Tzaneen Accommodation at Palmwag Tzaneen | TravelGround
+50

Palmwag Tzaneen

16 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 16 reviews for Palmwag Tzaneen
Cleanliness
4.5/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Ronel B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ronel B
On business

Rustig.

Baie gasvry. Het heerlik warm geslaap. Kamer met bad het geen TV. TV het openview. Lekker gesellig buite vir mense wat braai en lekker eet. Pragtige voëls en lieflike dammetjie met visse. WiFi-opvangs fantasties.

Palmwag Tzaneen's response

Baie dankie vir jou resensie Ronel, ons is baie bly dat jy jou tydjie by Palmwag geniet het.
Vriendelike groete
Celia

Palmwag Tzaneen
Hannes G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hannes G
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs en lekker kos.

Baie lekker geslaap en geëet. Jammer ontbyt was nie ingesluit nie. Moes vra vir tweede handdoeke en daar was nie teesakkies in die skinkbord vir tee en koffie nie. Langlewemelkies sou welkom wees. Daar was wel Cremora. Dankie.

Palmwag Tzaneen's response

Hello Hannes,
Baie dankie vir jou resensie, ons sit altyd 1 handoek per kamer omdat meeste van ons gaste werksmense is wat 1 persoon per kamer kom, ons wou nog extra handoeke insit maar as julle net vra, dan bring ons nog. Die plek waar ons langlewe melkies kry, het vir die laaste 3 maande niks nie so dit is hoekom ons cremora gebruik, ons gaan weer die melkies kry sodra dit beskikbaar is.
Ons is baie bly dat julle lekker by Palmwag Tzaneen gekuier het.
Vriendelike Groete,
Celia

Palmwag Tzaneen
Gerald V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerald V
On business

Uitsonderlike diens!

Palmwag is die perfekte oornag destinasie vir sakelui in die Limpopo omgewing. Ek het my verblyf geniet met uitsonderlike diens en aandag van die gasheer. Die aandete is meer as genoeg, wat voortreflik smaak. Meer as dit kan ek nie voor vra nie. Dankie julle.

Palmwag Tzaneen's response

Hello Gerald,
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg en is baie bly jy het dit geniet by ons. Ons idee is vir n lekker oornag destinasie.
Lekker dag vir jou.
Groete,
Celia

Palmwag Tzaneen
Ronél C - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronél C
With spouse/partner

Was peaceful, wonderful reception and delicious food.

Peaceful area. Very warm reception. Delicious dinner and delectable snack. Will book again. Good value for money. Thanks to the hosts.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was rustig, wonderlike ontvangs en heerlike kos.

Omgewing was rustig. Baie welkom ontvangs. Aandete was regtig smaaklik en snack net so heerlik. Sal weer daar oornag. Waarde vir geld. Dankie aan ons gashere.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Palmwag Tzaneen's response

Baie dankie vir jou resensie Ronel, Dit was n groot plesier om julle aand lekker te maak.

Groete
Celia

Palmwag Tzaneen
Gerald V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerald V
Individual traveler

Excellent food!

Great host. Enjoyed this place and will recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende kos!

Baie goeie gasheer. Verblyf geniet en sal met graagte die plekkie aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Palmwag Tzaneen's response

Baie dankie Gerald!

Palmwag Tzaneen
Sanet E - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet E
Individual traveler

Very nice, will definitely be back. I will bring my family next time!

Very nice, will bring my family next time!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie nice, kom beslis weer. Die keer bring ek gesin saam.

Dit is baie nice. Volgende keer bring ek my vrou en kids ook.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Palmwag Tzaneen's response

Baie dankie vir jou resensie, ek glo die familie sal dit ook baie geniet by ons. Groete Celia

Palmwag Tzaneen
Lourens S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lourens S
With spouse/partner

Vriendelikheid uit die boonste rakke!

Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Het my gehelp om 'n nuwe band op die dorp te kry. Die plek is baie skoon en het 'n wonderlike uitsig.

Palmwag Tzaneen's response

Baie dankie vir jou resensie Lourens!

Palmwag Tzaneen
Rene B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene B
With spouse/partner

Baie stil en gemaklik.

Mens voel tuis.

Palmwag Tzaneen's response

Goeiedag Rene,

Baie dankie vir jou resensie, stil en gemaklik is wat ons graag aan ons gaste wil bied.

Groete
Celia

Palmwag Tzaneen
Rene S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Rene S
With spouse/partner

Teleurstellend.

Die omgewing is pragtig met baie voëls. Dit is stil en rustig. Ongelukkig is ons direk langs 'n paartjie gehuisves wat die middag getroud is. Daar was 'n deur tussen ons kamer en hulle s'n. Blykbaar staan daar 'n kas voor die deur aan hulle kant. Wonder of hulle bewus was daarvan! Daar was slegs drie eenhede in gebruik. Ons wonder of dit nodig was om ons al drie in aangrensende "semi-detached" eenhede te druk? Geen yskas of koelgeriewe nie. Ons het gesukkel om toegang tot Palmwag te kry. Het van die hek af probeer bel maar geen fone is geantwoord nie. Ons is eers die volgende naweek verwag. Die badkamer het nie 'n deur nie. Indien jou privaatheid vir jou belangrik is, is dit nogal onaangenaam.

