The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oupa se Pitte | TravelGround
+55

Oupa se Pitte

56 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 56 reviews for Oupa se Pitte
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
5.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.5/5
Donovan  - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Donovan
With friends

Baie lekker gekuier, ongelooflike ligging, reg op die strand.

Ons sal volgende jaar beslis weet by Oupa se pitte gaan bly.

Oupa se Pitte's response

Beste Donovan, ons is baie bly dat julle manne so lekker gekuier het by Oupa se Pitte en ons hoop die golf was ook goed. Sien uit na julle bespreking vir volgende jaar en baie dankie dat julle die eenheid so mooi netjies gelos het.

Oupa se Pitte
Ettiene O - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ettiene O
Family with teenagers

Uitstekend!

Perfekte vakansiehuisie!

Oupa se Pitte's response

Baie dankie Ettiene, kom kuier vinnig weer.

Oupa se Pitte
David L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David L
With spouse/partner

One of the few places where expectation matched reality!

What a treat! Clean, homely, right on the beach. Perfect family holiday home.

Oupa se Pitte's response

Dear David,
Thank you so much for your kind words and the great review! We are looking forward to your visit again soon.
Stay healthy and safe.

Oupa se Pitte
Anne-marie R - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne-marie R
Family with teenagers

Die eenheid is luuks en so goed ingerig, dit was asof ons by ons huis was. Die seefront views was net awesome en ons sal hierdie eenheid aanbeveel vir enige iemand wat net wil kom rus.

Baie dankie aan Inge vir haar gasvryheid, bereidwilligheid en vriendelikheid. Die eenheid is goed ingerig met die beste breekware, duursame linne en die ligging was asemrowend. Ons kon rus vind vir ons moeë siele vir die 7 dae wat ons daar was!

Oupa se Pitte's response

Baie dankie Anne-marie en dit was net 'n plesier om julle as gaste te he. Ons hoop julle maak die kuier by Oupa se Pitte 'n jaarlikse instelling

Oupa se Pitte
Angelique M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique M
Family with teenagers

Fantastiese verbly! Sterk aan te beveel.

Baie netjies en goed toegerus. Dekor pragtig en huislik. Ligging is 10/10. Skoonmaakdienste baie professioneel en deeglik. Kan Oupa se Pitte te sterkste aanbeveel!

Oupa se Pitte's response

Baie dankie Angelique. Ons is verheug om te hoor dat julle verwagting oortref is en dat julle lekker gekuier het. Hoop julle kom kuier weer by ons. Groete, Inge.

Oupa se Pitte
Brenda B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda B
With spouse/partner

Wonderlik, op die strand.

Inge die eienaar is 'n ongelooflike gawe mens. Sy het tot 'n boodskap gestuur om te hoor of ons veilig gery het. Plekkie is pragtig. Omgewing is alles wat enige mens kan begeer. Oupa se Pitte sien ons beslis volgende jaar weer.

Oupa se Pitte's response

Beste Brenda,
Baie dankie vir jou gawe woorde en dit was net 'n plesier gewees om julle as gaste te hê. Ons is baie bly dat julle julle vakansie so geniet het. Kom kuier asb gou weer.
Groete
Inge

Oupa se Pitte
Estelle K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle K
Family with teenagers

Pragtige uitsig en gerieflike huis met volledige kombuis.

Het heerlik gebly. Sal graag weer wil gaan op 'n stadium.

Oupa se Pitte's response

Beste Estelle,

Baie dankie vir ons 5 sterre! Ons is baie, baie bly dat julle so lekker gekuier het en ons sien uit om julle weer te ontvang.

Groete,
Inge

Oupa se Pitte
Willem B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willem B
Family with young children

Fantastiese ligging!

Die boonste eenheid met sy houtvloere is miskien nie so geskik vir besige klein kindertjies nie. Die gebreekte teëls en geroeste yskas is ‘n indikasie dat instandhouding benodig word. Die DStv het deurgaans met ons verblyf probleme gegee. Die positiewe punte is egter baie meer as die paar negatiewes en sal ons beslis in die toekoms weer hier ‘n bespreking maak en aanbeveel vir vriende en familie!

