The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Palmietfontein Gastehuis | TravelGround
+22

Palmietfontein Gastehuis

Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 60 reviews for Palmietfontein Gastehuis
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.3/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.3/5
Christelle G - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle G
Individual traveler

Baie vriendelik verwelkom en gasvry.

Pragtige plaashuis met ruim kamers en lieflike buite lapa waar jy kan kook.

Marie V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie V
With spouse/partner

Beter gasvryheid kan jy nêrens kry nie.

Heerlike plaasatmosfeer. Ons hondekinders was met net soveel gasvryheid as ons behandel. Ek sal enige tyd weer daar tuis gaan. 'n Oase na 'n lang reis.

Bennie B - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bennie B

Pragtig en lekker.

Pratige plek, goeie en vriendelike kliëntediens. Al slegte ding is so klein bietjie grondpad.

Rensia C - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rensia C
With spouse/partner

Rustige plaasatmosfeer. Pragtige tuin.

Rustige, plaasatmosfeer met pragtige tuin en vriendelike mense. Sal aanbeveel.

Janine P - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Janine P
With spouse/partner

Oornag bly.

Was baie netjies, mense was baie vriendelik en die plek was rustig.

Carin F - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin F

Karoo-gasvryheid.

Skoon, baie netjiese akkommodasie! Lekker stop na 'n lang dag op die pad!

Hannes A - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannes A
With spouse/partner

Ons was heel vriendelik ontvang. Alles was reg, netjies en op sy plek. Het lekker en rustig geslaap op die plaas. Aandete was voldoende.

Sal Palmietfontein aanbeveel en sal graag weer daar wil oornag.

Thys D - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys D
Family with teenagers

Uitsigte, stilte en sterre.

Palmietfontein se wooneenhede is ruim, gerieflik en netjies. Die ontbyte en aandete wat op bespreking bedien word bied uitstekende waarde vir geld en smaak heerlik. Eienaars aangenaam en behulpsaam. Sien julle weer!

Palmietfontein Gastehuis 's response

Dankie Thys, en ons kan nie wag om julle weer te ontvang nie
Palmietfontein Groete.

Palmietfontein Gastehuis
Thomas M - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thomas M
Family with young children

Vriendelik.

Baie gerieflik en vriendelike mense. Het vooraf gereël vir 'n braai en die kos was uit die boonste rakke.

Pierre L - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre L
With spouse/partner

Gasvry.

Gasvry, skoon, rustige omgewing.

Philip L - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip L
With friends

Baie ruim, gerieflike, stil, veilige verblyf met baie vriendelike gashere

Piet en Riana het ons in enkele oomblikke gemaklik laat voel. Piet is 'n bo-baas braaier en Riana is 'n bo-baas kok! Die kamers ruim! Moet wel noem dat ablusiegeriewe gedeel word tussen 3 kamers. Vir 'n enkeltoergeselskap sal dit nie pla nie.

Ilana B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilana B
With spouse/partner

Pragtig, skoon, netjies en rustig.

Ons was al twee keer by die bestemming, dis pragtig, skoon en net en baie goeie gasvryheid!

H U - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
H U
With spouse/partner

Wonderlik stil.

Eienaars baie vriendelik en gasvry.

Leon F - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leon F
With friends

Gasvryheid.

Baie rustige omgewing met 'n baie mooi uitsig. Plaas-opset was aangenaam vir 'n aand se oorslaap. Gasvryheid was uit die boonste rakke.

Lukas S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lukas S
Family with teenagers

Wonderlike plaasatmosfeer.

Pragtige Karoo-plaas. Baie rustig en lafenis vir die siel. Die boere en mense is baie gasvry. Lekker onthaalarea en kroegfasiliteite.

Anne W - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Anne W
Family with young children

Adequate for our needs, in a beautiful environment.

Hot water taps took ages to come thru. The bedrooms were stunningly made up, very comfy lounge area. Funky retro bathrooms.

Natasja P - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasja P
Family with young children

Ongelooflike mooi uitsig.

Baie baie dankie. Ons het dit vreeslik geniet ons is elke oomblik op die hande gedra. Ons kind en honde kinders was vriendelik ontvang. Ons kon nie vir 'n beter oornagplekkie gevra het nie. Die kos was ongelooflik lekker. Die rustigheid maak mens reg vir 'n ontspannende vakansie wat voorlê.

Ingrid H - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid H
Family with young children

Baie vriendelike gasvrou en gasheer.

Lekker geslaap!

Jeanne V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jeanne V

Karoostilte en vrede.

Sonsondergang onvergeetlik midde in somerdonderstorm. Lieflike lapa en dek tussen populiere.

Michael L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael L
Family with young children

A classic Karoo farmhouse stay. Great value for a simple stop-over. Pet friendly, with kind hosts.

