Langebaan Accommodation at Palomino House | TravelGround
+24

Palomino House

14 reviews
Self Catering

Review Summary

4.3 out of 5from 14 reviews for Palomino House
Cleanliness
4.4/5
Service
4.3/5
Location
4.1/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.1/5
Surita W - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Surita W
With friends

Great spacious home. Felt safe with good safety.

Nita met us at our weekend home. Very friendly. We really enjoyed our stay and highly recommend it to all.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike ruim woning. Veilig gevoel, goed beveilig.

Nita het ons by ons naweekhuis ontmoet. Baie vriendelik. Ons het ons kuiertyd geniet en sal dit aanbeveel vir groot groep.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Palomino House's response

Surita
Dankie vir jou positiewe terugvoering. Was great om julle as gaste te he.
Hoop julle kom kuier weer in Langebaan.
Alles wat mooi is vir julle,
Nita

Palomino House
Lohan M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lohan M
With friends

Very spacious house and plenty of space to sleep. Nice and cosy house.

The house is very well located and very spacious for a large group of people. Lots of parking within the yard. The hostess, Nita, was very pleasant and friendly. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie ruim huis en baie slaapplek. Lekker gesellige huis.

Die huis is baie goed geleë en baie ruim vir 'n groot groep mense. Baie parkering binne die erf. Die gasvrou, Nita, was baie aangenaam en vriendelik. Sal vir seker weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Palomino House's response

Lohan
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Altyd lekker om mense wat gebly het weer te ontvang.
Groete
Nita

Palomino House
Leane V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leane V

Was lovely. Had a nice stay.

We stayed very nice there. We were a large group so it was ideal. Enough for everyone. The house is well equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was heerlik. Het lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly daar. Ons was 'n groot groep so dit was ideaal. Genoeg slaapplek vir almal gehad. Die huis is goed toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Palomino House's response

Ek is bly jule het lekker gebly kom kuier weer.
Groete
Nita

Palomino House
Karia V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karia V
With friends

Was a great weekend with friends!

Very well equipped house with more than enough space for friends with kids who want to get away for a weekend. Close enough to the sea and restaurants by car or bike. Area was very quiet and felt safe. Just make sure of directions to get to the house.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was ‘n heerlike naweek saam met vriende!

Baie goed toegeruste huis met meer as genoeg spasie vir groep vriende met kinders wat wil wegbreek vir ‘n naweek. Naby genoeg aan die see en restaurante met die motor of fiets. Area is baie stil en het veilig gevoel. Maak net seker van aanwysings hoe om by huis te kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Palomino House's response

Beste Karia,

Ons is bly julle het dit geniet saam met jul vriende. Hoop ek sien julle sommer gou-gou weer.

Mooi dag vir jou,
Nita

Palomino House
Lezinda D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lezinda D
With friends

Uitstekend!

Die huis is baie netjies en skoon, groot spasie. Ook baie goed toegerus. Beste van alles ons het die naweek terdeë geniet. Sal aanbeveel enige tyd. 5 sterre.

Palomino House's response

Dankie vir die mooi terugvoering Lezinda. Baie bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Nita

Palomino House
Gaylene G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gaylene G
With friends

Good all round.

Good views of the golf course, and in proximity to the shops.

Palomino House's response

Gaylene,
Glad you enjoyed, see you again
Nita

Palomino House
Bradley S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Bradley S
With friends

Dit was baie meer as wat ek verwag het.

As ons geweet het dit sou so lekker wees sou ons langer geboek het. Dankie vir die ekstra paar uurtjies die Sondag. Ons wou amper nie huis toe gaan nie. ‘n Swembad sou dit net lekkerder maak.

Palomino House's response

Dankie Bradley. Kom kuier weer
Groete
Nita

Palomino House
Keshia K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keshia K

It was our home away from home, will definitely come back.

It was a pleasure staying there, kids felt safe. It was very spacious and peaceful.

Palomino House's response

Thanks for the nice review Keshia.
Hope to see you again soon.
Kind regards,
Nita

Palomino House
Marlene P - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene P

Die lekkerste vakansie verblyf vir 'n groot groep!

