The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Penguino Guesthouse | TravelGround
+23

Penguino Guesthouse

38 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 38 reviews for Penguino Guesthouse
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Nadia B - Apr 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia B
With friends

Uitstekend.

Ons was vriendelik ontvang deur Stefan en Nikki. Hulle het ons vertel waar ons gaan eet, wat ons moet sien en ons vertel van die wandelpad langs die see wat net asemrowend was. Die kamer was perfek, skoon en netjies en alles wat ons nodig gehad het. Stefan se selfgemaakte wyn is heerlik en hy het vir ons die heel lekkerste ontbyt gemaak ─ regtig uit die boonste rakke. Ons sal verseker weer daar bly en dit was die beste waarde vir geld. Baie dankie vir die vriendelikheid. Ons het baie lekker by julle gekuier.

Andre S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre S

Wonderful, cozy and welcoming stay.

Penguino Guesthouse was an amazing guesthouse that accommodated us and our family of 7. We were greeted by Stephan, the owner, with great warmth and hospitality that exceeded our expectations. Stephan made us amazing award winning breakfasts that we enjoyed tremendously. The house was a great refuge from the unexpected cold and rainy weather that we encountered by having a very nice bbq room which we lit a fire in and cooked our delicious dinners with our kids. The whole experience was out of this world offering us a very warm and cozy time with our kids with its wonderful spaces and service by the owner and his staff.

Darrel V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Darrel V
Family with young children

Lekker plekkie om te kuier.

Baie lekker tyd gehad, dankie Nikki en Gade.

Feisal J - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Feisal J
With spouse/partner

Outstanding hosts.

Stefan and Nikki are the perfect hosts. Our accommodation was excellent. Stefan is an outstanding chef and both he and Nikki will give you the best advise on where to go, what to see and what to eat. We will definitely be returning to stay. 5 stars from me.

Adele G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele G
With spouse/partner

Penguino Guesthouse sal ons vir seker weer sien.

Die kamer was groot en gemaklik met 'n aparte ingang. Genoeg parkering beskikbaar. Die eienaars is wonderlike, vriendelike mense, altyd beskikbaar en gelukkig om te help en raad te gee oor die area. Die ontbyt was die hoogtepunt en moet nie gemis word nie! Daar was 'n betaalpunt beskikbaar wat baie gerieflik was.

Phillip D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Phillip D
With spouse/partner

Goeie, vriendelike diens met besonder goeie ontbyt.

Vriendelik en persoonlike aandag van eienaars.

Reinette M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette M
With spouse/partner

Vriendelike diens en 'n "personal touch".

Ons het by Penguino Gastehuis geslaap vir die eerste aand van ons kort wittebrood in Hermanus. Nikki het rooi rose en sjokolade in ons kamer gesit, en die aand vir ons 'n bespreking by 'n heerlike restaurant gemaak. Ons hoef ons oor niks te bekommer nie, en het heerlik ontspan. Dankie vir julle moeite en gasvryheid!

Cheslyn C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheslyn C
With spouse/partner

'n Baie rustige afsaal en met vreeslike vriendelike gashere.

Ons was baie vriendelik ontvang en het deurgans dieselfde diens ontvang. Die eienaar is ook die sjef en ons met 'n baie heerlike ontbyt bedien. 12 uit 10. Die eienaars het ons natuurlik behandel asof ons familie of goeie vriende is. Mooi man.

Marietjie O - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie O
On business

Fantastic.

Thank you for your hospitality. Would definitely recommend your guesthouse. Good location, neat and friendly people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Baie dankie vir julle gasvryheid. Sal beslis julle gastehuis aanbeveel. Goeie ligging, netjies en vriendelike mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cobus E - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cobus E
With spouse/partner

Skoon en netjies.

Goed geleë, vriendelike diens. Sal beslis teruggaan.

Alan S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alan S
With spouse/partner

Fantastic hosts, best rooms, I would recommend Penguino any time.

Stafan and Nikki are the best hosts ever.

Michiel E - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Michiel E
With spouse/partner

The friendly host and hostess went out of their way to make our stay as pleasant as possible!

The guest house offers all the facilities tourists look for. If you are brave enough, you can also cool off in the pool, which is private. The breakfast was something we looked forward to each morning. The added bonus was that the hosts was the cook. And there's a surprise on the menu every time!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die vriendelike gasheer en vrou het uit hul pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak!