We enjoyed Palmietfontein Gastehuis and it served its purpose as a simple transit stop-over, for a young family of three with a dog en-route to the Cape from Joburg. Our thoughtful hosts, Piet and Riana, took care of us and made us feel very safe and welcome, in the tranquil classic Karoo farmhouse setting. They also assisted us with food which enabled us to travel light. We will be back in December when we make the journey again.

Willie R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Willie R
With spouse/partner

Ek bly baie in Colesberg, maar hierdie is glad nie aan te beveel nie.

Toegangspad volgens GPS uiters swak. Kaste in kamer gesluit geen hangplek. Familiefoto's in kamer onvanpas. Een badkamer vir 4 kamers onvoldoende. Die huis is glad nie geskik vir gastehuis en teen die prys! Daar is baie beter plekke in Colesberg vir minder. Die aandete teen R180 is buitensporig hoog gemeet teen dieselfde by 'n restourant. Die kos was goed voorberei.

Johan L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan L
Family with young children

Baie gasvry en heerlike, rustige omgewing.

Ons was vriendelik ontvang deur Piet en Riana. Die kamers was perfek ingerig, met alles wat mens benodig. Heerlik gebraai met hul braaigeriewe. Ontbyt was baie smaaklik.

Eckart Z - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Eckart Z
Family with teenagers

Warm welcome and most hospitable enjoyable stay.

We were made to feel very welcome and we enjoyed our stay on both occasions, Palmietfontein is a farm in a beautiful relaxed setting away from the noise of the city.

Sebastian S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sebastian S
With spouse/partner

Overall great place to stay.

Welcoming hosts and a nice place to stay.

Limari L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Limari L
With spouse/partner

Heerlik!

Ons sal beslis weer kom, dit was 'n heerlike kuier.

Monique M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Monique M
With spouse/partner

Goeie opsie as jy na 'n lang reis lekker slaapplek benodig!

Die oom en tannie se gasvryheid is fantasties en die kos nog lekkerder! Ons enigste kommentaar, nie kritiek nie, die gastehuis is nie dierevriendelik nie, die oom en tannie se diere is vriendelik ja maar as jou eie honde nie is nie gaan jy jou honde moet toemaak in jou kamer want daar is nie 'n aparte courtyard of spasie vir hulle nie. Maar verder was dit fantasties, kos was bo standaard en die uitsig wonderlik!

Andre M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre M
With spouse/partner

Here you feel at home.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hier voel mens tuis.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eben C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eben C
Family with teenagers

Had a very nice stay. Everything was clean and neat. Nice stay.

It was our second visit to Palmiet and just like with the first booking, we had a very nice stay. You are received very friendly and they help with all your needs and enquiries. Within reason of course. I will recommend it to anyone who do not mind driving a 5 km dirt road.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly, alles was skoon en netjies. Lekker gekuier.

Dit ons tweede besoek aan Palmiet en soos met die eerste besoek, het ons baie lekker gebly en gekuier. Jy word vriendelik ontvang en hulle is baie hulpvaardig en het on gehelp met al ons versoeke. (Binne perke natuurlik). Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel wat nie omgee om 5 km-grondpad te ry nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Palmietfontein Gastehuis 's response

DANKIE, Eben was regtig lekker om julle weer te kon ontvang!!
Palmietfontein Groete

Palmietfontein Gastehuis
Amanda D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda D
Family with young children

Home away from home.

See stars.

Tina F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tina F
With spouse/partner

Fantamagories. Sal enige tyd weer hier oorbly.

Die mense is asemrowend. Hulle vriendelikheid laat jou tuis voel. Krumel laat jou hart verkrummel. Die huis laat jou voel of jy by Oupa en Ouma gaan kuier. Skoon, netjies en als op sy plek. Dankie Piet en vroulief.

Palmietfontein Gastehuis 's response

Baie dankie Tina waardeer regtig. Dit is een van die dinge wat ons Wil hê, mense moet nostalgies word en weer iets ervaar en beleef van "oupa en ouma"!
Palmietfontein Groete (en Krummel)

Palmietfontein Gastehuis
Margo K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Margo K
Family with teenagers

Lieflike omgewing.

Lieflike en rustige omgewing, vriendlike gasvrou.

Ian M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ian M
With spouse/partner

It was absolutely wonderful.

We had a very wonderful stay. We got to meet Krummels the meerkat. Riana and her husband Piet made us feel very welcome and the food that they prepared for us was very nice. The farm was very safe and the surroundings were wonderful. Krummels was the highlight for both myself and my husband. Thank you to both of them we had a wonderful stay.

Riaan O - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riaan O
With spouse/partner

Baie lekker gewees.

