The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Peaceful Garden Cottage | TravelGround
+10

Peaceful Garden Cottage

21 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 21 reviews for Peaceful Garden Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
5.0/5
Marié A - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marié A
With spouse/partner

Baie netjies en rustig.

Rustige atmosfeer na lang reis. Gasvrou baie gasvry.

Marcia V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcia V
With spouse/partner

Daar is die mooiste diere!!

Wat n pragtige luukse klein plekkie geleë in n lushof van n tuin! As jy n diere-vriend is, laat net jou hekkie oopstaan... Dit was n wonderlike ondervinding en n uitstekende gasvrou! Dankie vir dit!!

Peaceful Garden Cottage's response

Baie dankie vir jul pragtige resensie - hoop om julle weer as gaste te kan ontvang.

Peaceful Garden Cottage
Len S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Len S
With spouse/partner

Alles is baie netjies en goeie kwaliteit

Wat 'n mooi plek. Die huisvesting is pragtig en alles is daar, tot 'n glasie wyn by aankoms. Die tuin is ook so mooi versorg

Peaceful Garden Cottage's response

Baie dankie vir jul pragtige resensie - hoop om julle weer as gaste te kan ontvang - so bly julle het ons dierekinders ook geniet

Peaceful Garden Cottage
Isie M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isie M
With spouse/partner

Accommodation was lovely and very neat.

Baie rustig en gemaklik.

Anne Marie F - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne Marie F
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Dit is baie goed geleë en die gasvrou is baie behulpsaam.

Peaceful Garden Cottage's response

So bly julle het lekker gebly - kom kuier gou weer.

Peaceful Garden Cottage
Sonette H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonette H
Individual traveler

Peaceful, beautiful, friendly, stunning dogs, safe, worth staying here, 5 stars.

Worth every cent. 5 stars.

Peaceful Garden Cottage's response

Hi Sonette, thanks for you beautiful review - it would be lovely to see you again

Peaceful Garden Cottage
Hannalien M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hannalien M
With spouse/partner

Baie smaakvol en netjies.

Die tuinhuis is smaakvol gemeubileer en baie netjies en skoon. Die uitsig oor die tuin skep 'n ontspanne atmosfeer.

Peaceful Garden Cottage's response

Baie dankie vir jul pragtige resensie - hoop om julle weer as gaste te kan ontvang.

Peaceful Garden Cottage
Lydia R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lydia R
With spouse/partner

Wonderlik!

Dit was die tweede keer dat ons hier oornag het. Net soos die eerste keer was alles perfek. Baie dankie Adri vir 'n heerlike kuier!

Peaceful Garden Cottage's response

Baie dankie Lydia, ek hoop julle kom bly gou weer by ons.

Peaceful Garden Cottage
Lydia R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lydia R
With spouse/partner

Net een woord "perfek" kan ons verblyf by Adri beskryf.

Adri is 'n wonderlike gasvrou. Daar was niks wat ontbreek het nie en alles is baie smaaklik en stylvol gedoen. Daar was selfs 'n kraffie soetwyn vir ons wat ons beslis nodig gehad het na ons lang reis vanaf Pta. Ons sal beslis weer hier oornag indien ons weer in hierdie rigting reis.

Sonet M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sonet M

Peaceful Garden net soos naam sê.

Adri is 'n baie aangename gasvrou. Ideale oornag vir Augrabies.

Peaceful Garden Cottage's response

Baie dankie vir jul pragtige resensie - hoop om julle weer as gaste te kan ontvang.

Peaceful Garden Cottage
Annette J - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette J
With spouse/partner

Pragtige plek waar mens rus en vrede het.

Ek sal Peaceful Garden Cottage enige tyd aanbeveel. Die plek is stylvol, pynlik netjies, baie gerieflik en op 'n stil plek geleë. Die mense is vriendelik en die diens is puik.

Peaceful Garden Cottage's response

Baie dankie - julle is altyd welkom - kom bly gerus wees
Groete Johannes en Adri

Peaceful Garden Cottage
Ronelle G - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronelle G
With spouse/partner

Dit was die beste oornagplek!

Die eenheid was uitstekend, die gasvrou baie hulpvaardig en het ons deeglik bederf. Die honde het ons opgepas en is baie vriendelik. Beslis 'n oornagplek om aan te beveel.

Peaceful Garden Cottage's response

Hi Ronelle , baie dankie vir die mooi resensie, en dankie dat julle ons diere kinders so geniet het
Kom kuier weer
Groete,
Johannes en Adri

Peaceful Garden Cottage
Zelda K - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda K
With spouse/partner

Uitstekend!

Pragtig en gerieflik. Uitstaande diens deur Adri en haar gesin. Definitief waarde vir geld. Baie dankie Adri dit was 'n voorreg om by julle te kon bly.

Peaceful Garden Cottage's response

Hi Zelda, julle is so welkom om weer te kom kuier.
Dankie vir die mooi resensie.
Groete
Johannes Adri en Nicola

Peaceful Garden Cottage
Petrus A - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petrus A
Individual traveler

The reception is excellent and the house is very neat and clean.

The people are very friendly and the dogs on the premises are beautiful. They are friendly and the garden is really beautiful and peaceful. It was really fun to visit Peaceful Garden Cottage.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die ontvangs is uitstekend en die huis is baie netjies en skoon.

Die mense is baie vriendelik en die honde op die perseel is pragtig. Hulle is vriendelik en die tuin is regtig baie mooi en rustig. Dit was regtig baie lekker om by Peaceful Garden Cottage te kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marvin M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marvin M
With spouse/partner

Lekker.

Ons het baie welkom gevoel met die ontmoeting. Alles was netjies gewees. Dit is 'n pragtige en rustige plek. Ek beveel die Peaceful Garden Cottage aan vir enige persoon wat net wil ontspan en vergeet van probleme.

Liesl W - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl W
With spouse/partner

Central, tranquil with lush garden and comfortable.

The cottage is clean and very comfortable set in a lush garden.

Cora S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cora S
Family with young children

Fantasies!

Dankie vir alles. Ons het heerlik daar oornag.

Johannes O - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes O
Family with young children

Tyd was te kort vir sulke lekker verblyf.

Sal die verblyf enige tyd vir my familie en vriende aanbeveel. Adri en Johannes, dankie vir jul vriendelikheid.

Susan K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan K
With spouse/partner

Uitstekend.

Die plekkie is baie gerieflik en baie netjies en skoon. Het heerlik gebly.

Christa B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa B
With spouse/partner

Pragtige plek met vriendelike en gasvrye eienaar.

Moontlike opsie vir kombuisopwasbak.

Elsie B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsie B
With spouse/partner

Excellent.

We had a great stay. The place is very nice, clean and safe. We were very kindly received. And enjoyed a wonderful night's rest. Thank you so much Adri.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uistekend.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie mooi, skoon en veilig. Ons is baie vriendelik ontvang. En het 'n heerlike nagrus geniet. Baie dankie Adri.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 5 Meul Crescent, Kakamas, 8870, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzE2a3eUrGyH08uwHpPE6ueZXC8aK1Zaaba57Sf6MYQuFMMEBrR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (sleeps 2) 21 5 1 5 5 Meul Crescent Kakamas 8870 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.768622204968 20.617159890002
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!