The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Pearly Shores | TravelGround
+12

Pearly Shores

17 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 17 reviews for Pearly Shores
Cleanliness
4.4/5
Service
4.6/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.6/5
Chanelle S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chanelle S
Family with young children

Baie lekker langnaweek.

Baie dankie vir uitstekende kliëntediens. Ons het bitter lekker gekuier. Die huisie was netjies en het alles wat jy nodig het en meer. Loopafstand van die strand en is prefek vir vissermanne.

Nic S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nic S
Family with young children

It is a lovely place to stay.

The house is lovely and comfy and with a lovely braai area. Next to the beach. And near the shop all in walking distance. Very nice stay.

Wendy S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wendy S
With friends

We had an awesome weekend.

We had a fantastic time.

Lize L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize L
Family with young children

Heerlik. Kan nie wag om weer te gaan nie!

Perfekte ligging, ideaal vir klein kiddies.

Ronaldo C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronaldo C
Family with teenagers

Was baie lekker, ons het dit baie geniet.

Beste plekkie ooit sal weer kom kuier.

Abegail M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abegail M
Family with young children

Dit was baie lekker en ons het dit baie geniet.

Die persoon by wie ek my bespreking gemaak het was baie behulpsaam en vriendelik. Die huis waarin ons was, was baie netjies en die uitsig was asemrowend.

Darren M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Darren M
With friends

Amazing and peaceful.

Nice place and helpful people.

Andre R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre R
Family with young children

Baie lekker rustige kuier reg langs die see.

Kinders kon van vroeg tot laat op hulle fietse rondry sonder enige bekommernis. Die huis was fantasties uitgelê en die braaiplek onder die melkhoutbome 'n absolute wenner.

Elize H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize H
Family with young children

Dit was regtig heerlik, baie naby aan die strand en kinders kan veilig speel.

Dit was regtig heerlik, baie naby aan die strand en kinders kan veilig speel. Ek sal dit vir enige gesinnetjie met klein kinders dit kan aanbeveel en ons sal vir seker weer gaan!

Jeremy V - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jeremy V
Family with young children

Loved our stay, just need to fix the leak in the toilet.

Love our stay there, however the bathroom needs to looked at as one of the toilet pipes were leaking when using the toilet.

Pearly Shores's response

Goeiedag Jeremy,

Baie dankie vir die terugvoering. Ek vra groot om verskoning vir die ongerief, ons sal dadelik aandag hieraan gee.

Vriendelike groete,
Elizma

Pearly Shores
Leona V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leona V
With friends

Bathroom pathetic and pipe behind toilet leaks.

Pearly Beach is awesome and a very safe resort.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Badkamer pateties en pyp agter toilet lek.

Pearly Beach is awesome en baie veilige oord.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Porchia L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Porchia L
With friends

Pearly Perfect!

My husband and I, along with our four friends had a wonderful stay at Pearly Shores. I must say I was really surprised when we got there because the place looks more beautiful than on the pictures. The house is very neat and spacious. The area is very safe and quiet. I will definitely go there again. Thank you so much Elizma, we had a ball of a time.

Pearly Shores's response

Dear Porchia,
It's an absolute pleasure to see our guests are happy with Pearly Shores. You are most welcome to come visit again.
Thank you so much for the great review.

Pearly Shores
André V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
André V

Baie lekker en gemaklik.

Baie lekker huis en baie gemaklik. Baie vriendelike mense en die huis is naby aan die voetpad vir strand toe gaan. Sal definitief weer daar bespreek.

Estelle V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle V
With friends

Very nice and well-equipped.

The house is very nice and everything you need is there. There's even an ice machine. The fact that your car is parked behind a gate and fence is fantastic and there's space for 3 cars. Will definitely use Pearly Shores and LekkeSlaap again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker huis en goed uitgerus.

