Paradise Found
Review Summary
Carlin K - Jun 2022
Overall score
Pragtige uitsig, baie ruim huis, perfek vir gesinkuiers.
Paradise Found 's response
Dankie vir jou terugvoer Carlin. Ons verwelkom julle graag terug in die toekoms.
Sandra H - Jun 2022
Overall score
Asemrowende verblyf.
Paradise Found 's response
Baie dankie vir jou gewaardeerde terugvoer. Ons verwelkom julle graag terug in die toekoms.
Monique O - Mar 2022
Overall score
Paradys gevind.
Read moreParadise Found 's response
Baie dankie Monique. Julle is altyd welkom.
Jenny S - Mar 2022
Overall score
Goed.
Paradise Found 's response
Goeiedag Jenny. Die feite in hierdie resensie is ongelukkig nie korrek nie. Ons verwys jou graag na ons epos kommunikasie hieroor.
Chantal T - Feb 2022
Overall score
Rustig en kalm.
Paradise Found 's response
Dankie vir jou positiwe terugvoer. Ons verwelkom julle graag terug.
Leonie J - Feb 2022
Overall score
Lekker kuierplek.
Paradise Found 's response
Dankie vir jou terugvoer Leonie
Lorna E - Feb 2022
Overall score
Wonderlik.
Paradise Found 's response
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Jy is welkom om volgende keer langer te vertoef.
Christine V - Jan 2022
Overall score
Lovely.
Charmaine B - Dec 2021
Overall score
Paradise Found made our holiday extra special, as the house was equipped with everything we needed. The beds were comfortable and the sun room is awesome for an afternoon nap. The kitchen is very spacious and all the amenities were very nice and convenient. Stunning view.
Megan D - Dec 2021
Overall score
Lovely.
Paradise Found 's response
Dear Megan thank you for your review. May we refer you to our listing on the website which indicates that this is a self catering family beach house and not a guesthouse. We do not supply towels, toiletries or coffee and tea packs.
Stacey S - Dec 2021
Overall score
It was a good stay. Nice and quiet area. Will definitely go there again. Highly recommended.
Junita W - Oct 2021
Overall score
Was fantasties.
Agatha J - Oct 2021
Overall score
We had a fabulous stay.
Paradise Found 's response
Dear Agatha, thank you for your positive feedback. We are looking forward to welcome you back.
Christine M - Sep 2021
Overall score
Big house with everything you need except towels.
Cathy J - Sep 2021
Overall score
So bly ons kon tuisgaan in jul pragtige Paradys! Stylvol, netjies, en baie rustig met 'n lieflike uitsig.
Andre L - Sep 2021
Overall score
Puik, skoon, veilig, uitstekende see uitsig.
Paradise Found 's response
Baie dankie vir die kompliment. Ons verwelkom julle graag terug.
Lizan D - Aug 2021
Overall score
Baie lekker naweek gehad in Danabaai, ons het heerlik gebly in Paradise Found.
Elske M - Jun 2021
Overall score
Rustig, ontspannend, pragtige uitsig!
Paradise Found 's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Elske. Ons verwelkom julle graag terug.
Mariska R - Jun 2021
Overall score
Sielskos
Paradise Found 's response
Dankie vir jou positiewe terugvoer Mariska. Kom kuier gerus weer.
Rene V - Apr 2021
Overall score
Paradise is definitely the right name!
Read moreParadise Found 's response
Dear Rene we appreciate your positive feedback. We look forward to welcoming you back.
Beverley K - Apr 2021
Overall score
Peaceful, privacy.
Paradise Found 's response
Thank you for your honest feedback Beverley. We will attend to the issues. We hope to see you back in the future. Kind regards Charles
Laetitia M - Apr 2021
Overall score
Peaceful and tranquility at its best
Paradise Found 's response
Thank you for your feedback. We would love to welcome you back soon.
Neil C - Feb 2020
Overall score
Excellent stay, wonderful views in a quiet area with everything you need.
Paradise Found 's response
Thank you for your positive feedback. We are looking forward to welcome you back.
Melinda J - Feb 2020
Overall score
Our stay was fantastic. Could not have chosen a better place. The peace and quiet was heavenly.
Paradise Found 's response
Thank you for the compliment. Much appreciated.
Tanya H - Jan 2020
Overall score
Het ons paradys gevind!
Paradise Found 's response
Dankie vir jou terugvoer, Tanya.
Anneke W - Dec 2019
Overall score
Paradise Found certainly honors its name. Great!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Paradise Found doen beslis sy naam gestand. Wonderlik!
Ek en my ma het haar 80ste verjaardag hier gevier. Paradise Found is beslis waarde vir geld en hulle het aan alles gedink. Wonderlik, baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adri N - Oct 2019
Overall score
Heerlik, stylvolle en rustige verblyf.
