The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Paternoster Place | TravelGround
+53

Paternoster Place

112 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 112 reviews for Paternoster Place
Cleanliness
4.7/5
Service
4.4/5
Location
4.5/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.3/5
Zelma V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelma V
With spouse/partner

Fantasties

Ek sal enige tyd weer daar oorslaap. Loopafstand van see af. Silwerskoon. Alles gehad wat ons nodig het en nog meer. Baie dankie.

Carole V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carole V
With spouse/partner

Absolutely awesome.

Stunning accommation and friendly host. Really enjoyed our stay there.

Manie V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manie V
With spouse/partner

DIe lekkerste tyd van ons vakansie gewees.

Was vriendelik verwelkom. Die plek was uit die boonste rakke. Ons het Paternoster baie geniet. Die weer was fantasies. Ons sal definitief weer gebruik maak van Paternoster Place.

Marietjie L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marietjie L
With spouse/partner

Skoon netjies, voldoen aan selfsorgbehoeftes.

Strand is mooi, lekker restaurante.

Rulof F - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rulof F
With spouse/partner

Was heerlik!

Was baie rustig en sentraal geleë. Kon orals heen stap.

Bets B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bets B
With spouse/partner

Netjies en gerieflik, stapafstand vanaf die strand. Veilige parkeerplek.

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam, gerieflike kamer met klein kombuisie Nie ’n see-uitsig nie, maar net 'n paar minute se stap tot by die strand.

Alan S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Alan S
With spouse/partner

Ok. No hot water night 1. Geyser off.

Manager didn't offer us another unit. There was at least 1 other unoccupied.

Peter B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter B
With spouse/partner

Paternoster is 'n moet op jou reisbestemming! Eie in sy soort!

Alles wat jy nodig het om jou verblyf genotvol te maak. Ruim selfhelp-eenheid. Sentraal geleë en 'n hanetree van die strand. Baie veilig. Vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Thys M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Thys M

Netjies en rustig.

Wifi het bietjie aandag nodig. Andersins baie lekker gekuier.

Conrad A - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Conrad A
With spouse/partner

Heerlike gekuier. Skoon en netjies.

Sal graag weer daar tuisgaan.

Alida J - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alida J
With spouse/partner

Heeltemal gesellig.

Ons het heeltemal lekker gebly met al die nodige. Justine by ontvangs was hulpvaardig en kon vir ons alles uitsorteer vir eetplek en plekke van belang aanbeveel. Sal weer daar gaan bly.

Gerhard K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard K
With friends

We enjoyed our stay and will be back again!

We only stayed one night - would like to stay longer next time.

Tolla G - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Tolla G
With spouse/partner

Vir oornag sal ek aanbeveel.

Vir oornag, ja. Vir langer bly, nee. Geen uitsig, maar baie vriendelik en netjies.

Jacobus S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacobus S
With spouse/partner

Very nice near beach.

Very safe walking distance from beach and shops.

Regan M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Regan M
With spouse/partner

Eenvoudig en gemaklik.

Wil vir Andre en sy lieflike vrou baie dankie sê vir die moeite wat hulle ingesit het om ons verblyf te kon verleng in 'n tyd waar nêrens plek in Paternoster is nie. Sal definitief weer by julle kom bly en aanbeveel.

Nicoleen F - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicoleen F
With spouse/partner

Fantasties.

Baie aangenaam en gasvry.

Dawid B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Dawid B
With spouse/partner

The room was very small and you get the feeling of workers room.

The impression we received on reception was not very friendly. Still, everything was shown to us and our first impressions were, it looks like a worker's room. However, everything was clean and tidy and we slept well. The room is well located and we were soon able to find our feet. Paternoster has the feel of a fisherman's village and the people we met at the shops were friendly. There weren't many flowers, but we were surprised with the village itself.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die kamer was baie klein en jy kry die gevoel van werkerskamer.

Die indruk wat ons gekry het met ontvangs, was nie baie vriendelik nie. Nogtans was alles vir ons gewys en ons eerste indrukke was, dit lyk soos 'n werkerskamer. Alles was egter skoon en netjies en ons het goed geslaap. Die kamer is goed geleë en ons kon gou ons voete vind. Paternoster het die gevoel van 'n vissersdorpie en die mense wat ons ontmoet het by die winkeltjies is vriendelik. Die blomme was maar min, maar ons was verras met die dorpie self.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alysia P - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Alysia P
With spouse/partner

Teleurstellend!

