The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Parys Golf and Country Estate 2951 | TravelGround
+26

Parys Golf and Country Estate 2951

9 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 9 reviews for Parys Golf and Country Estate 2951
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Wilmene N - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilmene N

Gerieflik, gemaklik en gerus.

Die reëling met die afhaal van die sleutel en die fyner netheid van die huis kry 'n 4 uit 5 aangesien ons rond gestuur is om die sleutels te bekom. Die fyner netheid e.g. daar was bv. hare in die bad. Vir die res kry dit 'n 5 uit 5. Dankie vir almal se moeite om die naweek vir ons 'n aangename ervaring te maak.

Stephanie D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie D
Family with teenagers

Perfect house in a perfect location.

What a hidden gem. Kids and adults all had the best time with all of the activities on hand!

Gratia D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gratia D
Family with young children

Uitsonderlik.

Die huis het voldoen aan al ons vereistes. Ons was oupa en ouma met kinders en kleinkinders en elkeen het sy eie kamer en badkamer gehad en ruimte gehad. Die uitsig herinner mens aan die bosveld met die doringbome langs die golfbaan. Die eksta gereedskap en toebehore in die kombuis, die kroegyskas en die dubbelgrootte-yskas het vir al ons behoeftes en nog meer voorsien. Die bediende wat Saterdag kom skoonmaak het was 'n bonus! Ons het nie een keer onveilig gevoel nie. Die kussings op die patiostel kan dalk skoongemaak word. Verder 10 uit 10. Ons kan dit sterk aanbeveel.

Jack H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jack H
Family with young children

Wonderlik, baie vriendelik. Diens uit die boonste rakke.

Een van die beste weke wat ons in 'n lang tyd gehad het. Adelle het ons regtig tuis laat voel. Die huis kom niks kort nie, ons sal beslis weer kom kuier. Baie, baie dankie.

Thato M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thato M
Family with teenagers

We enjoyed our stay, beautiful clean and safe house.

Thank you for your services.

Carozel J - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carozel J
Family with young children

Baie mooi.

2951 is 'n netjiese pragtige plek. Baie ruim en genoeg slaapplek en badkamers. Ons sal vir seker dieselfde plek weer bespreek as ons weer Parys besoek.

Olerato M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Olerato M
With friends

It was worth our stay. Well maintained and very welcoming.

Well maintained and wonderful stay.

Lynne B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynne B
With friends

Die verblyf was baie lekker.

Daar is ‘n paar goed in die huis wat foutief is en of gebreek. Daar is ook ‘n paar goed wat gedoen kan word om die verblyf nog beter te maak: Die badkamers het nie seep gehad nie, die storte dreineer nie goed nie en ruik dan nie lekker nie. Die filterkraan is los. Van die ligte is geblaas. Die een kamer se handvatsel is los. Ek dink teen die prys kan hout verskaf word. Die voordeur se slot is stukkend.

Parys Golf and Country Estate 2951's response

Baie dankie vir die terugvoer rakende die foute by die huis. Dit is reggestel.

Parys Golf and Country Estate 2951
Malan H - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malan H
Family with young children

Heerlike naweek.

Ongelooflike lekker huis! Oorweeg dalk om 'n seil oor die swembad te sit vir veiligheid.

Parys Golf and Country Estate 2951's response

Dankie, 'n swembad net is geinstalleer vir veiligheid.

Parys Golf and Country Estate 2951
was R3 200
From R2 080
per night (sleeps 11)
was R3 200
From R2 080
per night (sleeps 11)
was R3 200
From R2 080
per night (sleeps 11)
Make a Booking
  • Capacity: 11 people
  • Check-in: 13:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 2951 Kingfisher Avenue, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7W9BrK1MwyPKq3bRsXYDzgTevZ76EMFdmmDItpMbN3IJ4eF3Gs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 200, now From R2 080  per night (sleeps 11) 9 5 1 5 2951 Kingfisher Avenue Parys Golf and Country Estate 9585 Free State 0860 022 102 13:00-19:00 11:00 -26.891136 27.465044
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!