Prieska Accommodation at Overnight@Prieska | TravelGround
+19

Overnight@Prieska

29 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 29 reviews for Overnight@Prieska
Cleanliness
4.7/5
Service
4.4/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.3/5
Marizel K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Marizel K
With spouse/partner

Skoon en netjies.

Die kamer was baie klein en ek dink dis nogal duur vir so klein kamer. As ek weer in Prieska moet bly sal ek die huisie boek vir dieselfde prys. Geriewe is baie lekker, dis skoon en netjies met maklike ontvangs. Ons was ook onder die indruk dis 'n selfsorg-eenheid wat nie heeltemal so is nie. Daar is byvoorbeeld nie 'n wasbak en seep om skottelgoed te was nie.

Gerhardus K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Gerhardus K
With spouse/partner

Disappointed.

This unit is not at all comparable to the internet photos. The carpets are filthy dirty. The door doesn't close. The wardrobe doors can't close. The unit is very warm even with air conditioner. No dish soap or dish towels are provided. The refrigerator's doors do not close properly. The paint shells off the walls. The bathroom door is filthy dirty.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Teleurgesteld.

Hierdie eenheid is glad nie vergelykbaar met die internet fotos nie. Die matte is smerig vuil. Die deur maak nie toe nie. Die hangkas se deure kan nie toemaak nie. Die eenheid is baie warm selfs met lugversorger. Geen skottelgoedseep of vadoeke is verskaf nie. Die yskas se deure maak nie behoorlik toe nie. Die verf dop van die mure af. Die badkamerdeur is smerig vuil.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Overnight@Prieska's response

Goeie dag Gerhardus,

Dankie vir u terugvoer.

Ons wil graag noem dat bogenoemde opmerkings alreeds reg gestel is, die eenheid het n splinternuwe mat, nuut geverf, en deure maak goed toe.
Ek wil egter ander gaste die versekering gee dat die 24000 btu lugverkoeler die vertrek heerlik verkoel, al is dit lekker warm soos net Prieska kan. Gaste is ook welkom om die swembad te geniet.

Ons is geleë by die voet van 'Die Koppie' natuurreservaat, n lekker stil area, aan die kant van die dorp. Vir ander gaste is dit n bate. Gaste het veilige parkering agter n elektries beheerde hek. Veiligheid is vir ons belangrik, en ons glo dat sekuriteit genoegsaam is.

Overnight@Prieska
Irma V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irma V
With friends

Pragtig.

Ons het baie lekker gebly. Alles was beskikbaar en die uitsig na die berg was pragtig.

Wilna K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wilna K
With spouse/partner

Gerieflik, netjies en baie gasvry!

Ons is gasvry en met wonderlike hulp ontvang. Mooi en netjiese slaapplek.

Nondumiso N - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nondumiso N
With friends

It was pleasant and homely.

Warm welcome and clear orientation. The owners were so considerate and friendly. Room clean and tidy.

Tanya H - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tanya H
Individual traveler

Good place.

Very pleasant stay. Would go again.

Verieta K - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Verieta K
With spouse/partner

Problem ─ No key box on check out.

Everything was beautiful and clean, very comfortable.

Overnight@Prieska's response

Good day Verieta,

Thank you for your review.

It was n a pleasure hosting you!
We have noted your comments and wish to confirm that we have installed a key box for a easy checkout.

Overnight@Prieska
Johan B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan B
Individual traveler

Comfortable.

Guesthouse is in a quiet street. Nice to stay there, especially with the swimming pool available.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik.

Gastehuis is in 'n stil straat geleë. Aangenaam om daar te bly, veral met die swembad wat ook daar is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerald D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Gerald D
With spouse/partner

Was nice.

Easy to get there. Near everything and speaks Afrikaans.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was lekker.

Maklik om daar uit te kom. Dis naby aan als en praat Afrikaans.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Surita V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Surita V
Family with young children

Wonderful overnight.

We had a great time, friendly reception and everything we needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike oornag.

Ons het baie lekker gebly, vriendelike ontvangs en alles gehad wat ons nodig gehad het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marna B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marna B
Family with young children

Wonderlik.

Verblyf was baie gemaklik na 'n lang dag se reis. Die swembad was wonderlik. Sal beslis Overnight@Prieska aan beveel. Die eienaars Emile en Ronelle is baie vriendelik en behulp saam.

Annemie K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Annemie K
Family with young children

Netjies, vriendelik en lekker beddens.

Die kamers is toegerus met alles wat nodig is vir oornag. Selfs ys in die vrieskas. Want dis mos baie warm daar. Die mense in die dorp is baie vriendelik en hulpvaardig. Overnight @Prieska se eienaars was baie vriendelik en verwelkomend. Baie dankie, ons het ver gery die dag en het 'n goeie nagrus gehad om te kon verder ry Namibia toe.

Simon D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simon D
With spouse/partner

Baie aangenaam gewees, goeie voorbereiding, gerieflik genoeg.

Aangename ervaring gewees, vriendelike ontvangs, knus en goed ingerigte gastekamer, goed geleë en maklik om te kry. Definitief waarde vir jou geld, sal sterk aanbeveel.

Elsie E - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elsie E
Family with young children

Had a good night's rest.

Thank you for the wonderful hospitality.

Dawid B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawid B
Family with young children

Ons was vriendelik ontvang en die akkommodasie was na wense.

