The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Overdam | TravelGround
+14

Overdam

4 reviews
Self Catering

Review Summary

4.3 out of 5from 4 reviews for Overdam
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.0/5
Safety
4.0/5
Value for money
4.0/5
Bertus C - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Bertus C
With friends

Was heel snoesig en rustig. Net koud.

Geen probleme gehad nie. Baie lekker gekuier.

Janika C - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Janika C
With spouse/partner

Heerlike Karoo-wegbreek - goed vir mens se siel!

Primitief ingerig, maar dit is steeds baie gesellig met die basiese items wat benodig word alles in plek. Heerlik en gepas by die pragtige Karoo-omgewing. Wonderlike uitsig en die gasheer en -vrou is baie hartlik. Sou wel aanbeveel om in die erge koue tye moontlik 'n verwarmertjie in eenheid te plaas, asook moontlik alternatiewe plan maak indien die water vries/gas nie werk nie wanneer temperature onder vriespunt daal. Vir die res - wonderlike Sutherland-ervaring met pragtige geleentheid om sterre te aanskou.

Overdam's response

Baie dankie vir resensie. Huisie is dubbel geisoleer, sal die moontlikheid van gas heater ondersoek maar ons bly maar skrikkerig aangesien dit n hout eenheid is. Hierdie is die cottages se eerste winter, het alreeds aandag gegee aan die waterpype.

Overdam
Cindy N - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cindy N
Family with young children

Wonderlike stilte, rustigheid en gasvryheid.

Die plekkie is basies, maar het alles wat mens nodig het met 'n paar persoonlike bederfies soos 'n bietjie koffie, suiker en selfs melk. Ons waardeer ook die feit dat daar n' waslyn en wasgoed pennetjies is. Die klein goedjies maak 'n verskil. Dit was koud in die eenheid, maar ons het lekker warm en snoesig geslaap. Die bed was baie gemaklik. Die eienaars is baie gaaf en gasvry en het ons laat welkom voel. Dit is lekker stil en rustig. Ons het geen selfoonsein gehad nie (Vodacom), maar met die WiFi kon ons in kontak bly met ons mense. Ons het vooraf geweet van die sowat 15 km grondpad na die plaas, maar die pad was bietjie slegter as wat ons verwag het en het ons minstens 'n half uur geneem om die 15 km te ry. Ons het lekker gebly en kan Overdam aanbeveel.

Morne K - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne K
With spouse/partner

Overdam is 'n baie aangename blyplek met goeie geriewe en diens. Perfek om stilte en rustigheid te ervaar.

Ons het baie lekker gebly, die huisies is skoon en netjies en baie goed toegerus. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Overdam's response

Baie dankie, kom gerus weer!

Overdam
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Theronsrust Farm, Sutherland, 6920, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66926892b47798e1fc2ac664944e3822c678afaaba34199eaf019fd3bd939486f2f5dd174f8c3ec8f60c862f84e5731e719a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R600  per night (for 2 people) 4 5 1 5 Theronsrust Farm Sutherland 6920 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.608361026966 20.750730719185
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!