Review Summary
Cobus J - Jan 2021
Overall score
Rustig en sentraal vir doendinge.
Paddabult's response
Hallo Cobus
Baie dankie vir jou resensie. Jul het wel nie lank gekuier nie, maar was heerlik om jul te kon akkommodeer.
Bly veilig.
Marinda H - Feb 2020
Overall score
Neat, clean accommodation and super friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, skoon verblyf en super vriendelike diens.
Ons het 'n heerlike 4 dae by Paddabult spandeer. Mooiste views op die berge, stil en rustig en baie sentraal om wynplase te besoek. Die chalets is baie goed ingerig, skoon en netjies. Ons sal definitief weer terug gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paddabult's response
Hello Marinda,
Baie dankie vir jou mooi resensie!
Kom kuier gerus weer by ons!
Renske S - Jan 2020
Overall score
Quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Ons het baie lekker by Paddabult gebly. Dis sentraal gelee tussen al die wynplase in Paarl, Stellenbosch en Franschhoek omgewing. Die huisies het alles wat jy nodig het en 'n lekker groot stoep om op te kuier. Hulle het selfs vir ons 'n camping cot met linne gegee om te gebruik wat baie waardeer word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paddabult's response
Hello Renske,
Baie dankie vir die 5ster resensie. Ons waardeer dit opreg!
Kom kuier gou weer by ons!
Anton D - Aug 2019
Overall score
Goeie waarde vir geld!
Paddabult's response
Baie dankie vir die 5ster resensie Anton!
Ons waardeer opreg!
Karen B - Apr 2019
Overall score
Sal beslis weer hier kom bly!
Read morePaddabult's response
Hello Karen,
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit.
Ons is tans besig om ons oonde te vervang.
Kom kuier gerus weer!
Eugene D - Jan 2019
Overall score
Rustige en mooi omgewing.
Paddabult's response
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons sien uit daarna dat julle die Paddabult ervaring voluit sal beleef.
Groete Jackie/Janene
Paul R - Dec 2018
Overall score
Baie lekker verblyf.
Chanelle S - Nov 2018
Overall score
Friendly staff and excellent accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike personeel en puik akkommodasie.
Pragtige huisies en baie mooi uitsig. Paddabult is geleë in die mooiste omgewing. Puik diens. Jeanine, baie dankie vir al jou moeite!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anna V - Nov 2018
Overall score
Peaceful, convenient accommodation close to Franschhoek.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige, gerieflike verblyf naby Franschhoek.
Ons was in die omgewing vir 'n troue in Franschhoek en die verblyf was gerieflik, bekostigbaar en goed geleë. Paddabult het ons ook akkomodeer met 'n vroeër inkloktyd sodat ons betyds kon wees vir die troue. Ek wens ons kon langer daar gebly het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Heidi K - Aug 2018
Overall score
Gerieflik, skoon en netjies, baie tevrede.
Paddabult's response
Hello Heidi,
Dankie vir jou 'review'. As ek reg onthou het ons vir julle 'n plunger verskaf. Dit is nie iets wat ons in ons eenhede aanhou nie, aangesien dit geneig is om voete te kry, maar op aanvraag verskaf ons dit wel. Die alarm paneel kan weens sekuriteits redes nie uit die slaapkamer geskyf word nie. Dit het 'n deurtjie wat toe gedruk kan word wat dan die lig demp. Ons het nie al die DStv kanale nie, maar slegs 'n hotel 'bouquet'. Ons het meeste sport kanale en paar nuus kanale. Ek sal wel 'n lys van die kanale wat ons het in die eenhede plaas, jy is nie die eerste persoon wat dit onder ons aandag bring nie.
Was lekker om jul by Paddabult te hê en hoop jul kom kuier weer.
Groete,
Janene
Rika C - May 2018
Overall score
Puik.
Paddabult's response
Duisend dankies. Kom kuier weer.
Gisela S - May 2018
Overall score
Heerlik gekuier in puik omgewing!
Seymore J - Apr 2018
Overall score
Rustige omgewing, sentraal geleë.
Paddabult's response
Beste Seymore,
Baie dankie vir jou mooi resensie, ons hoop om julle binnekort weer te sien!
DanÉl V - Feb 2018
Overall score
Gerieflik, rustig met 'n mooi uitsig.
Marcell D - Jan 2018
Overall score
Baie netjies.
Paddabult's response
Hello Marcell. Baie dankie vir jou vol-punte, ons waardeer dit opreg.
L'oreal S - Nov 2017
Overall score
Stunning location, amazing experience, will be there again soon.
Paddabult's response
Hello L'oreal,
Thank you for choosing to stay at Paddabult. You were lovely guests and we would welcome you back any day.
Please come visit again!
Michelle V - Sep 2017
Overall score
It was fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was fantasties!