Oupa se Pitte's response

Beste Willem,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is jammer oor die DSTV maar die probleem was nie by ons nie maar wel by die ander huis waar ons die sein vandaan moet kry agv ons ligging. Dit is egter nou uitgesorteer. Ons is tans besig om die boonste kombuis oor te teel en het ook 'n nuwe yskas en stoof aangeskaf. Hoop julle sal weer kom kuier om die verbeterings te sien :).

Groete,
Inge

Oupa se Pitte
Miekie M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Miekie M
Family with young children

Mooi plek om tot rus te kom.

'n Fraai plek. Heerlik direk op die strand, op jou balkon sit en van die son en see geniet en kyk hoe die son ondergaan. Soos die meeste vakansiehuise kan die potte en panne wel van 'n beter kwaliteit wees.

Oupa se Pitte's response

Baie dankie Mieke, dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf en ons is verheug dat julle, julle tyd geniet het. Ons sal verseker kyk of ons die Jamie Oliver potte kan opgradeer en sal ook nuwe panne aanskaf.

Oupa se Pitte
Carita H - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carita H
With spouse/partner

Fantastiese ervaring.

Ons beveel Oupa se Pitte hoog aan. Die ligging is onvergeetlik, asemrowende uitsig en heerlike warm kaggel maak Augustus se Kaapse koue die moeite werd. Ons sal weer kom!

Oupa se Pitte's response

Baie dankie vir die fantastiese resensie, Carita. Ons is bly dat ons kon bydra tot die spesiale herinneringe van julle wittebrood. Kom kuier asseblief weer. Soos julle gesien het is dit ideaal vir 'n romantiese wittebrood en ook vir 'n gesin met kinders.

Oupa se Pitte
Lindi V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lindi V
Family with teenagers

Pragtige uitsig en baie rustig.

Pragtige uitsig en baie rustig. Al teleurstelling is dat die boonste eenheid houtvloere het en dit veroorsaak dat die gaste in die onderste eenheid elke geluid hoor van enige beweging bo hulle. Ons moes letterlik die naweek noodgedwonge soggens om 05:45 saam met die gaste bo ons wakker word en opstaan.

Oupa se Pitte's response

Hallo Lindi, ons is baie bly dat julle so lekker gekuier het en ons fantastiese ligging kon waardeer. Ek is baie jammer dat die gaste in die boonste eenheid so vroeg uit die vere was. Die struktuur is al baie oud en was oorspronklik 'n anneks van die Heroldsbaai hotel gewees. Ons het oor die laaste 50 jaar baie "renovations" gedoen en noem daarom ons huis the "old soul with the young heart". Ons is egter besig om huiswerk te doen en te kyk of ons die houtvloer meer klankdig kan maak. Hoop julle sal weer kom kuier.

Oupa se Pitte
William R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William R
Family with young children

Baie lekker gebly!

Goeie ligging. Great views. Fantastiese location ─sal vir seker weer daar bespreek.

Oupa se Pitte's response

Baie bly julle het so lekker gekuier William. Ons stem saam - ligging is onverbeterlik . Ons wag om te hoor wanneer julle weer wil kom kuier. Dankie vir ons 5 ster resensie.

Oupa se Pitte
Juan T - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juan T
With friends

Wow! Ongelooflik!

Alles was perfek! Oupa se Pitte sal ons definitief gou weer sien! Die uitsig is ongelooflik, alles was net onvergeetlik! Baie dankie ook aan Inge wat gereeld met ons kontak gemaak het met al die reëlings en om te hoor dat ons gelukkig is en niks kort kom nie. Ek sal Oupa se Pitte vir almal aanbeveel.Juweel van 'n plekkie!

Oupa se Pitte's response

Wow, thank you thank you. It warms our hearts when we hear that we have exceeded our guests' expectations. Thank you very much for your wonderful review, Juan, and we hope you will come and visit us soon again.

Oupa se Pitte
Johann J - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann J

Baie mooi uitsig oor die see met goeie diens.

Baie mooi uitsig oor die see en heuwels wat Heroldsbaai omring. Regtig 'n mooi vakansiehuis vir die gesin om weg te breek.