Nee, vir die bitter klein kamertjie waarin ons gebly het, met geen neersitplek vir ons tasse nie, geen pakplek vir ons klere nie, geen neersitplek vir ons toiletbenodigdhede nie. Ook geen veilige parkering.

Paternoster Place's response

The room is advertised as small, driver, guide room, and not suitable for a mature guest.
The guest was offered alternative accommodation but declined.
The parking is in a safe private road There is no thoroughfare.
We have never had any security issues with the parking.

Paternoster Place
Ilse M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse M
With spouse/partner

Pragtige skoon plek met vriendelike gasheer en vrou. Ons sal beslis trug kom.

Pragtige plek. Sal weer kom.

Ignat W - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ignat W
With spouse/partner

Completely satisfied with the stay.

We stayed in the Leya room. Very spacious and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heeltemal tevrede met die verblyf.

Ons het in die Leya kamer tuis gegaan. Baie ruim en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lance M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lance M
With spouse/partner

The accommodation was very neat and comfortable.

Very nice and luxurious and clean and neat accommodation, I would recommend to anyone. Paternoster is a very nice village.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was baie netjies en gerieflik.

Baie lekker en luuks en skoon en netjiese verblyf wat ek graag sal aanbeveel vir enigiemand. Paternoster is ‘n baie lekker dorpie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chandree H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Chandree H
With friends

Dit is asemrowend.

Ons het ons vreeslik geniet die rustigheid. Ons het gegaan om te ontspan en dit was gepas vir dit, ons wens ons kon nog 'n week gebly het.

Eva B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eva B
With spouse/partner

Very quiet and relaxing.

The accommodation was central enough to walk to the beach and restaurants and the staff were friendly and helpful. Will definitely recommend to friends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig en ontspannend.

Die verblyf was sentraal genoeg om te kon stap na die strand en restaurante en die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Sal definitief aanbeveel aan vriende.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Estelle B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Estelle B
With spouse/partner

Vir seker aan te beveel.

Pragtige plek en waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly.

Henrike W - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Henrike W
With spouse/partner

Mooi verblyf, baie vriendelike gashere.

Sal weer gaan! Goeie ligging!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nice accomodation, very friendly hosts.

Would go there again! Very nice location!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charmaine B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charmaine B
With spouse/partner

Was amazing holiday.

Was amazing holiday, was my honeymoon.

Cecilia A - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Cecilia A
With spouse/partner

Baie raserig in die nag. Oggendure. Karre wat jaag.

Die bed moet definitief vervang word. Braaigeriewe nie voldoende nie, enkelgasbraai-eenheid.

Paternoster Place's response

Ongelukkig het ons nie beheer oor die motors wat snags riesies jaag nie. Ons het dit al aan wetsoortreding rapporteer. Dit is ook vir ons as permanente inwoners n ergernis.
Die braai is nuutgebou en voldoende vir 2 persone. Wat is die probleem met n buite enkel gasstofie. Gaste gebruik dit soms as hulle n potjie maak.
Daar is absoluur niks met die bed verkeerd nie. Gastehuis kwaliteit. Ek het juis vanoggend n oproep van
persoon gehad wat wou weet waar ek die bed gekoop het want sy het so goed geslaap en wil haar eie bed vervang.
Ons bly op die perseel en u was baie welkom om enige tyd u klagtes te bespreek
Vriendelike Groete
Helena

Paternoster Place
Sumani O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sumani O

Tranquil and quiet, located very conveniently.

It was perfect for me who wanted to get away with my parents for a couple of days. It was very convenient for the 3 of us and as an uneven number you still had your privacy and is is well-equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en stil, baie gerieflik geleë.

Dit was perfek vir my wat alleen saam met my ouers vir 'n paar dae wou weggaan. Dit was baie gerieflik vir ons 3 en as 'n ongelyke getal grootmense het jy nogsteeds privaatheid gehad en goed ingerig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Albert V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Albert V
With spouse/partner

Baie netjies, gerieflik en skoon.

Al nadeel is die plankvloer ceiling en mense wat jy hoor loop bo (privaatheid probleem).

Andrea B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Andrea B
With spouse/partner

Good.

We looked for a small place because of spending most of our time with family at another house. The place is very small, but good for what we need. Would recommend this.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed.

Ons het 'n klein plekkie gesoek omdat on meeste van ons tyd saam met familie by 'n ander huis sou deurbring. Die plekkie is baie klein, maar goed vir wat ons dit benodig het. Sal dit aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amanda W - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Amanda W
With spouse/partner

Good location, walking distance from the restaurants and shops. Nice walk to the beach, literally 3 minutes.