Paradise Found 's response
Altyd lekker om ou kliente terug te verwelkom. Dankie Adri.
Annatjie H - Sep 2019
Overall score
Fantasties! 180°-see-uitsig!
Paradise Found 's response
Dankie vir jou positiewe terugvoer Annatjie. Kom kuier gerus weer.
Andre G - Aug 2019
Overall score
Fantastiese see-uitsig.
Read moreAnneli S - Jul 2019
Overall score
Beautiful, neat, comfortable accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig, netjies, gerieflike verblyf.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Junita W - Jun 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Ons het ons kuier baie geniet en dit was die beste naweek. Ons kom graag weer en die huis was pragtig stunning.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lehanie S - May 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Ons het ons naweek so baie in hierdie pragtige en netjiese huis geniet. Toegerus met als wat jy nodig het en 'n ongelooflike mooi uitsig oor die see terwyl jy om die braaivuur staan. Ons was veral ook bly oor dit troeteldiervriendelik was vir ons hondjies. Ons sal weer terug wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paradise Found 's response
Dankie vir jou terugvoer. Dis altyd lekker om positiewe kommentaar te kry. Ons verwelkom julle graag terug.
Lucille G - Apr 2019
Overall score
Ons het elke oomblik geniet. Baie gerieflik!
Sean M - Mar 2019
Overall score
Dit was lekker en het verskriklik lekker gerus.
Juanita F - Jan 2019
Overall score
Pragtige plek, waarde vir geld!
Paradise Found 's response
Dankie vir die kompliment. Kom kuier gerus weer.
Lenette M - May 2018
Overall score
Absolutely unbelievable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut ongelooflik.
Paradise Found is regtig 'paradys gevind'. Dit is 'n ongelooflike mooi plek. Absoluut huis weg van huis. Baie baie smaakvol gedekoreer. Wonderlike plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paradise Found 's response
Baie dankie vir die kompliment Lenette.
Lelani S - May 2018
Overall score
Die huis is goed toegerus en met die uitsig uit die kombuis is kosmaak 'n droom.
Read moreParadise Found 's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Julle is welkom om weer te kom kuier.
Deon W - Apr 2018
Overall score
Baie lekker en rustige kuiertjie.
Paradise Found 's response
Dankie vir die kompliment Deon, ons waardeer dit opreg.
Kallie B - Dec 2017
Overall score
Ons verblyf was asemrowend, dis 'n pragtige plek met die mooiste see-uitsigte wat daar is.
Paradise Found 's response
Dankie vir u terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Susan S - Nov 2017
Overall score
Heerlike verblyf met 'n pragtige uitsig.
Paradise Found 's response
Dankie vir die kompliment, ons waardeer u positiewe terugvoer.
Carl P - Oct 2017
Overall score
Die voorstoep van die hemel gevind!
Paradise Found 's response
Baie dankie vir die kompliment. Ons verwelkom julle graag terug.
Viaan C - Oct 2017
Overall score
Dit was baie netjies en skoon.
Jurgens T - Sep 2017
Overall score
Uitstekend. Pragtige uitsig. Baie netjies.
Paradise Found 's response
Beste Jurgens, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer jou kommentaar en verwelkom julle graag weer in die toekoms.
Lisa K - Aug 2017
Overall score
Kos vir die siel.
Paradise Found 's response
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons verwelkom u graag weer hier by ons.
Lientjie D - Aug 2017
Overall score
Fantastiese verblyf. Netjies. Asemrowende uitsig.
Chanelle V - Apr 2017
Overall score
Very quaint place!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie oulike plekkie!
Die plek was mooi skoon en netjies, met 'n pragtige see-uitsig van uit die huis en ook vanaf die stoep. Gemaklike beddens, volledig toegeruste kombuis en toesluit-motorhuis. Een van die storte lek 'n bietjie wat aandag nodig het, maar verder was alles wonderlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paradise Found 's response
Dankie vir jou terugvoering. Ons is besig om aandag aan die stort te gee.
Jan-hendrik F - Feb 2017
Overall score
It was an absolute feast with a view!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n absolute fees met 'n uitsig!
Dit was 'n baie aangename ervaring om by Paradise Found te bly, sal beslis dit weer doen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paradise Found 's response
Ons waardeer u positiewe terugvoer.
Ronel J - Nov 2016
Overall score
Beautifully equipped beach house with lovely views tranquility.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig toegeruste strandhuis, met wonderlike uitsig en rustigheid.
Pragtige ruim strandhuis! Mooi "beachhouse"-gevoel. Uitsig op die see met heerlike braaiplek. Slegs 10 km se ry vanaf Mosselbaai en groot inkopiesentrum. Sal aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paradise Found 's response
Dankie vir u terugvoering. Ons is bly om te hoor dat u tevrede was met die verblyf. Kom kuier gerus weer.
