The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Over Karoo Inn | TravelGround
+26

Over Karoo Inn

Guest House

Location

  • 16 Tennant Road, Barrydale, 6750, Western Cape

Barrydale is 'n bekoorlike dorpie gelee tussen die berge en op die grens tussen die Klein Karoo en die Overberg. In die dorp is verskeie eiesoortige restaurante en winkeltjies om te besoek. Daar is wandel paaie en fietsry in die nabye omgewing, sowel as "craft" bier, wyn proe by Jourbert Tradouw wynkelder en brandewyn proe by die Barrydale Cellars. Die natuurskoon in die Tradouw pas is asemrowend en het verkeie uitkykpunte en piekniekplekke langs die pad. Dorpies soos Suurbraak, Swellendam, Montague, Robertson, Heidelberg, Ladismith en Witsand is almal binne gerieflike afstand vir 'n dag uitstappie, wat Barrydale dus 'n gerieflike basis maak om die Klein Karoo en Overberg verder te verken. Daar is Natuur reservate en 'n warmwaterbron net buite die dorp.
'n Heerlike dorpie, nie te ver van Kaapstad om te ontspan, vars lug in te asem en jou batterye te herlaai.

Fullscreen
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 16 Tennant Road, Barrydale, 6750, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59e5bde895f46427e377ee5033d09f8c963bdd087b3a919d648ecab0054ae4510f39afa542f100e5b4ea5b7ec9fd92285c58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 16 Tennant Road Barrydale 6750 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.90450495148 20.717741536385
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!