The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Pennington Waves | TravelGround
+214

Pennington Waves

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 51 reviews for Pennington Waves
Cleanliness
4.4/5
Service
4.6/5
Location
4.5/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.5/5
Susan C - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan C
With friends

Het 6 nagte gebly, en alhoewel die eenheid nogal klein is, was dit baie gerieflik.

Daar het 'n spieël ontbreek in die badkamer. Verder was daar niks fout nie.

Adele M - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele M
With spouse/partner

Dit was heerlik en ontspannend! Definitief die moeite werd!

Netjies tweeslaapkamereenheid, 5 minute se stap vanaf die swemstrand. Winkels en restaurante by dieselfde kompleks. Lia was waarlik gasvry en baie behulpsaam.

Lynette G - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette G
Family with teenagers

We as a family had a lovely stay, shops and the beach was within walking distance.

My son loved the place he wants to book for his the July holidays. Please could you provide cleaner dish cloths and swab as they were in a dirty condition.

Pennington Waves's response

Hi Lynette

Thank you very much. Was so nice to have you

I will double check on the dishcloths, sorry about that.

Pennington Waves
Melissa L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa L
Family with young children

Amazing, clean and very comfortable.

Had an awesome time.

Hennie M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hennie M
With spouse/partner

Very peaceful and comfortable.

Very friendly reception. The apartment was clean and good parking for your car.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig en gemaklik.

Baie vriendelike ontvangs. Die woonstel was skoon en goeie parkering vir die kar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andrew C - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew C
With friends

Really enjoyed our stay, the accommodation was excellent and staff were very helpful.

Accommodation was well kept and clean, facilities were as well, such as the pool being well maintained. Staff were very helpful, informed us about road closures and brought water without even having to ask when the municipality was having water issues in Pennington.

Ahmed K - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ahmed K
Family with young children

The resort was lovely and clean.

See stars.

Rosalind K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rosalind K

Dit was 'n onvergeetlike vakansie.

Ons vakansie was onvergeetlik. Die plek is netjies en die personeel was baie gaaf en behulpsaam.

Ronel K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Ronel K
With spouse/partner

Disappointed.

Our unit was not cleaned properly (it was already after 2). The linen was spread throughout the unit and beds were not made up yet. The unit was in total chaos, but we had to move in so that we could put our perishable meat and milk products in the fridge. We sent photos to the manager, but to date we have not received any of our deposit back. We assume they keep it back for "cleaning" services.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Teleurgesteld.

Ons eenheid was nie goed skoongemaak nie (dit was al reeds na 2 uur). Die linne het oral verspreid gelê in die eenheid en beddens was nog nie opgemaak nie. Die eenheid was in totale chaos, maar ons moes intrek sodat ons, ons bederfbare vleis en melkprodukte in die yskas kon sit. Ons het foto's gestuur vir die bestuurder, maar het tot op datum nog niks van ons deposito terug ontvang nie. Ons neem aan hulle hou dit terug vir "skoonmaak" dienste.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pennington Waves's response

Goeie dag Ronel,

Ons vra groot onverskoning dat die eenheid nie reg was toe julle ingeboek het nie. Die gaste wat voor julle in die eenheid was, het laat uitgeboek, en die dames het probeer om als reg te hê, maar het ongelukkig uit tyd uit gehardloop.

Die Breekskade fooi is nie terug gehou nie, aangesien julle die eenheid in 'n goeie toestand gelos het. En ons waardeer dit baie. As gevolg van die vakansie dae en min personeel by Finansies, het dit ongelukkig 'n vertraging veroorsaak met die terug betaling, maar ons werk daaraan om dit spoedig moontlik te finaliseer.

Ons hoop egter dat julle darem die res van jul vakansie by ons geniet het.

Pennington Waves
Yolandi D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yolandi D
Family with young children

Plesierig.

Positiewe en lekker ervaring.

Marlize O - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlize O
Family with teenagers

Ruim, netjies. gerieflik en veilig. Alles in die eenheid is in goeie en werkende toestand.

Regtig waarde vir geld in vergelyking met ander akkommodasie waarvan ons voorheen gebruik gemaak het. Die eenheid is ruim, gerieflik en baie netjies. Dit het n skottelgoedwasser asook lugversorging in van die vertrekke wat dit baie gerieflik maak. Alles is in goeie en werkende toestand. Dit is veilig en glad nie ver van die strand of nodige winkles af nie. Dit is 'n familie-vriendelike kompleks en rustig, veral in die laataand. Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie. Dit maak van Pennington Waves 'n regte wegbreek van die stad se geraas. Alles is loopafstand, wat dit ook baie gerieflik maak.

