The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Paters Haven BnB & Self-Catering | TravelGround
+25

Paters Haven BnB & Self-Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 88 reviews for Paters Haven BnB & Self-Catering
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.4/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.4/5
Henk L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk L
With friends

Baie lekker met 'n mooi uitsig oor die see.

Baie netjies met vriendelike eienaar. Ongelukkig is die trappe na die kamers 'n nagmerrie, veral vir ouer mense, en jy moet sukkel om jou tasse bo te kry. Ook geen veilige parkering nie, jy moet in die straat parkeer.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Hi Henk
Dankie vir jou positiewe openings kommentaar asook jou besonder goeie gradering van die verskillende aspekte van die eiendom.
Trappe bly maar 'n kwessie vir gaste, maar sover die veilige parkering aangaan - Paternoster is 'n vissersdorp - informeel tog besonder veilig veral ten opsigte van voertuie. Soos ek vir jou genoem het met aankoms, jy is vry om in die oprit te parkeer maar dit bly baie meer gerieflik om voor die perseel in die straat te parkeer. Terloops ons het nog geen insident nog gehad in die afgelope nege jaar nie en jy sou ook opmerk dat daar byna geen toesluit parkering in die dorp is nie.
Baie dankie vir jou kuier en hopelik sal jy weer in die toekoms hier aankom.
Groete, Michael en Marlene.

Paters Haven BnB & Self-Catering
John M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John M
With spouse/partner

Very comfortable and well equipped. Friendly owner. We had a restful night.

We were on a flower watching trip and therefore only spent the night and moved on the next day. Lovely breakfast as well.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Hi John,
Thank you for the review. It is a pity you only stayed for the one night - we always suggest guests use as a base and venture out every day to explore the district - lots of advantages but perhaps next time.
Regards,
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Ben S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ben S
With spouse/partner

Heerlik.

Ongelukkig geen veilige parkering. Ruim selfsorgeenheid. Trappe na kamers kan 'n probleem wees indien ouer met 'n beweeglikheidsprobleem.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Hi Ben
Dit is so dat daar nie toesluit voertuig parkeering is nie ... en ook nie juis in die hele vissers dorp vn Paternoster nie.
Ons het in amper tien jaar ook nog geen insidente op ons perseel beleef nie
Dankie vir die positiewe kommentaar
Groete
Michael

Paters Haven BnB & Self-Catering
Chrisna H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chrisna H
With friends

Vriendelike, gasvrye verblyf.

Ons is vriendelik ontvang en geneem na ons kamers waar alles mooi verduidelik is. Kamers was ruim, netjies en skoon. En alles wat jy kan nodige hê, is daar. Ek was gelukkig om die see-uitsig-kamer te kry, en ons het rustig op die balkon gesit en kyk hoe die walvisse baljaar. Maak seker om die tuisgebakte brood vir ontbyt te probeer. Dis uit die boonste rakke!

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Hi Chrisna,
Dankie vir jou mooi en positiewe boodskap kom kuier gerus weer in blomtyd.
Groete,
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Francois D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois D
With spouse/partner

Dit was heerlik.

Ontbyt was elke oggend 'n treat. Groot snye vars brood. Pragtige kamer. Baie dankie Micheal en Malene.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Francois
Dit was lekker om aangename gaste soos julle hier te hê vir die week.
Dankie vir die positiewe terugvoering en sterkte weer daar by julle werk.
Groete
Michael en Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Hanlie R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie R
With friends

Heerlike gesinsverblyf met luukse kamers en pragtige omgewing!

Ons was met sulke warm gasvryheid ontvang dat ons dadelik baie welkom gevoel het. Die kamers is pragtig, baie mooi en het 'n pragtige see-uitsig. Ontbyt was 'n baie vriendelike, warm atmosfeer, ete wat heerlik was. Selfs met 2 banting-persone in ons groep was hulle verwagtinge ook bevredig en was hulle baie tevrede! 'n Heerlike oornagplekkie wat ek definitief aanbeveel!

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Hi Hanlie
Dit was nou 'n lekker boodskap om te lees.
Dankie vir julle kuier en nogmals dankie vir jou positiewe boodskap.
Baie groete
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Liesl O - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl O
With spouse/partner

Lovely accommodation on the beautiful West Coast.