Die gastehuis bied al die fasiliteite waarna die toeris soek. As jy dapper genoeg is, kan jy ook afkoel in die swembad, wat privaat is. Die ontbyt is iets waarna ons elke oggend uitgesien het. Die bonus daarby, is, die gasheer, wat ook self die kok is. En daar's elke keer 'n verrassing op die spyskaart!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rosa P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rosa P

Fantastic place to stay!

Stefan and Nikki are excellent and made our stay very enjoyable with their hospitality and the breakfast was delicious. The guest rooms are well equipped and spacious. It is very clean and has a very nice atmosphere for young and old. Stefan and Nikki are very helpful and have a thorough knowledge of the area and recommended many spots to visit. Thank you both.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese plek om tuis te gaan!

Stefan en Nikki is uitstekend en het ons verblyf baie aangenaam gemaak met hulle gasvryheid en die ontbyt was uit die boonste rakke. Die gastekamers is baie goed ingerig en ruim. Dis baie skoon en netjies en het 'n baie lekker atmosfeer vir oud en jonk. Stefan en Nikki is baie behulpsaam en dra ook goeie kennis van die omgewing en het baie plekkies aanbeveel om te besoek. Dankie julle twee.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leo D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leo D
With friends

Excellent service and breakfast.

Excellent location, walking distance from restaurants, supermarkets, etc. Hospitality by Nikki and Stefan was brilliant and last of all, the breakfast! There was a "special" each morning, such as blueberry pancakes or waffle and ice cream, among others.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende diens en uitstaande ontbyt.

Die gastehuis het 'n puik ligging en is binne loopafstand van restaurante, supermarkte ens. Die gasvryheid van Nikki en Stefan is uitstaande en laastens maar nie die minste nie die uitstekende ontbyt. Daar is elke oggend 'n 'special' soos bloubessie pannekoek of waffle en room of roomys onder andere.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Martie M - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Martie M
With spouse/partner

Very nice accommodation.

We had a good stay and I will definitely recommend it. Nikki and Stefan were exceptionally hospitable and friendly and they go to a lot of extra trouble with breakfast. The room was spacious and comfortable, I would just have liked it to be a bit darker.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker verblyf.

Ons het baie lekker gebly en ek sal dit beslis aanbeveel. Nikki en Stefan was besonder gasvry en vriendelik en hulle doen ekstra moeite met ontbyt. Die kamer was baie ruim en gerieflik, ek sou dit net graag donkerder wou hê.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yvonne F - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne F
With spouse/partner

Excellent service and good quality.

We were met by Niki. She made us feel welcome from the start, the room was of high standard. She recommended some great eating places. The breakfast offered excellent, wide variety. Again recommendations were given for the rest of our trip. It was a good choice. Thank you, five stars are not enough. I will give you 10/10. We will definitely visit again.

Herman S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Herman S
With spouse/partner

Cosy!

Beautiful, neat, cosy lodge. Walking distance from the town centre. Nikki and Stafan are great at hospitality and they are friendly, they do everything to make your stay pleasant, nothing is too much trouble for them. Stefan prepared a delicious breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sfeervol!

Mooie, nette, sfeervolle lodge. Op loopafstand van het centrum. Nikki en Stefan zijn zeer enthousiast en gastvrij, ze doen er alles aan om je verblijf aangenaam te maken, niets is te veel. Heerlijk ontbijt, zelf bereid door Stefan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre P - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre P
With spouse/partner

Verblyf en ontbyt uit die boonste rakke

Verblyf en ontbyt uit die boonste rakke. Moenie die geleentheid laat verbygaan nie. Die ligging van die gastehuis is ook baie goed om Hermanus en omgewing te verken.

Sarita P - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarita P
With spouse/partner

Fantasties!

Ons kon nie vir beter vra nie. Die gasheer en gasvrou was uiters vriendelik en behulpsaam Die ontbyt was onoortreflik en die kamers smaakvol en netjies. Voeg daarby die pragtige omgewing van Hermanus en ek wil nêrens anders tuisgaan nie. Baie dankie!

Karen T - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen T
With spouse/partner

Alles wat jy nodig het en meer!

Die gastehuis is skoon, netjies en kamers mooi modern. Die ontbyt is heerlik en vreeslik baie om van te kies. Stefan en Nikki is die ideale gasheer en -vrou. Hulle kon baie inligting gee oor die omgewing, restaurante ens. Ons het heerlik gerus! Sal Penguino's definitief aanbeveel!