It is ideal for a weekend, unit is really at the back of the house, view is on the wall and it feels like you are staying in the back yard. We had a friendly reception and please note that the cleaning services are not included for self-catering.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed geleë, loopafstand na restaurante en winkels. Lekker stappie strand toe, letterlik 3 minute.

Dis ideaal vir 'n naweek, eenheid is regtig aan die agterkant van die huis, uitsig teen die muur wat voel of jy in die agterplaas bly. Ons is vriendelik ontvang en neem kennis: skoonaakdienste is nie ingesluit vir selfsorg nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lieza V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lieza V

Wonderful.

This place is beautifully clean. Walking distance from everything. Would go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Dit is pragtig en skoon. Stapafstand van alles. Sal weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marina V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina V
With spouse/partner

We felt at home immediately.

Lovely, tranquil, clean guesthouse with beautiful decor and gardens where you feel at home. The owners are hospitable and helpful. We enjoyed our stay and would always choose this as our base.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons was dadelik tuis!

Dit is 'n heerlike, kalm, netjiese en skoon gastehuis, met pragtige dekor en tuine waar jy dadelik tuis voel. Die eienaars is gasvry en baie behulpsaam. Ons het heerlik daar gebly en sal in die toekoms altyd daar oornag!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marina P - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina P
With spouse/partner

Die Amber Annex bevat als wat jy nodig het.

Ons het in die Amber Annex oorgebly en het ons verblyf baie geniet. Die eenheid het als wat jy nodig het, mits jy nie beplan om tuis kos te maak nie en was baie skoon. Paternoster Place oor die algemeen is baie mooi met pragtige vetplante en 'n baie oulike tuin.

Johann O - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johann O
With spouse/partner

Very neat and spacious place that offers everything you need.

Very good self-catering unit with everything you'd need. Good location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en ruim plek wat alles aanbied wat jy nodig het.

Baie goeie selfsorg-eenheid met alles in wat jy nodig het. Baie goed geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ada V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ada V
With spouse/partner

Baie gerieflik en netjies.

Die eienaars was nie daar met ons aanmkoms nie, maar 10 uit 10 vir hulle huishoudster wat ons baie vriendelik en behulpsaam ontvang het in 'n keurige Afrikaans. Baie dankie. Ons het bietjie gesukkel met die betaling, maar volgens die eienaar het die betaling wel deurgegaan.

Hennie H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hennie H
With spouse/partner

Baie aangename eienaars en personeel, binne loopafstand vanaf die strand.

Ons het 'n enkelkamer, nie met eetgeriewe bespreek nie en die eienaar het ons, sonder dat daar gevra is na 'n "self-catering" eenheid geskuif sonder ekstra koste. Ons sal weer daarheen gaan wanneer die tyd reg is. Stapafstand vanaf restaurant en see.

Monlee M - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monlee M
With spouse/partner

It was a very cute place and very safe.

Very very nice place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n vreeslike oulike plekkie en baie veilig.

Baie baie lekker plekkie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wendy A - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wendy A
With spouse/partner

Neat and clean.

Accommodation was very comfortable, neat and clean. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en skoon.

Verblyf was baie gerieflik, netjies en skoon. Sal enige tyd aanbeveel vir medereisigers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Juanita P - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Juanita P
With friends

Comfortable

I felt that the crockery and cutlery etc. in the accommodation was outdated. The accommodation was set for 3 persons, eg. cups, glasses etc. The cupboards in the kitchen smelled a bit of mould. Other than that we had a pleasant stay at Paternoster place.

Lindsey-jayne B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lindsey-jayne B
With spouse/partner

Perfect seaside getaway!

Paternoster Place was just what we needed for a quick weekend away. Beautiful location, minutes walk from the beach as well as a variety of restaurants. Customer service was excellent and our hosts were very accommodating. We hope to be back soon and would definitely recommend a visit.

Hendrik D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hendrik D
With spouse/partner

Mooi en rustig.

Baie skoon, netjies en mooi! Stapafstand vanaf strand, restaurante, winkels, en bakerye.

Louis V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis V
With spouse/partner

Baie lekker en sal weer daar bly.

Plek is baie netjies en skoon, daar is als in die eenheid wat jy nodig het vir jou verblyf. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan.

Nazeem L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nazeem L
With spouse/partner

Was rustig en aangenaam met vriendelike mense en dienste.

Die verblyf was mooi, skoon en veilig, vriendelike dienste, baie lekker ligging en alles in verblyf wat jy verwag, groot stort en toilet, en naby strand en baie naby aan alles.