Oupa se Pitte's response

Dear Johann, thank you very much for your very kind review. It was a pleasure to host you and we hope to see you again soon.

Oupa se Pitte
Elize A - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize A
Family with young children

Breath-taking sample of heaven.

We as a family could not have wished for a more convenient, child friendly, breath-taking location. We were not left wanting for anything, as the accommodation was top class and the service even better. Thank you!

Oupa se Pitte's response

Thank you Elize for your kind words and wonderful review. It was only a pleasure to have your family as guests. Please come and visit us again soon.

Oupa se Pitte
Juané H - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juané H
With friends

Fantasties.

Baie lekker gebly by Oupa se pitte! Sal definitief weer gaan.

Oupa se Pitte's response

Baie bly dat julle so 'n wonderlike tyd gehad het Juane. Ons ontvang julle baie graag weer in die toekoms.

Groete,
Inge en die Oupa se Pitte span

Oupa se Pitte
Ronelle D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronelle D
Family with young children

As jy wil rus en tyd aan jou gesin spandeer sonder onderbrekings, is dit die plek die. Veilig en lieflik.

Hier kry jy jou welverdiende rus. Dis veilig en ideaal vir 'n gesinswegbreek. Geen verkeer of massa mense, waar kinders op die strand en in die strate kan baljaar. Dankie vir 'n onvergeetlike vakansie.

Oupa se Pitte's response

Ek is baie bly julle het so lekker gekuier, Ronelle. Dankie vir die fantastiese terugvoer en ons hoop ons sien julle sommer weer binnekort vir 'n kuier by Oupa se Pitte.

Groete
Inge en die span van Oupa se Pitte.

Oupa se Pitte
Estelle H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Estelle H
With spouse/partner

You can't ask for closer to the beach.

Owner was very helpful and hospitable. Will definitely go holiday there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nader aan die see, kan mens nie voor vra nie.

Eienaar was baie behulpsaam en gasvry. Sal beslis weer daar gaan vakansiehou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oupa se Pitte's response

Ons is bly dat julle so lekker gekuier het Estelle en julle was ook fantastiese gaste. Kom kuier asb weer.

Oupa se Pitte
Irma K - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irma K
Family with young children

Lovely getaway.

It was the nicest getaway one could ask for. The house is very neat and has everything you need. The location is fantastic with the sea right in front of the house. Inge made sure everything was perfect and she was very accommodating and friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike wegbreek.

Dit was die lekkerste wegbreek wat mens kon voor vra. Die huis is baie netjies en het alles wat mens sal nodig hê. Die ligging is fantasties met die see reg voor die huis. Inge het seker gemaak alles is perfek en sy was baie tegemoetkomend en vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oupa se Pitte's response

Ons is so bly julle het so 'n fantastiese wegbreek gehad Irma en ja, kom asb weer. Maak dit 'n jaarlikse instelling soos jy genoem het ;)

Oupa se Pitte
Adele S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adele S
With friends

Beautiful views and close to the sea.

The accommodation is in a wonderful location and is close to the beach and sea. The main bedroom has beautiful furniture. The dining and lounge area is cramped and it would have worked better if the living room was bigger and there were only two bedrooms. There is no space for groceries, but the kitchen is well-equipped. We thoroughly enjoyed the visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige uitsig en lekker naby die see.

Die akkommodasie is op n wonderlike plek geleë en is naby die strand en see. Die hoofslaapkamer het pragtige meubels. Die eet- en sitkamer is beknop en dit sou beter gewerk het as die woonkamer groter was en daar net twee slaapkamers was. Daar is geen spasie vir kruideniersware nie, maar die kombuis is andersins goed ingerig. Ons het die kuier terdeë geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oupa se Pitte's response

Dankie vir jou terugvoer Adele en ons is bly julle het lekker gekuier. Ons het besluit om die kaste in die kombuis effe anders te pak sodat daar genoeg plek vir die gaste se kruideniersware is. Baie dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het.

Oupa se Pitte
Kevin C - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kevin C
Family with young children

Very nice.

