Paradise Private
Review Summary
Carien F - Feb 2020
Overall score
Great!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Ons tyd by Paradise Private was eenvoudig fantasies! Francois en Ellie het ons vriendelik ontvang en onmiddellik baie welkom laat voel. Die eenheid en fasiliteite is ongelooflik mooi, perfek, modern, uniek, netjies en skoon. Hulle het peusel happies, koffie, tee en melk beskikbaar gehad in die eenheid. Daar was ook voorsiening gemaak van sonkrag lampe, ligte en kerse vir beurtkrag. Ons het baie lekker gebly, die hele perseel/huis is 'n absolute droom met sy ontwerp, tuine, dekor, ligging en uitsig oor die lagoon en koppe. Ons kom vir seker weer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Theunis S - Feb 2020
Overall score
Onbeskryflike mooi omgewing met die beste uitsig oor die Knysna meer. Baie netjiese, gerieflike en skoon akkommodasie. Beste gasheer en gasvrou.
Ian S - Jan 2020
Overall score
Netjies, gerieflik, 'n paradise/
Ian P - Dec 2019
Overall score
Asemrowend.
Nadine T - Dec 2019
Overall score
Fantastiese uitsig, heerlike vakansie!
Read moreMarie B - Dec 2019
Overall score
Uitstekende verblyf! Sesster! Uitstaande gashere! Alles was puik!
Elmarie V - Nov 2019
Overall score
The most beautiful view.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Die mooiste uitsig.
Paradise Private wat 'n pragtige plek! Dankie Ellie en Francios vir julle gasvryheid, van die oomblik wat ons daar gestop het, het julle ons tuis laat voel. Julle het baie meer as die normale gedoen. Daar was soveel heerlike eetgoed en drinkgoed vir ons. Die protea was pragtig in woonvertrek. Die lavenders in kamer het dit so lekker laat ruik. Daar was so baie ekstra's om die naweek gemaklik en lekker te maak. Die eenheid was skoon en so lekker geruik. Julle sal ons beslis weer as gaste kry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sanette L - Oct 2019
Overall score
Was skoon en netjies, en ons het baie welkom gevoel.
Jacques M - Sep 2019
Overall score
Spesiaal.
Marilize E - Sep 2019
Overall score
Piece of paradise.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uiterse stukkie paradise.
Rustig, pragtig en uiterse juweel weggesteek. Sal hierdie wonderlike, modern stukkie goud aanbeveel. Dankie so baie aan Ellie en Francois vir julle vriendelikheid en diskresie. Sal met graagte were terugkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christelle G - Aug 2019
Overall score
Werklikwaar iets besonders!
Read moreRenier R - Jul 2019
Overall score
Very friendly hosts.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike gashere.
Uitsig fantasies, ontvangs goed hanteer, eenheid het 'n unieke ontwerp en is baie mooi.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marianne E - Apr 2019
Overall score
Fantasties, romanties en vrede.
Paradise Private's response
Liefste Marianne & Brendan,
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was 'n groot plesier en voorreg om julle hier te kon hê op jul wittebrood. Ons is baie bly julle het so lekker ondervinding by ons gehad. Mag daar baie gelukkige jare voorlê. Julle is natuurlik baie welkom om dit jaarliks by ons te kom vier :)
Groete,
Ellie & Francois
Paul V - Apr 2019
Overall score
Meer as waarvoor ons kon hoop.
Read moreParadise Private's response
Liefste Megan & Paul,
Dit was so lekker om te lees hoe julle ons plek geniet het, baie dankie vir die entoesiastiese en mooi woorde. Julle was inderdaad baie aangename gaste en ons sien daarna uit dat julle weer vir ons kom kuier.
Groete,
Ellie & Francois
Quwin R - Jan 2019
Overall score
Dit is 'n wonderlike plek om vakansie te hou, en Ellie en Francois het dit alles die moeite werd gemaak.
Paradise Private's response
Liefste Quin and Cindy,
Ons waardeer julle terugvoer, dit was 'n groot voorreg om julle te kon akkommodeer op jul wittebrood, dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste hul verblyf geniet het. Ons hoop ons sien julle weer binnekort.
Groete,
Ellie en Francois x
Zelda F - Oct 2018
Overall score
Ongelooflike uitsig, gerieflik, netjies rustig en privaat.
Paradise Private's response
Baie dankie vir jul gewaardeerde terugvoering, Zelda. Ek is so bly julle het jul spesiale wegbrekie so geniet. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet en beter te leer keer ken. Ons sien daarna uit om julle weer hier by Paradise Private te verwelkom.
Groete, Ellie en Francois.
Tobie B - Oct 2018
Overall score
Uitsonderlik! Vriendelike en warm ontvangs met baie kennis vir 'n lekker wegbreek.
Paradise Private's response
Tobie, 'n opregte dankie vir die positiewe terugvoering. Julle sal beslis weer moet kom kuier. Vriendelike groete, Ellie en Francois.
Marieke F - Oct 2018
Overall score
Ontspannend en pragtige uitsig.
Paradise Private's response
Hi Marieke & Jan,
Baie dankie vir jul mooi boodskappie & positiewe terugvoer, ons is bly julle het die verblyf by ons geniet en dit was lekker om julle as gaste te hê. Hoop julle kom weer in die toekoms vir ons kuier.
Laetitia K - Aug 2018
Overall score
Uit 'n ander wêreld.
Paradise Private's response
Baie dankie vir die terugvoer en mooi woorde, Laetitia. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon ontvang tydens jul wittebrood. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Vriendelike groete, Ellie & Francois.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 15:00 to 22:00
Check-out: 11:00 - Address: 13 Loerie Street, Paradise, Knysna, 6570, Western Cape
- No children under 10