Joy H - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joy H
With spouse/partner

Stunning and peaceful surroundings.

We loved our stay at Paternoster Place, we would definitely go back there. It was in the perfect spot, as the beach is only a 2 min walk away, as well as to anywhere else we needed to go.

Marcel Rossouw R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcel Rossouw R
With spouse/partner

Tranquil with friendly people!

Will recommend the Noisy Oyster restaurant.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik rustig met vriendelike mense!

Noisy Oyster restaurant aan te beveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tiaan B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tiaan B
Individual traveler

Bekostigbaar, klein en netjies.

Sien sterre.

Johan O - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan O
With spouse/partner

Exactly what we were looking for: neat, safe accommodation close to the beach.

The cosy room/bathroom is surprisingly smart and well-equipped with everything that you need for a short stay. And because it opens onto a porch, it never felt crowded.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Presies waarna ons op soek was: netjiese, veilige verblyf naby die see.

Die knus kamer/badkamer is verbasend slim en smaakvol ingerig, met alles wat 'n mens nodig het vir kort verblyf. En omdat dit op 'n stoepie uitloop, het dit nooit beknop gevoel nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hardus B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hardus B
With spouse/partner

Safe, comfortable and central.

Accommodation in Paternoster Place is comfortable, safe and central. Can strongly recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilig, gerieflik en sentraal.

Verblyf te Paternoster Place is gerieflik, veilig en sentraal. Kan dit sterk aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Terry T - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Terry T
With spouse/partner

Very neat, clean and comfortable accommodation.

Very comfortable, neat and clean accommodation. We enjoyed our stay. Accommodation recommended.

Estelle Rubow R - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle Rubow R
With spouse/partner

Convenient and neat.

We had a nice stay here in a very convenient and tasteful unit. Paternoster is a neat and well-kept town, everything is looked after well. Will go back there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en netjies.

Hier het ons heerlik gekuier in uiters gerieflik en smaakvol ingerigte eenheid. Patermoster is 'n netjiese en goed versorgde dorpie, alles pragtig in stand gehou. Sal enige tyd weer teruggaan daarheen!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ferdi D - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ferdi D
With spouse/partner

Very neat and clean, stunningly furnished. Value for money!

Very neat and clean, stunningly furnished. Value for money!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en skoon, pragtig gemeubileer! Waarde vir geld!

Baie netjies en skoon, pragtig gemeubileer! Waarde vir geld!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Errol S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Errol S
With spouse/partner

On arrival we were informed our unit had been double booked.

We were given another unit which we were informed was much better. It was very nice but was a middle unit without windows.

Neville S - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neville S
With spouse/partner

Uitstekende kliëntediens.

Ons het 'n gratis opgadering gekry van die Amber Annexure tot die Amber kamer en die fasiliteit was uitstekend. Die gasvrou en gasheer was baie vriendelik en uit hulle eie die opgradering na 'n ander groot kamer aangebied sonder addisionele vergoeding. Die plek was besonders skoon en netjies en het alles wat nodig was gehad in die kombuis. Ons gaan definitief weer Paternoster Place gebruik in die toekoms.

Jenny O - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jenny O
Individual traveler

Could really relax in a quiet environment.

The Annex (flat outside) is clean and neat, equipped with working appliances. Lovely and quiet, close to the beach and Voorstrand Restaurant, withing walking distance to all shops. Really a nice little place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het heerlik gerus in die stil omgewing.

Die Annex (buite-woonstelletjie) is baie skoon en netjies, alle toestelle was in werkende toestand. Heerlik stil, naby die strand en Voorstrand Restaurant, en loopafstand van alle winkels. Regtig 'n oulike plekkie om te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mara D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Mara D
Family with teenagers

Spacious and central.

Paternoster Place is very central and within walking distance from the beach and restaurants. The units are beautifully furnished and the decor gives it a lovely atmosphere. The garden is also beautiful. The WiFi didn't work unfortunately and the bathroom has no ventilation which is a little negative, but I am sure something can be done about it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ruim en sentraal.

Paternoster Place is baie sentraal en binne maklike stapafstand van die strand en restaurante. Die eenhede is mooi gemeubileerd en die dekor gee dit 'n lieflike atmosfeer. Die tuin is ook pragtig. Die wifi het ongelukkig nie gewerk nie en die badkamer het geen ventilasie nie, wat ietwat van 'n negatiewe was, maar ek is seker daaraan kan iets gedoen word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nico H - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico H
With spouse/partner

Cosy, private accommodation.