Pierre C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Pierre C
Family with teenagers

Nie waarde vir geld nie.

Foto's is misleidend ten aansien van voorkoms, gehalte, netheid, afronding, en onderhoud aan geboue. Mens sou ook verwag dat items soos toiletpapier, skottelgoedseep en swartsakke ingesluit sou wees by die prys. Ons het nooit water in die oggende gehad nie. Verskeie verskonings was voorgehou vir die gebrek aan water. Die lugreëling het aanvanklik nie gewerk nie en moes ons eers `n klagte lê voor dit vervang is. Die onderhoud aan die gebou en afwerking het veel te wense nagelaat: die stortkraan was gebreek, die kombuis kraan het water uitgespuit/gelek, ens.

Pennington Waves's response

Goeie dag Pierre, Ons probeer altyd ons bes om ons gaste gelukkig te hou.

Die waterdruk probleem is buite ons beheer want dit is die munisipaliteit wat die druk verlaag. Ons en almal in ons omgewing baklei daaroor, en alhoewel daar belowe is dat dit nie so ‘n groot invloed sou wees in die vakansie seisoen nie, wat toe duidelik nie die geval was nie. Ons het juis ons pomp ook vervang net voor die piek seisoen, met die hoop dat dit die probleem wel sou oplos. Ongelukkig omdat die eenhede op die eerste vloer is, en die druk is so swak, selfs met die pomp aan, is daar nie genoeg drukking om die water op te stoot nie. Ons sal van ons kant af in die nuwe jaar kyk vir enige ander alternatiewe om die probleem op te los.

Ons het ook omtrent 9 lugversorgers vervang net voor die piek seisoen begin het. Die kontrakteur wat die evaluering van die aircons gedoen het, het nie gese dat die spesifieke aircon ook vervang moes word nie. Toe die gaste laat weet het dat die aircon foutief was, het ons dadelik plan gemaak daarmee en hom laat vervang.

Hier en daar kan daar wel ‘n oorsig met onderhoud wees, en as daar was, vra ons groot onverskoning daarvoor. Indien so iets wel gebeur, maak ons dadelik werk daarvan om dit so spoedig moontlik te herstel.

Ons eenhede is selfsorg en ons gee vir die gaste ‘n voorgereg pak met toilet papier, swartsak, skottelgoed seep, tee, koffie, suiker, cremora. Maar as dit klaar is, dan is dit die gaste se verantwoordelikheid om hul eie aan te skaf. Dit word ook so gestipuleer op die faktuur / bespreking wat ons vir die gaste stuur.

Pennington Waves
Bronwyn S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bronwyn S

The resort was lovely and clean.

From being welcomed by Lia to entering our apartment, all was in order. We thoroughly enjoyed our stay and will be back.

Pennington Waves's response

Hi Bronwyn,

Thank you very much for your positive review. We are so glad you enjoyed your stay and we hope to see you soon again.

Kind regards,

Lia du Preez

Pennington Waves
Deleen D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Deleen D
Family with young children

Dis goeie waarde vir die prys.

Lia doen baie moeite om die plek weer op 'n beter standard te kry. Dis goeie waarde vir die prys. Woonstel opset bietjie moeilik gewees met ons besige 2 jarige.

Pennington Waves's response

Hi Deleen

Baie dankie vir jou positiewe terug voer. Ek hoop julle het jul tydjie by ons geniet.
Ek hoop ook om julle weer binnekort te sien.

Vriendelike groete

Lia du Preez

Pennington Waves
Erika P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika P
Family with young children

Beslis die beste wegbreekplek wat jou van genoeg om te doen en genoeg rus en rustigheid verseker!

Ons het baie lekker gebly by Pennington Waves! Ons keer beslis binnekort weer terug vir 'n heerlike wegbreek loopafstand van Pennington hoofstrand af! Die speelplek in die kompleks is vreeslik oulik vir kinders. Daar is ook 'n heerlike swembad waarin jy die dag kan afsluit! Ons dogtertjie is self 1 jaar en 8 maande oud en sy was poegaai gespeel in die strand se getypoel asook die speelplek by die kompleks self. Jy is 10 km se ry van Scottburgh se mall af. Onder die woonstelblok se straat is daar ook sommer alles wat jy nodig het - van 'n SaveRite, ATM, 2de handse boekwinkeltjie, restaurant, apteek en nog meer! Ons was baie beïndruk! Dankie aan almal by Pennington Waves wat ons vakansie onvergeetlik gemaak het! 6/5 vir julle!

