The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Paradys op Die Eiland | TravelGround
+13

Paradys op Die Eiland

4 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 4 reviews for Paradys op Die Eiland
Cleanliness
4.8/5
Service
4.5/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Maria B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria B
With friends

Uitstekende diens, baie netjies, goed toegerus!

Ons is baie vriendelik ontvang. Die huis is ruim, baie netjies, modern en goed toegerus. Die koffie was 'n heerlike bonus! Lieflike kamers, waarvan 2 balkonne met pragtige uitsig het. Die leefareas is ruim en manne het die snoeker en veerpyltjies geniet. Ons het die binnebraai benut. Die gebruik van die kanoe was heerlik!

Franco C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Franco C
Family with young children

Heerlik rustig, ek kan dit sterk aanbeveel.

Die dame wat ons verwelkom het was baie vriendelik en hulpvaardig. Die huis was pragtig toegerus. Ek het niks sleg om te sê nie. Sal weer soon toe gaan.

Kobus L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus L
With friends

Ongelooflik lekker!

Ons het heerlik vakansie gehou in Sedgefield. Die huis het alles wat nodig is en die eienaars het lekker gekuier.

Lize-marié D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize-marié D
Family with young children

Best self-catering accommodation ever!

House is beautiful, well equipped. Will stay there again anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste selfsorg-akkommodasie ooit!

Huis is pragtig, uitstekend toegerus. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R1 550
per night (sleeps 6)
From R1 550
per night (sleeps 6)
From R1 550
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 7 Johan Street, The Island, Sedgefield, 6573, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmMDY4ZjUyLTYxOTEtNGE3OS05MDYyLWY1ZDJiYmNmMzFlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 550  per night (sleeps 6) 4 5 1 5 7 Johan Street The Island 6573 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.017860383338 22.77559697628
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!