Within walking distance from numerous restaurants, such as The Noisy Oyster, Voorstrandt Restaurant (on the beach) and The Square Spoon (delicious food).

This review has been translated,click hereto view the original version.

Snoesige, privaat verblyf.

Paternoster Place is loopafstand van verskeie restaurante, naamlik The Noisy Oyster, Voorstrandt Restaurant (op die strand) en The Square Spoon (kos uit die boonste rakke!).

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rika S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rika S
With spouse/partner

Very neat set-up and the hosts are so friendly, as well as the staff.

Mad about Paternoster. Our first visit to the West Coast will be remembered. Thanks for the hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese opset en die gasheer en gasvrou is ongelooflik vriendelik asook die werkers.

Mal oor Paternoster. Ons eerste besoek aan die Weskus en dit sal blywend wees. Baie dankie vir die gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Linodia T - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Linodia T

My stay was lovely.

Beautiful, small West Coast village. Definitely worth the trouble to visit. Accommodation was excellent, nice and rustic and close to everything. Hosts were very friendly and very helpful. Nice and intimate atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

My verblyf was lieflik.

Pragtige, klein Weskus-dorpie. Beslis die moeite werd om te besoek. Verblyf was tops, lekker rustic en naby alles geleë. Gashere was vriendelik en baie behulpsaam. Lekker en intieme atmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Erik L - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erik L
With spouse/partner

Lovely and peaceful breakaway.

Paternoster Place is a lovely, peaceful little place where one can really relax. It is walking distance from everything with lovely restaurants close by. This place offers safe parking and a lovely garden so sit in and relax. There is also free WiFi.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflik en rustige wegbreekplekkie.

Paternoster Place is is lieflike en rustige plekkie waar mens regtig ontspan. Stapafstand van alles met heerlike restaurante in die omgewing. Die plek bied veilige parkering en 'n baie mooi tuin om in te gaan sit en te ontspan. Daar is ook gratis WiFi.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yolande K - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yolande K
With friends

Beautiful place.

Close to everything and the place was clean and neat. Will visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek.

By alles en die plekkies was skoon en netjies. Sal enige tyd terug gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andrew R - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andrew R
Family with young children

Lovely place, beautifully decorated and well fitted out.

Had a lovely stay at Paternoster Place in the Layla Unit. Was clean, with everything we needed. Braai area was nice and sheltered from the howling South Easter. There are other places to stay closer to the beach or with better views but they probably cost an arm and a leg.

Johan P - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan P
With spouse/partner

Had a lovely stay in a clean, neat, beautiful unit.

When we arrived the place was clean and ready. Everything corresponded to the advertisement on LekkeSlaap.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly in skoon, netjiese, mooi eenheid.

Met ons aankoms was die plek skoon en gereed. Alles was in ooreenstemming met die advertensie op LekkeSlaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rikus H - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Rikus H
With spouse/partner

As jy net wil oorslaap is dit nie 'n slegte plek om te bly nie.

Bed waarop ons geslaap het was baie lekker. Ons verwelkoming was nie baie lekker nie. Voel of gasheer meer in haar eie goed belangstel as haar gaste. Ons het ongelukkig ook nie warm water gehad nie, maar die probleem is reggestel.

Hennie M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hennie M
With spouse/partner

Aangenaam.

Die betrokke kamer wat ons 2 gehad het is net vir slaap en goeie waarde vir geld. Plekkie is klein maar het alles in wat jy nodig het. Selfs 'n haardroër! Dit was 'n verrassing. Plekkie was ook baie skoon.

Agnes O - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Agnes O
With spouse/partner

Below average.

We basically only slept there, had no hot water for a shower in the morning as we were leaving (around 08h00 the morning). Had to drive to our next destination to have a hot shower, which wasn't pleasant.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onder gemiddeld.

Het basies net daar geslaap, het egter geen warm water gehad vir stort die oggend met vertrek nie (wat omtrent 8 uur die oggend was). Moes ry tot by volgende bestemming om 'n warm stort te kon geniet, wat glad nie aangenaam was nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Peggy D - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peggy D
With friends

It was definitely the perfect place to relax at.

Great place to relax, different to any other place I have stayed at. Definitely recommended and stunningly furnished apartment with friendly staff which is much appreciated. Thank you Paternoster Place!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was beslis die perfekte plek om te gaan ontspan.