Pennington Waves's response

Hi Erika

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker wanneer gaste hul vakansie by ons geniet.

Ons hoop julle kom gou weer by ons kuier.

Vriendelike groete

Lia du Preez

Pennington Waves
Delia R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delia R
With spouse/partner

Comfortable apartment, stone's throw away from the beach.

Conveniently located, close to the beach, around the corner of a small supermarket with anything and everything, ground floor dining area and another one right on the beach.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike woonstel, klipgooi van die strand af.

Gerieflik geleë, naby die strand, om die hoek van 'n klein supermark met alles en nog wat, eetplekkie op die grondvloer en 'n ander een reg teen die strand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pennington Waves's response

Baie dankie vir jou goeie terugvoer Gert. So bly julle het jul tydjie by ons geniet, en ons hoop om julle sommer gou weer te sien!

Vriendelike groete,

Lia du Preez

Pennington Waves
Cindy V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy V
Family with teenagers

Ontspannende verblyf.

Dit is die skoonste en mooiste plek war ons nog vakansie gehou het. Die woonstel lyk presies soos op die foto's. Selfs die eetgerei en beddegoed is van goeie gehalte, en die woonstel is so versier dat mens tuis voel. Mens kan sien kwaliteit en die gemak van die kliënte is vir die eienaars baie belangrik. Ons is goed ontvang en afgesien. Ek kan regtig oor niks kla nie.

Pennington Waves's response

Goeiedag Cindy,

So baie dankie vir julle positiewe resensie. Dit is so lekker om sulke positiewe terugvoer te ontvang.
Kom kuier gerus weer.

Vriendelike groete
Lia

Pennington Waves
Kathy C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kathy C
Family with teenagers

Modern, spacious, well-equipped, self-catering accommodation, a stone's throw from a beautiful, conservancy and beach environment.

Modern, spacious, well-equipped, well-maintained and well-run, self-catering accommodation with safe parking, just a stone's throw from a beautiful,conservancy and beach environment. Secure and well-planned braai, pool and kid's play area. We would love to return!

Zama M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Zama M
Family with young children

Vacation was on point.

Everything was on point.

Pennington Waves's response

Good day Zama,

Thank you for your response. So glad that all was in order!
Feel free to visit us again.

Kind Regards
Lia

Pennington Waves
John Henry S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
John Henry S
With spouse/partner

The client services were excellent, the office personal were very helpful and friendly.

The accommodation was very neat and homely, everything you needed was there, and we really enjoyed the stay.

Pennington Waves's response

Good day John,

Thank you so much for your positive review. Really glad you enjoyed your stay and hope to see you again in the future.

Kind Regards
Lia

Pennington Waves
Mathemba G - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mathemba G
Family with young children

Everything was excellent.

Excellent, good hospitality.

Pennington Waves's response

Hi Mathemba,

Thank you very much for your great response. We are glad that you enjoyed your stay. Please visit soon.

Kind Regards,
Lia du Preez

Pennington Waves
Jacques S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jacques S
With spouse/partner

Good accommodation and friendly service.

Pleasantly surprised with the accommodation and cleanliness of the venue. Swimming pool always in great shape and braai's were cleaned daily. Personnel found to be friendly and efficient. Will definitely book again when in the vicinity. Thanks to all!

Pennington Waves's response

Hi Jacques,

Thank you so much for your good review. We are really glad that you enjoyed your stay and looking forward to your next visit.

Kind Regards,
Lia du Preez

Pennington Waves
Selina F - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Selina F
With friends

I had a wonderful stay.

I had a very good experience.

Pennington Waves's response

Hi Selina,

Thank you very much for your positive review. I am really glad that you enjoyed your stay with us.

We hope to see you soon again.

Kind regards,

Lia du Preez

Pennington Waves
Hettie B - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hettie B
Family with young children

Rustig en ontspannend.

Wat 'n rustige vakansie. Die eenhede was goed toegerus en enige probleempies was soos in minute aangespreek en uitgesorteer. Baie vriendelike personeel. Die perseel is netjies versorg en die dorpie baie rustig.

Pennington Waves's response

Hi Hettie

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek is so bly julle het jul verblyf geniet.

Ons hoop julle kom gou weer kuier.

Vriendelike groete

Lia du Preez

Pennington Waves
Theuns D - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theuns D
Family with teenagers

It was amazing.

The staff were friendly, the atmosphere is friendly. It had a nice quaint old town feel to it. Loved it, will definitely choose Pennington Waves again.

