The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Overberg Gems - The Blue House | TravelGround
+15

Overberg Gems - The Blue House

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 12 reviews for Overberg Gems - The Blue House
Cleanliness
4.4/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Marietjie V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marietjie V

Baie lekker huis met ’n heerlike agterstoep. Baie naby aan die middedorp.

Dit is ’n huis met baie karakter en alles wat ’n mens nodig het vir ’n lekker wegbreek.

Overberg Gems - The Blue House's response

Baie dankie vir jou terugvoering Marietjie.
Kom kuier gerus weer
Natalie en Kevin

Overberg Gems - The Blue House
Marlene B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene B
Family with young children

Wonderlike, rustige wegbreeknaweek in die mooiste dorpie!

Ons het die huis en die dorpie verskriklik geniet! Die huis het alles wat jy nodig het. En die gevoel van die huis sit mens terug in jou ouma se huis. Die lekkerste staproetes net daar! En dis baie naby aan Hermanus.

Egbert D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Egbert D
With friends

Huis en ligging nommerpas vir 'n heerlike Stanford-ervaring

Dit perfekte huis vir 'n wonderlike naweek saam met vriende - ure om die tafel in die kuierkombuis en op die agterstoep, en saans voor die kaggelstofie. The Blue House is pragtig gerestoureer en baie goed (en met gehalte) toegerus; baie bly dit was ons basis om die dorp te ontdek en beter te leer ken as ons gewone vinnige inloer en stop/straatafstap tydens ons jaarlikse seevakansie in die omstreke. Dankie vir die voorreg en heerlike ervaring.

Overberg Gems - The Blue House's response

Dankie Egbert, ons hoop dat julle weer sal kom kuier
Groete
Natalie en Kevin

Overberg Gems - The Blue House
Corle V - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corle V
With friends

Pragtige huis, heerlike kuierplek! Ongelooflik!

Wat 'n heerlike kuier! Ons het ontspan, die dorp vol gestap en elke oomblik geniet! Baie dankie! Die huis is pragtig en ons het veilig gevoel en kon selfs as ons gaan stap die alarm aansit (nie dat ek dink dit sou nodig wees - maar ons het) die kinders het hul gate uit geniet! Dis 'n kuier-huis, die kaggel het gebrand, ons het om die kombuistafel gekuier en regtig elke oomblik geniet! Sal beslis weer kom! Baie dankie!

Overberg Gems - The Blue House's response

Ag, baie dankie Corle!

Overberg Gems - The Blue House
Doris G - May 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Doris G
With friends

Centrally located.

House is within walking distance of everything. Lots of space in the house and great outside braai area.

Johan V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan V
With spouse/partner

Baie aangenaam!

Baie aangename verblyf in die middel van die dorp! Beveel dit sterk aan.

Overberg Gems - The Blue House's response

Baie dankie Johan. Ons is bly dat julle dit geniet het.
Groete, Natalie.

Overberg Gems - The Blue House
Hendry C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendry C
Family with young children

'n Plaasvakansie by die see.

The Blue House is baie uniek en skep die gevoel van 'n plaasvakansie. Die huis beskik oor 'n lekker ruim kombuis en kuiertafel vir aansit-etes en bordspeletjies met die kinders. Die erf is ook lekker groot genoeg vir die kinders om na hartelus te speel. Ons het lekker gebraai en tyd om die kuiertafel op die stoep spandeer.

Overberg Gems - The Blue House's response

Dankie Hendry.
Ons is bly dat julle dit so baie geniet het.
Groete Natalie en Kevin

Overberg Gems - The Blue House
Dirk C - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk C
Family with young children

Wonderlike asemhaal- en rustigword-plek.

Stanford is definitief die plek om die tyd 'n bietjie stadiger te laat draai weg van die gejaag van die stad. Die akkommodasie was baie gerieflik en ek kan dit definitief aanbeveel vir gesinne met kinders of net 'n wegbreek wat benodig word.

Overberg Gems - The Blue House's response

Baie dankie Dirk.
Ons is so bly dat almal dit geniet het. Kom kuier asb weer.
Natalie en Kevin

Overberg Gems - The Blue House
Pamela G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pamela G
Family with teenagers

Beautiful house, easy location.

Beautiful, safe house. Lots of extras like DStv and WiFi so the kids were happy. A little something for everyone. I just loved the big beds and kitchen. Thanks!

Pamela M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pamela M
Family with young children

Central location perfect for family group.

Well kitted beautiful home within walking distance to quaint little shops and great restaurants. BBQ in the lovely garden or light the indoor fire to keep warm on chilly nights. Lots of games to play and the extra outdoor shower is a treat.

Overberg Gems - The Blue House's response

Thank you for your lovely review, Pamela. We look forward to accommodating you again in the near future.

Regards
Natalie and Kevin

Overberg Gems - The Blue House
Christa C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christa C
With friends

We had a very nice time.

A very nice house for socialising. We especially enjoyed the kitchen and garden. Ideal for 2 couples and kids.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het baie lekker gekuier.

Baie lekker kuierhuis. Ons het veral die kombuis en tuin geniet. Veral geskik vir 2 couples en kinders.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hein B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hein B
With friends

Dit was uitstekend.

Die huis was gerieflik en skoon en het alles en meer gebied as waarvoor ons kon vra. Sal dit definitief aanbeveel vir enigiemand wat in Stanford wil gaan kuier. Baie dankie.

From
R1 800
per night (sleeps 8)
From
From R1 800
per night (sleeps 8)
From
R1 800
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 34 Kortmark Street, Overberg, Overberg, 7219, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiOWRkYzEwLTE0MTYtNGM0YS04OWU4LTk2MjUxMTgwYWViYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 800  per night(sleeps 8) 12 5 1 5 34 Kortmark Street Overberg 7219 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.439502653943 19.454830389233
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!