Oyster Bay B&B
Review Summary
Camiel S - Jan 2021
Overall score
Rus en vrede.
Christo V - Jan 2021
Overall score
Baie vriendelike en behulpsame gasheer.
Dawie S - Jan 2020
Overall score
Wonderful, friendly B&B.
Greg M - Apr 2019
Overall score
Great place, great stay!
Jenny K - Jan 2019
Overall score
Absolutely amazing - loved every minute of my holiday.
Read moreOyster Bay B&B's response
Baie dankie vir die goeie resensie, ek is bly dat julle dit geniet het. Ons probeer maar om
ons kliente so goed as moontlik te behandel want dit is tot ons voordeel.
Weereens baie dankie, hoop om julle weer te sien.
Groete,
Dirkie
Jansie S - Jan 2019
Overall score
Swakste plek waar ons nog ooit was.
Antoinette B - Dec 2018
Overall score
Pragtige, skoon en luukse verblyf.
Ella D - Dec 2018
Overall score
Netjies en skoon, maar onprakties.
Katleen De Wilde B - Jan 2017
Overall score
Gastvrij huisgezin.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gastvrij huisgezin.
We werden ongelooflijk vriendelijk en gastvrij onthaald. Dank je Dirkie en Johan! Samen genieten van het zicht op zee, met een glas wijn en mooie verhalen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christelle V - Dec 2016
Overall score
They felt like family to us.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hul het vir ons soos familie gevoel.
Rustig en veilig weg van die stad se gewoel. Stap af strand toe, gly resies van 'n sand duin af, ry perd op die strand en vergeet van die wêreld daar buite. Pragtige sonsondergange en natuurskoon. Ons 2 klein dogtertjies het gehuil oor Oesterbaai en oom Johan en Tannie Dries! En moenie van Loeloe vergeet nie! Sal definitief terugkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hester C - Dec 2016
Overall score
Wonderful, comfortable, hospitable accommodation that justifies another visit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike, gerieflike, gasvrye verblyf wat nog 'n besoek regverdig.
Dit is werklik 'n plekkie om van die stadsgewoel te ontsnap en die skoon, vars seelug te geniet en jou batterye te herlaai. Wonderlike geselsies met Johan en Dirkie gehad, en weereens dankie vir die lekker koffie saam gedrink.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mornay S - Jun 2016
Overall score
Lekker.
Oyster Bay B&B's response
Baie dankie vir jul terugvoering.
Dit hou ons op ons tone en sorg dat ons net telkens beter diens aan ons gaste wil bied.
Jaco B - Jan 2015
Overall score
Ons was net na Nuwejaar vir een week by Oyster Bay B&B.
Read moreMignon V - Jan 2015
Overall score
Heerlik.
Oyster Bay B&B's response
Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om jul weer te sien.
Cecile S - Jan 2015
Overall score
Skoon, netjies, baie vriendelike diens en heerlike ontbyt. Sal weer daar bly!
Read moreOyster Bay B&B's response
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit is is net vir ons lekker om ons gaste te bederf en hulle gelukkig te hou.
Julle was die eerste gaste wat op 'n Kersdag by ons ontbyt geniet het.
Estian C - Nov 2014
Overall score
Goeie en baie netjiese selfsorg-akkommodasie.
Lelache C - Sep 2014
Overall score
Nice and relaxing.
Oyster Bay B&B's response
Thank you very much for your positive report.
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 8 Roman Street, Oyster Bay, 6305, Eastern Cape
- All ages welcome