Pa Nanna's Place
Review Summary
Louis S - Feb 2021
Overall score
Wat 'n wonderlike ervaring.
Pa Nanna's Place's response
Baie Dankie Louis,
Julle kan enige tyd kom bly by ons.
Groete aan Betsie.
Christine P - Jan 2021
Overall score
Wonderlik en baie gerieflik.
Pa Nanna's Place's response
Baie dankie Christine. Ons is bly dat julle ons plek geniet. Julle is welkom.om terug te kom.
Groete aan Willem.
Veronica S - Jan 2021
Overall score
Onverbeterlik.
Pa Nanna's Place's response
Baie dankie vir die resensie.
Francois S - Jan 2021
Overall score
Stukkie hemel op aarde.
Pa Nanna's Place's response
Baie dankie Francois. Sien julle weer in 2021.
Groete, Stella en Gary
Karin C - Nov 2020
Overall score
Ongelooflike mooi en lekker blyplek!
Pa Nanna's Place's response
Hi Karin, Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is welkom om terug te kom.
Groete Stella en Gary.
Rouxné V - Oct 2020
Overall score
Wonderlike eerste besoek aan L'Agulhas!
Pa Nanna's Place's response
Baie dankie Rouxne.
Ons deure sal altyd oop wees vir julle tweetjies.
Groete, Stella en Gary
Mariette V - Mar 2020
Overall score
Baie sentraal geleë en baie netjies binne en buite die eenheid.
Pa Nanna's Place's response
Hi Mariette,
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is welkom om weer terrug te kom kuier.
Groete,
Stella en Gary.
Pieter D - Jan 2020
Overall score
Tienster-gasvryheid en verblyf.
Pa Nanna's Place's response
Hi Pierre,
Baie dankie vir die pragtig resensie.
Groete van Stella en Gary.
Rentia D - Dec 2019
Overall score
Dit was van die eerste oomblik af net 'n fees.
Pa Nanna's Place's response
Baie dankie Rentia. Dit was n eer om julle te ontmoet.
Groete,
Stella en Gary.
Johan V - Dec 2019
Overall score
Had a great stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het heerlik gerus.
Pragtige uitsig! Eienaars is baie gasvry. Die plekkie self verskaf alles wat jy kan nodig kry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pa Nanna's Place's response
Baie dankie julle. Kom gerus weer een dag.
Groete,
Stella en Gary
Stephanus L - Dec 2019
Overall score
Baie dankie vir jul gasvryheid.
Pa Nanna's Place's response
Baie dankie vir die mooi resensie Stephanus en Memory. Julle is twee great mense.
Groete, Stella en Gary
Zannelee M - Nov 2019
Overall score
Fantastic place to relax and just break away.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese plekkie om te gaan ontspan en net weg te breek.
Pa Nanna's sal ek vir enige paartjie aanbeveel. Die plekkie waar dit geleë is is perfek en die woning en dekor is iets baie besonders en verskriklik netjies. Die vriendelike ontvangs het ons dadelik tuis laat voel en ek wil nie eers praat van die lekker bederfies wat ons ontvang het nie. Ons kon lekker braai en op die stoep sit. In die aand kan jy hoor hoe die branders breek. Ek sal nie twee keer dink om Pa Nanna's weer te besoek nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pa Nanna's Place's response
Baie dankie Zannelee, ons is bly julle het dit geniet.
Charlotte V - Nov 2019
Overall score
Perfect. An excellent choice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onverbeterlik. 'n Puik keuse.
'n Klein juweel. Gary en Stella verseker dat al die besoeker se selfsorg-behoeftes in die fynste detail voorsien word, vanaf aankoms tot vertrek. Die lekkernye was 'n heerlike verrassing. Pa Nanna's Place word sonder voorbehoud ten sterkste aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pa Nanna's Place's response
Baie dankie, Charlotte. Dit was 'n eer om vir jou en Jack te ontmoet.
Julle is welkom om terug te kom vir nog 'n kuier.
Groete
Gary en Stella
Cheryl K - Oct 2019
Overall score
Great hospitality.
