The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Owlett's Nest | TravelGround
+17

Owlett's Nest

2 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 2 reviews for Owlett's Nest
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Annamarie E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamarie E
With friends

Geen probleme en al die bederfies was 'n bonus.

Hierdie plekkie was nou regtig baie oulik en modern. Ons het die drie dae wat ons daar gebly het verskriklik geniet! Ons sal weer daar gaan bly. Jonathan en Joan, baie dankie vir julle gasvryheid. Julle is regtig hartsmense. Ons het nog nooit vakansie gehou waar die eienaars langs ons bly nie. Dit was 'n eerste, maar ek kan met eerlikheid sê dit was 'n great stay! Weereens baie dankie.

Owlett's Nest's response

Liewe Dirk en Annamarie. Ons waardeur Julle uitstekende resensie. Ons het dit geniet om die gesin by ons, Owlett's Nest te he. Die geselsie's waneer ons mekaar gesien het was ook vir ons lekke. Hoop om Julle gou weer te sien. Viendelike groete, Jonathan en Joan

Owlett's Nest
Shaida M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaida M
With spouse/partner

Gemaklik en gerieflik.

Was baie lekker om by Owlett's Nest te bly, die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit enige tyd aanbeveel vir enige iemand. Baie dankie Jonathan en Joan.

Owlett's Nest's response

Liewe Wilfred en Shaida,

Baie dankie vir die positiewe en wonderlike resensie wat u vir Ons geplaas het. Dit motiveer ons om net ons beste te lewer.
Dit was aangenaam om Julle gesin by ons te he.

Vriendelike groete,
Jonathan en Joan

Owlett's Nest
From R1 000
per night (sleeps 4)
From R1 000
per night (sleeps 4)
From R1 000
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 60 Via Lucia Street, Tre Donne Estate, Sir Lowry's Pass, 7130, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fcdcd68804d6aaf1c873662369acde174e20329264371b86ff379eec05fd35ab6eadd5c863d2f8a65b808e786aa01c91f19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (sleeps 4) 2 5 1 5 60 Via Lucia Street Tre Donne Estate 7130 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.116497663643 18.921374887866
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!