The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Park Hotel Bethlehem | TravelGround
+15

Park Hotel Bethlehem

Review Summary

3.9 out of 5from 22 reviews for Park Hotel Bethlehem
Cleanliness
4.1/5
Service
4.3/5
Location
3.5/5
Safety
3.9/5
Value for money
3.9/5
Heini S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Heini S
With spouse/partner

Very friendly hosts and very helpful.

We found the Hotel to be very clean and tidy and still had the nostalgia attached to the era from which it was built. A pleasant stay and well enjoyed!

Rina B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rina B
With spouse/partner

Dit was baie aangenaam. Vriendelik, behulpsaam, netjies. Die oudhede wonderlik.

Rustig, kan lekker ontspan en die kosse was heerlik.

Elizabeth Gertruida F - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth Gertruida F
Family with teenagers

We enjoyed it a lot.

The hotel is very centrally located, close to Clarens and other attractions.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het dit baie geniet. Die restaurant is uitstekend.

Die hotel is baie sentraal geleë, baie naby aan Clarens en ander besienswaardighede.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Park Hotel Bethlehem's response

Goeie more Zelda,

Baie dankie vir jou boodskappie.

Park Hotel Bethlehem
Anton S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anton S
With friends

Waarde vir geld.

Kamer was niks mee fout en kos in die restaurant was heerlik en value for money, sowel die staff was behulpsaam en baie vriendelik.

Park Hotel Bethlehem's response

Baie dankie!

Park Hotel Bethlehem
Peter F - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Peter F
On business

2 drawbacks: Very noisy from heavy truck traffic until late night, and no kettle in room.

Location not good for restful sleep.

Dirk V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dirk V
Family with young children

Netjies en skoon met baie goeie diens. Restaurant is puik.

Kamers is groot en netjies. Het wel geriewe gemis om eie koffie en tee te maak. Die parkering is wel binne, maar baie min spasie. Restaurant binne hotel is werklik puik - baie lekker geëet en gekuier. Dankie.

Park Hotel Bethlehem's response

Beste Gas,

Baie dankie vir die vriendelike terugvoering.

Groete,

Park Hotel

Park Hotel Bethlehem
Rachel V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Rachel V
Individual traveler

Satisfied.

Just slept for one night. Satisfied with service and cleanliness. Restaurant a must to visit. Great food at very reasonable prices.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Tevrede.

Het net een nag oorgeslaap. Tevrede met diens en netheid. Restaurant 'n moet om te besoek. Heerlike kos teen baie billike pryse.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

George A - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
George A
With friends

Good hotel, bad location.

The hotel is situated in not one of the best parts of Bethlehem. It has no WiFi. The bedding is old and unappealing. The walls are very thin. The doors are to be slammed shut which happens throughout the night. Some guests are loud and this impacts on other guests in their rooms. Some guests smoke in their rooms which should be prevented at all times. The food and waiter service were excellent. Reception service was great. Parking is crammed and very difficult. One has to at times leave the car to ask reception to open the gate to enter the parking. No double plugs available in the rooms.

Christo R - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo R
With spouse/partner

Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Sien sterre.

Christo L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Christo L
Family with young children

Walglik.

Nog nooit in my lewe het ek so gegril vir 'n hotelkamer nie. Van die hare in die bad, tot die hare en koskrummels in die een bed, tot die wurm/larwe wat salig oor die laken gekruip het toe ek die kombers waag oplig om in die bed te klim. Daarby was twee ligte in die kamer buite werking en nie eens sprake van koffie tariewe om die naarheid mee af te sluk nie. Die kamerdeur wou nie behoorlik sluit nie en die man by ontvangs was totaal onseker van enigiets wat rondom hom aangang.

Dex Risk Consultants J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Dex Risk Consultants J
On business

Good experience.

The only problem that my four technicians had were the showers did not work properly.

Silas J - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Silas J
With spouse/partner

Good location.

Friendly service and well located. Good restaurant on premises. Safe parking. Enjoyed the stay.

Suzane L - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzane L
With friends

Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Restaurant se kos was heerlik!

Fred V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fred V
With spouse/partner

Dit is 'n baie ou gebou en was 'n bietjie skepties toe ek voor stilhou. Binnekant was egter 'n verrassing. Nog steeds oudtyds, maar alles netjies.

Dit was baie lekker om daar te bly met veilige parkering. Die ontvangs, sowel as al die ander personeel is vriendelik en behulpsaam. Die kos is uitstekend.

Alma M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Alma M
With spouse/partner

Nie heeltemal dieselfde as op foto's nie.

Die kamer wat ons aanvanklik gekry het was glad nie soos op die webtuiste toe ons bespreek het nie. Die ontvangsdame en bestuurder het ons egter tegemoetgekom en aan ons 'n ander kamer beskikbaar gestel.

Erika S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika S
Family with young children

Fantasmagoriese atmosfeer en beste diens, kos en playlist.

