Paradise Beach Accommodation at Paradise Sands 6 | TravelGround
+21

Paradise Sands 6

18 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 18 reviews for Paradise Sands 6
Cleanliness
4.4/5
Service
4.4/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Ronel J - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel J

Couldn't ask for better.

Wonderful sea view on and on the beach. Big plus is the living area's doors that can open completely. Well equipped unit. Would definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kon nie vir beter gevra het nie. Aan al ons behoeftes voorsien.

Wonderlike see-uitsig en op die strand. Groot pluspunt is woonvertrek se deure wat heeltemal oopskuif. Goed toegeruste eenheid. Sal dit vir seker aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Retha  - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Retha
With spouse/partner

Disappointing with a beautiful view.

Toilet in second bathroom leaks (brown stain on floor behind toilet). Feedback was that it was a stain from an old leak. So it was never cleaned! The stain was wet when I felt it. The shower leaked so badly that the passage flooded. This has apparently been remedied before, and we were requested to give a plumber access - which we refused. Filter coffee machine tank leaks (we got it and used it and just wiped the sheet every time, but out of 6 cups of water about 2 is lost). An instruction on the washing machine indicates that only one statement should be used (which has an impractical short wash cycle - it has barely started washing, then water is drained and rinse-spin cycle begins). The instruction states that the washing machine door must be closed tightly. The plastic of the washing machine door was cracked (we got it that way). The indoor braai smoke and the ceiling and chimney are stained black. So we had to braai with open front door and window for proper ventilation. Feedback was that the weather was replaced and the tenants before us had no problems. One pan is too little to make with breakfast. Crockery damaged and cutlery was not clean. The sheets on the beds are winter sheets (in November). No sheets or towels were exchanged during the time we were here. Surely it should be exchanged at least once a week. Also, there are no light blankets (which is handy on cool days). We also had no cleaning service - at the sea and especially with an indoor braai, it is essential that a place is cleaned at least once a week. We are used to holiday apartments including cleaning services and were surprised to find that there is no cleaning service here. There were instructions on the wall ourselves about how to fold the bedding and wash dishes and pack away - we understood that we had to clean the place ourselves when we left. Feedback was that the apartment was cleaned before our arrival and after our departure. The floors and carpets are very dirty and you can't walk barefoot without getting black feet. It appears that the apartment was not properly cleaned prior to our arrival. We feel run in by paying so much and so many gaps exist. Apart from the request that a plumber would come out to repair the shower, we were not met in any way. It would cause extreme inconvenience to allow the plumber. So we had to choose to be satisfied with one bathroom instead (even though we were 4 adults for half the time).

This review has been translated,click hereto view the original version.

Teleurstellend met ‘n pragtige uitsig.

Toilet in tweede badkamer lek (bruin vlek op vloer agter toilet). Terugvoer was dat dit ‘n vlek is van ‘n ou lek. Dit is dus nooit skoongemaak nie! Die vlek was nat toe ek daaraan gevoel het. Die stort lek so erg dat die gang oorstroom het. Dit is blykbaar voorheen reggemaak, en is ons versoek om ‘n loodgieter toegang te gee - wat ons geweier het. Filterkoffiemasjien se tenk lek (ons het dit so gekry en gebruik en net elke keer die blad drooggevee, maar uit 6 koppies water gaan ongeveer 2 verlore). ‘n Instruksie op die wasmasjien dui aan dat slegs een stelling gebruik moet word (wat ‘n onpraktiese kort was-siklus het - dit het skaars begin was, dan word water uitgetap en spoel-spin siklus begin). Die instruksie bepaal dat die wasmasjien-deur hard toegemaak moet word. Die plastiek van die deur van die wasmasjien is gekraak (ons het dit so gekry). Die binne-braai rook en die plafon en skoorsteen is swart gevlek. Ons moes dus met oop voordeur en venster braai vir behoorlike ventilasie. Terugvoer was dat die weerhaan vervang is en die huurders voor ons geen probleme ervaar het nie. Een pan is te min om mee ontbyt te maak. Breekware beskadig en messegoed was nie skoon nie. Die lakens op die beddens is winter-lakens (in November). Geen lakens of handdoeke is in die tyd wat ons hier was, geruil nie. Dit behoort tog sekerlik ten minste een keer per week geruil te word. Hier is ook geen ligte komberse nie (wat handig is op koel dae). Ons het ook geen skoonmaakdiens gehad nie - by die see en veral met ‘n binnebraai, is dit noodsaaklik dat ‘n plek ten minste een keer per week skoongemaak word. Ons is gewoond daaraan dat vakansie-woonstelle skoonmaakdienste insluit en was verras om te vind dat hier geen skoonmaakdiens is nie. Daar is self instruksies teen die muur oor hoe ons die beddegoed moes opvou en skottelgoed was en wegpak - ons het verstaan dat ons self die plek moes skoonmaak wanneer ons vertrek. Terugvoer was dat die woonstel voor ons aankoms en na ons vertrek skoongemaak word. Die vloere en matte is baie vuil en kan ‘n mens nie kaalvoet loop sonder om swart voete te kry nie. Dit blyk dat die woonstel nie behoorlik skoongemaak is voor ons aankoms nie. Ons voel ingeloop deur soveel te betaal en só baie leemtes bestaan. Buiten die versoek dat ‘n loodgieter sou uitkom om die stort te herstel, is ons op geen manier tegemoetgekom nie. Dit sou uiterste ongerief veroorsaak om wel die loodgieter toe te laat. Ons moes dus maar kies om eerder met een badkamer tevrede te wees (al was ons vir die helfte van die tyd 4 volwassenes).