Pa Nanna's Place's response
Hi Cheryl,
Thanks so much for this review. It was nice meeting you guys.
Greetings from Stella & Gary
Anetta V - Sep 2019
Overall score
Kosbare herinnering!
Pa Nanna's Place's response
Baie dankie Anetta, dit was n eer om vir julle te ontmoet. Dankie vir die lekker RooiBos tee geskenk, ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Stella en Gary
Leon V - Aug 2019
Overall score
Dit was van ontvangs tot vertrek 'n baie aangename ervaring.
Ansa V - Aug 2019
Overall score
Smaakvolle, gerieflike, netjiese en gesellige verblyf.
Pa Nanna's Place's response
Baie dankie Ansa. Dit was n plesier om vir u te ontmoet. Lekker gesels oor KWT.
Julle is welkom om terug te kom kuier.
Groete,
Stella en Gary
Margaret B - May 2019
Overall score
Pa Nanna's is one of the best places we have ever stayed.
Pa Nanna's Place's response
Thanks so much, Margaret. You guys are welcome to return anytime. We are glad that you enjoyed our place and L'Agulhas.
Cheers from,
Stella and Gary
Al V - Apr 2019
Overall score
Fantasies.
Pa Nanna's Place's response
Dankie Anet,
Ons is bly dat julle ons plek geniet het. Julle is welkom om weer te kom kuier.
Groete,
Stella en Gary
Richard M - Apr 2019
Overall score
Excellent and neat!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend en netjies!
Ons het die kuier geniet!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pa Nanna's Place's response
Baie dankie Richard. It was nice meeting you and Veronica.
Charmaine H - Mar 2019
Overall score
Cosy and welcoming with amazing surroundings.
Pa Nanna's Place's response
Thanks Charmaine. We are really happy that you guys enjoyed the stay with us.
Regards, Stella & Gary
Nadeem B - Mar 2019
Overall score
Accommodation was great.
Pa Nanna's Place's response
Thank you Nadeem. We are glad that you enjoyed your stay with us.
Betsie V - Mar 2019
Overall score
Baie netjiese, skoon plekkie met die vriendelikste eienaars.
Pa Nanna's Place's response
Baie dankie Betsie en Casper.
Twee mense soos julle maak n mens se lewe so gelukkig. Dankie vir die kueir.
Groete,
Nanna en Pa
Magda B - Mar 2019
Overall score
Clean and tidy and wonderful sea views.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon netjies en wondelike see-uitsig.
Baie dankie dat ons vir 'n paar dae 'n stukkie van hemel op aarde kon beleef! Die bederfies was baie lekker en ons sal beslis weer kom kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pa Nanna's Place's response
Beste Magde en Kobus,
Baie dankie vir die resensie.
Julle sal beslis welkom wees om terug te kom.
Vriendelike groete,
Gary en Stella.
Petra V - Mar 2019
Overall score
'n Pragtige plek om in tuis te gaan.
Pa Nanna's Place's response
Beste Petra, baie dankie vir die mooi resensie. Ek hoop om julle weer te sien.
Groete, Stella en Gary.
Sakkie B - Feb 2019
Overall score
Peace and relaxation at the beach.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rus en vrede by die see.
Baie mooi uitsig oor die see . Die woonstel is baie snoesig en verwelkomend ingerig. Toegerus met alles wat jy moontlik kan nodig kry. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam veral tydens beurtkrag. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pa Nanna's Place's response
Beste Sakkie en Joe,
Baie dankie vir die mooi woorde. As julle ooit weer in ons omgewing is, weet julle dat julle welkom is.
Groete,
Gary en Stella.
Marlize V - Feb 2019
Overall score
Ekstra waarde vir geld met klein luukse items van bederf vir ons plesier bygevoeg.
Pa Nanna's Place's response
Beste Marlize,
Thanks so much for this nice review.
It was a pleasure accommodating you.
Groete,
Gary en Stella.
Luther M - Feb 2019
Overall score
Wat 'n aangename verrassing.
Pa Nanna's Place's response
Beste Luther,
Dankie vir die resensie. Julle is altyd welkom om terug te kom na ons juweel.