Was very nice and quiet. Good place with children.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Was ontsettend lekker en stil. Goeie plek met kinders.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oupa se Pitte's response

Baie dankie vir ons 5 sterre Kevin. Ons hoop julle en die kinders kom vinnig weer kuier.

Oupa se Pitte
Marlene B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marlene B
Family with young children

Wonderful location and perfect for a family getaway.

Lovely house in a perfect location. The kitchen was a little cramped and can do with a little renovations. We had a great stay!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike ligging en perfek vir ‘n familie kuier.

Heerlike huisie in perfekte ligging. Die kombuis is bietjie beknop en kan doen net ‘n bietjie opknapping. Ons het baie lekker gebly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oupa se Pitte's response

Dankie Marlene vir ons resensie en ons is bly julle het die ligging geniet want nader aan die see kry jy nie sommer nie. Ons is besig met planne vir verdere verbeterings aan die huis en as die argitek vinnig maak, kan ons dit dalk al die jaar doen wat die kombuis sal insluit. Kom kuier asb weer by ons.

Oupa se Pitte
Eërleth S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eërleth S

Incredible, so close to the sea.

We as a family enjoyed the weekend very much. With the doors open it felt like we were sitting next to the sea. View is incredible. Everything we needed was there. Enough space for 6 people. Convenient. Thank you for being asked or right. Appreciate it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik gewees, so naby die see.

Ons as gesin het die naweek baie geniet. Met die deure oop het dit gevoel ons sit teen die see. Uitsig ongelooflik. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Genoeg ruimte vir 6 persone. Gerieflik binne. Dankie dat daar ook gevra was is of als reg is. Waardeer dit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oupa se Pitte's response

Ons is baie bly julle het so lekker gekuier, Eerleth! Julle was wonderlike gaste gewees en ons glo ons sal julle weer sien in die nabye toekoms. Baie dankie vir ons 5 sterre.

Oupa se Pitte
Cecil V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cecil V
With friends

Nice accommodation, clean and the best view.

Enjoyed Oupa se Pitte a lot, will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker verblyf ,mooi skoon en beste uitsig.

Het dit baie geniet by Oupa se Pitte, sal beslis weer in die toekoms daar tuisgaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oupa se Pitte's response

Baie bly julle het dit geniet Cecil. Dankie vir ons 5 sterre :)

Oupa se Pitte
Debbie S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Debbie S
With spouse/partner

Stunning views.

We had a fantastic stay - "home from home" accommodation. Views and setting perfect. Most definitely recommend Oupa se Pitte. One small problem - guests who checked in above us on our 2nd day were extremely loud. Owner should think of making floor upstairs more soundproof.

Oupa se Pitte's response

Dear Debbie, thanks for your awesome review and we are glad that you had such a great time! Sorry that the guests above you were a bit loud - normally we don't have any issues. This house was originally an annex to the original Herolds Bay Hotel and was build with wooden floors and crushed shell mix which I suppose is part of the magic of our "old soul with the young heart".

Oupa se Pitte
Dave M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dave M
With spouse/partner

Asemrowende ervaring.

Dit was heerlik stil en rustig en die verblyf was van die beste. Ons het dit baie geniet met die see en strand op jou voorstoep. Ons sal enige tyd weer by Oupa se Pitte bespreek vir verblyf.

Oupa se Pitte's response

Baie dankie Dave. Ons sien uit om julle volgende jaar weer te ontvang.

Oupa se Pitte
Riaan V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan V

Perfect location, value for money, neat and ideal for large and small families.

Truly a lovely destination. We didn't have any shortcomings and had a lovely stay. The separate lapa area was perfect for my teenagers, but will also work for a second family going with. It is on the beach and safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfekte ligging, waarde vir geld, netjies en ideaal vir groot en klein families.

Voorwaar 'n heerlike bestemming, ons het niks kort gekom nie en heerlik gekuier. Die aparte slaaparea was perfek vir my tieners, maar sal net so goed vir 'n tweede familie wat saamgaan werk. Dit is op die strand en veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oupa se Pitte's response

Baie dankie Rentia. Ons is regtig bly julle het so lekker gekuier en ja, die ligging kan net nie beter nie! Hoop ons sien julle weer binnekort.

