The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Paradise Found | TravelGround
+46

Paradise Found

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 21 reviews for Paradise Found
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Kayla J - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kayla J
With spouse/partner

Dit was wonderlik!

Ons het dit vreeslik geniet! Goeie en vriendelike mense. So lekker geëet! Sal Paradise Found beslis aanbeveel!

Nolene B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nolene B
With spouse/partner

Gerieflik.

Beeldskone uitsig en fantastiese diens.

Linda R - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda R
With spouse/partner

Awesome.

Heerlik gekuier. Home from home.

Paradise Found's response

Hi Linda,
Dit was baie lekker om jou en Derick te kon ontmoet.
Ons sien julle weer.
Beste groete
Johan en Dirkie

Paradise Found
Anarood P - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anarood P
With spouse/partner

Baie dankie aan Johan en Dirkie vir die liefdevolle tyd wat ek en my vrou daar kon deurbring.

Ons was met ope arms vol liefde ontvang. Verskriklik lekker gebly. Die vriendelikheid van die eienaars is tops. Kort afstand van omtrent alles in Knysna. Sal definitief aanbeveel aan ander. Sal weer daar oorbly indien in Knysna. Johan dankie vir die vriendelikheid en lekker geselsies. Julle maak regtig moeite om julle gaste te leer ken. Ons kom definitief weer.

Paradise Found's response

Hi Anarood,

Dit was n absolute plesier om julle te kon ontmoed! Wens jul baie seen met jul huwelik toe! Sien jul met jul anniversary ;-)

Groete
Johan en Dirkie

Paradise Found
Chris R - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris R
With spouse/partner

Awesome location and service.

Great views, friendly hosts, nice breakfast, in an exceptional location. What’s not to like. Will definitely be back.

Jh C - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jh C
With spouse/partner

Rustig met 'n pragtige uitsig.

Vriendelike eienaars het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ruim eenheid met 'n pragtige uitsig oor strandmeer en dorp.

Monica C - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monica C
With spouse/partner

Puik verblyf.

Johan en Dirkie baie gasvry en vriendelik. Ligging asemrowend. Eenheid gerieflik en skoon met alles wat mens nodig het. Sal dit regtig aanbeveel.

Vernon E - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vernon E
With spouse/partner

Knysna op sy beste.

Die naam Paradise Found is goed gekies, want hierdie gastehuis in inderdaad 'n juweel: die lieflike uitsig, die vriendelike ontvangs, gerieflike bed, goeie linne, lekker ontbyt bedien op die privaat balkon, dit alles het bygedra tot 'n voortreflike verblyf.

Paradise Found's response

Hi Vernon,
It was an absolute pleasure to have met the two of you. We very much enjoy your energy and outlook on life! Until we meet again!
Kind regards,
Johan

Paradise Found
Mariska D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska D
With spouse/partner

Spontaan, avontuurlustig, moeite werd.

Daar is so baie waarvan ek julle kan vertel en dit is moeilik om alles in een kort paragraaf te skryf. Ek kan julle wel waarborg dat dit die moeite werd is. Ons is met groot glimlagte gegroet en ons het dadelik tuis gevoel. Paradise Found is ’n ware paradys wat ek aan almal sal aanbeveel.

Paradise Found's response

Thank you very much, Mariska! You and Morne are a super nice young couple! We hope we meet again in the future to hear about all your adventures.
Kind regards
Johan & Dirkie

Paradise Found
Robert S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert S
With spouse/partner

View is breathtaking , hosts make you feel at home and are super friendly

Awesome place and would recommend to anyone

Stefan V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan V
With spouse/partner

Awesome view, the breakfast was great, the people are friendly. Great value for your money. We loved it!

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome view, die ontbyt was great, die mense is vriendelik. Great waarde vir jou geld. Ons het dit gelove!

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Aangename verblyf, netjies en waarde vir geld.

Die ligging van verblyf is asemrowend, rustig en baie gesellig. 'n Aanbevole blyplek en vir seker een van ons gunstelinge van die afgelope 5 jaar.