Pennington Waves's response

Good day Theuns

Thank you for your positive review. Really glad you enjoyed your stay and look forward to see you again.

Kind Regards
Lia du Preez

Pennington Waves
Lizelle S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle S
Family with teenagers

Heerlik, rustig en beter as op webtuiste!

Verblyf was uitstekend. Rustige oord en dorpie.

Pennington Waves's response

Hi Lizelle,

Vreeslik baie dankie vir julle positiewe terug voer.
Hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Vriendelike groete,
Lia du Preez

Pennington Waves
Otto S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Otto S
Family with young children

Was 'n rustige vakansie.

Sal dit enige tyd weer soontoe gaan. Als is daar wat jy benodig. Die swembad en speelplek vir die kinders by Pennington Waves was 'n groot pluspunt. En baie veilig daar en als was skoon en netjies.

Pennington Waves's response

Hi Otto

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Ons sien daarna uit om julle enige tyd terug te verwelkom.

Vriendelike groete

Lia du Preez

Pennington Waves
B D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
B D
With spouse/partner

Convenient.

Accommodation was convenient and neat. Quick access to a range of shops, restaurants and beach. Well kept, neat grounds and swimming pool. Efficient and helpful staff. Only 2 issues: If all bedrooms were air conditioned, it would have been more pleasant, as visitors from outside KZN are not used to humidity. Free WiFi advertised is only accessible from pool area which was problematic and inconvenient when trying to keep up to date with corporate responsibilities whilst out of the office. Rather remove this feature from advert, as this was a deciding factor in our choice of this establishment.

Pennington Waves's response

Good day Bridget,

Thank you for your feedback. We will have a look at your concerns.

Kind Regards,
Lia du Preez

Pennington Waves
Nicky L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicky L
Family with young children

Ontspannende atmosfeer.

Baie dankie vir 'n ontspannende vakansie. Was tops, naby die strand en skoon.

Pennington Waves's response

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer Nicky! Hoop ons sien julle binnekort weer.

Vriendelike groete,
Lia du Preez

Pennington Waves
Cilliers B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cilliers B
Family with teenagers

Dit was vakansie, uitrus en ontspan/

Ons het nie een keer in 'n week kos gemaak nie. Dit was nie nodig nie. Met die eetplek reg onder die verblyf en die Kiosk langs die strand is dit nie nodig om kos te maak nie. Albei plekke bied waarde vir geld kos. Die Kiosk is 'n wenner. Die strand is "val uit die bed"-naby en 'n heerlike swemstrand. Die omgewing is briljant en pragtig rustig. Ander gewilde plekke van Scottburg tot Margate is naby genoeg om te besoek. Die geriewe by Pennington Waves is netjies, skoon, gerieflik en baie ruim. Die diens wat die personeel verskaf het was blitsig en hulle is aangenaam.

Pennington Waves's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Cilliers!!!

Hoop ons sien julle binnekort weer.

Vriendelike groete,
Lia du Preez

Pennington Waves
Gerhard P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerhard P
Family with young children

Dit was baie lekker.

Netjies en skoon. Stapafstand vanaf strand en winkels.

Pennington Waves's response

Baie dankie Gerhard!

Hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms.

Vriendelike groete,
Lia du Preez

Pennington Waves
Masentle M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Masentle M
With friends

A home away from home.

The receptionist was very friendly and introduced herself humbly. The rooms were clean and spacious with everything you need from kitchen up to the bedroom. The shops were only 2 minutes away and the bar is also on the premises. The swimming pool and the playground for children was also clean. The beach is 5 minutes away. They respond very quickly to anything you ask. I will definitely come back to this place.

Pennington Waves's response

Good day Masentle,
Thank you very much for your positive review. Really glad you enjoyed your stay with us.
Kind Regards,
Lia du Preez

Pennington Waves
Andries S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries S
Family with young children

Waarde vir geld.

Plek is stil en rustig naby die strand. Plek is baie skoon en staff is baie behulpsaam.

Jan H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan H
Family with young children

Baie nice.

Goed geleë. Braai-area kan permanente lapas kry wat voorsiening maak vir wanneer dit reën.

Pennington Waves's response

Baie dankie Jan!

Hou die spasie dop oor die lapas.

Vriendelike groete,
Lia du Preez

Pennington Waves
Roviette V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Roviette V
Family with young children

Heerlik.

'n Heerlike, vinnige wegbreek naweek. Woonstel is naby aan strand geleë. Stap waar mens wil wees aangesien al die nodige winkels sommer by die woonstel is.