Ek sal definitief teruggaan - en dit is so naby Babylonstoren ook.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Corlene V - Sep 2017
Overall score
Fantastic, clean and tidy ─ top notch accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese skoon en netjies topgehalteverblyf.
Die huisies is volledig toegerus en het alles wat jy aan kan dink en 'n lieflike braaiplek. Fantastiese uitsig en baie vriendelike ontvangs.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tersia O - Sep 2017
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik.
Puik! Sal enige tyd aanbeveel. Puik, netjies, prentjiemooi.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nadine J - Jul 2017
Overall score
It was a pleasant experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n aangename ervaring.
Ons is baie vriendelik ontvang. Die huisies is pragtig en goed toegerus. Die omgewing is prentjiemooi en dit is die ideale plek om lekker uit te rus!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paddabult's response
Hello Nadine,
Dankie vir jou mooi resensie.
Julle kan enige tyd weer by ons kom kuier. Was lekker om jul te kon ontmoet.
Groete,
Janene
Elize D - May 2017
Overall score
Enjoyed the tranquil and beautiful place a lot.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie geniet in 'n rustige en pragtig plek.
Die huis is skoon en netjies, dit het alles wat jy nodig het. Die pragtige uitsig daar by na 'n wonderlike rustige wegbreek. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly, want dit is baie goed geleë.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paddabult's response
Hello Elize
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg en ons is bly jul het dit geniet by Paddabult.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Janene
Wilna D - Mar 2017
Overall score
Cute, clean, neat chalet with a beautiful view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oulike, skoon, netjiese chalet met 'n mooi uitsig.
Heerlike chalet om in te bly. Skoon, netjies. Goed toegerus. Lekker groot stoep. Braaiplek is lekker met 'n mooi uitsig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paddabult's response
Hello Wilna,
Baie dankie vir jou mooi resensie en die 5 sterre! Ons waardeer dit opreg!
Kom kuier gerus weer!
Anita T - Jan 2017
Overall score
Neat, clean accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese, skoon verblyf.
Ons het baie lekker tuisgegaan by Paddabult. Dis ideaal geleë om as basis te dien om die wynplase te verken. Die huisie is ook goed toegerus en ons het selfs 'n lekker vleisie gebraai sommige aande. Die personeel is baie vriendelik en baie behulpsaam. Dit was "time well spent".
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paddabult's response
Hello Anita.
Dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg.
Ons is bly julle het die verblyf en die wynplase geniet. Hoop om jul weer te sien.
Vriendelike groete,
Janene en Jackie
Mariaan B - Oct 2016
Overall score
Dit was baie lekker.
Paddabult's response
Hello Mariaan,
Was lieflik om julle te ontmoet ek te kon akkommodeer. Ek hoop om jul binnekort weer te sien!
Groete,
Janene & Jackie
Mari D - Jul 2016
Overall score
Baie rustige omgewing.
Paddabult's response
Baie dankie vir jou mooi resensie Mari. Julle moet weer kom kuier!
Heidi M - Jun 2016
Overall score
Beautiful accommodation in the Cape Winelands overlooking an orchard and the lovely Cape Mountains.
Paddabult's response
We are looking forward to having you again!
It was lovely meeting you!
Adel V - May 2016
Overall score
Uitstekend!
Thys F - May 2016
Overall score
Lekker sentraal.
Paddabult's response
Goeie dag Thys,
Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was lekker om julle by ons te hê. Kom kuier gerus volgende keer 'n bietjie langer.
Sien julle gou weer!
Groete,
Janene
Johan K - Mar 2016
Overall score
Netjiese, rustige en veilige selfsorg-verblyfplek.
Paddabult's response
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg!
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Henning S - Mar 2016
Overall score
Ongelooflik oulik, pragtige natuurskoon, vriendelike ontvangs, oulike honde - alles wat jy nodig het en nog meer.
Read morePaddabult's response
Hello Henning,
Vreeslik dankie vir jul mooi terugvoering wat jul vir ons gegee het. Ons waardeer dit opreg. Dit maak ons harte bly om te sien dat ons gaste dit geniet by ons.
Jul sal beslis volgende keer vir langer moet kom kuier.
Vriendelike groete,
Janene & Jackie
Karien M - Jul 2015
Overall score
Baie mooi plek! Mense is gasvry en behulpsaam, netjies en skoon. Pragtig!
Hilda M - Dec 2013
Overall score
We had a lovely stay.
Aidan S - Dec 2013
Overall score
Was a great stay
Helgardt V - Sep 2013
Overall score
Baie netjies en skoon. Lekker bl plek as jy buite die Kaap will bly, naby die kelders.
- Capacity: 24 people
-
Check-in: 14:00 to 16:00
Check-out: 10:00 - Address: R45/Klapmuts Rd, Bloemendal Farm, Simondium, 7670, Western Cape
- All ages welcome