Thank you very much for the friendly reception. We had such a nice stay in your beautiful place. Next time we will definitely book for a longer period!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike verblyf aan pragtige Weskus.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Ons het so lekker in julle pragtige plek gebly. Volgende keer bespreek ons beslis vir 'n langer tydperk!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Liesl
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar.
Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.
Groete
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Willie V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie V
With spouse/partner

Pleasant, friendly, safe accommodation.

We had a great night in Paters Haven. We had a friendly reception, the facilities were first class and the environment felt safe. The host and hostess went out of their way to make us feel welcome and the breakfast was top notch. Will recommend Paters Haven to anyone looking for accommodation in Paternoster.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename, vriendelike, veilige verblyf.

Ons het baie lekker oornag in Paters Haven. Ons is baie vriendelike ontvang, die geriewe was eersteklas en die omgewing het veilig gevoel. Die gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel en die ontbyt was uit die boonste rakke. Sal Paters Haven enige tyd aanbeveel vir enige iemand wat losies in Paternoster verlang.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Dankie Willie
Dit is die tipe resensie wat ons laat weet ons doen dieregte ding vir ons gaste
Dankie vir jou positiewe bydrae
Groete en kom kuier weer
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Mara D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mara D
Family with teenagers

Gerieflike verblyf met lieflike uitsig.

Ons is vriendelik ontvang en het ons verblyf by Pater’s Haven baie geniet.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Hi Mara,

Dankie vir jou opmerkings, ek is bly julle het dit geniet.
Kom kuier gerus weer

Groete,
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Hilton B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hilton B
With spouse/partner

Rustyd kry jy by Paters Haven.

The place was very neat and clean and also the hosts were very accommodating as well. The inclusive breakfast was surprising without the normal eggs and bacon which I looked forward too.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Hi Hilton,
Thank you for the kind review, it's appreciated. Yes, we do a continental breakfast and it always surprises me to see how few people actually note this when they make the booking. This type of breakfast, with the three cereals, yoghurts, fruit selection and fresh bread, fruit juice and choice of teas or coffee seems to suit most guests' needs.
Kind regards,
Michael

Paters Haven BnB & Self-Catering
Hannelie V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hannelie V
Family with teenagers

Baie skoon en gerieflik.

Paters Haven selfsorg-eenheid is baie netjies en gerieflik. Pragtige uitsig met slaapkamers op boonste vloer met balkon. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Beste Hannelie,

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Hoop jy sal weer eendag kom kuier.

Groete aan die familie,
Michael en Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Jacques E - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacques E
With spouse/partner

Comfy and cool view.

Good accommodation with friendly people and nice view.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Dear Jacques,

Thank you for your kind review. It is appreciated.

Regards,
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Lisa L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lisa L
With friends

Goeie waarde vir geld en baie skoon en netjies.

Skoon en baie netjies. Liefdevol toegerus. Vriendelike diens.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Hi Lisa,
Dankie vir jou positiewe kommentaar - ons waardeer dit.
Kom kuier gerus weer.
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Sean D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sean D
Family with teenagers

Kommervry.

Het baie lekker gebly. Skoon en naby see.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Hi Sean,
Ek is bly julle het lekker gebly en dat jy bietjie kon ontspan in die deel van ons dorp. Bekbaai bo!
Groete,
Michael

Paters Haven BnB & Self-Catering
Madeleine B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Madeleine B
Family with teenagers

Rustig met 'n fantasies uitsig.

Baie netjiese, skoon akkommodasie! Naby aan die strand. Ons het die verblyf ongelooflik baie geniet.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Hi Madeleine,
Ons is bly dat julle dit geniet het en dankie vir die mooi boodskap.
Groete,
Michael en Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Johan C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan C
Family with teenagers

Mooi uitsig en netjies.

Ons het baie lekker gebly, dink vir 5-ster-gradering sal ek persoonlik kyk om eetgerei op te gradeer. Met ons braai dink ons sou skerper messe verkies het. Verder kon ons geen fout vind nie.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Johan,
Baie dankie vir jou kommentaar. Ek is bly julle het lekker gebly. Ek weet nie waar jy die inligting oor die gradering gevind het nie en dat jy voel ons grens so aan 5 ster maar die werklikheid is dat ons nie so 'n gradering tans het nie. Ek sal gerus na die eetgerei kyk.
Groete,
Michael

Paters Haven BnB & Self-Catering
Andre G - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Andre G
With friends

Stil en rustig, met 'n lieflike see-uitsig.