Wow! Vriendelik en opregte mense, sal enige tyd weer daar oorbly, baie dankie vir awesome diens en compliments to the chef! God bless you all!

Park Hotel Bethlehem's response

Altyd 'n voorreg om sulke wonderlike gaste te huisves in die Hotel, ek sal verseker die komplimente oordra Erika.
Baie dankie vir jul ondersteuning en ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Julle het sowaar in ons harte gekruip.
Mag julle 'n Voorspoedige 2018 beleef gevul met 'n oorvloed liefde, geluk, vreugde en vrede.
Vriendelike Groete,
Park Hotel

Park Hotel Bethlehem
Herculine A - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Herculine A
With friends

A night of little to no sleep.

The combination of screeching wooden floors (every time someone walks by or goes to the toilet), extremely loud visitors that nobody came to quiet down and a gate / door bell that kept ringing throughout the night (I guess for new people trying to come in or something) it was a terrible night with little to no sleep. We were four people in two different rooms and we will never stay here again. The breakfast at the restaurant was really good though, so at least one thing made our stay worth it.

Donovan P - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Donovan P
Family with young children

Neat and friendly.

We had a pleasant stay. Thank you Park Hotel.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en vriendelik.

Aangename verblyf gehad. Dankie Park Hotel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Park Hotel Bethlehem's response

Nogmaals baie dankie vir julle kuier Donovan.
Hoop om julle binnekort weer te sien.

Geniet 'n geseënde Kersgety!

Groete
Park Hotel Personeel

Park Hotel Bethlehem
Lize-Mari S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize-Mari S
With friends

Baie lekker, gemaklik.

Baie mooi hotel met heerlike kos wat die restaurant bied. Netjiese en gemaklike kamers en baie vriendelike personeel.

Park Hotel Bethlehem's response

Goeie more Lize-mari
Wat 'n voorreg om julle te kon huisves die naweek.
Ek hoop van harte julle sal die Park Hotel gou weer kom besoek.
Geniet die week en groete vir almal tuis.

Park Hotel Bethlehem
Christopher T - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
4/5
Christopher T
With spouse/partner

Rasige houtvloere en baie swak bestuur, geen beheer oor gaste.

Was die mees onaangenaamste verblyf. 11 uur die aand loop gaste in die gange en skree van 1 vertrek na die ander plek, is daar nie 'n general rule dat stiltetyd na 10 is by 'n hotel? 2 uur die oggend was daar 'n helse lawaai en niemand kom maak gaste stil nie, inteendeel mens vrees vir jou lewe dat hulle nie jou deur moet kom oopskop nie. Het absoluut geen slaap ingekry nie, hulle moet baie werk aan sekuriteit of iemand kry om gaste in toom te hou.

Park Hotel Bethlehem's response

Geagte Mnr Christopher Thessner,
Jammer oor u ondervinding by ons Hotel die nag van 6 Oktober 2017.
Die betrokke voorval het ontstaan toe 'n bus vol kerkgangers van Swaziland laatnag verblyf benodig het.
Hulle is eers na 22h00 die aand ingeboek en was volgens ander gaste ook luidrugtig.
As bestuur poog ons om gaste se verblyf so aangenaam moontlik te maak, ons betreur die insident maar beskou dit ook as n geisoleerde voorval (ons eerste in 18 maande).
Jammer vir u ongerief die betrokke nag.

Park Hotel Bethlehem
Magda B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Magda B
With spouse/partner

Baie gasvry ontvang. Personeel baie behulpsaam. Park Hotel het 'n interessante geskiedenis.

TV, ketel, koffie, tee in kamer is definitief nodig. Ongerieflik om vroeg oggend en aand na reeds nagklere aan het om ver trappe af te stap na koffie/teemasjien in voorportaal. Kan kamers en badkamers opgradeer. Etes goed.

Park Hotel Bethlehem's response

Goeiedag Magda,

Dit was 'n voorreg om u te kon ontvang by die Park Hotel. Hoop om u gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Park Hotel - bestuur

Park Hotel Bethlehem
Susan O - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Susan O
With spouse/partner

Pleasant helpful staff. Rooms facing the road would be very noisy. Convenient for an overnight stop.

Pleasant helpful staff. Rooms facing the road would be noisy, but hotel is convenient for a one night stopover.

Park Hotel Bethlehem's response

Thank you kindly for staying at the Park Hotel in Bethlehem.
We hope to see you soon again.
Kindest Regards,
Park Hotel Management

Park Hotel Bethlehem
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 72 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 23 Muller Street, Bethlehem, 9701, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwZjlhMmUzLTY5MDYtNDk3Yi1iY2RiLTEzNDc0MDdiZmNjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R650  per night (sleeps 2) 22 5 1 4 23 Muller Street Bethlehem 9701 Free State 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -28.232414812316 28.307408988476
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!