Groete,
Oupa se Pitte span

Oupa se Pitte
Theresa D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Theresa D
Family with teenagers

Onverbeterlike uitsig.

Ons het baie lekker gekuier by Oupa se Pitte. Die eenheid was skoon en netjies en goed toegerus met als wat jy nodig het.

Oupa se Pitte's response

Baie dankie Lukas, ons is baie bly dat julle julle tyd geniet het en kom kuier asb weer.

Groete,
Oupa se Pitte span

Oupa se Pitte
Hilde M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Hilde M

Die ligging was fantasties en baie veilig!

Oupa se Pitte was heerlike vakansie! Die foto's laat die plek egter baie groter vertoon en met klomp klein kiddies en groot mense was plek by tye beknop.

Oupa se Pitte's response

Dankie Hilde, ons is baie bly julle het dit geniet.

Groete,
Oupa se Pitte span

Oupa se Pitte
Sakkie M - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sakkie M
With spouse/partner

Super fantastiese perfekte verblyf, nader aan die strand kan jy nie kry!

Graag wil ons hiermee opreg dankie sê vir alles waarmee julle ons gehelp het! Dit was absoluut ‘n voorreg om sulke behandeling te kry. Ook ons spesiale dank aan Harmione vir die moeite van haar kant af. Groot waardering vir die sjampanje wat julle vir ons geskenk het, wat die geleentheid nog meer spesiaal gemaak het, en ons laat besef het dat julle die ekstra myl loop om julle kliënte spesiaal te laat voel. Ons het so tuis gevoel en was dit die perfekte plek vir ons! Almal wat die foto's gesien het wat ons geneem het van Oupa se Pitte en die strand, was en is nog vrek jaloers! Dit is so mooi en soos van die opmerking, nader aan die strand kan jy nie nog kry nie, het ons laat besef hoe spesiaal Oupa se Pitte is! Dankie dat julle Oupa se Pitte vir soveel generasies al so mooi bewaar en dit vir ander moontlik maak om dit saam met julle te geniet! Dit tydjie by Oupa se Pitte is iets spesiaal wat ons vir altyd sal onthou! Graag sal ons julle weer ondersteun as dit ons gegun word!

Bea K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bea K
With spouse/partner

Sielsverrykend!

Baie mooi plek met ongelooflike uitsig en baie goed toegerus - regtig alles wat mens benodig!

Oupa se Pitte's response

Bea, ons is verheug om te hoor dat die tyd by Oupa se Pitte so goed was vir jou siel. Kom kuier asseblief vinnig weer. Baie groete, Oupa se Pitte span.

Oupa se Pitte
Dries K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dries K
With spouse/partner

Hemels!

Asemrowende omgewing, reg op die strand! Huis baie mooi en keurig toegerus. Hierdie is n top bestemming!

Oupa se Pitte's response

Ons is baie bly julle het julle tyd so baie geniet en dat dit aan julle verwagtinge voldoen het, Dries. Ons wag vir julle volgende kuier. Groete, Oupa se Pitte span.

Oupa se Pitte
Carla S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla S
With spouse/partner

Kan nie meer op die strand wees as dit nie!

Pragtige plek en neitjies. Dankie Inge en Hermione vir julle vriendelike diens. Dit was heerlik gewees om die strand so op ons voorstoep te hê. Sal dit regtig aanbeveel.

Oupa se Pitte's response

Ek is baie bly julle het julle tydjie geniet, Carla. Ons waardeer jou vriendelike woorde. Groete, Oupa se Pitte span.

Oupa se Pitte
Liz S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liz S
With friends

Awesome.

Ons sal beslis weer by Oupa se Pitte gaan bly. Ons het elke oomblik geniet.

Oupa se Pitte's response

Baie dankie Liz, kom vinnig weer. Ek sien uit om julle weer te ontvang. Groete, Oupa se Pitte span.

Oupa se Pitte
Ina C - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina C
With friends

Pragtige, pragtige, lieflike plek met die beste see-uitsig.