Die rustigheid was so verfrissend, anders as enige ander plek waar ek voorheen gegaan het, dit is vir seker die plek wat ek ook vir ander sal van vertel, 'n netjiese en pragtig gemeubileerde woonstel met vriendelike personeel was hoogs waardeer. Baie dankie Paternoster Place.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carien S - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien S
With spouse/partner

Dit was heerlik om by Paternoster Place te kon bly.

Ek kan beslis Paternoster Place vir enigiemand anders aanbeveel. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is baie skoon en netjies, en alles wat jy nodig het is in die kamertjie. Ons het regtig baie lekker gebly.

Deryck C - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deryck C
With spouse/partner

Lekker en goed toegeruste wegbreekplek.

Gasvrou was besonder behulpsaam om ons te akkommodeer. Ons het baie lekker gebly en sal weer daar bly.

Andre O - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre O
With spouse/partner

Unbelievably beautiful and nice.

We had a very nice time, everything was first class.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik pragtig en lekker.

Ons het baie lekker gebly en alles was eerste klas.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marlinda V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Marlinda V
With spouse/partner

The photograph is very misleading and not the specific Sabrena unit

Greek atmosphere but Spartan kitchen. Warm reception, but toilet bowl was leaky and there was a constant dripping noise above the ceiling in the bedroom - the geyser leaked into a reservoir, basically made sleep impossible. Some of the other units in the complex are better. If I come here again it would definitely be to a different unit since this one was very cramped and I had trouble with the drawers of the ancient furniture. And the door of the old cupboard wouldn't close properly. No sharp knife available for bread and veggies.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die foto bo is bedrieglik en nie die spesifieke Sabrena eenheid nie.

Griekse atmosfeer, maar kombuis is Spartaans. Die ontvangs was gasvry, maar die toiletbak het gelek en bo die slaapkamerdak was daar 24 uur van die dag 'n aanhoudende gedrup van die geyser in 'n bak, wat slaap bykans onmoontlik gemaak het. Ander eenhede in die kompleks is beter. Indien ek weer teruggaan, sal dit beslis na 'n ander eenheid wees aangesien die eenheid baie beknop was en die antieke kaste se laaie sukkel om oop te maak, terwyl die ou kas se deur nie behoorlik kan toemaak nie. Daar is ook nie 'n skerp mes waarmee 'n mens groente of brood kan sny nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Deon B - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon B
With spouse/partner

Gerieflike, skoon en goed geleë blyplek!

Vandat ons aangekom het, het ons welkom gevoel! Skoon en netjiese kamer met goeie geriewe. Sentraal geleë loopafstand na alle restaurante en strand. Ons kan werklik Paternoster Place aanbeveel en sal definitief dit aanbeveel vir enige iemand! Dankie vir die vriendelike verwelkoming, ons gaan jul mis!

Louise S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louise S
With spouse/partner

Lovely overnight stop.

It was a lovely overnight stop. Can't name any issues.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker oornagplek.

Was 'n lekker oornagplekkie. Kan nie enige probleme uitlig nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johannes M - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johannes M
With spouse/partner

Baie lekker, sal sterk aanbeveel.

Die eenheid was baie netjies en luuks, en lekker sentraal. Lekker braaiplek en DStv was beskikbaar. Ons sal weer hier wil kom bly.

Maria N - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria N
With spouse/partner

Ons was baie beïndruk en diens was puik.

Ons sal weer gebruik maak van LekkeSlaap.

David B - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
David B
With spouse/partner

Clean and value for money.

I would suggest better parking though.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en waarde vir geld.

Sal net beter parkeerplek aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lissetta V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lissetta V
With spouse/partner

Very pleasnt stay. Hostess very friendly.

Conveniently situated and well kept. Easy walking distance to restuarants and beach. Would stay there again.

Wilhelm D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wilhelm D
On business

Baie aangenaam.

Geen probleem met verblyf nie, maar kommunikasie met bestuur kan verbeter.

Philip B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Philip B
With spouse/partner

Het aan ons vereistes voldoen.

Aanvaarbaar vir een of twee nagte.

Morne S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Morne S
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld met gunstige ligging.

Sien gerus die sterre.

Kevin W - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kevin W
With spouse/partner

Wonderlike blyplek!

Ons waardeer dit. Die blyplek was opgradeer en dit was volledig ingerig en baie netjies en gemaklik.

Paternoster Place's response

Baie dankie!

Paternoster Place
Johan D - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
With spouse/partner

Baie gerieflik en skoon met 'n heerlike vakansie-atmosfeer!

Baie netjiese en privaat woonstel met alle geriewe. Sal graag langer daar wil gaan vakansie hou.

