Pecan Woods Guest House
Review Summary
Lizel K - Dec 2020
Overall score
Vriendelike ontvangs.
Sarita L - Mar 2020
Overall score
Heerlik, rustig, skoon.
Pecan Woods Guest House's response
Hi Sarita.
Baie dankie vir die mooi boodskap.
Bly julle het lekker gebly.
Groete
Pecan Woods Guest House
Graham S - Feb 2020
Overall score
An awesome stay, really clean and well equipped and the hostess was awesome.
Pecan Woods Guest House's response
Baie dankie vir die pragtige woorde oor ons gastehuis. Julle is enige tyd welkom om ons weer te besoek.
Vriendelike groete,
Jannie
Liza S - Jan 2020
Overall score
Clean, luxurious, quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, luuks, rustig.
Baie skoon en gemaklik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pecan Woods Guest House's response
Baie dankie vir die pragtige woorde oor ons gastehuis en ondersteuning. Jy is enige tyd welkom om ons weer te besoek.
Vriendelike groete
Pecan Woods
Ansie N - Dec 2019
Overall score
Dis die beste oornagverblyf wat ons nog met 'n vakansie in Suid-Afrika ervaar het.
Pecan Woods Guest House's response
Baie dankie vir die pragtige woorde oor ons gastehuis. Julle is enige tyd welkom om ons weer te besoek.
Vriendelike groete
Jannie
Stefan C - Dec 2019
Overall score
Vriendelike diens, netjiese, skoon kamer en geriewe.
Pecan Woods Guest House's response
Baie dankie vir die pragtige woorde oor ons gastehuis. Julle is enige tyd welkom om ons weer te besoek.
Vriendelike groete
Jannie
Gcina Nkosinathi X - Dec 2019
Overall score
Best place in Bloemfontein, neat with beautiful garden.
Pecan Woods Guest House's response
Baie dankie vir die pragtige woorde oor ons gastehuis. Julle is enige tyd welkom om ons weer te besoek.
Vriendelike groete,
Jannie
Gustav D - Dec 2019
Overall score
Heerlike verblyf. Voel of jy buite die stad is. Word beslis aanbeveel!
Pecan Woods Guest House's response
Baie dankie vir die pragtige woorde oor ons gastehuis. Jy is enige tyd welkom om ons weer te besoek.
Vriendelike groete
Jannie
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 15:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 15 Spesery Avenue, Kwaggafontein, Bloemfontein, 9301, Free State
- All ages welcome