The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant | TravelGround
+25

Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant

Review Summary

4.3 out of 5from 7 reviews for Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant
Cleanliness
4.6/5
Service
4.3/5
Location
4.3/5
Safety
4.0/5
Value for money
4.4/5
Amanda S - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
4/5
Amanda S
With friends

Het gevoel soos 'n agterplaaskuier!

Ontvangs was nie oorweldigend nie, eienaars bra sku om te gesels! Kamers was agter in erf, verby restaurant, loop bo-oor honde wat vreeslik blaf. Kamers was netjies en goed toegerus. Baie koue kamers. Geen kragopwekker of inverter beskikbaar nie. Op perseel was nog kleiner hondjies wat knaend blaffend was, ons moes hul 'n paar keer gaan stilmaak. Restaurant is eintlik deel van 'n pub, kos was smaaklik, ons het aandete en ontbyt geniet. Niemand wat help met bagasie nie en vertrek was sonder groet van eienaars!

Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant 's response

Jammer dat julle teleurgesteld is. Ons was nog nooit sku om ons kliente te ontvang nie, in teendeel ontvang ons hulle atyd met ope arms om soos 'n familie te voel.
Jy loop nie oor die groot honde verby, hulle harloop vrylik en julle is heel veilig soos ons vir elke klient se.
Die kamers is nie in agter erf nie, as jy instap by restaurant is die kamers net buite die restaurant met 'n groot swembad. Fotos op die webtuiste wys presies hoe ons kamers is en nie in 'n agterplaas soos genoem het nie.
Soos ons almal weet, petrolpryse is onmoontlik hoog. Geen kragopwekker kan aangeskakel word as dit net 2 persone is nie. Verseker maak jy dan geen wins vir ons bilike pryse nie.
Die 3 klein hondjies blaf net as jy inkom soos enige hondjie sal doen. Ons veiligheid is een top gehalte met lemmetjie draad, 'n afstandbeheer, in jou eie beheer en veiligheid wat 'n palisade hek en veilige parkering.
Ongelukkig is ons 'n baie klein gemeenskap daarom geen personeel om bagasie te dra nie. Indien jy voor 17:00 opdaag het ons personeel om te help. As 'n klient voor 07:30 in die oggend ry is dit onmoontlik om te groet want besigheid maak eers 08:00 uur oop.
Ons groet wel die aand ons kliente wat ry voor oopmaak-tyd. Hoop u sal volgende keer anders voel.
Baie groete, Maria.

Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant
Pieter B - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter B
With spouse/partner

Gerieflik.

Basiese fasiliteite, perfek vir 'n oornagstop. Beste is die feit dat daar 'n restaurant op die perseel is met regtig baie lekker kos, alles vars gemaak teen baie billike pryse! Fillet is 'n wenner en sal dit aanbeveel.

Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant 's response

Baie baie dankie vir die warm woorde! Ons waardeer elke woord. Hoop om u weer hartlik te verwelkom.

Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant
Riana V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana V
With spouse/partner

'n Oase in die droogte.

Na 'n pap wiel op die R337 tussen Pearston en Jansenville is ek met 'n groot drukkie verwelkom! Ons kamer was goed toegerus en gemaklik. Ons het 'n maaltyd in die kroeg/restaurant geniet en my man het gesê dit was een van die lekkerste steaks wat hy nog geëet het.

Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant 's response

Sal dit weer doen met liefde.

Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant
Jackie P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jackie P
With spouse/partner

Wonderful, warm and friendly hosts!

Had a wonderful stay - hosts very accommodating!

Deirdre H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deirdre H
With spouse/partner

Hoogs aanbeveel!

Sien die sterre.

Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant 's response

Baie baie dankie Deirdre,

Ons waardeer jou opinie en hoop om jou weer te sien by Palm Tree Cottages!

Vriendelike groete
Maria

Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant
Randall K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Randall K
With spouse/partner

Very quiet and serene.

A very small and quiet little town. Serene and perfect for the person who need to rest and re-energise. Although there was no time to enjoy eats from the restaurant the menu looked impressive. The general cleanliness of the town is also something very obvious and worth mentioning.

Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant 's response

Thank you!

Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant
Grant W - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Grant W
With spouse/partner

Nice place, only problem is that there was no breakfast available.

Accommodation was nice, staff friendly. Never asked us about breakfast. Only concern was the key when we leave.

Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant 's response

Good day Grant,

I apologize for any inconvenience caused. You had to book in at our restaurant to receive your key to your accommodation, which is meters away from the restaurant. Guests are informed of all this when they check-in, breakfast was not explained, however, we do inform all our guests about our Restaurant with a la carte menu.

Kind regards
Maria

Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant
From
R920
per night, for 2 ppl
From
From R920
per night, for 2 ppl
From
R920
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 12:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 40 Boom Street, Jansenville, 6265, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkNGM1MDcxLWJiNjktNDZiNy04OGY3LTE0OWM0ZDgzYzExMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R920  per night, for 2 ppl 7 5 1 5 40 Boom Street Jansenville 6265 Eastern Cape 0860 022 102 12:00-20:00 10:00 -32.94802 24.67091
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!