Loxton Accommodation at Pear Tree | TravelGround
+5

Pear Tree

2 reviews
Camping/caravan Park

Location

  • Guests think Pear Tree is in an excellent location
  • Corner of Beaufort Street and Schalkwyk Street, Loxton, 6985, Northern Cape

Loxton is ‘n boomryke plattelandse karoo dorp wat die ideale geleentheid bied vir ‘n reisiger om as ‘n halfweg stasie te gebruik op pad na die kus of die Noorde. Die dorp is skoon, veilig en stil. Die skoon lug bied die geleentheid om asemrowende sonop en sonondergange te beleef en snags van om die kampvuur die skoonheid van die uitspansel te bewonder. Ons omgewing is uiters geskik om lang wandeltogte of fietsritte te onderneem. Hier kan jy nog sien hoe tuine daagliks natgelei word en vars geplukte vrugte geniet word. Die dorp het verskeie ou huise wat pragtig gerestoreer is en waarvan sommige ouer as 100 jaar is. Daar is verskeie eetplekke asook die Loxton kunsgallery wat ‘n reeks karoo eie kunswerke verkoop. Ons omgewing bied ook jaggeleenthede wat hoog in aanvraag is. Loxton is die oostelike grens vd area waar die korbeelhuise staan wat deur die trekboere opgerig is vanaf 1811 en daar is heelwat van te siene in die distrik.

Fullscreen
From R450
per night (for 6 people)
From R450
per night (for 6 people)
From R450
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 10:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Corner of Beaufort Street and Schalkwyk Street, Loxton, 6985, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bH0e7FdfwhcGQXS0H6BbmJYnGiwfHl8TnSj4pVJdbMbvmXkR8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R450  per night (for 6 people) 2 5 1 5 Corner of Beaufort Street and Schalkwyk Street Loxton 6985 Northern Cape 0860 022 102 10:00-19:00 10:00 -31.47827776969 22.352169763019
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com