Paters Haven dien as 'n heerlike oornagplek, veral as middelpunt waar rondom die res van Paternoster en die Weskus verken kan word. Die woonbuurt is stil, en effens uit die dorp op pad na Cape Columbine. Geriewe is wel toegerus, met als wat benodig word vir 'n gemaklike verblyf, alhoewel aan die effens duur kant.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Beste Andre,

Baie dankie vir jou vleiende kommentaar, ons waardeer dit.

Groete,
Michael

Paters Haven BnB & Self-Catering
Kobus V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus V
With spouse/partner

Rustig en netjies.

Michael en Marlene, woonstel is baie netjies en skoon. Absolute waarde vir geld. Rustige en veilige omgewing.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Hi Kobus
Dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons poog om vir ons gaste skoon, rustige en veilige rusplek huisvestig aan te bied en is dan bly as dit wel goed uitwerk
Sterkte vir die nuwe jaar.
Michael

Paters Haven BnB & Self-Catering
Fanie F - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie F
With spouse/partner

Central location of unit.

Host provided an abundance of info about Paternoster. Enjoyed our stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die eenheid is lekker sentraal geleë.

Die gasheer het baie inligting oor Paternoster gegee. Het lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Hi Fanie,
Dankie vir jou positiewe terugvoer, ek is bly dat julle die verblyf geniet het.
Groete,
Michael

Paters Haven BnB & Self-Catering
Isabel L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Isabel L
With spouse/partner

Well located and friendly reception.

We would have preferred a living room at ground level, stairs are steep and narrow to room.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed geleë en vriendelike ontvangs.

Ons sou 'n woonstelletjie op grondvlak verkies het, trappe op is steil en smal na kamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Hi Isabel,
Dankie vir jou terugvoer.
Dit is ook so dat ons op alle advertensie besonderhede wel aandui dat die slaapkamers met trappe bereik word. Ek glo ook dat jy sal saamstem dat die besonderse uitsig jou wel beloon wanneer jy bo is met die dertien trappe.
Baie groete,
Michael

Paters Haven BnB & Self-Catering
Colleen S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colleen S
With spouse/partner

A lovely clean place to stay, will come again.

A really nice room and a huge bed, with a lovely breakfast and a friendly owner.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Hi Colleen,
Thanks for your positive response and we would welcome you back in future.
Kind regards,
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Karin H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karin H
Family with young children

Wonderful.

Beautiful view. Quiet and peaceful place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Pragtige View. Stil en rustige plekkie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Hi Karin,
Baie dankie, ons is bly julle kon dit geniet
Kom kuier weer,
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Shanon C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Shanon C
With spouse/partner

Baie lekker.

Tuis gevoel en baie lekker.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Hi Shanon
Ek is bly jy was gemaklik en moontlik bietjie kon ontspan.
Kom kuier gerus weer.
Baie groete
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Frederick S - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frederick S
With spouse/partner

Comfortable.

Very convenient and great hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik.

Baie gemaklike verblyf en goeie gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Hi Frederick
Dankie vir jou kort, maar kragtige nota.
Sterkte
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Sulette A - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sulette A
With spouse/partner

Verblyf het ten volle aan ons verwagtings voldoen.

Dit was wonderlik om te kon rus in so 'n pragtig versorgde woonstel. Die gashere was vriendelik, behulpsaam en tegemoetkomend. Ons het dit ook baie geniet om in die oggend die netjies voorbereide en vullende kontinentale ontbyt te geniet. Ons beveel Paters Haven aan vir alle mense wat net weer hulleself wil hoor dink en asemhaal.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Goeiedag Sulette,

Baie dankie vir jou vriendelike en positiewe terugvoer.
Ons waardeer jou kommentare.

Groete
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Henriette T - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Henriette T
With friends

Lekker knus plekkie.

Ons gasheer het ons baie vriendelik ontvang en vreeslik bederf met ontbyt. Die plekkie het alles wat enige vakansieganger sal nodig hê vir 'n heerlike vakansie.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Beste Henriette,

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, ek is bly jy het jou verblyf geniet.

Groete,
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Mieke T - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mieke T
With friends

Very pleasant and comfortable.