Monique O - Oct 2016
Overall score
Dit was stylvol, netjies en baie rustig.
Paradise Found 's response
Dankie vir die kompliment. Kom kuier gerus weer.
Adele V - Sep 2016
Overall score
Incredibly nice!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik lekker!
Ons gaan beslis terug na Paradise Found vir ons volgende wegbreek! Beslis! Die huis is absoluut stunning, die see-uitsig ongelooflik mooi en ons het net baie lekker gebly en gekuier. Uitstekende diens! Kan nie WAG om weer te gaan nie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paradise Found 's response
Baie dankie vir die kompliment. Ons is bly om te hoor dat julle die wegbreek by Paradise Found geniet het. Kom gerus weer.
Chris D - Aug 2016
Overall score
Fantastiese huis met pragtige uitsig oor die see en kloof.
Paradise Found 's response
Baie dankie vir die kompliment. Dis altyd lekker om sulke terugvoer van ons gaste te kry.
Leonie L - Aug 2016
Overall score
Very elegant and comfortable accommodation for a family.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie elegante en gemaklike verblyf vir 'n familie.
Dit is een van die mooiste eenhede waarin ons gebly het. Die huis is toegerus met al die nodige toebehore. Die dekor is elegant, gemaklik en baie stylvol. Die ligging van die eenheid is perfek en met die mooiste uitsig van die see. Sal beslis weer daar gaan inboek en aanbeveling doen vir vriende en familie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paradise Found 's response
Baie dankie vir die kompliment. Ons is bly om te verneem dat julle julle verblyf by Paradise Found geniet het.
Rohann B - Aug 2016
Overall score
Lovely view and peace.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike uitsigte en rustigheid.
Die huis het ons verwagting oortref en alles gebied wat 'n lekker wegbreek benodig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan M - Jun 2016
Overall score
Fantastic, can't wait to go back!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Great, kan nie wag om weer te gaan nie!
Lekker naby Mosselbaai en die verskeie wildsplase geleë. 'n Lekker bly huis met alles wat nodig is. Sommer bakgat!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Piet P - May 2016
Overall score
Lekker!
Gerald J - May 2016
Overall score
Wonderlik.
Rianna N - Apr 2016
Overall score
Baie lekker!
Murcha. K - Mar 2016
Overall score
Was fantasties - met die mooiste uitsig - skoon en gelieflik.
Leandrie E - Feb 2016
Overall score
Lekker atmosfeer, gesellig, mooi, netjies, alles en meer wat mens nodig het.
Paradise Found 's response
Baie dankie vir jou terugvoering. Dis goed om te hoor.
Cecilia C - Dec 2015
Overall score
Uitstekende huis met asemrowende see-uitsig.
Ina S - Oct 2015
Overall score
Beter sal jy nie maklik kry nie!
Joey V - Oct 2015
Overall score
Dis 'n juweel, baie netjies en goed toegerus.
Paradise Found 's response
Baie dankie vir die kompliment. Ons streef daarna on dit so aangenaam as moontlik vir ons gaste te maak.
Dinki W - Aug 2015
Overall score
Baie lekker huis om saam met vriende te kuier.
Paradise Found 's response
Hi Dinki,
Vorige gaste het een van die knoppies op oond afgebreek maar ons het dit gevind en kon weer die oond regstel.
Die kombuislig werk wel.
Jammer vir die ongerief.
Yvette J - Jul 2015
Overall score
Het fisante, bosbokke en dolfyne gesien ... AWESOME!
Germari E - Jul 2015
Overall score
Ons het so lekker in hierdie pragtige huis gebly!
Rika E - Jul 2015
Overall score
Ek het die verblyf werklik geniet.
Read moreMeliza P - Mar 2015
Overall score
Dit is 'n pragtige, netjiese huis.
Hannes S - Mar 2015
Overall score
Baie lekker plek om te ontspan.
Hendrik O - Oct 2014
Overall score
Verblyf was goed gewees en baie rustig.
Sias C - Oct 2014
Overall score
The best place ever
Bonte E - Sep 2014
Overall score
Perfect!
Riette S - Apr 2014
Overall score
Would definitely go back!
Sunette V - Apr 2014
Overall score
Alles was netjies en skoon!
Lukas V - Mar 2014
Overall score
Die huis was skoon en verblyf baie gerieflik met pragtige see-uitsig.
Carel V - Feb 2014
Overall score
Goeie fasiliteit.
Hugo B - Feb 2014
Overall score
'n Fantastiese wegbreek en rus vir die siel.
Tanya S - Aug 2013
Overall score
Absolute pleasure!
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 18 P Minor Road, Dana Bay, Mossel Bay, 6500, Western Cape
- All ages welcome