Wat 'n wonderlike see-uitsig, volledige toegeruste kombuis, alles wat jy nodig het tot elektriese klitser. Wil dit nie eintlik vir iemand aanbeveel nie, dan maak dit vir ons moeilik om weer plek te kry by hierdie juweel van 'n plek.

Oupa se Pitte's response

Wow Ina, Ons waardeer jou fantastiese terugvoer. Ons is so bly dat ons juweel julle verwagtinge oortref het. Ons hoop dat julle sommer binnekort weer kom kuier.

Groete,
Oupa se Pitte Span

Oupa se Pitte
Celeste C - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Celeste C
With spouse/partner

Puik ligging. Heerlik.

Vriendelike diens. Pragtige uitsig. Feitlik op die strand.

Oupa se Pitte's response

Beste Celeste,

Baie dankie, dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Kom kuier gerus weer.

Groete,
Oupa se Pitte Span

Oupa se Pitte
Gazelle B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gazelle B
With spouse/partner

Fantasties.

Die verblyf en akkommodasie was uitstekend. Sal definitief weer gaan.

Oupa se Pitte's response

Dankie Gazelle,

Ek is bly ons kon julle nog 'n ekstra aand akkommodeer. Kom kuier gerus weer as julle wil wegkom van Worcester se hitte.

Oupa se Pitte
Vic V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Vic V
With spouse/partner

Netjiese, goed geleë wooneenheid met vriendelike ontvangs by 'n pragtige, rustige strand.

Die wooneenheid bied die nodige toerusting vir selfsorg. Is goed geleë vir 'n rustige vakansie by 'n pragtige strand. Is netjies. Ons is goed hanteer deur die vriendelike opsigter wat haarself beskikbaar gestel het indien daar enige probleme of versoeke sou wees. Was 'n baie aangename ervaring en verblyf.

Oupa se Pitte's response

Baie dankie vir die resensie, Vic en Chrisna. Ons is bly om te sien dat julle lekker gekuier het en ons dra julle mooi woorde ook oor aan Hermione.

Groete,
Oupa se Pitte span

Oupa se Pitte
Johan P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan P
Family with young children

Wat 'n lekker bederf. Bekostigbare strandhuis.

Ek dink nie daar is 'n mooier strand as Heroldsbaai nie en met die huis by die see kon die kinders lekker speel terwyl ons braai. Sal beslis weer daar bly.

Oupa se Pitte's response

So bly julle het julle kuier so baie geniet Johan! Ons sien julle weer in die nuwe jaar.

Groete
Oupa se Pitte span

Oupa se Pitte
Elize W - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elize W

Onvergeetlike tyd wat geld nooit kan koop nie.

Gaan beslis weer van die destinasie en verblyf gebruik maak.

Oupa se Pitte's response

Baie dankie Elize! Ons ontvang julle baie graag weer binnekort.

Groete,
Oupa se Pitte span

Oupa se Pitte
Gert C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert C
With friends

Unieke vakansieplek in Heroldsbaai.

Hierdie is 'n baie gerieflike en unieke blypkek in Heroldsbaai. Kinders kan sommer van die huis af dopgehou word op die strand. Ons het ons verblyf sommer baie geniet. Baie dankie!

Oupa se Pitte's response

Dankie vir al die baie sterre Gert! Kom kuier asb. weer voor die die kinders te groot word.

Groete,
Oupa se Pitte span

Oupa se Pitte
Silvia K - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Silvia K
With friends

Perfectly situated by the ocean.

Perfectly situated, right by the ocean and Harolds Bay is very beautiful. We definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek geleë by die see.

Perfek geleë, reg by die see, en Harolds Bay is baie mooi, ons sal dit definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oupa se Pitte's response

Beste Sylvia,

Baie dankie vir al die komplimente, ons hoop julle kom sommer weer vinnig kuier!

Groete,
Oupa se Pitte span

Oupa se Pitte
Liza S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liza S
Family with teenagers

Dit was wonderlik, netjies en ons het dadelik welkom gevoel.

Mooiste plek ooit! Baie dankie.