Willie M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willie M
Family with young children

Baie lekker, kort net see-uitsig.

Baie lekker gewees, kort net 'n see-uitsig.

Maureen D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Maureen D
With spouse/partner

Rustige omgewing, sal verkies as daar diefwering voor vensters was.

Die wooneenheid se dekor is baie mooi, maar daar is 'n paar dinge wat kortkom. In die badkamer is daar is geen plek binne die stort om enige seep, sjampoe ens. te sit nie (rakkie), en die stort was nie baie skoon nie! Die hakies wat daar wel was (3) vir die handdoeke was los, en geen vloermatjies voor stort of bad nie. Die slaapkamer se mat is vuil (vol kolle), en die kussings en duvet-inner se kwaliteit is baie swak. Kombuis se kaste binne ruik bedompig, en die potte en panne was vuil (met ou kos merke). Daar is geen plek om 'n vadoek op te hang nie, en die kombuisgereedskap het al beter dae gesien. Moet dalk vervang word - so ook die panne. Die rakke was vol stof waar die koppies en glase op was, en kombuis-tafel was ook nie ordentlik skoongemaak nie.

Jolanda A - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Jolanda A
With spouse/partner

Baie lekker.

Dis 'n privaat en gasvrye omgewing. Ons verblyf was baie aangenaam. Ons gasvrou was baie vriendelik en ons verblyf lekker privaat en loopafstand van die strand en goeie restaurante.

Braam G - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Braam G
With spouse/partner

Fantasties!

Dit was netjies, skoon en modern en vriendelik en professioneel. Ek sal enige tyd weer daar vakansie hou. As jy waarde vir geld soek, dan is Paternoster Place die plek. Dit is sentraal geleë - slegs 3 minute se stap vanaf die see! En dit is absoluut so mooi en skoon - jy voel sommer dadelik tuis. Ek sal dit aanbeveel vir enige persoon wat die betowerende Paternoster wil besoek. Baie dankie.

Zena H - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Zena H
Family with young children

Baie mooi verblyf.

Baie mooi huisie en naby aan die strand.

Mona B - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mona B
With spouse/partner

Pragtige plek - skoon, netjies, ruim en goed toegerus.

Ek sal dit met vrymoedigheid aanbeveel!

Lynne K - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynne K
With spouse/partner

Ek en my man het baie lekker gekuier by Paternoster Place.

Hellene en haar man baie vriendelik en behulpsaam, die plekke is baie goed toegerus. Het heerlik geslaap en het binnebraai gehad. Wonderlik gewees. Naby die strand en loopafstand vanaf winkels en see. Ons gaan weer daar kuier volgende jaar.

Madeleine V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Madeleine V
With spouse/partner

Oornag op pad Doringbaai toe.

Lekker gebly, maar al is die blyplek selfsorg, is daar nie 'n wasbak om skottelgoed in te was nie. Die TV het nie gewerk nie en die eienaar was nie beskikbaar om dit reg te stel nie. Verder was dit heel gerieflik.

Lizemari K - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lizemari K
With friends

Dit was vreeslik lekker gewees.

Dis 'n baie nice plekkie. Naby alles. Was bly toe daar beurtkrag was dat daar 'n lig was wat ons kon gebruik. Die plekkie is baie lekker met alles wat mens nodig het. Ons baie lekker gebly.

Rozelda R - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rozelda R
With spouse/partner

Baie goed!

Baie goed en het lekker gebly!

Judy M - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Judy M
Family with young children

It was a bit to cramped for our needs.

Disappointing as we didn't have an ocean view. Very safe though.

Rolanda O - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rolanda O
With friends

Netjiese, skoon en goeie akkommodasie.

Paternoster Place is hoogs aanbeveel en bied waarde vir geld. Die melk in die yskas was 'n lewensredder omdat daar nie na-ure winkels oop was tydens beurtkrag nie. Die eienaars is van die oorspronklike inwoners van Paternoster en is beskikbaar indien daar hulp of inligting benodig word.

Jean-marie C - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean-marie C
Family with young children

Lekke!

Dit was regtig lekker. 'n Pragtige plek, baie gerieflik en netjies.

Graham M - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Graham M
With spouse/partner

Baie pragtige plek. Ek en my vrou was in ekstase dit het alle verwagtinge oorskry.

Sal definitief weer bespreek. Die restaurante is loopafstand en sentraal. Ons akkommodasie was regtig waarde vir geld en baie stylvol. Ons wil alweer ons volgende vakansie in Paternoster bespreek!