Groete,
Stella en Gary.
Theo S - Dec 2018
Overall score
Die beste verblyf ooit!
Read morePa Nanna's Place's response
Beste Rene en Theo,
Baie dankie vir julle mooi resensie.
Dis juwele soos julle wat ons geniet.
Baie dankie vir julle netheid en skoonheid in ons huis.
Julle sal altyd welkom wees.
Groete,
Stella en Gary
Marthinus D - Nov 2018
Overall score
Aangename blyplek naby eetplekke en winkels.
Pa Nanna's Place's response
Beste Marthinus,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Friendly greetings to you both from,
Gary and Stella.
Barnie S - Oct 2018
Overall score
Hospitable people and super neat place, outstanding!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvrye mense en super netjiese plekkie, uitstaande!
Sover was dit die lekkerste selfsorg wat ons nog bespreek het, skoon en netjies, enigiets wat jy kan aan dink is in eenheid, sjokolade bederfies en opregte en vriendelike mense wat hul gaste met net die beste bederf, 10 uit 10, sal beslis vir elkeen aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pa Nanna's Place's response
Beste Barnie en Hellette,
Baie dankie vir die fantastise resensie. Julle is altyd welkom om terug te kom na ons klein paradys.
Vriendelike groete
Stella en Gary.
Johan M - Oct 2018
Overall score
Baie gerieflik.
Pa Nanna's Place's response
Beste Johan,
Baie dankie vir hierdie resensie.
Ons waardeur die terugvoering en, die pragtige foto!
Groete,
Stella en Gary.
Francis V - Oct 2018
Overall score
Felt welcome, comfortable, breathtaking sea views, clean and neat. Was pleasantly surprised!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Welkom gevoel, gemaklik, asemrowende see-uitsig, skoon en netjies, was aangenaam verras!
Pa Nanna's voorsien 'n blye geliefde herinnering van L'Agulhas, met 'n see-uitsig en goed geleë plekkie. Naby alles, skoon en netjiese, vol bederf en warmte. Alles wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek van die normale. Beslis sal ek dit aanbeveel vir 'n wonderlike ervaring en oulik herinneringe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pa Nanna's Place's response
Beste Francis,
Baie dankie vir die pragtige woorde. Soos Stella vir jou gesê het, kan julle maar tien Wehantjies bring. Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet.
Groete,
Pa en Nanna
Ignus C - Oct 2018
Overall score
Die rustigheid homself! Fantasties.
Pa Nanna's Place's response
Beste Ignus,
Baie dankie vir jou mooi resensie.
Gorete,
Stell en Gary
Owen S - Sep 2018
Overall score
Dit was vir ons 'n gerieflike, wonderlike en ook 'n fantastiese ervaring om daar tuis te gaan.
Read morePa Nanna's Place's response
Baie dankie Owen. It was a pleasure accommodating you and Colleen.
You guys are welcome to return anytime.
Regards, Gary and Stella
David P - Sep 2018
Overall score
Rustig, netjies en gemaklik.
Pa Nanna's Place's response
Baie dankie David. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Julle is welkom om terug te kom.
Groete,
Stella en Gary.
Paul L - Aug 2018
Overall score
Fantasties! Waarde vir geld.
Pa Nanna's Place's response
Dankie vir julle kuier Paul. Gaste soos jy en vroulief sal altyd weer welkom wees in ons plekkie.
Tot dan,
Groete van Stella en Gary.
Alicia L - Jul 2018
Overall score
Netjies en te kort!
Pa Nanna's Place's response
Dear Alicia,
Thank you for this lovely review.
Regards,
Pa Nanna's Place
Dewald V - Jul 2018
Overall score
Fantastiese plek, goed uitgerus, awesome view en vriendlike mense.
Pa Nanna's Place's response
Baie dankie Dewald. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet. Dankie vir die mooi foto.
Groete, Gary en Stella.
Ben W - Jul 2018
Overall score
Uitstekende vakansie in die beste gerief met 'n gedeeltelike see-uitsig.
Read morePa Nanna's Place's response
Baie dankie Ben.
Dankie weereens vir die heerlike melktert, wat jy in ons oondjie gebak het.