Die huis is baie lekker en alles wat jy sal benodig is daar. Daar is selfs 'n ysmasjien. Die feit dat jou motor agter 'n hek en heining parkeer is fantasties en daar kan 3 karre gemaklik parkeer. Sal beslis weer gebruik maak van Pearly Shores en LekkeSlaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pearly Shores's response

Goeiedag Estelle,
Baie dankie vir die terugvoering.
Ek is so bly om te sien julle het dit geniet.
Kom kuier gerus weer.

Vriendelike groete,
Elizma

Pearly Shores
Pieter T - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter T
With spouse/partner

Was awesome en goed versorg.

Dood happy gewees, baie mooi.

Pearly Shores's response

Goeiedag Pieter,
Baie dankie vir jou terugvoering.
Hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete,
Pearly Shores

Pearly Shores
Johan E - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan E
With spouse/partner

Was uitstekend en ongelooflik rustig.

Sal beslis weer gaan. Baie rustig en almal is baie vriendelik. Verblyf was uitstekend.

Pearly Shores's response

Goeiedag Johan,
Baie dankie vir jou terugvoering.

Ons is baie bly om te sien julle het die tyd by Pearly Shores geniet.
Hoop julle het sommer lekker baie foto's geneem.

Vriendelike groete,
Pearly Shores

Pearly Shores
Nico N - May 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Nico N

A little disappointed in the overall cleanliness of the house inside and out, can provide photos if required.

In general, it's not a bad place, but what's advertised on the website and what you really get differ, eg. there is no fence anymore - completely rusted. On photo there is a gate. You can not leave the children for one second, then they are in the road. No light in the kitchen. For R200 you can install a single tube light.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bietjie teleurgesteld in die algehele netheid van die huis binne en buite, kan foto's verskaf indien verlang.

In die algeheel gesien is dit nie 'n slegte plek nie maar dit wat op die webblad geadverteer word en dit wat jy werklik kry verskil, bv. daar is geen hek meer nie - afgeroes. Foto wys daar is 'n hek. Jy kan nie die kinders onder jou oog laat uitgaan nie dan is hulle in die pad. Geen lig in die kombuis nie. Vir R200 kan jy 'n enkel buislig installeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pearly Shores's response

Goeiedag Mnr. Nel
Baie dankie vir die resensie, u terugvoering is belangrik vir ons.

Eerstens wil ek graag omverskoning vra vir die hek wat nie tans in plek is nie.
Die hek was tot onlangs toe nog op, maar ons moes dit afhaal vir reperasies en wag steeds vir die uitvoering daarvan. Omdat die huis so naby die see is moet ons nou en dan onderhoud toepas, soos in hierdie geval. Die spoor van die hek het geroes en daarom moes ons die hek vir tyd en wyl afhaal sodat die spoor kan vervang word.
Ongelukkig is daar nie 'n oorvloed van nutsmanne met die nodige vaardighede om hierdie tipe werk uit te voer nie en daarom moet ons maar geduldig wag tot die nutsman beskikbaar is om aandag aan die spoor te gee.

Daar is 'n lig in die kombuis asook in die gangetjie reg langs die kombuis.
Ons verhuur die huis al 'n geruime tyd uit en dit is die eerste keer wat ons ontevredenheid hieroor kry. Nietemin, ek sal reël dat daar 'n addissionele lig in die kombuis aangebring word.

Ek is baie jammer om te sien dat u tyd by Pearly Shores nie na wense was, en verseker u dat ons aandag sal skenk aan u aanbevelings.

Indien u dalk enige verdere navrae het, moet asseblief nie huiwer om my te kontak.

Vriendelike groete
Elizma

Pearly Shores
From R1 100
per night (sleeps 6)
From R1 100
per night (sleeps 6)
From R1 100
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 38 Melkhout Lane, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjNWMxNDQyLTY3NWEtNGFiZC1hNjU1LWU1NTE1OWE2ZTgyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (sleeps 6) 17 5 1 5 38 Melkhout Lane Pearly Beach Resort 7220 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -34.668751898955 19.516908824444
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!