Very nice reception and room very nice and comfortable beds. I would have preferred a more copious breakfast as continental breakfast usually not the only choice! English breakfast, especially in SA, is what I would have preferred.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Dear Mieke
Thank you for the positive comments.
Regarding a copious breakfast - we advertise the fact that we provide a continental breakfast, not an English breakfast. Most guests claim that it is most suitable after indulging on their dinner the night before in the fancy gourmet restaurants and appreciate the wide choice of items including : choice of at least four different fresh fruits , three types of cereal , fruit juice , dates, cheese and three different jams for the freshly baked bread or fresh bran muffin and toast - rounded off with a pot of tea or a plunger full of fresh coffee.
Kind regards,
Michael


Paters Haven BnB & Self-Catering
Shaun V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaun V
With spouse/partner

Ek sal dit nie weer doen met so min dae nie. Die verblyf was baie lekker en ook daar is so baie om te sien en te doen.

Die totale ondervinding oor Paters Haven was ongelooflik en die storie agter die naam en hoe dit tot stand gekom het is om self te hoor.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Hi Shaun,
Jou kommentaar word opreg waardeer.
Kom kuier gerus weer - met meer tyd op hande.
Groete daar ver.
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Frans S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans S
With spouse/partner

Asemrowend - great.

Netjies, sal enige tyd aanbeveel, asook weer en weer besoek.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Beste Frans,

Baie dankie vir jou positiewe opmerkings, jy is enige tyd weer welkom hier.

Groete,
Paters Haven

Paters Haven BnB & Self-Catering
Piet K - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Piet K
With spouse/partner

Een heerlijk verblijf vlak bij het strand.

Een schattig wit vissersdorpje. Eten bij Wolfgang is een “must” voor de smikkelaars. Reserveren noodzakelijk.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Goeiedag Piet en Wille,

Dankie vir julle kommentaar en dit is vir ons aangenaam om gaste te ontvang wat al Bekbaai en Paternoster se aanbiedinge te geniet. Hopelik sal julle weer die ander eetplekke ook kom ondersteun

Groete
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Louis J - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis J
With spouse/partner

Regtig asemrowend.

Baie lekker gewees. Al die geselsies geniet.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, dit word waardeer. Hoop julle kom kuier weer.

Groete,
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Riaan J - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan J
Family with teenagers

Rustig en ontspannend.

Skoon, netjies, rustig, ontspannend.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Beste Riaan,

Ek is bly julle het dit geniet, dit is altyd lekker as gaste vir ons mooi terugvoering deurgee. Paternoster en Paters Haven is bedoel vir absolute ontspanning.

Sien julle hopelik weer.

Groete,
Michael

Paters Haven BnB & Self-Catering
Ronmari V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronmari V
With spouse/partner

So peaceful.

We felt very welcome and the place was really neat and beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig.

Ons het baie welkom gevoel en die plekkie was regtig netjies en mooi.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Beste Ronmari,

Dit is lekker om the hoor dat julle die geriewe positief ervaar het en ek is bly dat julle dit aangenaam gevind het. Kom maak gerus weer 'n draai by ons.

Groete,
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Alicia H - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alicia H
With spouse/partner

Netjiese plek om oor te bly.

Ons het in kamer B1 gebly, dis 'n baie netjiese eenheid en ons het baie lekker geslaap daar. Daar's 'n klein kombuisie met so bietjie van 'n see-uitsig, maar nie veel van 'n uitsig nie. Ons het elke oggend 'n heerlike ontbyt ontvang met varsgebakte brood, vrugte en jogurt. Dis 'n aangename plek om oor te bly.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Goeiedag Ronmari,

Dankie vir jou positiewe kommentaar. Maak gerus weer 'n draai en geniet van ons ander verblyf ook

Groete
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Jannie B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jannie B
With friends

Aangenaam en baie vriendelike behandeling.

Die enigste negatiewe terugvoering is die parkering vir meer as twee voertuie. Die plek is te klein daarvoor.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Goeiedag Jannie,
Dankie vir jou terugvoering
Groete
Michael

Paters Haven BnB & Self-Catering
Peter V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Peter V
With spouse/partner

Baie netjiese woonstel en baie goed toegerus.

Paters Haven is regtig 'n mooie plek en kan regtig nie gekrit word nie. Trappe na bo is bietjie moeilik en tasse op dra is 'n uitdaging. Goed geleë.

Renier B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renier B
With friends

Lovely.

