The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Paarl Self-catering Cottage | TravelGround
+12

Paarl Self-catering Cottage

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 17 reviews for Paarl Self-catering Cottage
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
5.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Laurelle Lu-anne W - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laurelle Lu-anne W
Family with teenagers

Paarl Self-catering Cottage is great value for money!

Friendly owners and a very clean place. Would definitely recommend to friends! Paarl Self-catering Cottage was a wonderful guest house to stay at. The cottage was clean and spacious. The owner is friendly and very helpful. I would definitely recommend the guesthouse to friends and family.

Paarl Self-catering Cottage's response

Hi Laurelle,
Thank you for your kind words.
Corene

Paarl Self-catering Cottage
Zenta S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Zenta S
With friends

Baie nice!

Heerlik gekuier! Baie vriendelik en behulpsaam!

Anesta F - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anesta F
Family with young children

Pragtig, defnitief waarde vir jou geld

So 'n pragtige, netjiese en skoon plekkie. Als wat mens nodig het. En daarmee saam Corene en Dries se vriendelikheid. Baie dankie, ons sal julle weer sien as ons in Paarl kom kuier!

Paarl Self-catering Cottage's response

Dankie vir die mooi woorde Anesta. Hoop om jul gou weer te sien.

Paarl Self-catering Cottage
Sonette V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonette V
Family with teenagers

Heerlike verblyf!

Die Cottage het pragtige dekor, is silwerskoon en gerieflik met alles wat nodig is. Gasvrou, Corene, besonder behulpsaam. Heerlike verblyf!

Paarl Self-catering Cottage's response

Baie dankie vir al die komplimente. Dit was baie lekker om julle te ontmoet.
Nogmaals dankie vir jou mooi woorde.

Paarl Self-catering Cottage
Anelle V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anelle V
Family with teenagers

Die verblyf was fenominaal. Vir seker sal ons weer by Paarl Self Catering Cottage inboek. Vriendelik en baie behulpaam.

Die cottage is smaakvol ingerig en voldoen aan al jou behoeftes. Ons het heerlik gekuier en sal dit beslis aanbeveel.

Paarl Self-catering Cottage's response

Baie dankie vir al die komplimente Anelle.
Sien uit daarna om jul weer te verwelkom.

Paarl Self-catering Cottage
Carmen B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carmen B
Family with teenagers

Great Stay

Excellent location, friendly hosts with all restaurants and shops close by.

Paarl Self-catering Cottage's response

Dankie Carmen.

Paarl Self-catering Cottage
Marina V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina V
Family with teenagers

Dit was rustig en veilig gewees.

Baie skoon en goeie kwaliteit beddens. Baie goeie stort en die kombuisie het alles wat jy nodig het. Dit sou lekker wees as die kamer met enkelbeddens dalk net ’n laaikas of rakke kon hê. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal definitief die plekkie aanbeveel.

Zuretha V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zuretha V
With spouse/partner

Rustige kuier met huislike atmosfeer, het heerlik gebly en dis heerlik stil in die aand as 'n mens slaap.

Heerlike plekkie met alles wat nodig is en 'n stil omgewing en veilige parkering. Heerlik stil in die aand. Lekker gebly.

Paarl Self-catering Cottage's response

Hi Zuretha,
Dankie vir jou mooi woorde en al die komplimente.
Kom kuier gerus wees by ons.
Corene

Paarl Self-catering Cottage
Lindy E - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindy E
With friends

Quiet neighbourhood, yet centrally located giving easy access to the best places to visit in that part of the Cape. Loved it!

We really enjoyed our stay in this tastefully decorated and spotlessly clean little home from home. Our hosts went out of their way to make us feel welcome - especially the resident Schnauzer, who ensured that we never lacked for companionship. Will go back there any time!

Paarl Self-catering Cottage's response

Dankie Lindy!
Dankie vir al die komplimente. Julle is enige tyd weer welkom.