Sal Palmietfontein sterk aanbeveel as jy halfpad wil oorslaap op pad Kaap toe of na PE. Baie rustig en stil.

Hugo J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hugo J
With spouse/partner

Baie vriendelike diens, skoon kamers en waarde vir geld.

Ons het baie goeie en vriendelike diens ontvang. Die kamer was skoon en netjies en ons sal Palmietfontein voorskryf aan enige iemand.

Tina O - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tina O
Family with young children

Baie lekker, maar filterkoffie is die een ding wat ons gemis het!

Die meerkat en plaaslewe was 'n lekker ervaring vir die stadsjapies!

Pieter V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With spouse/partner

Uitstekende ligging en ver genoeg van die pad om nie deur geraas gesteur te word nie, dog naby genoeg om nie te ver op grondpad te ry nie en natuurlik is die atmosfeer baie rustig by die opstal self.

Riana en Pieter Venter is baie gaaf en maak seker dat allles in orde is en gaste gemaklik is. Die werf is baie netjies en georden dog kan mens nie die plaas opset miskyk en die tipiese diere geluide skep 'n heerlike atmosfeer. Ons is ook baie beïndruk met die werf wat die grasgroen grasperke aanbetref. Mens wil net daarop gaan lê en ontspan na 'n dag se reis per motor.

Magda B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Magda B
With spouse/partner

Stil en veilige plaasatmosfeer, vriendelike mense.

Vir mense wat plaas bo stad verkies is dit 'n ideale bestemming.

Nicole B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicole B
With spouse/partner

Very convenient.

The guest house is a bit far out on a dirt road, but the people are friendly, the food is delicious, and it's quiet enough for you to sleep like a baby. It is a beautiful place with wonderful facilities outside.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik.

Die gastehuis is ietwat ver op 'n grondpad, maar die mense is vriendelik, die kos is heerlik, en dis stil genoeg om soos 'n baba te slaap. Dis bo en behalwe 'n pragtige plek met heerlike geriewe buite.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ian M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian M
With spouse/partner

Lovely farm house and a very warm welcome from our hosts.

Lovely farm house and a very warm welcome from our hosts. This is a lovely farm experience not too far off the beaten track.

Gerhard V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gerhard V
With spouse/partner

Lovely place to watch the sun set.

Very warm reception and hospitality! Can recommend it to anyone. Nice to get away from the busy throughway.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike plek om die son te sien ondergaan!

Baie hartlike ontvangs en gasvryheid! Kan dit enige tyd aanbeveel. Lekker om van die besige deurpad af weg te kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johann B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann B
With spouse/partner

A true oasis in the Karoo - outside of town.

It is really lovely to get to the Karoo after a long journey and just be able to enjoy the silence of the area. Dinner in comparison with other places is a tad too expensive - but the Karoo chops were delicious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Ware oase in die Karoo - buite die dorp.

Dis voorwaar heerlik om na 'n lang reis deur die Karoo hier aan te kom en die stilte van die omgewing te geniet. Aandete is in vergelyking met ander plekke 'n aks te duur - maar die Karootjoppies is baie heerlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karien E - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Karien E
Individual traveler

Disappointing.

The hostess really made me feel at home. With regards to safety the guesthouse is on a farm and there's no form of security.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Teleurstellend.

Die gasvrou het my nie baie tuis laat voel nie. Wat veiligheid aanbetref is die gastehuis op 'n plaas en daar is geen vorm van sekuriteit nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Arista B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Arista B
With spouse/partner

Oornag-verblyf by Palmietfontein Gastehuis.

Ons het lekker gebly by die gastehuis. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik and het ons dadelik tuis laat voel. Ons het 'n lekker middagslapie gehad en 'n heerlike aandete is vir ons voorgesit. Die enigste negatiewe aspek is die badkamer, stort en toilet wat gedeel moet word met ander gaste.

Natasha M - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha M
Individual traveler

Friendly and welcoming.

Such a pleasure to stay at Palmietfontein Gastehuis. Friendly people that makes you feel at home. Gravel road was a bit uncomfortable, but it forced us to drive slowly and appreciate nature.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik en verwelkomend.

Dit was regtig 'n plesier om by Palmietfontein Gastehuis oor te bly. Vriendelike mense wat jou so welkom laat voel. Die grondpad was net bietjie ongemaklik, maar dit het my stadiger laat ry en die natuurskoon waardeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Larize B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Larize B
With spouse/partner

Mense is baie vriendelik en ons het baie lekker boerekos geeët.

Dit was regtig 'n lekker plek om oor te slaap. Die tuin in die aand lyk baie mooi en die slaap-area is baie mooi opgestel. Jy voel sommer welkom.

