis's response

Hallo Henk, ek is baie jammer hieroor. Die muskietweerder, van die wat mens by 'n muurprop koppel, is in die spieëlkas se laai. Ek het vergeet om dit uit te haal of julle daarvan te sê. Julle is nogtans welkom om weer te kom, ons hoop ons kan dan vergoed. Linda

Ouma se Huis
Lappies L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lappies L
Family with young children

Absoluut puik verblyf.

Heerlike afpak plek vir 'n halfweg oorbly. Die oudhede is besonders. Kan dit beslis aanbeveel.

Ouma se Huis's response

Baie dankie vir die positiewe kommentaar, Lappies. Kom gerus weer.

Ouma se Huis
Riaan S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan S
Individual traveler

Uitstekende waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs, baie netjies, goed toegerus, waarde vir geld.

Ouma se Huis's response

Hallo Riaan, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Kom gerus weer. Groete, Linda.

Ouma se Huis
Anka V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anka V
With spouse/partner

Very friendly owners and excellent service.

We had a lovely stay at Ouma se Huis. Everything was nice and clean and dinner was very nice after a long day of travelling. Everything was there that you needed and the old house has an exceptional atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike eienaars en puik diens.

Ons het baie lekker by Ouma se Huis gebly. Alles was mooi skoon en die aandete was baie lekker na 'n lang dag se reis. Alles is daar wat 'n mens nodig huis en die ou huis het 'n besondere atmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ouma se Huis's response

Hallo Anka, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Kom gerus weer! Groete, Linda.

Ouma se Huis
From R550
per night (for 2 people)
From R550
per night (for 2 people)
From R550
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Opkyk, Grootdrink, Groblershoop, 8822, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYjgzZTE0LTEzYzctNGNmNy04NDhkLThmYjUwNmYxNDk0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R550  per night (for 2 people) 8 5 1 5 Farm Opkyk Grootdrink 8822 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.600234977355 21.762027740479
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!