Oupa se Pitte's response

Baie dankie Liza,

Dit was heerlik om julle te kon ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.

Oupa se Pitte
Riaan H - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan H
With friends

Excellent.

The view, accommodation and location of this place are excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Die uitsig, verblyf en ligging van die woning is uitstekend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oupa se Pitte's response

Baie dankie vir die terugvoer Riaan! Ons is baie bly julle het dit so geniet. Ons ontvang julle baie graag weer in die toekoms.

Groete,
Oupa se Pitte Span

Oupa se Pitte
Kenneth K - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kenneth K
Family with young children

Awesome view! Special and unique location!

Right from the get-go we had a lovely view and the fresh sea air made us breathe deeply and relax. The children really enjoyed it and we could hardly get them off the beach. The facilities also provided all the necessities for our stay. It was hard saying goodbye to this exceptional place!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowende uitsig! Die ligging is baie spesiaal en uniek!

Van die oomblik wat ons gearriveer het, het die pragtige uitsig en vars seelug ons laat diep asemhaal en ontspan. Die kinders het dit ook baie geniet en ons kon hulle byna nie van die strand afkry nie. Die fasiliteite maak ook voorsiening vir al mens se benodighede tydens 'n besoek. Dit was moeilik om die laaste dag totsiens te sê vir hierdie besonderse plek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oupa se Pitte's response

Dear Kenneth, we are so appreciative of your fantastic testimonial and more so, the fact that you have enjoyed your stay so much! We hope to see you again in the future and we hope that we can make your next holiday even better.

Warm regards, Inge

Oupa se Pitte
Leda H - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Leda H
Family with young children

Acceptable.

Because we were there for 3 nights, it was okay. If it was for my December holiday, I would've been disappointed, because it doesn't state anywhere that the family room is part of the actual apartment. So, I didn't expect a one bedroom.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aanvaarbaar.

Omdat dit net vir 3 aande was, was dit ok, as dit my Desembervakansie was, sou ek teleurgesteld gewees het, want nêrens het dit gesê dat die familiekamer nie deel is van die actual woonstel nie. So, ek het nie 'n eenslaapkamer verwag nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oupa se Pitte's response

Dear Leda,

Thanks very much for your review. I am really sorry that you misunderstood the layout of the top unit - we do specify that the family room is separate from the main unit but I will re-look the wording and make it more detailed. Thank you for bringing it to our attention. We hope to see you again and then we can arrange the bottom unit since the layout will suit you better.

Regards,
Inge

Oupa se Pitte
Suline T - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suline T

Ontspanning.

Wat 'n wonderlike plekkie. Ons was 6 volwassens wat gebruik gemaak het van die onderste eenheid. Die ligging was perfek en die eenheid was skoon, netjies en dit het soos huis gevoel.

Oupa se Pitte's response

Ons is so bly julle het lekker gekuier! Ons sien julle dan weer binnekort ;)

Oupa se Pitte
Mike P - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mike P
Family with young children

Excellent!

Will go back for a holiday again and again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Sal weer en weer en weer daar vakansie gaan hou!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oupa se Pitte's response

Baie dankie Mike, en ons sien uit om julle weer te ontvang!

Oupa se Pitte
Eunice C - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eunice C
Family with teenagers

Had a wonderful time. The apartment is fully equipped. Beter than we expected.

Very impressed by the service from LekkeSlaap and the owners of the apartment. Quick, pleasant feedback. Please keep it this way! Will definitely call again and recommend it to people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename tyd gehad. Die woonstel is ten volle toegerus. Beter as wat ons verwag het.

Ek is baie ingenome met die diens wat ek gekry het van LekkeSlaap sowel as die verhuurders van die woonstel. Vinnige en baie aangename terugvoer. Doen so voort! Ek sal beslis weer kom en mense aanraai.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oupa se Pitte's response

Baie dankie vir die terugvoering Eunice. Dis altyd lekker om te hoor as ons vakansiegangers lekker gekuier het! Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete
Oupa se Pitte span

Oupa se Pitte
Madelaine L - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelaine L
Family with young children

Wonderlike naweek!

