Peace Haven Guest House
Review Summary
Tshepo M - Feb 2020
Overall score
Wow.
André C - Feb 2020
Overall score
What a pleasant home it is. Welcomed by name.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Wat 'n aangename huis is dit nie. Word by naam verwelkom.
Dis ontvangs was baie vriendelik en het vlot verloop. Die gasheer en werkers baie behulpsaam. Ek was selfs toegelaat om 3 ure vroeër in te gaan. Die gasheer het ook sy generator aangeskakel toe Eskom die dorp in donkerte gehul het, dit het 2 keer die naweek gebeur. Louise, haar pa, man en werknemer is van baie waarde. Jy sal sien ek noem dit 'n huis en nie gastehuis nie, só welkom was ons. Baie dankie ons sal weer kom kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dr Christo P - Jul 2019
Overall score
A very neat and well-equipped guesthouse.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Uiters netjiese en goedversorgde gastehuis.
Indien ons weer in Vryburg moet oornag sal ek beslis weer vir ons by Peace Haven Gastehuis bespreek. Smaakvolle toegeruste gastekamer. Baie dankie daarvoor.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charlene L - Jul 2019
Overall score
Gasvry en tegemoetkomende gasheer-en-dame.
Yvette N - Jun 2019
Overall score
Goeie verblyf met alles wat ons nodig gehad het.
Read moreHerman C - May 2019
Overall score
Lekker groot kamer gehad met buite area langsaan en uitsig oor 'n wildspark.
Magdel S - May 2019
Overall score
Friendly, neat, clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik, netjies, skoon.
Laat jou van eerste oomblik af welkom voel. Baie skoon en netjies. Alles in vertrek wat jy nodig het vir een aand se oorslaap. Sal hulle vir almal aanbeveel. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Okkie K - May 2019
Overall score
Very safe and clean and tidy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie veilig en plek was skoon en netjies.
Peace Haven is 'n baie netjiese, bekostigbare plek en sal dit enige tyd aanbeveel en self weer daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jurie S - Apr 2019
Overall score
Ek was baie verras met die diens en het beslis waarde vir geld ontvang.
Johan K - Apr 2019
Overall score
Vriendelike mense, skoon en netjiese kamers met alle benodigdhede.
Johan B - Nov 2018
Overall score
We enjoyed the stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het baie lekker gebly.
Dit is 'n mooi gastehuis wat goed geleë is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Samuel S - Sep 2018
Overall score
My beker loop oor.
Loodt W - Aug 2018
Overall score
Wonderlik.
Gerhard U - Jun 2018
Overall score
Clean, neat, friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies, vriendelik.
As ek reis soek ek skoon en netjiese verblyf. Dit is presies wat ek hier gekry het! Boonop dit, is die eienaars vriendelik en gee goeie advies oor waar mens die beste steak in Vryburg kry! Ek sal definitief terugkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paul D - Jan 2017
Overall score
Not worth it at all.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Glad nie die moeite werd nie.
Geen DSTV beskikbaar en geen kliëntediens aangebied om dit reg te maak - net verskonings. Geen veilige parkering vir 4x4 en sleepwa nie. Geen kombuis om self kos te maak nie. Geen warm water in stort snags. Glad nie die koste werd nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Peace Haven Guest House 's response
Ons waardeer alle terugvoering van gaste. Die tegniese probleem met die TV kanale, het DStv uit gesorteer na 24 uur. Die gas was bewus dat ons 'n halfuur lank telefonies met DStv se kliëntediens probeer het om die kanale te herstel, dit was buite ons beheer. Die onderdak parkering is nie geskik vir hoë voertuie nie, daarom akkommodeer ons hulle langsaan, agter 'n geslote hek. Gewone voertuie parkeer gerieflik onderdak. Ons gastekamers is nie selfsorg eenhede nie, maar gerieflike, netjiese kamers met koffie en tee fasiliteite, sowel as 'n mikrogolfoond en yskas. Ons verbind onsself steeds om gerieflike oornag akkommodasie in 'n rustige gedeelte van Vryburg te bied, met vriendelike diens.
Neil V - Oct 2016
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Ons was baie goed ontvang deur die eienaars en die blyplek was baie goed ingerig en baie skoon. Ons is baie tevrede met alles daar en sal weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jako R - Apr 2016
Overall score
Baie vriendelik en netjies.
Willie S - Mar 2016
Overall score
Baie rustig en wonderlike gasvryheid.
Lindie M - Nov 2015
Overall score
Perfek.
Jörg P - Nov 2015
Overall score
Rated 12 points out of 10! Great place to spend the night.
Read moreMarliza V - Oct 2015
Overall score
Very neat and comfortable, with friendly service.
Marie H - Sep 2015
Overall score
Een aand oornag op pad na Augrabies.
Leanne K - Sep 2015
Overall score
Baie oulike plek!
Annette S - Sep 2015
Overall score
Skoon en netjies. Puik diens.
Arina P - Apr 2015
Overall score
Fantastiese, vriendelike diens!
Read moreGrant T - Jun 2014
Overall score
Lekke!
Janine B - Feb 2014
Overall score
Baie mooi en rustig. Lekker geslaap!
- Capacity: 11 people
-
Check-in: 16:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 14 Koedoeweg, Vryburg, 8601, North West
- All ages welcome