Ons het so lekker saam gekuier en julle kan maar weer kom.
Alles wat mooi is vir julle.
Groete, Stella en Gary.
Maritta L - Jun 2018
Overall score
Perfek in elke sin van die woord!
Pa Nanna's Place's response
Hallo Maritta
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Julle is altyd welkom by ons huisie.
Vriendelike groete
Stella en Gary
Ronel J - May 2018
Overall score
Neat, cosy, comfortable. beautiful view, friendly hosts.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, knus, gerieflik, mooi uitsig, vriendelike gashere.
Pragtige omgewing, mooi uitsig op die see en ligtoring. Vriendelike ontvangs, gashere doen ekstra moeite met lekker bederfies en baie ekstras. Woonstel is baie goed en keurig ingerig. Heerlike staproetes, stap sommer van die huis af. Loopafstand vanaf restaurante en winkels. Ons is baie lief vir 'n vleisie braai, die braaiplek is 'n definitiewe pluspunt, netjies en skoon, en kyk uit op die see. Ons kan beslis aanbeveel! Ons kom weer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pa Nanna's Place's response
Baie dankie vir die kuier Ronel. Dit is altyd lekker om saam met ons gaste te kan lag. Julle is welkom om weer ons plekkie te deel. Groete Nanna en Pa.
Ian M - Apr 2018
Overall score
We had an absolutely wonderful stay.
Read morePa Nanna's Place's response
Hi Ian, thank you so much for this great review. It's much appreciated. You and Vanessa are welcome to return anytime.
Regards and best wishes,
Stella and Gary
Susan S - Mar 2018
Overall score
Vriendelik, gasvry en baie netjies!
Pa Nanna's Place's response
Baie dankie Susan.
Kom gerus weer kuier.
Dit was aangenaam om mense soos julle te ontmoet.
Groete, Stella en Gary.
Elmine V - Mar 2018
Overall score
Wonderlike verblyf, kan nie beter met Gary en Stella, so vriendelik en behulpsaam.
Pa Nanna's Place's response
Baie dankie vir die mooi woorde Elmine.
Jou laggies het ons deeglik geniet.
Kom maar weer.
Groete, Gary en Stella.
Erna R - Mar 2018
Overall score
Lekker gebraai en see-uitsig geniet.
Pa Nanna's Place's response
Dit was lekker om vir julle hier te hê, Erna.
Julle kan maar gerus weer kom kuier.
Groete, Stella en Gary.
Marieta J - Mar 2018
Overall score
Amazing.
Pa Nanna's Place's response
Hi Marieta, thank you so much for your kind words.
Regards, Stella and Gary.
Angelique V - Feb 2018
Overall score
'n Tuiste weg van die huis! Dit was wonderlik!
Read morePa Nanna's Place's response
Dankie Angelique, ons waardeer die mooi resensie. Ons ouer paartjies geniet om jonger bloed om ons te he. Julle mag gerus weer kom kuier.
Groete,
Stella en Gary
Peet V - Feb 2018
Overall score
Absoluut wonderlik.
Pa Nanna's Place's response
Hi Peet En Pat, baie dankie vir die mooi resensie. As julle weer kom kuier, dan gaan ons lekker saam braai. Mense soos julle is 'n "treat".
Stella en Gary.
Piet En Annatjie C - Feb 2018
Overall score
Ons het puik, vriendelike 5-ster-verblyf ontvang in 'n silwerskoon, uitstekend ingerigte woonstel met alle denkbare geriewe en net 'n klipgooi van die bekende vuurtoring af.
Read morePa Nanna's Place's response
Goeiedag Piet en Annatjie,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons het die saam praat so geniet toe julle hier was.
Julle is welkom om weer te kom kuier.
Groete
Gary en Stella.
Solandri N - Feb 2018
Overall score
Ons kom beslis weer!
Pa Nanna's Place's response
Dankie Solandri. Julle is welkom om terug te kom kuier.
Groete,
Gary & Stella
Rina D - Feb 2018
Overall score
Aangename verrassing.