Was 'n baie lekker naweek. Huis was netjies en het 'n ongelooflike uitsig. Baie dankie vir al julle moeite.

Oupa se Pitte's response

Baie dankie vir die terugvoer Madelaine! Ons is bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle weer. Groete, Inge

Oupa se Pitte
Jeanne F - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Jeanne F
Family with young children

Fantasties geleë

Dit is die perfekte ligging in Heroldsbaai. Die dekor is bietjie eklekties, maar die uitsig maak gelukkig op daarvoor.

Oupa se Pitte's response

Baie bly julle het julle verblyf geniet! Ons hoop om julle weer hier te sien.

Groete
Inge

Oupa se Pitte
Lienkie F - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lienkie F
Family with teenagers

Wou 'n naweek wegbreek saam met my familie.

Heroldsbaai was 'n wonderlike ondervinding en sal dit verseker by enigiemand aanbeveel. Baie dankie aan almal wat ons verblyf 'n wonderlike ondervinding help maak het.

Oupa se Pitte's response

Beste Lienkie,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is altyd so lekker om te hoor dat iemand anders ons "old soul with the young heart" waardeer soos ons.
Ons sal verseker daardie voorstel van die vuurherd in oorweging neem.

Groete
Inge

Oupa se Pitte
Charlene J - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charlene J
With friends

Ons het dit almal geniet en sal graag weer wil kom!

Dit was 'n heerlike naweek in 'n lieflike, lekker outydse huis sonder fieterjasies en te veel moderne versierings. So lekker om net in 'n lekker ou leefhuis te kon kuier wat nie soos 'n opgesmukte gastehuis voel nie! Dit is 'n heerlike leefhuis reg op Heroldsbaai se strand. Doen jouself n guns en gaan kuier daar! Al wat ek sou wou verander, is om 'n vuurherd in die sitkamer in te sit!

Hennie G - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hennie G
Family with teenagers

Perfek geleë!

Huis (boonste deel) is perfek geleë vir 'n strandvakansie, het 'n lekker kuier-area en is goed toegerus. Die een slaapkamer is buite en die huis 'n bietjie beknop, so ek sal dit nie vir gesinne met klein kinders aanbeveel nie, maar vir ons het dit goed gewerk.

Oupa se Pitte's response

Hi Hennie,
Baie dankie vir die terugvoer Hennie. Gewoonlik werk die onderste eenheid beter vir mense met baie jong kinders maar ons vind ook dat baie mense met kinders weer die boonste eenheid wil bespreek maar ek stem saam, dit hang af van die ouderdom van die kinders.
Ons hoop ons sien julle weer by ons.

Groete, Inge

Oupa se Pitte
Johann B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Johann B
Family with teenagers

Ons het baie lekker gebly.

Die dak lek regs van die voordeur en ook aan die linkerkant agter die bed. Dit laat die mat vreeslik stink. Kussings kan vervang word, dis baie plat. Hoop die terugvoer sal help. Ons sal beslis weer kom bly.

Oupa se Pitte's response

Beste Johann, ons het aandag gegee aan jou terugvoer - baie dankie daarvoor! Groete, Inge

Oupa se Pitte
Ina S - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ina S
Family with young children

So naby aan die see - ONGELOOFLIK!

Dit was heerlik om so naby aan die strand te kon bly. Met klein kindertjies wat vroeg al op die sand wil speel, was dit ideaal. Ons sal GRAAG weer daar wil gaan uitspan.

Oupa se Pitte's response

Baie dankie vir jul terugvoering! Hoop ons sien julle weer binnekort!

Groete,
Inge

Oupa se Pitte
From R1 900
per night (sleeps 6)
From R1 900
per night (sleeps 6)
From R1 900
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 15:00 to 00:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 2 Gericke's Corner, Herolds Bay, 6529, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAInrlJ9CAClPlD7EB0SkHeTwF5MnsGyBFcWhXi4KkmuxEduovNm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 900  per night (sleeps 6) 56 5 1 5 2 Gericke's Corner Herolds Bay 6529 Western Cape 0860 022 102 15:00-00:00 09:00 -34.054161664349 22.394007146358
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!