Mark M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mark M
Family with young children

Was lekker.

Is loopafstand van die strand. Kan nie die see sien nie weens dig bome, maar kan hom hoor.

Hlengiwe M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hlengiwe M
Family with young children

We enjoyed staying there. Accommodate adults, teenagers and kids, as far safety and entertainment is concerned.

We all enjoyed. Scottburgh mall 11 km away, crocworld only 17km away. There is a play area for kids. Everything you see in the picture is there, a swimming pool and beach is few metres away.

Morney M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Morney M
With friends

Baie lekker.

Vol DStv. Dit kry mens min.

Steven W - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steven W
On business

Die moeite werd om te probeer, sien julle amper weer.

Ons het by die plek gebly as deel van 'n sakereis. Hulle het uit hul pad gegaan om ons baie laat die aand te ontmoet en die helper daar, Pieter, was baie vriendelik en hulpsaam. Die plekkie was baie skoon, netjies en gemaklik, parkering veilig en die winkel sommer baie naby. Ons sien julle oor so paar maande vir seker weer. Baie dankie vir julle vriendelikheid, en moeite. Maak gerus 'n draai, julle sal nie spyt wees nie.

Madsen P - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madsen P
Family with young children

Home away from home.

Loved everything about this place. We extended 3 times. Robsen and Rosemary, the staff are very helpful. Everything you need and more right there. Would definitely stay there again.

Martin S - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin S
Family with young children

Very nice and peaceful. Exactly what we wanted!

No noteworthy complaints.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en rustig. Presies wat ons gesoek het!

Geen noemenswaardige klagtes nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Barry D - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barry D
Family with young children

The apartment was very clean and neat. Close to the beach with shops and restaurant and the complex.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die woonstel was baie netjies en skoon. Naby aan die strand met winkels en restaurant in die kompleks.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marlyn F - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlyn F
Family with young children

Great place.

Value for money. We had a pleasant stay at Pennington Waves.

Francois G - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Francois G
Family with young children

Lekker, maar parkering 'n probleem. Ander gaste stop op jou aangewese parkering.

Sou al 'n bietjie hernu het, lyk nog dieselfde as 4 jaar terug. Motors parkeer op grasperk. Woonstelle kort 'n bietjie hernuwing, bv. verf, flatscreen tv ens.

Zandile N - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Zandile N

Great place.

Very clean and spacious, great place to vissit.

Saartjie S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Saartjie S

Weer was heerlik. Heerlik gestap vroegoggend maar nie in die branders baljaar nie.

Pennington se strand is nie 'n veilige swemstrand nie. Glad nie veilig vir kinders nie. Mense loop met hul honde op die strand en maak nie skoon agter hul troeteldiere nie. Vroegoggend is dit rustig, maar van 2 uur af kom lawaaierige baaiers wat drank misbruik. Seker die tyd van die jaar... was tussen Kersfees en Nuwejaar daar. Strande was ontoeganklik vanaf die eerste Januarie af. Ons het die wandelinge langs die strand geniet. Jy kan ver stap vroegoggend.

Pc N - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pc N
With friends

Very beautiful place, neat and fully furnished

It was awesome to be here, although it was raining we enjoyed our stay will come back soon.

Lizelle C - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle C
Family with teenagers

Ongelooflike lekker plek met besonderse goeie diens.

Die blyplekke is goed toegerus en binne loop afstand van alles. Personeel was dadelik daar met ons aankoms en het help afpak. Instandhouding en diens is van die beste. Baie dankie vir baie aangename verblyf.

Charles B - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Charles B
Family with young children

A lovely place which was good value for money. Very friendly staff.

We enjoyed our stay. The place was clean and neat and beautifully appointed. The staff are very helpful and friendly.

Henry T - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Henry T
Family with teenagers

Asemrowend!

Dit was regtig 'n wonderlike ervaring gewees, sal definitief weer Pennington Waves gebruik.

Renee P - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renee P
With friends

Best Holiday Accommodation

I really enjoyed Pennington Waves, it was my first time visiting there and I'll be back again. The people who run the place are friendly and amazing. I will make sure all my friends visit next time.

From
R600
per night (sleeps 4)
From
From R600
per night (sleeps 4)
From
R600
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 90 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Impathle Drive, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkZjMwOTg0LTE3ZGUtNGU5Ni1iZmJmLTQ3ODY3ODNjNzdlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R600  per night(sleeps 4) 51 5 1 5 3 Impathle Drive Pennington 4184 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.38301 30.6984186
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!