More can be done to save water. We made a few suggestions. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Ons dink meer kan gedoen word om water te bespaar. Ons het ons voorstelle deurgegee. Dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Dankie Renier
Ons stem saam dat alle ernstige pogings aangewend moet word om kosbare water te bespaar. Vir die rede het ons die afgelope paar maande net grys water, waar moontlik, op sekere plante gebruik. Ons doen ook moeite om mense bewus te maak van die tekort in ons dorpie, deur mense vooraf die regte rigting te wys vir die warm water om vermorsing te voorkom.
Ek is bly julle het dit hier geniet en dankie vir jou voorstelle
Groete

Paters Haven BnB & Self-Catering
Hermine A - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermine A
With spouse/partner

Most hospitable hosts.

The view was lovely, the house well situated and our hosts very friendly and helpful. Would definitely recommend this lovely place.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Thank you for your kind message
You came from so far and we can only try to make you comfortable and allow you to feel at home
Your visit is appreciated
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Cynthia F - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cynthia F
With spouse/partner

Het heerlik gekuier. Die ontbyt was 'n groot bederf elke oggend. Die akkommodasie was gerieflik.

Sien sterre.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Cynthia
Ons is bly dit was vir julle lekker
Ons is ook bly die ligte ontbyt het jou smaak geval
Groete uit Paternoster
PATERS HAVEN

Paters Haven BnB & Self-Catering
Colette B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Colette B
Family with teenagers

Heerlik gebly.

Ons het baie lekker gebly in die selfsorg-eenheid. Privaat, skoon, met alles wat nodig is. Die uitsig was absoluut fantasties.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Hi Collette
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Dit was lekker om julle hier te he as gaste en ons hoop dat julle as familie tog bietjie ontspan het. Ook bly dat die geriewe en die uitsig vir julle aanvaarbaar en aangenaam was . Sterkte vir die nuwe jaar
Michael en Marlene
PATERS HAVEN

Paters Haven BnB & Self-Catering
Adri B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri B
With friends

Paters Haven is a tasteful, comfortable, fully equipped self catering accommodation with a beautiful view of both the sea and the surrounding fynbos.

We were heartily welcomed by the owners of Paters Haven. They made useful suggestions which added lots of additional joy to our flower trip. Thank you for being caring hosts!

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Hi Adri,
Thank you for your positive comments.
We certainly hope that you enjoyed your trip and that we see you next year.
Regards to all.
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Jako T - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jako T
With spouse/partner

Definitely recommend this wonderful B&B!

Friendly owner with interesting history and directions. Very helpful. Delicious breakfast delivered to your door. We only stayed for one night, but I will definitely go back!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek sal definitief hierdie wonderlike B&B aanbeveel!

Vriendelike eienaar vol interesante geskiedenis en aanbevelings. Baie behulpsaam. Heerlike ontbyt gebring na jou deur. Ek sal weer hier wil bly, net jammer ons het een nag daar geslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Ek is dankbaar vir jou positiewe kommentaar en sien uit om na julle volgende langer besoek
Groete
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Deon D - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Deon D
With friends

Self Catering Unit definitely not suited for 4 adults.

The location of the place makes you feel unsafe when you arrive. There is no safe off-street parking for cars. The stairs to the top floor is ridiculously uncomfortable. The second bedroom had no cupboards to hang your clothes and was painfully small. The heat-setting for the hot water in the shower was obviously on "super economical" and not suitable. It was impossible for 4 adults to shower in the morning with enough hot water. No heating of any sort - not even electric blankets.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Self Catering Unit definitief nie vir 4 volwasse persone nie.

Die ligging van van die eenheid laat mens met die aankoms nie veilig voel nie. Geen veilige parkering van die straat af vir voertuie nie. Trappe na boonste vloer is "belaglik" ongemaklik. Tweede slaapkamer het geen kaste om klere op te hang nie - "pynlik-klein". Hitte-stelling vir warm water in stort is duidelik op "super-ekonomies" gestel en nie voldoende nie. Onmoontlik vir 4 volwassenes om oggendstort te neem met beskikbare warm water. Geen verhitting van enige aard nie - nie eens "elektriese komberse" nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Geagte Deon
Ek is jammer om te verneem dat jou ervaring van verblyf by ons so teleurstellend was. Ons waardeer jou kommentaar maar verwys graag na die volgende punte: Paternoster is 'n vissersdorp met 'n relatiewe klein gemeenskap en dus vind ons van tyd tot tyd dat besoekers vanaf stede hulself geïntimideer voel wanneer ons nie hoe omheinings en elektriese afskrikmiddels om ons erwe het nie, asook dat daar nie 'n groot behoefte is om voertuie onder slot en grendel toe te sluit nie.
Ek moet bieg en noem dat die terme "belaglik trappe" - "pynlik klein" tweede slaapkamer -"super ekonomies " water temperatuur " - vir my vreemd klink. Sover die feit dat daar nie voldoende warm water is vir vier persone nie, moet ek noem dat daar inteendeel twee waterverwarmers is wat in series gekoppel is - maar dan is die vraag - hoe lank stort mens. Laastens wil ek tog noem dat alhoewel daar 'n buite- en binne-kaggel is, is daar ook 'n elektriese verwarmer in een van die kaste. Heeltemal korrek - daar is glad nie 'n elektriese kombers nie. Ek dank u nietemin vir u insette.
Michael