Palmwag Tzaneen's response

Hello Rene. Baie dankie vir jou terugvoering. Ja al ons gaste is bewus van die 'interleading' kamer soos op die webtuiste uiteengesit so julle moet lees voor julle n bespreking maak en navraag doen, en baie gesinne is baie gemaklik daarmee want hulle kan maklik by hulle kinders uitkom. Daar is net 3 eenhede beskikbaar op die oomblik by Palmwag en dit sou jy gesien het as jy ondersoek gedoen het, so ja, al die besprekings moes ons in al drie kamers sit want dit was ook paastyd. Daar is 'n yskas, ons het hom net laat regmaak. Elke lodge en gastehuis is anders, almal se smaak is anders en vir ons Namibiërs, hou ons nie van deure tussen kamers nie, en ons het gedink die verandering sal lekker wees vir gaste en 'n goeie ondervinding. Julle het ons gekies en besluit om by ons te kom bly, meerderheid van gaste hou van hoe die kamers lyk. Ons is ook baie gesteld op sekuriteit en werk daaraan om 'n klokkie by die hek te sit maar ons kon nie net aangaan en doen wat ons wil voordat ons nie by die munisipaliteit geregistreer was nie. Alles vat tyd; ons is 'n nuwe gastehuis en deel ons privaatheid met al die gaste, so jammer as ons nie gehoor het toe julle gebel het nie. Ons probeer ons bes om alles wat vir ons lekker is, met ons gaste te deel. Dankie weereens vir julle terugvoering en lekker week verder. Groete Celia

Palmwag Tzaneen
Emile C - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Emile C
Individual traveler

Lekker plek om te oornag op pad Wildtuin toe.

Lekker gebly. Aangename mense wat die plek besit. Die bed was wel vir my effens te hard (dalk net my eie kwessie) maar verder aangenaam.

Hannes R - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes R
Family with young children

Onvergeetlike verblyf.

Palmwag se mense is baie vriendelike en behulpsaam. Dit was onbeskryflik lekker en sal hulle weer besoek. Diens is uitstekend.

Palmwag Tzaneen's response

Vreeslik baie dankie vir julle mooi woorde! Hoop julle het 'n wonderlike 2016 wat voorlê. Groete Celia

Palmwag Tzaneen
Jan E - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan E
With spouse/partner

Uit die boonste rakke.

Henk was baie baie behulpsaam en kon nie genoeg doen vir ons nie. Ek beveel dit enige persoon aan wat lief is vir die buitelewe.

Palmwag Tzaneen's response

Baie dankie vir julle mooi woorde. Mag julle n wonderlike 2016 he.

Groete,
Henk en Celia

Palmwag Tzaneen
Pieter F - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter F
Family with young children

Fantastic place.

This is an amazing venue with excellent service and beautiful surroundings. The rooms are in fantastic order and the manager or owner was a great help and very accommodating. Made us feel very welcome. We will surely be back and for a longer visit.

Valerie D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Valerie D
Family with young children

Pragtige plekkie en sulke mooi natuurskoon!

Sal definitief weer gaan. Dis baie rustig en pragtig!

Marietjie B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marietjie B

Dit was lekker.

Dis baie mooi. Ek het selfsorg bespreek, maar daar is nie 'n stoof of tweeplaatstofie om enige iets op gaar te maak nie. Wat ook gepla het is dat badkamer nie 'n deur het nie, veral as mens meer as een persoon is. Ek wil ook voorstel dat Palmwag losstaande braaiers aanskaf wat by chalets gesit kan word op versoek. Die personeel is baie gaaf en vriendelik. Die veiligheid is uitstekend. Ons het dit regtig geniet. Dankie aan al die personeel.

Palmwag Tzaneen's response

Hello Marietjie. Baie dankie vir jou review, dit word baie waardeer. Ons is nie einklik 'self catering' nie maar sal beslis daarna kyk en om klein braaiers te verskaf. Baie dankie vir julle ondersteuning. Celia

Palmwag Tzaneen
Izette E - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izette E
Family with teenagers

Baie lekker en gasvry.

Ons was net vir 2 nagte daar en het baie tuis gevoel. Baie skoon en netjies. Ek sal enige tyd weer na Palmwag toe gaan.

was R800
From R680
per night (for 2 people)
was R800
From R680
per night (for 2 people)
was R800
From R680
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 13 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 125, Hamawasha Farm, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb02fd623934090d17b6629d222b9597579f5e6e0eb2505b728921c3e9e1d8a96fcff5e6b111cb2d8ae0673e8369c3abb3fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, now From R680  per night (for 2 people) 16 5 1 5 125 Hamawasha Farm 0850 Limpopo 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -23.846062032988 30.186504274607
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com