Pa Nanna's Place's response
Baie dankie Rina vir die wonderlike resensie. Julle is altyd welkom in ons huis.
Ons hoop julle kom weer binnekort weer kuier.
Stella en Gary
Ambrose H - Jan 2018
Overall score
Dit was lekker.
Marilise V - Jan 2018
Overall score
Die plek is 'n juweel en ons gaan weer!
Pa Nanna's Place's response
Baie dankie Marilise.
It was a pleasure meeting you and your family.
Regards,
Gary and Stella
Esther K - Nov 2017
Overall score
It was awesome!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was "awesome" gewees!
Wat 'n plesier en voorreg was dit om van Pa Nanna's se geriewe gebruik te maak! Dit het aan al ons behoeftes (en meer) voldoen, naamlik: see-uitsig, goeie waarde vir geld, gerieflik, baie skoon, netjies en vars, modern gemeubileer, volledig toegerus, gasvryheid en behulpsaamheid van eienaars. Sal sonder twyfel weer hierheen kom. Baie dankie Gary en Stella. Julle is 2 awesome mense!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pa Nanna's Place's response
Thank you so much for the awesome review Esther.
It was a pleasure accommodating you and look forward to seeing you again.
Regards,
Stella & Gary
Ruan V - Oct 2017
Overall score
Baie vriendelike eienaars wat die ekstra myl stap!
Pa Nanna's Place's response
Baie dankie Ruan, it was nice accommodating you on your special occasion.
Regards,
Gary & Stella
Dawie F - Sep 2017
Overall score
Heerlike kuier by Pa Nanna's Place.
Read morePa Nanna's Place's response
Dankie vir die baie mooi woorde, ons waardeer dit.
Gary & Stella
Reana V - Sep 2017
Overall score
Stil en rustig.
Read morePa Nanna's Place's response
Dankie Reana,
Dit was so lekker om jong bloed in die huis te he. Ons is bly julle het dit geniet.
Kom maar weer.
Gary & Stella.
Hennie B - Sep 2017
Overall score
Sal definitief weer hier oorbly.
Pa Nanna's Place's response
Hi Hennie,
Dankie vir die terugvoor.
Gary en Stella
Jonathan D - Sep 2017
Overall score
Accommodation satisfactory.
Read morePa Nanna's Place's response
Hi Jonathan, thanks so much for your lovely review. It was a pleasure meeting both of you.
Stella (Nanna) and Gary (Pa)
Marelise D - Jul 2017
Overall score
Got some great rest. Nice time.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitgerus. Lekker gekuier.
Die eienaars is baie vriendelike mense, my ontvangs was baie lekker. Hierdie plekkie is baie naby die dorpie en lekker stapafstand na die Nasionale Park. Ek het baie lekker geslaap, bed was van goeie gehalte. Lekker gemaklike woonstel en baie netjies. Gaan beslis weer kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pa Nanna's Place's response
Baie dankie Marelize. Julle is welkom om enige tyd weer te kom kuier.
Groete, Stella en Gary.
Emmie R - Jun 2017
Overall score
Clean, neat, relaxing, and Gary and Stella treated usto a warm welcome with a bottle of wine and little treats.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies, rustig en vriendelike ontvangs van Gary en Stella met 'n bottel rooiwyn en bederf goetertjies.
Ons het die lekkerste rustige naweek gehad by Pa Nanna's Place. Dit is so lekker om in 'n skoon en netjiese plek te bly. Die warm kombers op die bed was 'n plus punt vir die kouer wintersaande. Ons sal definitief die plekkie aanbeveel vir ons familie en vriende en vir die mense wat ons resensie lees. Daar is ook 'n mooi seeuitsig en sien uit om in die somer op die stoep te sit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pa Nanna's Place's response
Thank you, Emmie. It was a pleasure accommodating you guys. We look forward to you returning.
Regards,
Gary & Stella.
Natie L - Jun 2017
Overall score
Wonderful and peaceful experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike en rustige ervaring.