Paarl Self-catering Cottage
Emmerentia N - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Emmerentia N
Family with teenagers

Veilige bekostigbare verblyf.

Oulike kothuis in pragtige, veilige omgewing, met alles wat jy nodig het. Huis weg vanaf jou huis met veilige parkering en sentraal geleë.

Ernene V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ernene V

Aangename verblyf. Vriendelike ontvangs, duidelike aanwysings om daar te kom.

Netjies, skoon, gerieflik, rui, WiFi, veilige parkering, stil omgewing, goed ingerigte kombuis, stapafstand na supermark, ens. Ons het Corene se wenk gevolg om na Babylonstoren se tuine te gaan kyk. Die clivias was 'n belewenis!

Paarl Self-catering Cottage's response

Dankie Ernene, dit was so lekker om julle te ontmoet.
Hoop ek sien julle gou weer.

Paarl Self-catering Cottage
Amelia S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Amelia S
With spouse/partner

Beautiful place in beautiful Paarl.

The house is beautifully equipped, close to everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek in die pragtige Paarl.

Die huisie is pragtig ingerig en netjies, naby alles.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paarl Self-catering Cottage's response

Dankie Amelia.

Paarl Self-catering Cottage
Stifanus L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stifanus L
Family with teenagers

Stylvol, gerieflik en goeie waarde vir geld.

Ons is vriendelik ontvang en mens voel dadelik tuis. Di4 gaste-woonstel is in ‘n stil area en daar is als wat ‘n mens nodig het.

Paarl Self-catering Cottage's response

Dankie Stifanus.
Hoop ons sien jul weer in die nabye toekoms.

Paarl Self-catering Cottage
Elmarie  - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie
Family with teenagers

Rustige omgewing met pragtige blyplek.

Baie mooi omgewing en cottage baie mooi ingerig.

Paarl Self-catering Cottage's response

Baie dankie vir jul terugvoer.
Corene

Paarl Self-catering Cottage
Henriette D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henriette D

Beautiful equipped unit - everything you need, and neat.

We were surprised by the unit and even more about the price for the luxury we experienced.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig toegeruste eenheid met alles wat nodig is en baie netjies.

Ons was verras deur die pragtige eenheid en nog meer verras vir die prys wat ons betaal het vir 'n eenheid wat met smaak gemeubileer is asook die kwaliteit van gereedskap in die eenheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paarl Self-catering Cottage's response

Dankie vir jul mooi terugvoer Henriette. Hoop om jul weer in die toekoms te sien.

Paarl Self-catering Cottage
Martha V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martha V
With spouse/partner

Clean, neat, nice stay, thanks.

Clean, neat, safe. Has all the facilities and it was wonderful. Really enjoyed it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon netjies het baie lekker gebly, dankie.

Skoon, netjies, veilig. Alle geriewe is daar en dit was wonderlik. Het dit baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paarl Self-catering Cottage's response

Hi Mart,

Dankie vir die komplimente. Hoop julle het jul vakansie geniet. Was lekker om julle te ontmoet.

Paarl Self-catering Cottage
Johnet V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johnet V
On business

Excellent accommodation at a reasonable price.

We had a lovely stay - we were safe and the unit has everything that you need. Will definitely recommend.

Paarl Self-catering Cottage's response

Hi Johnet,
Thank you for your positive reply. We hope to see you back soon!

Paarl Self-catering Cottage
From
R1 400
per night, for 4 ppl
From
From R1 400
per night, for 4 ppl
From
R1 400
per night, for 4 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 25 Berg Street, Paarl, 7646, Western Cape
  • No children under 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiC3OehU32hxwDm74xfVNxuEaGc8MOp0oamwSW7XPQ2Cn1gEYA8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 400  per night, for 4 ppl 17 5 1 5 25 Berg Street Paarl 7646 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -33.747310569011 18.959993354709
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!