Paters Haven BnB & Self-Catering
Theresa V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Theresa V
With spouse/partner

Baie netjies en skoon.

Die eenheid waarin ons gewoon het is uiters netjies en skoon en baie goed onderhou. Ek het n.a.v. die foto op LekkeSlaap die plek gekies en het in my geestesoog gesien dat ons soggens die see vanuit ons slaapkamer sou sien. Ons kon wel die see sien, maar vanuit die kombuisgedeelte wanneer ons die tuisgebakte broodjie geniet het.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar
Dit is so dat elke kamer sy eie fotos het , maar dit kan seker verwarrend wees met so baie inligting op 'n blad
Groete vanuit Paternoster
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Ilonka C - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilonka C
With spouse/partner

Die verblyf was uitstekend!

Die kamer was skoon, goed toegerus en gemaklik. Die uitsig was pragtig. Die beddens en linne was skoon en van uitstekende gehalte. Michael en Marlene was vriendelik en behulpsaam. Het sommer tuis gevoel. Ontbyt was lekker. Sal vir seker weer daar gaan bly. Hoogs aanbeveelbaar!

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Dankie vir jou kommentaar - ons waardeer dit baie . Ons hoop dat dit verder met julle goed gegaan het en dankie vir jou voedingswaarde - ons het vir julle geniet
Groete
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Annare S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annare S
With spouse/partner

Rustig en privaat.

Ons verblyf was fantasties! Baie vriendelike ontvangs en baie privaatheid. Sal definitief weer Paters Haven besoek!

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Hi Annare
Dankie vir jou positiewe kommentaar
Ek is bly julle het jul kort vakansie geniet
Groete
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Elize B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize B
Individual traveler

Heerlik en rustig met baie vriendelike en goeie diens.

Baie veilige en rustige blyplekkie met 'n heerlike ontbyt elke oggend. Kan dit gerus aanbeveel.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Ons is bly dat jy jou kort verblyf hier geniet het.
Dankie vir die mooi en positiewe opmerkings.
Groete
Marlene.

Paters Haven BnB & Self-Catering
Linda A - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda A
With spouse/partner

Relaxing!

We had a wonderful time. Stunning views. Our host was very helpful and well informed. Would love to go again.

Walter H - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Walter H
With spouse/partner

Most enjoyable stay.

Owners very nice people. They went out of their way to make our stay enjoyable.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

I am glad you enjoyed your stay. Please tell your friends about our unique village.

Paters Haven BnB & Self-Catering
Peet S - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Peet S
With friends

Baie tevrede met die fasiteit en die eienaars.

Goeie beddens linne en kussings, privaatheid van die kamer en badkamer. Gawe eienaars en goed om mee te gesels.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons geniet ons gaste se geselskap en hoop altyd om jul verblyf aangenaam te maak.

Paters Haven BnB & Self-Catering
Bobby G - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bobby G
With spouse/partner

Baie netjies en skoon.

Baie goeie verblyf vir die prys.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop julle kom kuier weer!

Groete,
Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Jolandie A - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jolandie A
With friends

Lekker plek, goeie advies en inligting van eienaar.

Oulike opset, al die nodige geriewe is beskikbaar en die eienaar is baie behulpsaam en informatief.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Hi Jo,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering - altyd lekker om sulke gaste te ontvang.
Hoop om julle weer te sien .
Groete Marlene

Paters Haven BnB & Self-Catering
Rensia C - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rensia C
With friends

Baie netjies... alles wat jy sou benodig is beskikbaar.