Leon N - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leon N
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld en uitstekende gasvryheid.

Verblyf baie skoon, netjies en ruim. Ontbyt was keurig voorgesit met wye verskeidenheid.

Mike S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Mike S
With spouse/partner

Heerlike, rustige wegbreek-naweek.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en die lekker geselsies met die eienaars! Sal beslis weer kom kuier.

Amanda S - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda S
With friends

Huislik.

Skoon, netjies met 'n heerlike ontbyt. Vriendelike gasheer en gasvrou. Vertrou die tarief sal vir ons enkellopende dames in die toekoms nog bekostigbaar bly.

Gerrit V - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit V
Family with young children

Ons het ongelooflik lekker gekuier! Baie dankie!

Baie dankie Stefan en Nikki vir gerieflike verblyf met uitstekende kliëntediens. Ons het baie lekker gekuier.

Adriaan R - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adriaan R
With friends

Lekke in alle opsigte.

Heerlike verblyf in ruim, skoon kamers met vriendelike gashere en verleidelik lekker ontbyte. Wat meer kan mens vra?

Martie M - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Martie M
With spouse/partner

Die ontbyt was 'n hoogtepunt en dankie vir die gasvryheid.

Verblyf was baie lekker so ook die ontbyt. Nikki en Stephan is baie aangename mense

Vishal V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vishal V
Family with young children

Fantastic hosts and excellent location.

Stefan and Nikki are wonderful hosts and we would definitely like to visit again. The location is good, the rooms are very elegant and clean. You have to stay at Penguino if you are visiting Hermanus.

Tanja B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanja B
With spouse/partner

Fantasties!

Dit was 'n heerlike naweek weg!

Schoeman L - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Schoeman L
With spouse/partner

Netjies, gesellig en baie gemaklik. Fantastiese ontbyt!

Ek en my vrou het ons tyd baie geniet. Baie netjiese, gesellige plek. Nikki en Stephan is so gasvry en laat mens baie tuis voel.

Pieter V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With spouse/partner

Fantasties!

Ons was baie verras met die gastehuis en ons is baie goed ontvang. Die plek word uitstekend bestuur en die ontbyt was uit die boonste rakke.

Patrick J - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Patrick J
With spouse/partner

Klassiek en rustig!

Ek was baie tevrede met die verblyf. Jammer ek het nie vir langer bespreek nie. Vriendelik en gasvrye eienaars.

Tracey H - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tracey H
With spouse/partner

A 5 star experience!

The owners are very welcoming, the place is nice and quiet, safe. Breakfast was magnificent, they catered Halal. It was an amazing experience. I love the room. I would recommend Penguino to anyone. Lovely place. You feel right at home.

Karl V - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karl V
Family with young children

Aangename verblyf!

Vriendelike en aangename gasheer/gasvrou. Lekker ontbyt. Naby staproete en middedorp. Aanbeveel!

Francois S - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois S
Family with young children

Die beste plek waar ons nog gebly het! Hulle laat jou baie welkom voel!

Verblyf gemaklik, ontbyt uitstekend en goeie vriendelikheid.

Odette V - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Odette V
With spouse/partner

Awesome!

Sien die sterre hieronder.

Colleen S - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colleen S
With spouse/partner

Very good choice.

Host Stefan and Nikki Otto are very hospitable and friendly. Would certainly recommend. Breakfasts delicious! Accommodation also good.

Kashiefa K - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kashiefa K
Family with young children

Warm and friendly stay. Beautiful breakfast.

Had a wonderful stay this past weekend at the Guesthouse. Will definitely not mind to go again. Warm and friendly people, and peaceful town.

Desiree V - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desiree V
With spouse/partner

Gasvryheid was bo alle verwagtinge!

Ons het vir ons eerste huweliksherdenking gegaan en dit was 'n ongelooflike ervaring gewees. Die gasvryheid was bo verwagting en die ontbyt was iets ongelooflik lekker! Ons sal definitief weer gou terugkeer aangesien dit so 'n ongelooflike wegbreek was!

From R1 050
per night (sleeps 2)
From R1 050
per night (sleeps 2)
From R1 050
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 16 Westcliff Road, Hermanus, 7200, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwNjRiNzJhLTg5ZWUtNDE4NC1hNmM3LTM1OWRjNmI1NzhjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 050  per night (sleeps 2) 38 5 1 5 16 Westcliff Road Hermanus 7200 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 11:00 -34.423704215977 19.233554899693
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!