Annemarie L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie L
With spouse/partner

Amazing.

Lieflike mense en 'n pragtige, gemaklike, skoon plekkie, sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Karin-lee S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin-lee S
With spouse/partner

Puik!

Ons het ons verblyf terdeë geniet by Paradise Found. Die foto's op hul webblad is 100% verteenwoordigend van wat jy kry. Die suite is baie goed toegerus met als wat jy mag nodig kry. Sal nie huiwer om die plekkie aan te beveel nie. Sal teruggaan soontoe as ons weer die geleentheid kry om Knysna te besoek. Die eienaars, Johan en Dirkie, is ongelooflik gasvry en vriendelik. Wou nie huis toe gaan nie.

Karin G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin G
With spouse/partner

Friendly and helpful service and two excellent hosts.

Excellent personal service. Helpful with info about Knysna. Loveliest people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike en hulvaardige diens, en twee uitstekende gashere.

Uitstaande persoonlike diens. Hulpvaardig met inligting oor Knysna. Dierbare mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paradise Found's response

Hi Karin,
Dit was n absoluute plesier om julle by Paradys te kon ontvang. Warm groete Johan en Dirkie

Paradise Found
Esther T - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Esther T
With spouse/partner

Rustig en mooi.

Ons het lekker gebly, pragtige plek.

Paul M - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Paul M
With spouse/partner

Lovely getaway weekend accommodation.

Excellent view over the lagoon and the Knysna Heads. We were received in a friendly manner by the host who made good suggestions regarding attractions and activities in the area. Had a good stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker wegbreek-naweek verblyf.

Uitstekende uitsig oor die meer en Knysna Heads. Gasheer het ons vriendelik ontvang en goeie voorstelle gemaak oor besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing. Baie lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paradise Found's response

Baie dankie, ons is so bly jy het dit geniet.
Groete van Padadise Found

Paradise Found
Deon D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon D
With spouse/partner

Uitstekend.

Ons was op ons "honeymoon" en het baie ver gery vanaf Limpopo, baie vriendelik ontvang en baie netjies.

Paradise Found's response

Baie dankie vir die positiewe resensie. So bly julle het jou wittebrood geniet.
Groete van Paradise Found
Jenny & Chris

Paradise Found
Joanne S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joanne S
With spouse/partner

Beeldskone uitsig, pragtige tuin, heerlik rustig!

Chris en Jenny was baie vriendelik en behulpsaam. Die uitsig slaan 'n mens se asem weg en ons kon nie ophou om ons daaraan te verkyk nie!

Paradise Found's response

Baie dankie Joanne. So bly jy het ons plek geniet.

Paradise Found
Evan R - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Evan R
With spouse/partner

A superb location with wonderful views and a great hostess.

I would definitely recommend staying here. The view from the balcony, across the lagoon, is fantastic. The location is pretty central. It is a nice clean room with an en-suite and the service and breakfast were really good.

Erna O - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Erna O
With spouse/partner

Wonderlike wittebrood!

Ons het 'n fantastiese week by Paradise Found deurgebring vir ons wittebrood van 24 Nov tot 29 Nov 2014. Die uitsig het behoorlik ons asem weggeslaan! Ons het die rustigheid van die omgewing baie geniet. Dit was baie lekker om elke oggend ontbyt op die stoep met die stunning uitsig te geniet. Die verblyf was naby alle plekke in Knysna veral die waterfront. Baie dankie, ons sal altyd goeie herinneringe hê van ons wittebrood by Paradise Found.

From R990
per night (for 2 people)
From R990
per night (for 2 people)
From R990
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 6 Greenhill Lane, Paradise, Knysna, 6570, Western Cape
  • No children under 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhM2M2NjNiLTdiZTQtNDRlZC04MDFmLWU5MjVjZWE1OTBlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R990  per night (for 2 people) 21 5 1 5 6 Greenhill Lane Paradise 6570 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -34.033945821218 23.032922744751
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!