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paradise Sands 6's response

Baie dankie vir jou deeglike terugvoer en waardering van Paradise Sands 6. Dit is gaste soos jy wat dit moontlik maak om standaarde te alle tye hoog te hou. Voordat julle as 2 (nie 4) volwassenes bespreek het is alles wat moontlik gerapporteer is reggemaak of vervang. Die toiletpyp is lank voor julle bespreking vervang en lek beslis nie meer nie ten spyte van die ou vlek (wat intussen met swembadsuur afgehaal is). 'n Nuwe haan is inderdaad opgesit. Huurders se terugvoer net voor julle bespreking was dat die nuwe haan perfek werk.Die vorm wat deurgestuur is en wat jy geteken het het duidelik gestel dat ons n selfsorgwoonstel is en dat skoonmaak slegs plaasvind voor en na 'n bespreking. Paulina het inderdaad gaan skoonmaak voor en na julle bespreking. Huurders maak nie altyd gebruik van al die fasiliteite nie en daarom word alles nie noodwendig gerapporteer nie. Ons vra altyd terugvoer en doen herstelwerk en aankope daarvolgens. Klagtes rondom enige iets word ernstig opgeneem en pogings aangewend om dit aan te spreek.

Paradise Sands 6
Marie O - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie O

Dit was absoluut wonderlik. Die blyplek was meer as wat ek verwag het. So lekker gebly.

Sal definitief weer daar gaan bly.

Dot S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dot S
Family with teenagers

Great and relaxing.

It was great with stunning view on the ocean. Also all the facilities available. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik en ontspanne.

Dit was heerlik met pragtige uitsig oor see. Ook al die geriewe is beskikbaar gestel vir mens. Sal definitief aanbeveel vir almal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jolande R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolande R
Family with young children

Algehele bederf!

Paradise Sands 6 kan ons met geruste harte aanbeveel vir enige voornemende vakansiegangers wat beplan om in Jeffrey's te gaan vakansie hou!

Benita F - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Benita F

Awesome stunning view!

Very comfortable stay, had a lovely time with the family, will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome stunning uitsig!

Baie gerieflike verblyf, het heerlik gekuier saam familie sal definitief weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fanti H - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanti H
With spouse/partner

Breathtaking.

Absolutely the best place in the area. Will definitely stay there again and again. Definitely recommended. Paulina excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Absoluut die beste plek ooit in die area. Ongetwyfeld weer en weer daar oorbly. Definitief aanbevole. Paulina, excellent.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leon V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Leon V
Family with young children

Nader aan die strand kan jy nie wees nie.

Paradise Sands 6 was 'n baie lekker plekkie om te bly. Huis is goed geleë op die strand en is baie veilig met al die sekuriteit. Huis het bietjie aandag nodig, maar nog steeds n baie goeie verblyf gewees.

Jolene V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolene V
Family with teenagers

Meer op die see kan dit nie wees nie, so lekker.

Huis goed ingerig. Skottelgoedwasser 'n absolute bonus.

Ilza D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ilza D

Stukkie paradys op die strand.

Paradise Sands 6 is 'n pragtige wooneenheid op die strand. Jy sien die son opkom en sak vanaf die balkon. Ons was 5 volwassenes in die eenheid en het heerlik gebly. Alles was mooi skoon in die eenheid. Ons het baie veilig gevoel in die woonstelblok en ons 2 voertuie was onderdak parkeer. Ons sal beslis weer na Paradise Sands 6 gaan.

Pieter V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
Family with teenagers

Dit was absoluut fantasties!

Akkommodasie, meubels en kombuistoerusting alles puik. See-uitsig fantasties. Sal graag jaarliks hier wil vakansie hou.

Marius B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius B
Family with young children

Wonderful for family vacation and would certainly recommend!

See star-rating.

Louis V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis V
Family with teenagers

Wonderlike ligging. Reg op die strand.

Fantastiese ligging en goed toegeruste eenheid. 'n Lieflike see vakansie en baie gemaklik huis-weg-van-die-huis.

Monica S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Monica S
Family with teenagers

Lekker verby.

Pragtige uitsig, netjies skoon en uitstekende sekuriteit.

Jaco D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco D
Family with young children

Baie lekker gekuier.

Lieflik op die strand. Die eenheid is baie ruim en luuks. Het voldoen aan al ons behoeftes. Dankie.

Nadia V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia V
Family with young children

Recommended.

Enjoyed it a lot! Stunning location, one gets a good rest while you hear the ocean 24/7.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Te aanbevele!

Het dit baie geniet! Stunning geleë, mens rus vreeslik lekker terwyl jy 24/7 die see hoor!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Erica B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erica B
Family with teenagers

Fantastic sea view.

Very nice facilities. On the beach. Couldn't ask for anything more.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese see-uitsig.

Baie lekker geriewe. Op die strand. Kon vir niks meer vra nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cecelia V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecelia V
Family with young children

Dit was awesome verby, dankie.

Paradise Sands 6 bied baie lekker en veilige vakansieverblyf. Nader aan die see kon ons nie. Sal definitief weer gaan, dankie.

From R1 250
per night (sleeps 6)
From R1 250
per night (sleeps 6)
From R1 250
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Seebries Avenue, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6300, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjMDU3ZDc1LTBiNGItNGY5ZC04YjYzLTVlYWU4ZjM0NDliYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 250  per night (sleeps 6) 18 5 1 5 2 Seebries Avenue Paradise Beach 6300 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.088286072338 24.904839098454
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com