The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Papkuilsfontein Guest Farm | TravelGround
+26

Papkuilsfontein Guest Farm

10 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 10 reviews for Papkuilsfontein Guest Farm
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.7/5
Stephanus D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanus D
With spouse/partner

Ek was stom geslaan deur die aandag aan detail en die baie vriendelike ontvangs.

Ek was stom geslaan deur die aandag wat aan fyn detail gegee word. Ek boer ook op 'n plaas en weet watter inspanning dit neem om iets mooi en afgerond daar te stel omdat die elemente van die natuur dit partykeer moeilik maak. Dit is lekker om so vriendelik ontvang te word. Baie geluk aan die span mense op Papkuilsfontein.

Papkuilsfontein Guest Farm's response

Goeiemore Stephanus,

Baie dankie vir die pragtige briefie, dit is vir ons heerlik as ons gaste lekker gekuier het en ons plaas geniet het. Dankie ook vir die komplimente vir die cottage, dis altyd lekker om 'n cottage in te rig en aangenaam vir ons gaste te maak.

Die verwysing na die plaas en om dit netjies en afgerond te kry, kan nie meer waar wees nie. Ons is tans besig om plat te sny rondom die huisies en dit alleen is sommer 'n werk. Dankie vir die waardering daarvoor.

Geniet julle lewe, en hoop om julle weer eendag by ons te he.

Alrie en Mariette van Wyk.

Papkuilsfontein Guest Farm
Stephanus V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stephanus V
With friends

Heerlike verposing, kans om met natuur in te skakel; canyon indrukwekkende gesig en swembad 'n lewensredder.

Akkommodasie bied al die geriewe, is funksioneel en is van hoogstaande gehalte - detail iets besonders. Kort egter 'n waaier vir warm aande? Ligging is perfek, buitebraai, hout, blits, vuurhoutjies, ens gratis voorsien. Voorafbestelde braaipakke/aandete puik, verlang nou nog na die Hantammerinotjops. Ontbyt besonders, gehaltegoed (meen egter R 190 pp is ietwat duur).

Adriaan V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan V
Family with young children

Pragtige plaas.

Goed ingerig en baie vriendelike diens.

Anel J - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel J
With spouse/partner

Fantastic units with beautiful location.

Papkuilsfontein is the perfect distance from Cape Town for a nice lazy weekend on a farm in the Northern Cape, in the most beautiful environment in the province. The units are luxurious and very well equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese eenhede met mooiste ligging.

Papkuilsfontein is die perfekte afstand vanaf Kaapstad vir ‘n lekker lui naweek op ‘n plaas in die Noord-Kaap, in die mooiste omgewing in die provinsie. Die eenhede is luuks en baie goed toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jenni V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jenni V
With spouse/partner

Good and neat accommodation. Quiet and peaceful on the farm.

Good and neat accommodation on the farm. Quiet and peaceful. Stunning area. Beautiful photo opportunities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie en netjiese verblyf. Stil en rustig op die plaas.

Goeie en netjiese verblyf op die plaas. Stil en rustig. Pragtige omgewing - mooi foto-geleenthede.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Papkuilsfontein Guest Farm's response

Beste Jenni,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly dat julle die tydjie by ons geniet het en dit klink asof julle pragtige fotos geneem het. Ai, ek verwonder my aan die vaardigheid van mense met 'n kamera en is bly dat julle ons plaas ook deur die lens kon waardeer, mooi herinneringe wat mens saamneem.

Vriendelike groete,
Mariette.

Papkuilsfontein Guest Farm
Jacques E - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques E
Individual traveler

Een van die mooiste plase waar ek nog was.

Verskriklike nice verblyf - alles is daar, netjies en baie romanties (al het ek alleen gereis). Luuks vir ‘n plaas. Mees fantastiese stap “De Hoop” na ‘n awesome canyon. Aanwysings op die staproete is briljant. Nice boesmantekeninge. Absoluut die moeite en geld werd!

Papkuilsfontein Guest Farm's response

Beste Jacques,

Ons is so bly dat jy jou verblyf by ons op Papkuilsfontein so geniet het, en vir die pragtige komplimente. Dit is so goed as 'n mens op jou reis iewers iets raakloop wat mens met 'n gevoel van voldoening en bevrediging laat, ne?

Ons wens jou alles van die mooiste vir 2019 met goeie gesondheid en stimulerende projekte.

Vriendelike groete,
Jaco, Alrie, Mariette en Willem. Dit is Jaco wat jou ontvang het die dag met jou aankoms, maar ek dink Willem was ook iewers naby. Alrie was mos in Vredendal met ons werkers se kersfees inkopies.

Papkuilsfontein Guest Farm
Amanda R - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda R
With spouse/partner

Absoluut perfekte gasvryheid.

Alri is die perfekte gasvrou. Soveel aandag aan detail en warm omgee. Ons is geïnspireer deur al die skoonheid. Ons hoop om julle gou weer te sien. Ons het veilig met redelike moeite by Cederberg Chalets uitgekom.

Papkuilsfontein Guest Farm's response

Beste Amanda,

Baie dankie vir jou terugvoer - ons is so bly dat julle dit geniet het. Alrie se weer julle was wonderlike gaste. Ek hoop die tydjie weg van die huis het die batterye gelaai en dat die res van die jaar mooi sal verloop.

Vriendelike groete,

Mariette van Wyk.
Papkuilsfontein Nieuwoudtville.

Papkuilsfontein Guest Farm
Jana D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jana D
Family with young children

A memory forever!

A memory forever - thank you Aldrie.

Amelia V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelia V
Family with young children

Rare Karoo beauty of the environment.

Special dinner in the cottage! Best swimming pool in the country! We will be back!

Papkuilsfontein Guest Farm's response

Dear Amelia,

Thank you so much for this lovely review you have given us at Papkuilsfontein. We really do appreciate it and it always makes me feel responsible to keep this farm on the standard which will entice people to come back. We are glad that you enjoyed the pool so much, we loved finding the best spot to built it and designing it to enhance the farm atmosphere of our cottages.

We would love to have you visiting Papkuilsfontein again somewhere in future.

Warm regards,
Mariette van Wyk.

Papkuilsfontein Guest Farm
Leana P - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leana P
Family with young children

Ongelooflik.

Sal enige tyd weer soontoe gaan. Dit is die tipe plek waarheen jy terug verlang.

Papkuilsfontein Guest Farm's response

Beste Leana,

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering oor jou besoek aan Papkuilsfontein, ons waardeer dit opreg, en moedig ons aan om die standaard altyd so te hou. Ons is so bly dat jy jou cottage geniet het, en dit sal wonderlik wees om julle weer eendag hier te ontvang.

Geseende Kersfees en 'n pragtige nuwe 2018 vir julle toegewens.

Vriendelike groete,
Mariette van Wyk

Papkuilsfontein Guest Farm
From R1 440
per night (for 2 people)
From R1 440
per night (for 2 people)
From R1 440
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Papkuilsfontein Farm, Nieuwoudtville, 8180, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4ZTEzYTI0LTc4YzMtNGYxYS04Yjg4LTNjNTk5ZWRlY2NiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 440  per night (for 2 people) 10 5 1 5 Papkuilsfontein Farm Nieuwoudtville 8180 Northern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -31.557986 19.181922
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!