Karen V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Karen V

Oase na lang pad.

Pragtige plek, gasvryheid ongelooflik. Sal definitief weer hier stop en dit aanbeveel vir mense .

Jaco C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco C
Family with teenagers

Aangename mense.

Baie aangename mense om by te oornag. Die kamers en geriewe was baie netjies en skoon. Die kos wat vars voorberei was is 'n wenner.

Ilze B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ilze B
With spouse/partner

Rus en vrede.

Stil en rustige plaas-atmosfeer met vriendelike eienaars wat jou laat tuis voel.

Dries P - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dries P
With spouse/partner

Verkeerde ligging vir ons gewees.

Daar word nêrens melding gemaak dat die gastehuis op 'n plaas 10 km buite die dorp is nie. Dit is belangrik aangesien 'n mens nie altyd grondpad wil ry nie, en dalk sal dink jy is op die verkeerde roete, ens.

Danita D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danita D
Individual traveler

Lekker geëet en lekker geslaap.

Sien sterre.

Elmarie E - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie E
With spouse/partner

Wonderlike gasvryheid.

Dit was 'n vinnige oorslaap, ons het ver gery. Riana was wonderlik met die opvolg en besorgdheid oor ons veiligheid so laat in die aand. Ontbyt was verskriklik lekker.

Ernst R - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Ernst R
Family with young children

Goeie ligging, maar kamer en geriewe kort opgradering.

Goeie ligging en gasvryheid, maar kamer (hoofslaapkamer) en geriewe kort opgradeer en is tans sub-standaard.

Rosa B - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rosa B
On business

Dit was heerlik.

Ek het hier oorgeslaap op pad na bestemming. Vriendelike atmosfeer, ruim kamer en gerieflike bed. Sal weer daar oorslaap en kan dit aanbeveel.

Lida H - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lida H
Family with teenagers

Baie lekker gebly!

Ons het die verblyf vreeslik geniet. Vriendelike mense. Netjiese, skoon verblyf. Hartlike mense wat ons regtig tuis laat voel het. Heerlike aandete. Sal dit definitief aanbeveel.

Michelle M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Michelle M
With spouse/partner

Mooi.

Die plek is baie mooi en skoon, maar die etes is nogal duur vir wat jy kry. Sommige van die kos het soos oorskiet gelyk.

Marlize V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marlize V
With spouse/partner

Baie vriendelike mense, en ons het lekker aandete gehad.

Skaaptjops uit die boonste rakke. Sal graag nog 'n badkamer en toilet verkies.

Lou M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Lou M
With spouse/partner

Gerieflike oornag verblyf.

Baie vriendelike mense. Een badkamer vir al die gaste is egter 'n probleem.

Elizna D - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizna D
With spouse/partner

Vriendelik en aangenaam!

Ons het vriendelike diens ervaar en het veilig gevoel. Sal weer daar oorslaap!

Jessica A - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Jessica A
Family with young children

Baie netjies, skoon en rustig!

Die mense was baie vriendelik en gasvry. Ons het nie baie daarvan gehou om badkamer te deel met ander gaste nie. Dit was ook baie warm gewees met geen lugversorging. Ons het onveilig gevoel met deure wat glad nie gesluit word in die nag nie. Gasvryheid en vriendelikheid was eg puik.

Palmietfontein Gastehuis 's response

Jammer dat julle dit so ondervind het. Ons gaan sluit al die deure as al die gaste tot rus gekom het. Ons laat nie die deure in die nag oop nie, maar wel terwyl gaste in die aand in en uit die huis beweeg, reeds omdat dit so veilig is!

Palmietfontein Gastehuis
Magdel J - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Magdel J
With spouse/partner

Dis lekker stil en rustig, maar ons het al in meer luukse plekke gebly vir die prys.

Die mense is baie vriendelik en die plek is mooi skoon. Ons het lekker geslaap en kon slaap, want daar was nie trokke wat gepla het nie. Ons het nie baie gehou van die badkamer se deel nie, maar het wel met ander gaste iets uitgewerk. Vir die prys wat ons betaal het, sou ons bietjie meer modern badkamers verwag het. Dis maar ons eie persoonlike smaak en ons kan nie namens ander mense praat nie. Ons sal wel die plek aanbeveel.

From
R740
per night, for 2 ppl
From
From R740
per night, for 2 ppl
From
R740
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 09:00
  • Address: Palmietfontein Farm, Colesberg, 9795, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0NzkwZTRkLWVjNGQtNDg1OS1hODIwLTBkZGIzYjBhYTYzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R740  per night, for 2 ppl 60 5 1 5 Palmietfontein Farm Colesberg 9795 Northern Cape 0860 022 102 14:00-22:00 09:00 -30.778087411579 25.139029376242
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!