Gasvrou en heer baie vriendelik en gasvry. Baie lekker geslaap met ongelooflike uitsig... Lekkerste koffie en vars, vars gebakte brood. Sal dit beslis aanbeveel.

Monty L - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Monty L
With spouse/partner

Uiters rustig en genotvol.

Alles waarop ons gehoop het, om weg te breek, die see te hoor en die rustige atmosfeer in te neem. Die gasvryheid van die eienaars en die bekendmaking van die dorp. Beslis 'n dorp waarna ons sal terugkom want daar is nog baie om te ontdek.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Dankie vir die terugvoering .
Ons het maar 'n klein, rustige dorpie maar jy sal maar weer moet kom kuier om verder te geniet
Groete aan julle

Paters Haven BnB & Self-Catering
Theuns K - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theuns K
On business

Alles wat nodig is vir kort verblyf.

Waarde vir geld, goeie uitsig oor die see, uitstkende beddends en linne. Sou van 'n volle Engelse ontbyt gehou het.

Gillian P - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gillian P
With spouse/partner

Wonderful hospitality, comfortable beds, great views.

See above comments. Thank you Gill and Dion!

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Thank you for your kind review
Regards

Paters Haven BnB & Self-Catering
Desire O - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desire O
With friends

Baie lekker gebly. Die uitsig is pragtig.

Baie mooi plek met 'n pragtige uitsig.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Dankie vir die kompliment - en ja - die uitsig betower my nog steeds elke dag wat ek hier woon
Groete

Paters Haven BnB & Self-Catering
Madri D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madri D
Family with young children

Wonderlike mense met 'n pragtige plek.

Ons het heerlik gebly en gerus. Daar was regtig niks in die eenheid wat gekort het nie en Michael en sy vrou is wonderlike gashere.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Dankie -dit is mos waarvoor mens vakansie neem . Ek is bly dit was vir julle aangenaam
Groete

Paters Haven BnB & Self-Catering
Jozua J - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jozua J
With spouse/partner

Aangenaam en lekke!

Luuks, netjies en goeie verblyf!

Archie J - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Archie J
With spouse/partner

The accommodation was neat and clean. We enjoyed our stay.

Will definitely recommend Paters Haven to others.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Thank you for your feedback and for staying with Paters Haven.

Paters Haven BnB & Self-Catering
Albert V - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Albert V
With spouse/partner

Baie vriendelik ontvang en baie gemaklik gewees.

Die uitsig is briljant en die stoep het ons hele naweek gemaak.

Paters Haven BnB & Self-Catering's response

Beste Albert,

Baie dankie dat julle kom kuier het. Kom kuier gerus weer.

Paters Haven BnB & Self-Catering
Elmarie B - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Elmarie B
With spouse/partner

Netjiese en skoon plek met 'n wonderlike uitsig.

Wonderlike warm ontvangs, baie vriendelik. Die ontbyt was egter teleurstellend.

Schalk C - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Schalk C

Uitstekend!

Aanwysings na gastehuis nie baie goed nie, maar baie hartlik ontvang. Pynlik netjies.

John L - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John L
With spouse/partner

A pleasant stay.

Good value for money - lovely lacation.

Liesel N - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Liesel N
With spouse/partner

Lekker gebly!

Vriendelike egpaar, netjies, skoon kamer. Vreemde opset met badkamer in die gang af en eienaar se slaapkamer in die gang.

Louise V - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Louise V
With spouse/partner

Die groot Weskus-visbedryf was vir ons 'n belewenis.

Netjiese kamer met alle nodige geriewe. Vriendelike eienaars met wie ons lekker kon gesels.

Raoul V - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Raoul V

Wonderlike verblyf! Asemrowende sonsondergang!

Ons het gereis as 'n familie met man, vrou en Ouma. Ons het die selfsorgeenheid bespreek. Die fasiliteit was netjies en skoon en bevat alles wat nodig is. Ons gashere het ons hartlik ontvang en was baie vriendelik. Sal die akkommodasie aanbeveel.

Elisma G - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elisma G
With spouse/partner

Bitter lekker! Sal volgende keer langer bly.

Dankie Marlene vir die vriendelikheid. Dit was bitter lekker, al was dit kort. Dankie vir die ongelooflike lekker vars broodjie Sondagoggend. Sal definitief weer kom!