Liesl L - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl L
Family with young children

Stunning naweek!

Ons was beïndruk met die grootte van ons selfsorg-eenheid. Dit was baie skoon en netjies en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Johan G - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan G
With spouse/partner

Keurige binnenshuise versiering. Als skoon en voorsien van basiese benodigdhede.

Een blok van die see af. Naby die wonderlikste eetplekke - Noisy Oyster, Oep ve Koep, Voorstrand, Hotel. Goed toegerus. Vriendelike bestuur en staf. Sal weer hier kom bly!

Anette L - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anette L

Awesome!

Baie baie lekker gebly!

Dianay G - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dianay G
With spouse/partner

Uitstekend!

Skoon en netjies - sal beslis weer daar gaan bly.

James S - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
James S
With spouse/partner

Absoluut fantasties! 'n Wonderlike ervaring in die mooiste mooi van die Weskus.

Die akkommodasie is perfek vir 'n paartjie. Veilig, rustig, sentraal en 'n paar tree vanaf die strand. Ideaal geleë om Paternoster te ontdek. Gasvryheid en kliëntediens is van hoogstaande gehalte!

Braam V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Braam V
With spouse/partner

Heerlike plek om te bly!

Sal beslis weer daar wil oornag.

Ryno D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ryno D
With spouse/partner

Fantastiese plekkie met vriendelike diens en waarde vir geld.

Paternoster is definitief die juweel van die weskus. Die wit huisies met al die vissersbootjies in die baai voer mens weg na 'n plekkie van romantiek en rustigheid. Ek sal dit defintief aanbeveel vir enige iemand wat na iets anders soek as jou normale kommersiele vakansiebestemmings. As jy regtig jou verbeelding gebruik kan jy maklik weggevoer word na 'n Griekse eiland-gevoel met die wit see sand en die wit vissershuisies geplak al om die blou waters van die baai.

Janie V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Janie V
With friends

Baie goed.

Baie tevrede met elke aspek. Ook bespreking is ook baie goed hanteer.

Eugene D - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene D
With spouse/partner

Die eenheid is huislik en gerieflik.

'Amber' is geleë naby alles wat jy nodig het. Ons was aangenaam verras toe ons die eenheid sien. Netjies, skoon en met smaak gemeubileer. Die braai-area is gerieflik en puik vir wanneer die wind waai. Personeel was baie vriendelik en baie behulpsaam om ons gemaklik te maak.

Erin B - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Erin B
With spouse/partner

Clean and comfortable.

Thoroughly enjoyed my stay!

Henk V - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Henk V

Genotvol!

Ons het dit baie geniet, alles was mooi skoon en sal verseker weer daar gaan bly asook vriende soontoe verwys. Baie veilige omgewing en ons twee Yorkies het dit net so geniet. Voorwaar 'n lekker tyd daar gehad.

Erica O - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Erica O
With spouse/partner

Paternoster het my hart gesteel en Amber by Paternoster Place is lekker privaat.

Sien die sterre hieronder.

Hattie V - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hattie V

Ek het 'n absoluut fantastiese tyd gehad!

Ek het hierdie vakansie verskriklik baie geniet. Dit was die lekkerste vakansie ooit. Ek sal dit definitief aanbeveel vir ander wat 'n besondere vakansie wil hê. Die eienaars was besonder vriendelik en behulpsaam en baie, baie gasvry. Lieflike mense!

Flip P - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Flip P
With spouse/partner

Die akkommodasie was in alle opsigte puik!

Die wooneenheid was ruim en netjies en die braaiarea beskut. Al kritiek: Hoewel die motor nie op straat geparkeer was nie, sou booswigte nie `n probleem gehad het om skade aan te rig nie. Tralies sou egter soveel afbreuk aan die karakter van Paternoster meegebring het dat dit nie `n opsie sou wees nie.

Zena B - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zena B
With spouse/partner

Pleasantly surprised, very good value for money

Wonderful, upmarket, spacious self catering accommodation. We were pleasantly surprised and no attention to detail was spared. Will most certainly stay there again when in Paternoster.

Marisa L - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marisa L
On business

Bekostigbaar

Gerieflik, naby alles, veilig. Bekostigbaar!

From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 13 Kormorant Street, Voorstrand, Paternoster, 7381, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0MzBjN2Y1LTc0MTUtNDZkOC05MGQxLWEzM2Q3ODY2NGYxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R750  per night (sleeps 2) 112 5 1 5 13 Kormorant Street Voorstrand 7381 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.809067700062 17.893340885639
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!