Ons gasheer was baie vriendelik en het ons verwelkom. Die akkommodasie was baie netjies en ons het niks kortgekom nie. Die sleutels was aan ons oorhandig en reëlings is getref wat om met die sleutel te doen wanneer ons vertrek. Ons kinders kon hulle bene rek op die gras en ons het goed geslaap. Matras en beddegoed was goed en badgeriewe goed voorsien. Ek sal die akkommodasie beslis aanbeveel.

Johan H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan H
With spouse/partner

Aangenaam, netjies en sakpas.

Akkommodasie is netjies en skoon, alles wat ons nodig gehad het. Goed geleë, veilig en bekostigbaar. Personeel wat ons ontvang het in eienaars se afwesigheid, was vriendelik en behulpsaam. Ons kan die verblyf met vrymoedigheid aanbeveel.

Betsie S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Betsie S
With spouse/partner

Netjies, net reg vir 2 mense se oorslaap.

Baie klein, maar baie netjies.

Jeanette S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette S
With spouse/partner

Stil en rustig met uitstekende diens.

Klein maar baie netjiese verblyf. Ons is baie vriendelik ontvang en verwys na 'n uitstekende restaurant vir aandete. Sal dit vir seker aanbeveel vir 'n nag se oorslaap.

Herman F - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman F
With spouse/partner

Skitterend!

Baie netjies, vriendelik en gemaklik!

Philip V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip V
With spouse/partner

Fantasmagories.

Ons was vriendelik ontvang. Die plek is pragtig en baie netjies. Alles was in plek.

Elouise D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elouise D
With spouse/partner

Heerlik afgekoel in die swembad en onder lugversorging op 'n baie warm dag! Dankie.

Sien sterre.

Annemarie B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie B
Individual traveler

Great stay!

A great stay. Room was clean. Great service from friendly people.

Jennifer B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jennifer B
Individual traveler

It was wonderful. Will definitely stay there again.

Room was a bit small but neatly equipped. Safe and peaceful area. Friendly owners. Can definitely recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was wonderlik. Sal definitief weer daar oorslaap.

Kamer was bietjie klein maar netjies ingerig. Veilig en rustige omgewing. Vriendelike eienaars. Sal definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hansie H - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hansie H
Individual traveler

Hospitality was excellent!

Everything was in place and ready on arrival. Extra food, fresh milk and snacks were available for free.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvryheid was uitstaande!

Alles was in plek en gereed by aankoms. Ekstra kos, vars melk en lekkernye was gratis beskikbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Denise W - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise W
Individual traveler

Very pleasant.

The hostess was very friendly and helpful. Accommodation was really lovely with much attention to detail, and fully equipped with all the essentials for self-catering.

Emile C - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Emile C
Individual traveler

Plekkie om te oornag by die plek van die verlore ooi.

Prieska is 'n dorpie met 'n mitiese verlede en 'n geheimsinnige toekoms (as mens die woorde van Siener van Rensburg wil glo). Dit is ook net so mooi gesetel om vir 'n nag oor te bly wanneer jy ry na die Augrabies van die Kaap se kant af. Die dorpie is maar klein en as jy 'n lê-plekkie kry dan moet jy dit maar vat. Overnight@Prieska kan die begeerte vervul. Ja, dit is 'n gastehuis wat nog ontwikkel moet word, maar totdat Prieska 'n toerisme-mekka word is die basiese benodighede goed genoeg in 'n gastehuis van hierdie aard. As jy 'n reisiger is, soos die skrywer, wat nie baie benodig nie dan kan jy hier maar kom aanklop.

Lida D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lida D
Family with teenagers

Neat place.

Though it is a Wendy house, it was very well furnished and pleasant.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese plekkie.

Al is dit 'n Wendy-huis, is dit baie goed ingerig en was dit aangenaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eddie O - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Eddie O
With spouse/partner

Okay, but very basic. Clean and spacious. Will stay here again anytime.

It was okay, but very basic. Clean and neat, but would love to have had Kyk-NET. And would have like milk for coffee after the long trip from Prieska. But I would stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Okay, maar is maar basies. Skoon en ruim. Sal weer oorbly.

Dit was okay, maar is basies. Skoon en netjies, maar sou graag Kyk-NET wou kyk en melk gekry het vir koffie na die lang reis na Prieska. Sal weer daar gaan oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Overnight@Prieska's response

Ons waardeer u terugvoering, en ons het ag geslaan daarop. Daarom is ons bly om te noem dat Kyknet onder andere toegevoeg is tot die standaard gastehuis boket. Vars melk kan gratis en vernuut voorsien word op aanvraag. Verder word kamers toegerus met longlife melk, oor dit meer prakties is.

Baie dankie en hoop om u gou weer te sien.

Overnight@Prieska
Nicola V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicola V
With spouse/partner

Comfortable.

This delightful wooden house contained all we required for our overnight stay.

From R500
per night (for 1 person)
From R500
per night (for 1 person)
From R500
per night (for 1 person)
Make a Booking
  • Capacity: 7 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Van Niekerk Street, Prieska, 8940, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwOTJiODAwLWNjMTktNGIwOC1iNWYxLWViNThmNzVmYmE4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R500  per night (for 1 person) 29 5 1 5 Van Niekerk Street Prieska 8940 Northern Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -29.670284775626 22.75311955264
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com