At V - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
At V
With spouse/partner

As jy deur die Weskus gereis het, kom jy by die oase uit! Well done.

Ons kan net sê dat jul werklik uit jul pad gaan om uitstekende diens te lewer. Julle (LekkeSlaap) kan met trots Paters Haven bemark. Dit was vir ons baie spesiaal!

Neels M - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neels M
With spouse/partner

Uitstekend, gasvry en waarde vir geld

Ek sal Paters Haven vir enigeen aanbeveel. Vriendelike diens en gasvryheid en het dit baie geniet.

Hennie T - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie T
With spouse/partner

Was heerlik, dankie.

Sal dit weer doen.

Leonardo D - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonardo D
With spouse/partner

Fantasties!

Sien die sterre hieronder.

Reon V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Reon V
With spouse/partner

Baie netjies en het dit geniet om daar oor te slaap.

Ontbyt kan aandag geniet: het iets meer as dit verwag wat voorgesit is.

Elsabe R - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Elsabe R
Family with teenagers

Lekker, dankie.

Ons het nie veilige parkeerplek gehad nie en moes in die straat stop. Privaatheid was ook vir my 'n probleem, en die eenheid het ook nie 'n oond gehad nie. Die kamers kort ook waaiers.

Mervan D - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mervan D
With spouse/partner

Baie lekker, fantasties, sal enige tyd weer dit doen.

Dit is beslis waarde vir my geld gewees. Ek sal dit vir familie en vriende aanbeveel, met so 'n mooi uitkyk, vriendelike gasvryheid en heerlike onbyt. Dankie!

Elriette J - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elriette J

Baie gasvry!

Sien die sterre hieronder.

Annelise J - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annelise J
With spouse/partner

Skoon en baie netjies!

Sal enige tyd aanbeveel!

Melanie B - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Melanie B
Family with teenagers

Heerlike stil area met pragtige uitsig.

The unit was spotless! Hotel quality bedding and towels. Beautiful ocean view from the main bedroom.

Janet P - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Janet P

Skoon akkommodasie en vriendelike diens!

Ons het dit baie geniet, al was dit net vir een aand. Die boonste balkon wat uitkyk oor die see is die rustigheid self.

Pierre P - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Pierre P
With spouse/partner

Baie netjiese verblyf.

Aandag kan aan ontbyt gegee word.

Amanda D - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda D
With spouse/partner

Skoon, ruim en gemaklik.

'n Heerlike ontspanne atmosfeer. Dis beslis aanbeveelbaar!

Daan J - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Daan J
With spouse/partner

Lekker gebly.

Ons het lekker gebly en goeie gasvryheid beleef. Ek sou die volgend voorstel: die daaglikse omruil van handdoeke, en 'n variasie met oggendete. Origens was dit 'n aangename verblyf.

Hein W - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hein W
Family with teenagers

Lekker gebly

Dankie het lekker gebly, alles skoon gewees.

Christine V - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christine V
With spouse/partner

Baie netjies en vars.

Ons het lekker gebly - net te kort. Sal weer gaan.

Engela V - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Engela V
With spouse/partner

Lekker gebly

Gasvry, vriendelik, behulpsaam. Goeie area.. baie netjies. Nie geskik vir lang verblyf! Motor parkeerplek nie na wense...trappies vir ouermense te veel.

David Pierre D - May 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
David Pierre D
With spouse/partner

Lekker gebly

Dit was 'n bo-gemiddelde ervaring!

Sheila T - May 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sheila T
With friends

Very enjoyable and a lovely view of the sea.

Paters Haven was easy to find after instructions from the owner. The rooms were clean and inviting and we were struck by the beautiful view of the sea. Close to walk to the village if you have time.

Desray R - Feb 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Desray R
With spouse/partner

We really enjoyed our stay - it was like visiting a friend.

It was a lovely, relaxing time and we would recommend them highly. Our only hassle was that they told us we had to move the beds together ourselves - but, on arrival we understood why.

From R900
per night (sleeps 2)
From R900
per night (sleeps 2)
From R900
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 11 Kriedoring Street, Abdolsbaai, Paternoster, 7380, Western Cape
  • No children under 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkOWIzMDNlLWExYTUtNDZhMi04ZTViLTNhOGRmYWJlZjk1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (sleeps 2) 88 5 1 5 11 Kriedoring Street Abdolsbaai 7380 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -32.811759347641 17.884540557861
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!