Pa Nanna's is beslis 'n plek wat ons weer sal besoek, die gasvryheid is wonderlik en die plek is super netjies en baie oulik en sommer stap afstand van alles in L'Agulhas. Ons het ons naweek verblyf terdeë geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pa Nanna's Place's response
Natie, ons is baie bly julle het lekker gekuier hier by ons. Julle is welkom om weer te kom. Ons waardeer ook sulke netjiese gaste. Groete. Pa en Nanna.
Peter N - May 2017
Overall score
It is a delightful unit. Very thoughtfully furnished with kind caring hosts.
Pa Nanna's Place's response
Thank you very much to both of you. You are welcome to visit again.
Regards,
Stella & Gary
Yolandi B - May 2017
Overall score
Most beautiful view, very clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooiste uitsig, baie skoon en netjies.
Ons het ons tydjie baie geniet met 'n lieflike uitsig. Die plek is goed ingerig en baie netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pa Nanna's Place's response
Thank you Yolandi.
Thank you for spending your special wedding anniversary here at Pa Nanna's Place.
You will always be welcome to return and enjoy.
Regards,
Stella and Gary
Hester B - May 2017
Overall score
Really relaxed and rested. Felt at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik ontspan en uitgerus. Heel tuis gevoel.
Dit was 'n heerlike wegbreek van die stad se gewoel. Die woonstel was skoon en netjies gewees en in 'n stil deel. Gary en Stella laat mens heeltemal tuis voel. My man het rugprobleme en het vir die eerste keer in 'n lang tyd opgestaan sonder rugpyn. 'n Mens kan sien Gary en Stella doen moeite om die plek gemaklik te maak. Sal enige tyd weer soontoe gaan en langer bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pa Nanna's Place's response
Hi Hester,
Ons is bly dat julle die tyd hier so geniet het.
Kom maar weer as die ou rug weer pla.
Vriendelike groete
Stella en Gary
Ruan B - May 2017
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Dis baie netjies en almal is vriendelik. Daar is genoeg om 'n mens besig te hou. Ons het dit geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pa Nanna's Place's response
Hi Ruan
Dit is goed om te weet dat almal gelukkig voel om by ons te bly.
Vriedelike groete
Stella en Gary
Shirley D - Mar 2017
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Juweel van 'n plekkie. Lekker ruim, silwerskoon en baie stylvol ingerig. Ongelooflike uitsig op die see en die stoepie 'n bonus. Baie aangename, behulpsame gasheer en -vrou. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pa Nanna's Place's response
Baie dankie, Shirley. Dit maak ons baie gelukkig om ons paradys met almal te deel.
Groete,
Stella en Gary.
Gregory O - Feb 2017
Overall score
The view, comfort, appliance standard, friendliness, cleanliness, tranquility are all excellent and every effort is made to make your stay an enjoyable experience!
Read morePa Nanna's Place's response
Hi Greg, thank you so much for this review. Much appreciated!
We enjoyed hosting you.
Regards,
Gary and Stella
Martin T - Feb 2017
Overall score
Cute place for a getaway weekend.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oulike plekkie vir 'n naweekwegbreek.
Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die huisie was mooi skoon en netjies en toegerus met als wat 'n mens nodig het. Ek sal Pa Nanna's Place beslis aanbeveel en beplan om self weer daar 'n draai te gaan maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Warren S - Jan 2017
Overall score
Any person will love this place!
Pa Nanna's Place's response
Hi Warren,
Thank you so much for this very nice review. It was a pleasure accommodating you.
Regards,
Gary & "Mommy"
Paul D - Jan 2017
Overall score
Location is good and the place is very neat and tastefully decorated.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ligging is goed en die plek is baie netjies en smaakvol toegerus.
Dit was heerlik om twee aande in so 'n aangename, goed toegeruste plek en in 'n stil en rustige omgewing te kon bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pa Nanna's Place's response
Thank you, Paul.
Kind regards,
Gary
Debbie C - Jan 2017
Overall score
Fantastiese, netjiese plek.
Pa Nanna's Place's response
Baie dankie Debbie. Dankie vir die "Nibbly Bits".
Julle was fantastiese gaste.
Groete,
Gary.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 14 Golf Street, L'Agulhas, 7287, Western Cape
- All ages welcome