Was nog een van die bestes sover, alles is netjies, plek is groot en gerieflik ingerig. Daar is alles wat jy nodig was. Was een van ons lekker kuiers en Neta ontvang jou soos familie. Daar moes plek gewees het vir meer sterre. Baie dankie!

Palomino House's response

Dankie Marlene, ek is so bly julle het dit so baie geniet. Ek hoop julle kom kuier sommer gou-gou weer.
Lekker dag verder.
Nita

Palomino House
Denise K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise K
With friends

Awesome.

The house is clean, well equipped and very spacious. The pool table was a welcome addition and enjoyed by all. Overall we had an awesome weekend.

Palomino House's response

Glad you enjoyed your Stay Denise.
I hope to see you again soon.
All the best.
Nita

Palomino House
Ronel H - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronel H

Die pragtige huis het ons verblyf aangenaam gemaak.

Die huis is baie goed toegerus, daar is alles wat jy nodig het. Jy hoef letterlik net jou klere en kos saam te bring. Die binnekant is uiters netjies en die beddegoed en kombuisware is modern en skoon. Die plek lyk presies soos dit op die foto's uitgebeeld word. Ek sou sê die huis kort bietjie opknapwerk buite en dat daar dalk 'n klein swembad en swaai geïnstalleer word. Die ligging is baie goed, die area is stil en OK, Spar en baie klein winkels sowel as die see is nie te ver nie. Ek sal beslis weer by Palomino tuis gaan. Die mense met wie ons gedeel het, is baie vriendelik en behulpsaam.

Palomino House's response

Ronel,
Dankie vir jou terugvoering. Altyd lekker om sulke aangename en vrolike mense te huisves.
Hoop julle kom kuier weer en dan is die swembad dalk al daar jy weet nooit.
Groete,
Nita

Palomino House
Petronella A - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Petronella A
With friends

Wonderful.

Enjoyed the weekend. The house was spacious and fit for a famliy and friends. It's a great place for a group and you can still enjoy your privacy. The kitchen is conveniently equipped with everything your heart desires. Thanks that we could depart later and for the peaceful atmosphere. Wonderful experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Het die naweek geniet. Die huis is ruim en geskik vir familie en vriende. Kan lekker kuier in 'n groep en terselfdertyd jou privaatheid geniet. Die kombuis is gerieflik met alles wat jou hart begeer. Dankie dat ons later kon vertrek en ook vir die rustige atmosfeer. Wonderlike ondervinding.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Palomino House's response

Baie dankie Petronella. Dit is altyd lekker om sulke positiewe kommentaar van gaste te kry. Julle was great gaste en het die plek baie netjies agtergelaat het.
Kom kuier gou weer.
'n Baie geseënde Kersfees vir jou en jou gesin.
Nita

Palomino House
Rodney V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Rodney V
With friends

Ek is diep teleurgesteld met die dienste van die agent. Sy's uiters onprofessioneel.

Na die naweek van die vakansie is daar klomp probleme met my deposito. Ons het die huis skoon en reg gelos net niks goed gebreek nie, want ons is nie babarbare nie. Die huis was nie eers skoon toe ons daar kom nie, glase onder die gordyne, bruin rante om die bad ens. Sal niemand aanbeveel nie.

Cathy K - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cathy K
With spouse/partner

Baie lekker.

Sien die sterre.

Palomino House's response

Thank you Cathy, it is always nice to receive such positive and nice people.
Come visit again.

Regards,
Nita

Palomino House
From R2 080
per night (sleeps 12)
From R2 080
per night (sleeps 12)
From R2 080
per night (sleeps 12)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Bogey Boulevard, Langebaan , 7357, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1MTM2YWNmLWFjMWQtNGE5ZC05NDViLTkzZTM3Yjc3MzFlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 080  per night (sleeps 12) 14 5 1 5 Bogey Boulevard Langebaan 7357 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.07917446387 18.044134277138
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com